The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lorita's | TravelGround
+16

Lorita's

Review Summary

4.6 out of 5from 57 reviews for Lorita's
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.7/5
Marie J - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marie J
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Pragtige, rustige, veilige omgewing. Blyplek is netjies en skoon. Gasvrou doen moeite om te verseker jy het alles wat jy nodig het.

Bernette B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernette B
Individual traveler

Ware huis weg van die huis.

Lorita's is die perfekte wegbreekbestemming. My besoek in George was vir werk. Ek sal terugkom met die familie. Die ligging is ideal naby die winkels en baie rustig. Vriendelike diens wat jou onmiddellik laat tuis voel en gee die huis-weg-van-die huis-gevoel.

Lorita's's response

Ons waardeer jou ondersteuning geweldig baie.
Baie dankie.

Lorita's
Nicholas O - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nicholas O
With spouse/partner

Peaceful and quiet.

What more is there to say? Good value.

Ismail S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ismail S
On business

Nice and clean.

Nice place, thank you to the friendly host, Marie.

Louisa F - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louisa F
With spouse/partner

Great

I had a wonderful stay.

Lee-ann V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-ann V
With spouse/partner

Wonderful.

Service and hospitality was great.

Lorita's's response

Baie dankie vir julle ondersteuning. Kom gerus weer. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Lorita's
Sanet M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet M
With spouse/partner

Baie dankie ons het baie lekker gebly. Gasvrou baie vriendelik en ontbyt heerlik. Goeie waarde vir geld.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt heerlik en warm.

Altus J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Altus J
With spouse/partner

Gesellig.

Baie vriendelik ontvang, dankie vir die leen van die laptop en heerlike ontbyte.

Jané K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jané K
Family with young children

Value for money.

Excellent unit equipped with everything you need for a comfortable stay. Would highly recommend this unit to anyone.

Lorita's's response

Thank you so much for your kindness. Hope to see you soon.

Lorita's
Jayson C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jayson C
With spouse/partner

Rustig en gemaklik.

Die kuier was baie lekker en rustig, diens was uitmuntend.

Lorita's's response

Baie dankie. Ek waardeer julle ondersteuning.

Lorita's
Madelein C - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein C
With spouse/partner

Absolute waarde vir geld met heerlike ontbyte! Cosy met alles wat jy nodig het kompak verpak.

Vriendelike en baie gasvrye diens. Sal beslis weer daar oornag. Uitstekende woonbuurt, stil en rustig tog naby alle nodige fasiliteite.

Lorita's's response

Hi Madelein, hoe vriendelik van jou. Was heerlik om jou te leer ken.

Lorita's
Steven M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven M
With spouse/partner

100%

Sien sterre.

Ronel V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
With spouse/partner

Die grootste aangename verrassing ooit by enige oornagplek (ek is reeds 62).

Netjies en skoon en gasvrye mense. Twee aangename verrassings, naamlik heerlike ontbyte op gereelde tye en beddens wat elektriese komberse en sagte komberse op het en goeie rus bied. Ons het dit nodig gehad aangesien dit baie koud was en my vrou by Lorita's herstel het van 'n oogoperasie en baie moes lê. Gastehuise waar ons voorheen oornag het en wat dubbel so duur is sou nie dieselfde aangename verblyf verskaf het nie.

Lorita's's response

Baie dankie. Ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat ons u verblyf aangenaam en gerieflik kon maak. Baie dankie vir u ondersteuning.

Lorita's
Jade C - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jade C
With friends

It was really great! I loved the stay and the owners were very accommodating.

I would definitely come again.

Lorita's's response

Thank you very much for your support. Was lovely meeting you. Stay safe and be blessed.

Lorita's
Johann D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Johann D
With spouse/partner

Very friendly staff, excellent room, very clean and tidy. Nice breakfast.

Owners extremely friendly and helpful. Room had clean bedding, the room was clean and the bathroom as well. Very comfortable room. Ample space and warm water. Will recommend it as an overnight stay. Even provided us with an extension cable for our camping freezer.

Lorita's's response

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ek waardeer dit opreg. Was baie lekker om julle te ontvang.

Lorita's
Gerhard F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard F
With spouse/partner

Waarde vir geld

Veilige parkeerplek, naby die dorp.

Jaco R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco R
Individual traveler

Vriendelik en goeie waarde vir geld.

Baie gerieflike en vriendelik mense.

Lorita's's response

Baie dankie vir u ondersteuning. Ek waardeer dit opreg.

Lorita's
Norbert N - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Norbert N
Individual traveler

Heerlik en rustig, lekker ontbyt.

Baie sentraal geleё.

Andrè H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Andrè H
With spouse/partner

Die plekkie is nie te sleg nie, maar effe beknop en die stort is moeilik om te gebruik.

Te laag vir my om onder die stort te kan staan en was. Op die vloerbodem van die stort is 'n hout reeling geinstaleer om op te staan, maar as jy op die kant trap voordat jy uit gaan, slaan die agterste gedeelte op en kan veroorsaak dat jy val! Parkering is langs die huis, agter 'n hek beskikbaar, maar uiters knap, dat jou voertuig maklik beskadig kan word as gevolg van die nou parkeerplek!

Lorita's's response

Dit spyt my werklik dat u erge ongerief ervaar het tydens u verblyf. Ek vra om verskoning vir die swak diens in my afwesigheid.

Lorita's
Cheri V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cheri V
With spouse/partner

Cozy cabin, maar geen klankdigtheid nie.

Baie oulike oornagplekkie, goeie diens. Lekker ontbyt. Die enigste nadeel is om alles te hoor in die kamer langsaan.

Lorita's's response

Ek is regtig jammer dat dit u verontrief het. Dit is ongelukkig die nadeel van 'n houthuis.

Lorita's
Sharon J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon J
Individual traveler

Die beste plek vir iemand wat stilte wil geniet.

Na 'n bedrywige program deur die dag was dit lekker om terug te kom na 'n rustige atmosfeer en ek het lekker geslaap. Die gasvrou en haar man is baie gaaf en sou altyd navraag doen of ek enige iets benodig waarmee sy hulle kon help. Al is daar nie 'n televisie nie het die Wi-fi opgemaak daarvoor. Ek sal beslis weer by Lorita's oorslaap en het reeds ook ander aanbeveel. My naweek was uitstekend. Die prys was billik met ontbyt ingesluit. Dankie.

Samantha A - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha A
With spouse/partner

Lekker rustig.

Pragtige plekie lekker naby berg. Lekker ontbyt ingesluit by jou keuse. Tannie is baie vriendelik.

Lorita's's response

Baie dankie. Dis baie vriedelik van jou. Kom gerus weer.

Lorita's
Jessi V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jessi V
With spouse/partner

Lekker blyplek, lekker geslaap. Ontbyt was fantasties.

Die enigeste probleem sal wees as ’n persoon privaatheid wil hê sal die blyplek nie voldoen daaraan nie. Houthuise verskaf nie daai klankdigte dienste nie, en ek praat maar net van ’n gesprek tussen familielede en so aan.

Lorita's's response

Ek is regtig jammer dat u nie gemaklik was nie.

Lorita's
Carin C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin C
Individual traveler

Vir dit wat ek betaal het, is ek tevrede.

Ek was net een nag daar en dit was aangenaam. Die gasheer en gasvrou was behulpsaam en vriendelik. Ek sal weer daar oorslaap indien nodig.

Lorita's's response

Wow, baie dankie. Baie bly jy het lekker gebly. Kom gerus weer.

Lorita's
Benine S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benine S
With spouse/partner

Stil en baie gesellig.

Baie oulike gehuggie en die ontbyt was heerlik.

Nicolas B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Nicolas B
With spouse/partner

Gemaklike verblyf en goeie waarde vir geld.

Veilige pakering vir voertuie. Eenheid baie goed ingerig. Het alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike verblyf. Kan dit regtig aanbeveel.

Lorita's's response

Baie Dankie. Ek waardeer dit opreg.

Lorita's
Leandri O - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leandri O
Family with young children

Rustig

Beste plek as jy rustigheid soek.

Karina J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karina J
With spouse/partner

Gasvrye ontvangs met vriendelike gashere maak enige oornaggeriewe vir my by uitstek die plek besonders.

Ek beveel Lolitas se oornag geriewe vir enige voornemende toeris aan. Vir my sou DSTV ook iets wees wat waarde sou toevoeg aan die verblyf.

Nathaleen P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nathaleen P
With spouse/partner

Friendly people. Quiet and peaceful!

People are friendly and helpful. It's a cute place and has everything you need! Will sleep there again anytime!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike mense. Stil en rustig!

Mense is vriendelik en behulpsaam. Dis 'n oulike plekkie en het alles wat jy nodig het! Sal enige tyd weer daar oorlsaap!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorita's's response

Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontvang

Lorita's
Jasmine P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jasmine P
With spouse/partner

Slept well. Reception was good, as well as the breakfast. Place very neat and highly recommended.

Great reception and hostess very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker geslaap. Ontvangs was goed, asook die ontbyt was heerlik. Plek baie netjies, sal dit beslis aanbeveel.

Ons was baie goed ontvang, gasvrou is baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorita's's response

Dit was heerlik om julle te ontvang. Ons hoop ons sien julle eendag weer. Baie dankie vir die ondersteuning.

Lorita's
Coreen V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coreen V
Individual traveler

Good value for money.

Please give attention to shower door that is not working properly. The TV doesn't work either.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Gee asb. aandag aan stortdeur wat nie reg werk nie. Die TV werk ook nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorita's's response

Ek was nie bewus van die foutiewe stort deur nie. Jammer daaroor. Daar is geen TV in die kamer nie.

Lorita's
Marinda S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda S
With spouse/partner

Gemaklik, vriendelik en puik diens.

Ons was vriendelik ontvang. Marie is 'n wonderlike gasvrou, en baie behulpsaam. Die aandete was heerlik, bed was gemaklik en veilige parkering. Ons sal vir seker weer daar oorslaap.

Fayruz W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fayruz W
With spouse/partner

Great reception from host. Had a pleasant stay.

Excellent place. Cosy, neat and affordable. The breakfast was well prepared and tasty.

Lorita's's response

It was only a pleasure to have you. Thank you for leaving the room so tidy and neat. Love to have you again some time.

Lorita's
Irma J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma J
Family with young children

Just incredible.

Very helpful and friendly service from Aunty Marie and her husband. If you are looking for a place to stay I would highly recommend Lolita's. Breakfast are something else, for 5 days we never had the same breakfast and all of it were lovely. Friendly service with love in an amazing wooden cottage, I wouldn't ask for anything else, was so enjoyable and felt at home.

Lorita's's response

Hi Irma, dit was lekker om julle hier te hê. Dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer eendag te sien. Alles wat mooi is vir 2020.

Lorita's
Jolynne M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolynne M
With spouse/partner

Dit was uitstekend, sal enige tyd weer daar tuis gaan en ook aan ander aanbeveel.

Uitmuntende kliëntediens.

Lorita's's response

Baie dankie vir julle ondersteuning. Ek waardeer dit opreg.

Lorita's
Reino G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reino G
With spouse/partner

Heerlik/privaat/geen klagtes.

Sal dit aanbeveel. Baie goed vir prysklas. Sal aanbeveel dat daar miskien 'n TV, al is dit klein, aangebring word.

Desmond R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Desmond R
With spouse/partner

Vriendelik, rustig en netjies.

Die verblyf en diens was baie goed. Ek dink net 'n behoorlike dubbelbed moet ingesit word. Daardie een is baie baie klein. Verder was dit 'n baie aangename ervaring.

Gerhard F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard F
With spouse/partner

Billik.

Lekker kamer, vriendelike diens, waarde vir geld.

Elize N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize N
With spouse/partner

We will definitely when we go back to George just stay with Lolitas!

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons sal beslis wanneer on weer George toe gaan net by Lolitas oorbly!

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorita's's response

Dankie julle is so dierbaar. Was wonderlik om julle hier te hê. Kom gerus weer.

Lorita's
Ntombikayise N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ntombikayise N
Individual traveler

Service was good.

I can recommend Lolita's to a friend, service was very good.

Lorita's's response

Thank you for your support.

Lorita's
Runa B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Runa B
With spouse/partner

Nice.

Completely met my needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Heeltemal voldoen aan my vereistes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorita's's response

Baie dankie. Julle is dierbaar. Was so lekker om julle te ontmoet.

Lorita's
Leocresia D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Leocresia D

Lovely.

The place is nice, value for money, with included breakfast. The place needs a TV, if I can recommend anything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflik.

Die plekkie is nice, beslis waarde vir jou geld met ontbyt ingesluit. Die plekkie kort 'n televisie as ek iets mag aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorita's's response

Ons werk daaraan. Die eerste TV is gister ingesit.

Lorita's
Henriko O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriko O
Individual traveler

Baie liefdevolle mense met baie goeie harte. Gaan hulle mis.

Sal enige tyd weer daar bly, ek bid dat die seën oor hulle lewens groter sal raak en dat hulle nog baie lank gesondheid en geluk sal ervaar. Was ideal om daar te werk deur die dag. Besonderse ontbyt (beter as Wimpy). Het gekom en gaan soos ek verkies was presies wat ek wou gehad het.

Lorita's's response

Ag jy was 'n wonderlike gas en is 'n lieflike mens. Dankie vir jou ondersteuning. Hoop ek sien jou eendag weer.
Voorspoed en mooi wense op jou pad vorentoe.

Lorita's
Patrick R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patrick R
With spouse/partner

Did not like the creaking floor and difficulty with locking and unlocking the front door, otherwise quite comfortable.

Enjoyed our stay at Lolita's despite it not having a TV.

Lorita's's response

Ek is regtig baie jammer dat die diens nie na u sin was nie. Ek probeer regtig altyd my bes vir al my gaste.
Ongelukkig kraak n plankvloer altyd iewers.

Lorita's
Erika V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Erika V
Individual traveler

Lekker ontbyt.

Lekker ontbyt, die ligte buite my kamer het my nagrus versteur maar Marie het onmiddellik die volgende dag donker gordyne opgesit.

Pierre J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre J
With spouse/partner

You feel right at home.

Very friendly reception and very helpful. Comfortable accommodation and best value for money I have experienced.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mens voel dadelik tuis.

Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Gemaklike verblyf en beste waarde vir geld wat ek al beleef het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorita's's response

Baie dankie Pierre, dit was heerlik om julle te ontmoet. Dankie vir die positiewe terugvoer en hoop ons sien julle sommer gou weer.
Mooiste wense,
Marie

Lorita's
Priscilla S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Priscilla S
With spouse/partner

I felt so at home as if I walked into my own house.

It was really a neat and clean unit. Marie was very welcoming, friendly, hospitable and helpful. The food was fantastic. It's really a jewel. Beautiful quiet and safe environment. I would highly recommend them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek voel so tuis en voel asof ek so in my huis instap.

Dit was regtig 'n netjiese en skoon eenheid. Marie was baie verwelkomend, vriendelik, gasvry en behulpsaam. Die kos was fantasties. Dit is regtig 'n juweel. Pragtige rustige en veilige omgewing. Ek sal hulle hoogs aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorita's's response

Hi Priscilla
Dit was heerlik om julle hier te hê. Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Hopelik sien ons mekaar gou weer.
My mooiste wense vergesel jou.
Groete
Marie

Lorita's
Amanda C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Amanda C
With spouse/partner

Friendly and clean.

Had a great stay, clean and neat. Breakfast was very good. Warm night's rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en skoon.

Lekker gebly, skoon en netjies. Ontbyt was baie lekker, warm geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorita's's response

Baie dankie Amanda. Dit eas heerlik om julle te ontmoet.
Mooiste wense,
Marie

Lorita's
Johan V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with teenagers

Goeie, skoon en budget-verblyf.

Naby George se middedorp.

Lorita's's response

Baie dankie Johan. Ek waardeer dit opreg.

Lorita's
James Z - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James Z
On business

It was awesome.

Kind and warm welcoming people.

Lorita's's response

Hi James. It was good having you

Lorita's
Bennie S - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie S
On business

Outstanding value for money for my small budget. Had breakfast, dinner (optional) and basic facilities.

Outstanding value for money when you have a small budget. Nice bed, big breakfast en good dinner! Corner with coffee and tea. You can't even camp for that price. I will definitely stay there again. The room service is a bell at the kitchen corner and they deliver your food through a sliding door in the kitchen. You can enjoy your meal in private. I had safe parking. Everything is basic, but it's exactly what I needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld vir my klein begroting met ontbyt, aandete (opsioneel) en basiese geriewe!

Uitstekende waarde vir geld vir die klein begroting. Lekker bed, goeie groot ontbyt en regte gekookte aandete! Hoekie met koffie, tee, ens.! Jy kan amper nie eers kamp vir daardie prys per dag nie. Ek sal vir seker weer daar oorbly soos by my eie mense op die plattelandse dorpies. Die kamerdiens is 'n klokkie by die kombuishoek en die aflewering van kos ('n moet-probeer!) is deur 'n interne skuifdeur by die kombuisie. Jy eet dan in privaatheid en ek waardeer die mooi swarthout plafon. My kar en kamer was agter veiligheidshekke en diefwering. Ja, alles net basiese geriewe, maar alles netjies en presies wat ek benodig het vir my kursusbesoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorita's's response

Dankie Bennie. Jy was 'n model gas.

Lorita's
Catherine V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catherine V
With spouse/partner

Good service.

Good service. Will recommend it.

Lorita's's response

Baie dankie vir u terugvoer. Ek waardeer dit.

Lorita's
Belinda F - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda F
With spouse/partner

Value for money.

It is a wonderful place for an overnight. Breakfast is fantastic. Place is very clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Dit is 'n wonderlike plek vir oornagdoeleindes. Ontbyt is fantasties. Plekkie is baie skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorita's's response

Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Ons hoop ons sien mekaar weer eendag.
Alles van die mooiste.
Groete
Marie van Lolita's

Lorita's
Marinda S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda S
With spouse/partner

Was absolutely wonderful.

Marie is the perfect hostess. She is so friendly and helpful. Dinner and breakfast were delicious and bed was comfortable. Place was very neat and clean. Would definitely recommend it. Excellent value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was absoluut wonderlik.

Marie is die perfekte gasvrou. Sy is so vriendelik en hulpvaardig. Aandete en ontbyt was heerlik en bed was gemaklik. Plek was baie netjies en skoon. Sal dit beslis aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorita's's response

Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Alles wat mooi is en ek hoop om julle weer eendag te sien.

Mooiste wense
Marie

Lorita's
Ronel S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel S
With spouse/partner

Baie netjies en heerlik gebly.

Die gasvrou was baie vriendelik en ontbyt heerlik. Sal dit aan enige iemand aanbeveel om daar te oornag.

Lorita's's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te ontvang en my voorreg om julle te laat tuis voel. Maak gerus weer so.
Groete
Marie

Lorita's
Johan R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan R
With spouse/partner

Comfortable and quiet.

Very well received by Marie, she made us feel it's our home, always open to serve and help. Thank you. Will surely recommend them to friends and family.

Lorita's's response

It was so good to have you. We hope to see you soon.
Kind regards,
Marie

Lorita's
Delene N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Delene N
Individual traveler

Value for money.

Good and friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Goeie en vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorita's's response

Baie dankie Delene. Was lekker om julle te ontmoet.

Lorita's
From
R450
per night, for 2 ppl
From
From R450
per night, for 2 ppl
From
R450
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 70 Kerk Street, Denneoord, George, 6530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11e1926a49c652b3525743fcad2bc7fae2b778dd3bbe3bc29675567df6211601adbe19886a5dc92591aa20e211d7851c0762?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R450  per night, for 2 ppl 57 5 1 5 70 Kerk Street Denneoord 6530 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.948278760421 22.470696357623
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!