The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Luxury Tented Village @ Urban Glamping | TravelGround
+53

Luxury Tented Village @ Urban Glamping

Review Summary

4.8 out of 5from 18 reviews for Luxury Tented Village @ Urban Glamping
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Cornel Z - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornel Z
With friends

Urban Glamping staf was baie professioneel en hulpvaardig. Die eenhede was netjies, skoon en baie gerieflik. Die uitleg het 100% voldoen aan ons verwagtinge en ons kon regtig rus en ontspan. Waarde vir geld.

Sal definitief weer by Urban Glamping bly as ek in St. Lucia vakansie hou.

Karl E - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karl E
With spouse/partner

Very enjoyable.

Staff extremely helpful and friendly.

Magriet H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magriet H
With spouse/partner

Uniek, rustig, skoon, uitstekend.

Baie lekker gebly. Die diens van al die personeel en eienaars was uistekend. Dit het ons verwagtinge oortref en sal dit sterk aanbeveel. Paradys in die middel van die hoof straat.

Hantie A - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hantie A

Uitstekend.

Baie lekker plek met baie mooi opset. Diens van al die personeel was uitstekend. Alles het ons verwagtinge oortref. Sal beslis weer gaan besoek en aanbeveel vir almal. Dankie vir ’n baie lekker wegbreek daar by julle. Julle plek is baie mooi.

Gideon V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gideon V
With spouse/partner

Baie uniek. Voel glad nie of jy in die hoofstraat bly nie. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

Baie huislik met die gevoel dat jy diep in die bos is maar tog met die nodige luukshede. Die eienaar en personeel is vriendelik en hulpvaardig en bied `n verskeidenheid toere en ritte aan in en om St Lucia.

Lynelle S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lynelle S
With friends

Absolutely loved St Lucia

Really appreciated the organized tours. The tents are awesome. Monkeys are noisy at night

Rozanne G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Rozanne G
With spouse/partner

Pleasant, quiet, friendly people.

It was ideal for us, enjoyed it very much. Very neat and convenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam, rustig, Vriendelike mense.

Dit was ideaal vir ons, het dit baie geniet. Baie netjies en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronelle L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle L
Family with teenagers

Netjiese plek en luuks.

Heerlik gekuier. Ideaal geleë.

Sinenhlanhla G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sinenhlanhla G
Family with young children

We enjoyed every second of it.

A great place to be and very kids friendly.

Theuns B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theuns B
With spouse/partner

Pragtige plek.

Pragtige, netjiese plek. Tente kort verwarmers in die winter.

Dianne S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dianne S
With spouse/partner

Highly recommend staying at Monzi Tented Accommodation.

A paradise in the heart of the Main Street of St Lucia, accommodation excellent. Staff friendly and helpful and a wonderful tranquil ambiance that is so relaxing.

Thys L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys L
With friends

Rustige wegbreek in pragtige omgewing.

Die kamp is pragtig uitgelê met puik geriewe. Stukkie bos in die middel van die dorp!

Quinton D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quinton D
With spouse/partner

Unique, practical and blissful.

Definitely a place to visit. It was extremely neat. Our bedding and towels were replaced, and our tented chalet were cleaned on a daily basis. The staff are friendly and reliable. You wouldn't say that the place is situated on the main road of town. The garden creates a lovely atmosphere, and the drizzle in the mornings complements it is all, making it feel like a holiday on an island. The accommodation is equipped with the basics, but still comfortable. The shared kitchen and place for relaxation are well equipped, and although I am a very private person, I didn't feel uncomfortable with these areas. The backpackers roof was under construction, and still everything was peaceful and neat, and I didn't even hear them. I liked that the manager moved between the people to hear if everything was in order, and if he could assist with anything. We spoke about his vision for the establishment, and that he wants to create an environment where the visitors can mingle. 10 out of 10 Monzi, I'll visit again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uniek, prakties en salig.

'n Moet om te besoek. Jy kan die plek deur 'n naald trek, so netjies is dit. Ons beddegoed en handdoeke is daagliks vervang, en ons tent-chalet is elke dag opgeruim. Die personeel is vriendelik en betroubaar. Sal nooit sê die plekkie is in die hoofstraat van die dorp nie, die tuin skep 'n lieflike atmosfeer, en die motreën in die oggende rond dit mooi af, en laat dit voel soos 'n eilandvakansie. Die algehele ontwerp van die tent-chalets is van so aard dat jy net die nodigste het, maar nog steeds gemaklik is. Die gesamentlike kombuis en kuierarea is goed ingerig, en alhoewel ek 'n baie private persoon is, was ek nie ongemaklik met die gesamentlike areas nie. Hulle was besig met die konstruksie van die "backpackers"-area se dak, en selfs toe was alles nog steeds rustig en netjies ─ het amper nie eens die werkers gehoor werkskaf nie. Ek het daarvan gehou toe die bestuurder tussen die mense beweeg het om te hoor of ons tevrede is en of hy met iets kon help. Hy het bietjie met my gesels oor sy visie van die instansie om 'n omgewing te skep waar besoekers kan saam kuier. 10/10 Monzi, julle sien my gou weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annamart V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamart V
With spouse/partner

The feeling of camping with hotel like luxury.

Ons het ons verblyf by Monzi baie geniet. Die plek was te alle tye baie netjies en skoon. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons tent was baie goed ingerig en elke dag baie goed skoongemaak. Ons sal met graagte Monzi aanbeveel vir enige iemand wat tog die gevoel van kamp wil ervaar met 'n tikkie luukse daarby. Baie dankie ons het lekker gebly.

Deirdre S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deirdre S
Family with teenagers

Fantasties! Sal verseker aanbeveel en weer kom.

Dis pragtig, dis skoon en die personeel is baie hulpvaardig en vriendelik! Die bekostigbare tariewe maak dit 'n absolute moet as jy in die area reis. Sal verseker mense aanbeveel en ook weer besoek.

Jacques B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacques B
With spouse/partner

Fantasties!

Ons het die voorreg gehad om 2 wonderlike nagte te spandeer in Monzi Tented Safaris! Die perseel is silwerskoon, die diens vriendelik en professioneel! Sal beslis weer gaan!

Lia V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lia V
With spouse/partner

Wonderlike, unieke verblyf.

Ons het heerlik gebly! Monzi se tent-kampe en gedeelde kombuis is besonder netjies en gerieflik. Die bed was luuks en die personeel baie professioneel en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer teruggaan en dit vir enigeen aanbeveel. Dit is regtig stapafstand van ALLES.

Charl B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl B
With spouse/partner

Uit die boeke uit.

Monzie is 'n fantastiese plekkie om lekker te gaan kuier, met vriendelike werkers. Dis regtig 'n mooi plek. Ek het die drie aande wat ek daar was baie geniet. Topklas mense, hou so aan.

Luxury Tented Village @ Urban Glamping's response

Beste Charl,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Groete,
Henre

Luxury Tented Village @ Urban Glamping
From R1 180
per night (for 2 people)
From R1 180
per night (for 2 people)
From R1 180
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 36 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 81 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • No children under 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2NzAyYjU0LTI4MjYtNDI4OC05OWM5LWY1NDNkYzBlNzc0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 180  per night (for 2 people) 18 5 1 5 81 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.377227558083 32.410944732472
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!