The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Lorraine Kothuis | TravelGround
+31

Lorraine Kothuis

1 review
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 1 review Lorraine Kothuis
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Andre J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre J
With friends

Gasvryheid uit die boonste rakke omring deur 'n beeldskone omgewing.

Lorraine Kothuis is perfek vir 'n paar mense wat 'n vinnige wegbreek wil doen, of selfs 'n paar dae wil bly. Dit is so goed ingerig dat jy voel jy stap by jou eie huis in, met 'n volledige kombuis, heerlike hoekbanke en DStv, en pragtige dekor! Die braaigeriewe bied ook 'n mooi uitsig oor die lande en op die berge, waar jy vir ure kan sit en ontspan. Ook perfek vir die avontuurlustige vakansieganger wat dalk staproetes wil doen. Verder was die gasvryheid ongelooflik en is ons op die hande gedra. Ons sal definitief terug wees!

Lorraine Kothuis's response

Ons is baie bly julle het Lorraine geniet.
Kom gerus weer, ons sien uit daarna.
Groete, Laetitia en Maretha.

Lorraine Kothuis
From R3 500
per night (sleeps 4)
From R3 500
per night (sleeps 4)
From R3 500
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 12:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R101, Breede River Valley, Rawsonville, 6845, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB2h33UZbqYaeGR1b5sJuuGA3BTOrXfYKqV1rgB9T4oFEsyqdzp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 500  per night (sleeps 4) 1 5 1 5 R101 Breede River Valley 6845 Western Cape 0860 022 102 12:00-17:00 10:00 -33.719833333333 19.267361111111
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!