Lyttelton Manor Accommodation at Lyttelton Eilandhuis | TravelGround
+29

Lyttelton Eilandhuis

25 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 25 reviews for Lyttelton Eilandhuis
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Elize D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize D

Has all you need!

Eilandhuis offers safe, comfortable accommodation. The cherry on the cake is the owners. The most supportive, unbelievable people!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het alles wat jy nodig mag hê!

Eilandhuis bied veilige, gemaklike verblyf. Die kersie op dié koek is die eienaars. Die mees ongelooflike, ondersteunende mense!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerhard D
Family with young children

Wonderful.

Such a nice little place, thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

So lekker plekkie, dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dalene J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dalene J
Family with young children

Very friendly and caring hosts.

Safe parking, safe for children. Would have prefered a shower instead of bath. Would have liked a basin to wash own dishes, but overall very pleasant stay! Ronel and her parents really made us feel welcome and cared for. DVD's were a nice alternative to no DStv. Thank you! Will definitely recommend this venue and use again in future.

Chris N - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris N
With spouse/partner

Gerieflik, alles wat nodig is en bereidwilligheid van eienaars om ekstra diens te lewer.

Voel asof jy tuisgaan by jarelange vriende. Ronel is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar tuisgaan en haar altyd aanbeveel.

Lyttelton Eilandhuis's response

Baie baie dankie. Ek waardeer met my hele hart. Was heerlik om julle as gaste te ontvang.

Mooi dag,
Ronel de Wit, Lyttelton Eilandhuis

Lyttelton Eilandhuis
Mmw L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Mmw L
On business

Amazing.

Ronel is baie vriendelik en behulpsaam en het mens tuis laat voel.

Veronica N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica N
Family with young children

Very friendly, value for money.

We have a special needs son and were welcomed warmly and offered assistance often for anything we might need. Very friendly hosts. We stayed well!

Mmw L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mmw L
On business

Baie lekker.

Het baie lekker gebly, als wat jy nodig het was daar.

Ingrid V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid V
Family with young children

Privaat en rustig.

Dankie julle vir 'n veilige hawe vir my gesin en my troeteldiere. Dit is lekker naby al die grootste inkopiesentrums, skole, ens.

Chris N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris N
With spouse/partner

Gerieflik, alles wat nodig is en bereidwilligheid van eienaars om ekstra diens te lewer.

Ronel het geskakel om te hoor of ons regkom met die padaanwysings, siende dat ons van 'n ander rigting gekom het. Was verras om skêr en maatbeker in kombuiskas te ondek, gewoonlik benodig mens dit en het dit nie. Oom Coenie het gereeld bereidwilligheid getoon om verblyf meer aangenaam te maak. 'n Pluspunt is dat voertuigparkering nie vanaf straat sigbaar is nie.

Lyttelton Eilandhuis's response

Beste Chris,

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons het julle teenwoordigheid ook geniet en julle is so welkom om weer te kom kuier.

Groete,
Ronel, Coenie en Leentjie by Eilandhuis

Lyttelton Eilandhuis
Johan S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
Family with young children

Presies wat ons verlang het.

Die perseel en verblyf is baie kindervriendelik. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Hannes C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes C
With spouse/partner

Die eienaars het ons op die hande gedra.

Ons was vriendelik ontvang en die plekkie was netjies en huislik.

Paul D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul D
With spouse/partner

Baie gerieflik, netjiese en wonderlike verblyf.

Rustig, skoon en veilige omgewing. Die tuin met die stoep en sitplek was 'n lafenis vir die siel, gasvrye eienaars. Dit het gevoel of ons mekaar al jare ken. Ek sal beslis weer by die Eilandhuis tuisgaan en aanbeveel.

Lyttelton Eilandhuis's response

Baie dankie. Dit was vir ons baie lekker om julle hier te akkommodeer. Jul sal altyd welkom wees.

Groete
Ronel

Lyttelton Eilandhuis
Amanda D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda D
With spouse/partner

Ons het tuis gevoel.

Ons is hartlik ontvang en verwelkom. Die gebruik van die lapa was ideaal. Dit was rustig en stil. Ons het lekker geslaap.

Lyttelton Eilandhuis's response

Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ronel

Lyttelton Eilandhuis
Lloyd N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lloyd N
With spouse/partner

Heerlik aangenaam en rustig.

Ons het die nag oorgeslaap nadat ons verhuis het, lekker geslaap, baie rustig, wens ons kon langer bly.

Lyttelton Eilandhuis's response

Baie dankie. Was lekker om julle te ontmoet.

Ronel de Wit.
Lyttelton Eilandhuis

Lyttelton Eilandhuis
Guillaume T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Guillaume T
With spouse/partner

Vriendelike, skoon en gemaklike verblyf.

Hulpvaardige diens in basiese, skoon, niks tekort verblyf!

Lindie K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie K
With spouse/partner

Amazing.

Friendly, real caring people with amazing relaxing atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing

Vriendelik, regte omgee mense met 'n amazing rustige atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Pieter D
With spouse/partner

Baie gerieflik en lekker.

Baie moeite is gedoen om ons welkom te laat voel, en die verblyf was heel gerieflik en huislik. Baie dankie aan almal vir al die moeite.

Elmarie V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elmarie V
Individual traveler

Gerieflik, eienaars gasvry.

Baie goed toegerus. Meer as wat ons verwag het.

Marlene D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene D
Family with teenagers

Affordable and safe accommodation and you feel at home.

See grading.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bekostigbare en veilige verblyf waar jy kan tuis voel.

Sien gradering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paul P - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul P
With spouse/partner

Like being in my own home!

Me and my wife spent 2 nights there. So wonderful and really slept well, even better than in my own bed!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was soos om in my eie huis te wees!

Ek en my vrou het twee aande daar oornag. Dit was wonderlik en het ek te lekker geslaap, lekkerder as in my eie kooi!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon G - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon G

Spacious, neat, quiet, friendly service.

Friendly reception. Everything was in place. Spacious, neat and so quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim, netjies, stil met vriendelike diens.

Vriendelik ontvang. Alles in plek. Ruim netjiese en stil verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

André S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
André S
With spouse/partner

Convenient, clean, central location depending on your needs.

Older but neat place. We received a warm welcoming and it really felt as though we were staying with friends. It's located near the Waterkloof air-force base in a quiet area. Definitely a guesthouse we'll be returning to.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, skoon en sentraal geleë afhangende van jou behoefte.

Baie netjiese plekkie alhoewel dit nie splinternuut is nie. Dit het werklik gevoel asof ons by vriende tuisgaan, want die ontvangs was hartlik en die mense baie vriendelik. Dit was goed geleë vir ons behoefte en die omgewing is stil alhoewel dit teenaan die Waterkloof lugmagbasis geleë is. Beslis 'n gastehuis waar ons weer sal tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Japie J - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Japie J
With spouse/partner

Neat, comfortable and professional hospitality.

We had a warm reception and everything was ready for our arrival and stay. We were told to feel free to ask if ever there is a problem or if we need something. Such friendly owners, hospitable. We felt home immediately. Thank you. I would recommend Lyttelton Eilandhuis to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, gerieflik, en profesionele gasvryheid.

Ons het 'n warm ontvangs gehad en alles was gereed vir ons aankoms en verblyf. Ons is gevra om nie te skroom om te vra as daar iets is wat verkeerd of nodig is nie. Werklik baie gawe eienaars en hulle is baie gasvry. Ons het onmiddelik tuis gevoel. Baie dankie. Ek sal Littelton Eilandhuis vir enige persoon aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
Individual traveler

Wonderful and they are pet friendly.

Peaceful, pleasant atmosphere. Friendly welcome by the owner and family. I have show dogs and they could enjoy the garden. Had a lovely stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik en hulle is troeteldiervriendelik.

Rustige, aangename atmosfeer. Vriendelik verwelkom deur eienaar en familie. Ek het skouhonde en hulle kon die tuin geniet. Het heerlik daar gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lyttelton Eilandhuis's response

BAIE baie dankie vir jou bemoedigende woorde. Dit word verskriklik waardeer. Ronel

Lyttelton Eilandhuis
Susan R - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan R
Individual traveler

Couldnt've asked for better. Everything that I needed.

Thank you so much, Ronel and family for your hospitality. There wasn't a single thing to complain about. Everything neat and prepared at my arrival. Unitas Hospital a mere 4 km from the guest house, really convenient. Thank you for your interest in my mother's well being. You made it a lot easier for me. Will definitely return and would recommend Lyttleton Eilandhuis to others.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kon nie vir beter gevra het nie. Als was daar wat ek benodig het.

Baie dankie Ronel en gesin vir die gasvryheid. Daar was nou nie een ding wat gepla het nie. Als was netjies en gereed toe ek daar aankom. Unitas Hospitaal is net 4 km vanaf die gastehuis en was vir my baie gerieflik gewees. Dankie vir julle belangstelling in my Moeder se vordering. Julle het dit sommer baie makliker gemaak vir my. Sal vir seker weer kom kuier daar. Ek sal Lyttleton Eilandhuis verseker aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R590
per night (sleeps 3)
From R590
per night (sleeps 3)
From R590
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 79 Hans Strijdom Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW6O9qsDfsh6oihVg7RMmISSg58nFWFn6jWl1srZzSAuMeKpPUH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R590  per night (sleeps 3) 25 5 1 5 79 Hans Strijdom Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.831242777281 28.215408268123
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com