Lullaby Leaves Guest House
Review Summary
Ap V - Feb 2022
Overall score
Stil omgewing. Lekker gebly.
Lullaby Leaves Guest House 's response
Goeiedag, AP
Baie dankie vir die eerlike en opregte mooi terugvoer. Dit was 'n plesier om u te kon akkommodeer. Jammer vir die aanvulling van die seep en koffie ons sal beslis daarna kyk om dit te verbeter. Plus, ons is alreeds besig om reg te maak agter tussen deur die reen wat bly val. Ons sien uit daarna om u gou weer te kan verwelkom by ons en die verbeteringe sommer duidelik sal sigbaar wees.
Vriendelike Groete,
Lullaby Leaves - Span
Cicilia M - Nov 2021
Overall score
Not good at all.
Read moreAlbert T - Oct 2021
Overall score
Kry meer as waarvoor jy gevra het, baie goeie verblyf.
Lullaby Leaves Guest House 's response
Goeiedag, oom Albert
Baie dankie vir die goeie terugvoer van oom hulle.
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon he en akkommodeer.
Ons hoop om julle gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom.
Vriendelike Groete,
Span - Lullaby Leaves
Neels M - Sep 2021
Overall score
Nie op standaard.
Lullaby Leaves Guest House 's response
Goeiedag Mnr, Marais
Dankie dat u by ons gebly het en vir die resensie wat u gegee het.
Mag ek vra wat presies nie op standaard was nie sodat ons daaraan kan werk?
En kan dit moontlik wees dat ons aan geen van die bogenoemde lys voldoen het nie?
Ons is immers nog 'n groeiende besigheid en het nog 'n baie ver pad om te stap omdat ons Desember 2020 eers begin het. Ek glo julle kan dit verstaan.
Vriendelike Groete
Jan V - Sep 2021
Overall score
Aangenaam.
Lullaby Leaves Guest House 's response
Goeiedag, Jan
Baie dankie vir julle baie goeie terug voer en resensie.
Dit was 'n absolute plesier om julle te kon huisves en akkommodeer.
Ons hoop om jullle gou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom.
Vriendelike Groete,
Lullaby Leaves - Span
Andre L - Aug 2021
Overall score
Awesome service.
Lullaby Leaves Guest House 's response
Good day Andre,
Thank you so much for your great review and feedback. It is with absolute pleasure to know how much you have enjoyed your stay. We look forward to your next visit and for you to experience even more of our improvements as well. It was a pleasure hosting you and you are most welcome for your next stay at Lullaby Leaves.
Kind Regards,
Team - Lullaby Leaves
Clarice J - Jun 2021
Overall score
Wonderful, warm , affordable and just perfect.
Lullaby Leaves Guest House 's response
Good day Clarice,
Thank you so much for your lovely, honest and sincere review. It was a huge pleasure hosting you. And we will definitely host accommodation for you anytime.
We look forward to seeing you again very soon.
Warmest Regards,
Team - Lullaby Leaves
Salomon P - Feb 2021
Overall score
Billike verblyf met netjiese en skoon geriewe.
Lullaby Leaves Guest House 's response
Goeiedag, Salomon
Baie dankie vir jou baie goeie terug voer. Dit was lekker om jou hier te kon huisves by ons.
Ons sien uit om jou weer te kan verwelkom by ons in die nabye toekoms.
Vriendelikie Groete
Lullaby Leaves Span
Deon B - Nov 2020
Overall score
Baie verouderd.
Lullaby Leaves Guest House 's response
Goeiedag, Deon
Baie dankie vir jou terug voer. Ons waardeer opreg jou eerlikheid. Ons is baie jammer dat jy nie 'n lekker ondervinding gehad het nie, ons sal werk maak daarvan.
Dit is goed om te weet waar ons kan verbeter.
Ons hoop om jou dalk in die toekoms weer te kan verwelkom wanneer ons bietjie meer uitgebrei het.
Vriendelike Groete,
- Lullaby Leaves Span
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 39 2nd Avenue, Lichtenburg, 2740, North West
- All ages welcome