Lowestoffe Country Lodge
Review Summary
Gina S - Jan 2020
Overall score
Ruim huis.
Daleste E - Jan 2020
Overall score
Lekker, mooi en koud.
Marius V - Jan 2020
Overall score
Fantastiese ligging met ruim plaashuis.
Koos F - Jul 2019
Overall score
On the farm and in nature - beautiful!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Op die plaas en in die natuur - beautiful!
Dit is presies wat ons gesoek het, weg van alles, op die plaas met hope vars lug. Die natuur is pragtig en die plaashuis is met alles toegerus. Vriendelike en opregte ontvangs, warm nes die kaggel in die sitkamer. Ons wou hierdie winter hier oornag om die koue te ervaar. Die warm kaggel, elektriese komberse en gehaltebeddegoed het was die regte medisyne vir die koue. As die plaas en grondpad vir jou bedoel is, kan jy gerus hier 'n draai kom maak. Baie dankie, ons het dit geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melissa D - Jan 2019
Overall score
Magnificent old mansion in a pretty farm environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Manjifieke ou herehuis in pragtige plaasomgewing.
Pragtig gerestoureerde huis sorg vir baie gemaklike verblyf. Natuur is pragtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadia C - Jul 2018
Overall score
Lekker plaasatmosfeer. Huis goed toegerus en baie gerieflik.
Kalyn B - Dec 2017
Overall score
Beautiful country setting.
Don C - Oct 2017
Overall score
Fantastiese, ontspannende, rustige omgewing.
- Capacity: 24 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Lowestoffe Farm, Hogsback, Cathcart, 5310, Eastern Cape
- All ages welcome