The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at LovanE Boutique Wine Estate & Guest House | TravelGround
+29

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 73 reviews for LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Michael J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael J
With spouse/partner

Can definitely recommend it.

Good customer service by friendly staff. Rooms are comfortable and tastefully equipped. Delicious breakfast and WiFi works well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kan dit beslis aanbeveel.

Goeie kliëntediens deur vriendelike personeel. Kamers is gerieflik en smaakvol ingerig. Heerlike ontbyt en WiFi werk ook goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michael J - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael J
With spouse/partner

Voortreflik!

Gerieflik ingerig en baie goed geleë. Ons het uitstekende kliëntediens ervaar en Yolandri het ons sommer ook bederf met 'n laatmiddag wynproe. Ontbyt is heerlik en word smaakvol voorgesit. Ons kom kuier beslis weer hier!

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Dankie vir die terugvoering, Michael.
Ons is dankbaar dat julle die tydjie by ons geniet het.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Ina L - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina L
With spouse/partner

Ongelooflike plek, gasvryheid en diens; alles was uitstekend!

Ons was baie verras oor hoe netjies, bekostigbaar, met uitstekende uitsig en naby alles geleë die plek was. Die personeel was van hoogste gehalte met diens en vriendelikheid. Sal definitief weer gaan besoek.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Ina, baie dankie dat julle by Lovane gebly het, en baie dankie vir die mooi terugvoering.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Michele B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michele B
With spouse/partner

Verwagtinge oortref!

Ons het ons verblyf by LovanE ontsettend baie geniet en was aangenaam verras! Heerlik rustig en ontspannend, pragtige kamers, veilig en ek mis nou nog daardie smaaklike ontbyt! Ons gasvrou, Charloné, was so verwelkomend, vriendelik en lewer 'n uitstekende diens! Baie dankie, ons sien julle beslis weer!

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Michele, baie dankie vir die terugvoering.
Ons hoop julle kuier weer by ons.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Sanette J - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanette J
With spouse/partner

Netjies, vriendelike diens en veilig.

Netjiese, gerieflike kamers. Baie vriendelike personeel. Ons het 'n heerlike ontbyt gehad en 'n heerlike bottel wyn het ons kuier afgerond.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Sanette, baie dankie vir jou terugvoering.
Ons waardeer dat julle by Lovane gebly het.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Jon F - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jon F
With spouse/partner

Absolute bliss!

It's a safe, secure and private environment. Lovely quiet surroundings. Friendly staff too. Thank you Hennie and Theresa for the lovely bottle of red wine.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Jon, thanks for the feedback.
We are glad your stay was enjoyable.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Inge B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge B
With spouse/partner

Vinnige oorslaap vir funksie

Ons het net 'n oornagplek nodig gehad naby ons funksie se venue. LovanE se ligging was perfek! Vriendelike mense en heerlike ontbyt. Ons het selfs 'n bottel wyn in ons kamer gekry as geskenk. Daar is ook alle geriewe in die kamer wat mens moontlik sal nodig kry. Ons sal maklik weer hier bly!

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Baie dankie vir jou terugvoering Inge.
Ons is bly julle verblyf was aangenaam.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Kim S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kim S
With spouse/partner

Wonderful hospitality and lovely staff.

We had a lovely stay and enjoyed the hospitality and friendly staff. Would recommend 100%

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Thanks for your kind feedback, Kim.
We are so happy that your stay was enjoyable.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Tiaan S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan S
With spouse/partner

Puik

Alles was net puik. LovanE is awesome geleë met ongelooflike gerieflike kamers. Die ontbyt was vars en heerlik. Die personeel wat daar werk is baie vriendelik en laat jou sommer gou op jou gemak voel - Charlone was skitterend en ek sal LovanE vir seker aanbeveel vir toekomstige besoekers.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Tiaan, baie dankie vir jou terugvoering.
Ons waardeer dit.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Dieter H - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dieter H
With spouse/partner

Look, it was a 30% special, so granted would have been a bit stuffed without it, but, oh my word, would have paid the extra 30%!

Was an utterly enjoyable experience from the first second! Spotless room, everything works, yummy brekkies!

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Thanks for the feedback, Dieter.
We are thrilled that it was an enjoyable stay.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Brumilda J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brumilda J
With spouse/partner

Relaxing.

The atmosphere was calm and relaxing and afforded my husband and I the peace and quiet we left the city for. The service, food and amenities were outstanding.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Thanks for the feedback, Brumilda.
We are glad that you enjoyed your stay.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Ivette D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ivette D
With spouse/partner

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Kamers baie gerieflik en alles wat mens benodig vir oornag.

Moeite is gedoen met al ons versoeke, sal Lovane enige tyd aanbeveel, dankie, ons kuiertjie was vinnig, maar baie lekker. En ook dankie vir ons bederf, 'n lekker bottel Lovane rooiwyn. Sal enige tyd aanbeveel.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Ivette, baie dankie vir die terugvoering.
Groete.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Jetske F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jetske F
Family with teenagers

Aangename, luukse verblyf.

Vriendelike ontvangs, lieflike kamer met ’n pragtige uitsig. Luukse linne, dik handdoeke, verhitte handdoekreëling, geurige badkamerprodukte, en ’n komplimentêre bottel ( héérlike!) rooiwyn. Daar was Sally Williams-nougat langs die bed, ’n koffie- en tee-hoekie, ’n yskassie, lugreëling, kluis, swemhanddoeke en muskietweerdder. Afgesluit met ’n smullekker ontbyt. Hier is aan alles gedink. Ons het heerlik gebly. Baie dankie!

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoeing, Jetske.
Ons hoop julle kom kuier weer.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Leighton L - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leighton L
With spouse/partner

Die eenheid waar ons gebly het was netjies. Ons het ook 'n gratis bottel wyn gekry!

Die eenheid waarin ons gebly het was skoon en netjies. Die perseel en uitsig van die gastehuis was baie mooi. Ons moes die volgende oggend bietjie langer wag vir ons ontbyt, maar daar was ook heelwat gaste tydens ontbyt.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoering.
Groete.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Pippa L - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pippa L
Individual traveler

Gerieflik en rustig.

Alles nuut en netjies. Heerlike ontbyt en goeie diens. Mens kan selfs ’n spa-behandeling in jou kamer kry. Ook baie naby aan ander uitstekende spa's en wynplase

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Dankie vir die terugvoering, Pippa.
Ons waardeer dit.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
I E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
I E
With spouse/partner

Just 1 night, but it was very nice.

It's a beautiful place, just expensive.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net 1 nag, maar dit was baie lekker.

Dit is 'n pragtige plek, maar net duur vir net oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Baie dankie dat jy Lovane gekies het om oor te bly. Ons hoop jy kan volgende keer langer bly en die omgewing lekker geniet.

Groete,
Theresa, eienaar.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Venessa F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Venessa F
With spouse/partner

Value for money! Very luxurious and neat. Treated very well.

LovanE Boutique Wine Estate is an excellent option for tourists! Like the location and luxuriousness! Brilliant accommodation at a five-star standard.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld! Baie luuks en netjies! Op die hande gevra.

LovanE Boutique Wine Estate is 'n uitstekende opsie vir toeriste! Hou van die ligging en luuksheid! Briljante verblyf op 'n vyfsterstandaard.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Baie dankie Venessa vir jou baie mooi "review". Ons hoop jy kom kuier weer.

Groete,
Theresa, Eienaar

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Rudi S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rudi S
With spouse/partner

Rustig en ontspannend.

LovanE is ideaal geleë. Dit is baie netjies met vriendelike personeel.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Dankie Rudi. Ons is dankbaar dat jy jou kuier hier geniet het.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Stefan K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan K
With spouse/partner

Luxurious accommodation, conveniently located to visit the Cape and surrounding wine routes.

We visited the Cape and surrounding wine routes for our honeymoon and stayed at LovanE during this time. The guesthouse is very conveniently located for the purpose. The room was luxurious and very tidy, and the service was excellent. The cellar's wine is also recommended. We had a lovely stay and would highly recommend LovanE.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Luukse verblyf, gerieflik geleë om die Kaap en omliggende wynroetes te besoek.

Ons het vir ons wittebrood die Kaap en omliggende wynroetes besoek, en het by LovanE gebly vir die tydjie. Die gastehuis is baie gerieflik geleë vir die doel. Die kamer was luuks en baie netjies, en die diens was puik. Die kelder se wyn is ook aan te beveel. Ons het baie lekker gebly en sal LovanE sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Stefan, dankie vir die mooi resensie. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Alles van die beste vir julle nuwe huwelik. Groete

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Willem H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem H
On business

Excellent guesthouse in the Boland.

The LovanE Guest House offers very friendly staff, a neat and comfortable room, good breakfast and overall value for money. The view over vineyards of this wine farm and across the valley adds to the wonderful atmosphere. I stayed 3 days and can recommend this quaint guest house for anyone who wishes to stay close to Stellenbosch.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Thanks Willem, we appreciate your stay, and your kind review. We hope to see you again! Regards, Theresa, Owner

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Frans C - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Frans C
With spouse/partner

Goeie ervaring.

Gerieflik, netjies, goeie ligging, vriendelik, goeie ontbyt.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Dankie vir die oorbly, en jou vriendelike review, Frans. Groete Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Johan D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan D
With spouse/partner

Great, maar enkele probleme.

Geen veilig parkering vir motors. Staan onder bome. Verwag dit nie van 4/5 ster plek nie.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Hallo Johan. Jammer jy was nie tevrede met die parkering nie. Ons plek is honderd persent veilig - ons het elke nag ‘n nagwag wat almal veilig hou. Groete. Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Erica V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erica V
With spouse/partner

Was baie lekker romantiese wegbreek.

Van die aankoms tot einde was die diens baie goed en het ons baie welkom gevoel. Kamers was pragtig, netjies en heerlik privaat. Ontbyt was smullekker en wynproe in ondergrondse kelder was so lekker ervaring. Komplimente aan die wynmaker wat paar nuwe wyne hierdie jaar op die rak het.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Erica, dankie vir jou oorbly, en jou vriendelike review. Groete Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Denise L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Denise L
With spouse/partner

Not a pleasant visit.

Not a great welcoming. Rushed for breakfast. Almost told which table to sit at. Very unwelcome experience to the point of rudeness. I will not be back, and intend to share my poor experience. Very pricey for what it is.

Ih N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ih N
On business

Goed.

Dit was goed. Ontbyt bietjie laat vir ons wat vroeg ander afspraak moes nakom.

Ilze F - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Ilze F
With spouse/partner

Welcoming, friendly and hospitable accommodation.

Pleasantly surprised by the people, the beautiful room and the unbelievable view. Would recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Welkome vriendelike en gasvrye blyplek.

Aangenaam verras met die mense, die pragtige kamer en die ongelooflike uitsig. Sal enige iemand aanbeveel om daar te kom bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cherylene D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cherylene D
Family with teenagers

LovanE gets it right - it is the way a guest house experience should be!

I am a very fussy guest and have left a few guest houses and hotels to look for other accommodation. There are basic requirements that accommodation should meet. The way in guests are greeted - the manager came to greet us personally. The rooms are very neat and spotless. We made a few requests to the manager and she did everything she could to accommodate us. From bookings at restaurants to a cup of coffee when an old friend came to visit. Breakfast was delicious and well prepared. Everything was tops. I can strongly recommend the guest house. Thank you for an enjoyable visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

LovanE kry dit reg - dit is hoe 'n gastehuis ervaring moet wees!

Ek is 'n baie puntenerige gas en ek het al by verskeie gastehuise en hotelle uitgeloop en ander verblyf gesoek. Daar is 'n paar basiese vereistes waaraan verblyf moet voldoen. Die manier waarop mens welkom geheet en gegroet word - die bestuurder het ons persoonlik kom groet en welkom geheet. Die kamers is pynlik netjies en silwerskoon. Ons het 'n paar versoeke aan die bestuurder gerig sy het alles in haar vermoë gedoen om ons te help en te akkommodeer. Van besprekings by restaurante tot 'n koppie koffie vir 'n ou vriend wat kom inloer het. Die ontbyt was heerlik en keuring voorberei. Alles was net puik. Ek kan die gastehuis ten sterkste aanbeveel. Baie dankie vir 'n genotvolle kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leanne S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Leanne S
Individual traveler

Lovely staff.

But breakfast needs to be ready earlier to accommodate those of us who have to go to work.

Francois V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois V
With spouse/partner

Beautiful little place amongst the vineyards, friendly people who make you feel at home.

Our second stay here. Once again we really enjoyed it. Stunning comfortable rooms are always tidy. Fresh, delicious breakfast. Staff was really nice and friendly and makes you feel comfortable. Quite central to the Cape, Somerset West and Stellenbosch. Really recommend this to prospective visitors to the Cape.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plekkie tussen die druiwe wingerde met baie vriendelike mense wat jou heel tuis laat voel.

Die tweede keer wat ons hier gebly het. Weereens het ons dit baie geniet. Mooi gerieflike kamers wat altyd baie netjies is. Die ontbyt wat voorgesit word, is vars en heerlik. Al die personeel wat daar werk is baie vriendelik en laat jou sommer gou op jou gemak voel. Redelik sentraal geleë wat die Kaap, Somerset-Wes en Stellenbosch betref. Sal dit werklik aanbeveel vir toekomstige besoekers aan die Kaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Hello Francois. Baie dankie vir die mooi terugvoering, en die aanbeveling!
Groete, Theresa (eienaar)

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Arné G - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Arné G
With spouse/partner

Nice experience.

The folks ar really friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker ervaring.

Die mense is baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering.
Groete, Theresa (eienaar).

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Alden V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alden V
With spouse/partner

Ongelooflike lekker ervaring!

LovanE is loshande een van die beste plekke waar ek tot dusver gebly! Die diens is fantasties, hulle ontbyt is uit die boeke en die kamers is luuks en skoon! Ek sal definitief weer in die toekoms hier bly, en ek sal enige iemand aanraai om van hulle gebruik te maak!

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Baie dankie vir jou terugvoer. Laat weet as jy weer boek - ons sal graag vir jou 'n bottel wyn gee. Groete. Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Etienne V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Etienne V
With spouse/partner

Lekker gebly in 'n gerieflike eenheid wat naby alles geleë is maar steeds 'n pragtige uitsig het.

Ons het gekom vir 'n troue by 'n wynplaas net af polkadraai. LovanE was perfek geleë, was bekostigbaar, lieflike uitsig en baie vriendelike mense. Die eenhede was besonders mooi, skoon en netjies en 'n mens kon heerlik rus met die rustige omgewing. Ek sal LovanE beslis aanbeveel. Ons het lieflik gebly. Baie dankie LovanE vir 'n heerlike aandjie by julle gastehuis.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Hi Etienne. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dit was 'n goeie ervaring. Groete.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Henri C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Henri C
With spouse/partner

Geen warm water in die stort nie en geen personeel aan diens tussen 17:00 en 08:00 in die oggend nie.

Geen warm water in badkamer nie. Kon nie reël vir ontbyt vir 07:30 nie, want personeel daag eers 08:00 in die oggend op.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Joey, ek is jammer dat jou ervaring so onaanvaarbaar was. Ons is 'n 4 ster gastehuis - daarom dat ons nie deur die nag 'n oop kantoor het nie. Daar is egter 'n wag aan diens wat die bestuurder aan diens sal roep, dwarsdeur die nag. Soos per ons terme en voorwaardes word ontbyt bedien tussen 8 en 10 elke oggend. Indien daar betyds 'n navraag is (wat voor 17:00 gerig word) vir vroeër ontbyt, stel ons dit met graagte vir gaste op in die algemene gaste-sitkamer.
Ek is bitter jammer oor die warm water. Dit het alles te doen gehad met 'n foutiewe "timer switch". Ek sal graag vir jou 'n bottel wyn wil gee vir jou ongerief.
Kontak ons asseblief. Baie dankie - en groete. Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Bianca D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca D
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Die kamers is skoon en netjies met lugversorging. Goeie ontbyt met verskillende opsies, vars en lekker. Ek sal definitief weer daar oornag.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Baie dankie Bianca vir jou pragtige terugvoer. Ek hoop ons sien jou weer. Groete. Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Mariana S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana S
With spouse/partner

Goeie ligging, netjies en smaakvol, rustige atmosfeer, vriendelike, professionele personeel.

Die ligging is baie goed as mens Stellenbosch en ook Franschhoek wil besoek. Die gastehuis is pragtig, baie netjies en skoon, en dis lieflik rustig en ontspanne op die wynplaas tussen die wingerde. Die kamer was smaakvol en goed toegerus. Baie vriendelike, professionele personeel en 'n keurige volledige ontbyt. Ons sal hierdie gastehuis beslis aanbeveel en weer wil besoek!

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Mariana, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is baie bly dat jou kuiertjie by ons aangenaam was. Groete Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Paul T - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Paul T
With spouse/partner

Die bouery is baie onnet.

Ek sal dit kan aanbeveel wanneer hulle klaar gebou het. Op hierdie stadium is daar sekere gedeeltes was verskriklik onnet is! Vir die prys kon iemand regtig aangebied het om ons bagasie te help dra tot bo.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Dankie vir u terugvoer. Ek is jammer dat u ondervinding onaanvaarbaar was. Ek hoop ons kan eendag weer 'n geleentheid kry om die ondervinding te verbeter. Groete Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Tersia J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tersia J
Individual traveler

Rustig.

Die diens was goed en ontbyt was heerlik. Die kamer was lekker ruim en die ligging was lekker rustig.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Hi Tersia. Baie dankie vir jou terugvoer! Groete Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Fredolene H - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fredolene H
With friends

We really enjoyed our stay.

We really enjoyed our stay. The breakfast was awesome. Its really a beautiful place and all staff are so friendly.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Thank you for your kind review! Hope all is well. Best wishes.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Tammy M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tammy M
With spouse/partner

Good breakfast, it met our needs.

Clean room, good bed - nice view of the vineyard.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Tammy - thanks for taking the time to review us. Best wishes.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Francois V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois V
With spouse/partner

Ongelooflike mooi verblyf op 'n klein wynplasie. Die uitsig vanaf die kamers is asemrowend.

Hierdie is regtig 'n versteekte juweel. Die personeel is almal baie hulpvaardig en vriendelik. 'n Baie netjiese kamer met 'n baie lekker groot stort. Die ontbyt was ook baie keurig voorgesit en was heerlik. Die uitsig vanaf die kamer oor die wynlande is asemrowend en baie rustig. Ek sal hierdie verblyf regtig aanbeveel.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Francois - baie dankie vir jou mooi terugvoer. Groete Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Carina R - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carina R
With spouse/partner

Ons het dit geniet by LovanE. Baie vriendelike personeel, lekker ontbyt en heerlike wyn!

Ons het heerlik gebly en gekuier by LovanE. Personeel was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Heerlik wyn geproe en die ontbyt was ook uit die boonste rakke! Ons was baie spyt dat ons net een nag kon oornag.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Hi Carina. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop ook om jou weer te sien! Groete Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Julie G - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julie G
With spouse/partner

One of the best guest houses!

We had the most amazing time at LovanE. The staff were friendly and helpful and went out of their way to assist. Breakfast was a meal for the day and what a variety. Wine tasting was also an experience, and I would highly recommend their wines as they are awesome. The rooms are so stunning and the bathroom is out of this world. Overall an experience to want to have again and again.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Dear Julie. Thanks for your beautiful review. It is much appreciated. Hope to see you again! Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Stephan J - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Stephan J
With spouse/partner

Dit was baie lekker. Ek sal verseker weer daar bly.

Ek het baie lekker gebly by LovanE. Kamer was netjies. Baie mooi uitsig op die wynlande.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Dankie vir die terugvoer. Groete.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Irma V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Irma V
Family with young children

Vriendelike diens.

Ons het die in die gesinseenheid gebly. Algemene gevoel oor die eenheid is dat dit 'n bietjie werk nodig het, die braaiplek en meubels kort 'n lagie verf en die lig in ons kamer het nie gewerk. Foto's het 'n ander verwagting geskep, plekkie kort net 'n bietjie opknapping. Die diens was wel baie goed!

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Hi Irma. Ek is jammer ons het nie aan jul verwagtings voldoen nie. Ek gee graag in die toekoms (tot en met 31 Desember 2016) vir jou 15% afslag vir 'n nag se verblyf in een van ons nuwe kamers. Ons het intussen die selfsorgeenheid van die mark onttrek. Groete. Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Karen K - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen K

Fantasties, wonderlik, lekkerste ontbyt!

Wonderlike ervaring met die lekkerste ontbyt. Definitief 'n wenner! En in vandag se tyd baie veilig gevoel met die vriendelike wag teenwoordig. Dankie vir julle moeite met ons.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Karen - dankie vir jou pragtige terugvoer. Groete Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Joané U - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joané U
Family with young children

Oulike plek!

Baie oulik! Mooi, netjies baie gemaklik. Ek moes net my 18 maande oue seuntjie dop hou met die swembad en visdam wat heeltemal oop is. Ontbyt was baie lekker!

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Dankie vir jou terugvoer. Groete Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Pierre B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre B
With spouse/partner

Most enjoyable stay!

Everything we expected. Had a great night's sleep and very good breakfast. Very convenient location. Will definitely return again.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Thank you for your kind review. Regards Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Wolfgang K - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wolfgang K
Individual traveler

We would come again

Nice rooms with super showers! The wine given as a present to the guests, the terrace, super breakfast and restaurant, were wonderful!

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Thank you for your kind review. Regards Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Alan S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alan S
With spouse/partner

A relaxing overnight stay

We had a great stay. Bed was comfortable, room clean, breakfast excellent. My only complaint was that we should have been informed at the time of booking that the on-site restaurant is closed on a Sunday night. Because we knew we were going to arrive late, we planned on eating in the restaurant, and had to find a last minute alternative - not an easy task when most of Stellenbosch is closed on Sunday nights.

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Thank you for your review. Best wishes Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Mariette M - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariette M
With friends

Alles was 100%

Baie goeie ondervinding. Personeel was baie behulpsaam met enige versoek. Kamer was skoon en netjies en fasiliteite baie goed!

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Baie dankie vir u terugvoer. Groete Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Madie E - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madie E
With spouse/partner

Heerlike ontbyte en snoesige kamers.

Die uitsig asemrowend, puik!

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House's response

Dankie vir die pragtige terugvoering. Groete Theresa

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House
Hennie H - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie H
With spouse/partner

Asemrowend! Uit die boeke uit!

Sal weer daar bly!

Charlene B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene B
With spouse/partner

Warm, onvergeetlik, pragtig én netjies!

Ons het tuis gevoel. Die plek was baie netjies en skoon, en goed geleë. Waarde vir geld! LovanE is beslis 'n weggesteekte juweel!

Clinton S - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clinton S
With spouse/partner

Perfect guest house for time away with very friendly and helpful staff.

LovanE Boutique Wine Estate is perfectly located in Stellenbosch for an easy journey and some time out of the city. We had a relaxing time and would enjoy returning with friends/family in the future.

Christine G - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine G
With friends

Die lekkerste ontbyt met die mooiste sonsopkoms en vriendelikste personeel!

LovanE is 'n pragtige wynlandgoed naby Stellenbosch. Die uitkyk oor Stellenbosch se berge is asemrowend! Die personeel is vriendelik en behulpsaam en hulle maak die lekkerste ontbyt! Die kamers is mooi skoon en netjies en veilige parkering is beskikbaar! 'n Lekker vroegoggend draffie so verby al die plase is ideaal! In drie woorde: gerieflik, bekostigbaar en lekker!

Horst B - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Horst B
With spouse/partner

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Yolandi V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolandi V
Family with young children

Baie gerieflik. Naby alles. Pragtige uitsig.

Netjiese verblyf. Baie vriendelike en flink diens ontvang. Ons sal verseker weer gaan.

Jeannie L - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeannie L
With spouse/partner

Alles wat ons verwag het en meer!

Die eienaars was baie verwelkomend en vriendelik. Die kamers is goed toegerus en daar is selfs 'n boekie wat nabygeleë eetplekkies aanbeveel, huurmotors se nommers en so meer bevat in elke kamer. Ontbyt was gul en die wynproe lieflik. Ons bly beslis weer hier!

Sonell V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Sonell V
With spouse/partner

Dit was fantasties lekker. Die wynproe was baie intiem en persoonlik.

Sal beslis weer gaan!

Nelus N - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nelus N

Aangename verblyf, heerlike ontbyt en vriendelike personeel.

Die gastehuis is baie netjies. Ontbyte is uitstekend. Die perosneel is uiters behulpsaam. Word aanbeveel.

Fiona S - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fiona S
With spouse/partner

Clean, no fuss room.

Lovane is a quiet B&B outside Stellenbosch. We chose this place because it was close to Spier and in comparison with other B&B boutique hotels, much cheaper. The double room is big enough for two people, bedding is excellent quality and we slept like babies. Bathroom area consist of a big shower. The room was very clean and it was a pleasant overnight stay. Coffee and tea are available in the room as well s a mini bar. The coffee bags do not work well and I would propose going back to the granules sachets like you had in the past. The breakfast the next morning was fine with eggs to order.

Pjw T - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pjw T
With spouse/partner

Good wine and very cozy

Cosy and near restaurants.

Tania J - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania J
With spouse/partner

Rustige atmosfeer.

Die verblyf was baie netjies en die ontbyt was heerlik.

Henri F - Jun 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henri F
With spouse/partner

Breathtaking views, friendly service.

Beautiful views and very friendly staff. Well worth a visit. Some nice wines to sample as well.

Dave P - Apr 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dave P
Individual traveler

Awesome breakfasts

On the airport side of Stellies so this is a good one for your last day to avoid the traffic. Stunning rooms and world class bathrooms.nIf you trail run or MTB, then the Bottlery hills trail is really good; don't miss out.

Bruce H - Mar 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bruce H
Individual traveler

It was a well furnished establishment.

It was a well kept and furnished establishment, with great customer service.

Carel V - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel V
With spouse/partner

Peaceful

Our stay was fantastic and there are some very nice wines available.

Carika F - Nov 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carika F
With friends

Absolutely beautiful, everything you need and more than what they advertise!

I was really impressed with the guesthouse! It really has everything that you need, like staying over in a place similar home!! Absolutely lovely, what a great accommodation set in a beautiful location topped with wonderful hospitality and good food!! The accommodation really deserves 5 stars!!! Thank you very much!!!

Ellie L - Sep 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellie L
With spouse/partner

Brilliant value for money and a beautiful place to stay.

Our stay was lovely and the room and view from the room was just beautiful. There is nothing I could fault about this place. I will definitely come back and would recommend Lovane to anyone, one night was just not long enough!

Genevieve M - Sep 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Genevieve M
With spouse/partner

Excellent service and a wonderful romantic / casual destination

In celebration of our 6th year wedding anniversary my husband and I booked into the Lovan Boutique Wine Estate it was an experience that will be remembered. The Lovane brochure in our room enabled us to call a reliable taxi service, to drop - and pick us up - at Moyo Spier. It was awesome ...

Ursula N - Aug 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ursula N
With spouse/partner

Good value for money.

Very clean and friendly staff. Wine also very very good. Great value for money.

Anya D - Mar 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anya D
With spouse/partner

Absolutely beautiful! Luxurious and very classy. Definitely worth every sent!

You want to stay here if you love the feel of excelence and luxury. The surroundings are beautiful, waking up every monring in such a tranquil place is a blessing to the soul. The rooms are stunning! Breakfast is a feast. I would visit again, hopefully soon.

From R940
per night (for 2 people)
From R940
per night (for 2 people)
From R940
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 32 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Polkadraai Road, Vlottenburg, Stellenbosch, 7604, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMGRkYjAyLTczYzYtNDk4YS05YTM1LTQyYjMxZTQwNzQ4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R940  per night (for 2 people) 73 5 1 5 Polkadraai Road Vlottenburg 7604 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.952531611349 18.800613449074
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!