Luwandla No 15
Review Summary
Di-mari C - Jan 2021
Overall score
Lekker goed toegeruste groot woonstel.
Anja M - Aug 2019
Overall score
It was really nice to stay here.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was regtig so lekker om hier te bly.
Al wat ek sal kan vra is kyk asb. na julle stoof - sy knoppe kom heeltyd af as jy kos maak. Die toaster werk nie en die yskas maak nie koud nie Anders was alles 100% .
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella W - Jan 2019
Overall score
Very quiet, great place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie stil. Lekker plek om te bly.
Ek het lekker gebly. Dis naby winkels en die strand, en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christo P - Jan 2019
Overall score
Dit was 'n baie lekker tydjie in 'n netjies eenheid.
Read moreFerdinand B - Sep 2018
Overall score
Die eenheid is werklik netjies en baie gerieflik.
Luwandla No 15's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Bly julle het dit geniet. Kom kuier asseblief weer.
Johan M - Jul 2018
Overall score
Pragtige plek.
Luwandla No 15's response
Hi Solita
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete
Riana
Andre D - Nov 2017
Overall score
Very nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Beslis die moeite werd. Baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wihanlie D - Aug 2017
Overall score
Heerlik, gerieflik, veilig en alles is daar wat jy nodig het.
Luwandla No 15's response
Baie dankie, ek is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Jan E - Mar 2017
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Waarde vir geld, sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Antonie V - Oct 2016
Overall score
First class.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eersteklas.
Ek sal enige tyd weer van hierdie rustige en veilige akkommodasie gebruik maak. Dankie vir die vriendelike ontvangs en uitstekende diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Luwandla No 15's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly jy het die vakansie geniet.
Andre E - Jul 2016
Overall score
Meenthuis is baie mooi en gerieflik.
Ben S - Jan 2016
Overall score
Verblyf en diens was puik.
Luwandla No 15's response
Goeie dag Desiree en Ben,
Baie baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Julle kan enige tyd weer kom kuier, ons sal julle met ope arms verwelkom.
Groete,
Riana
Theunis J - Feb 2015
Overall score
Dit is 'n baie lekker plek en die prys is goed.
Marietjie G - Jan 2015
Overall score
Ons het heerlik gebly.
Peet L - Dec 2014
Overall score
Sentraal geleë naby strande. Restaurante en winkels. Goeie sekuriteit.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Visarend Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- All ages welcome