Môreson Guest Farm
Review Summary
Isabel S - Dec 2020
Overall score
Gasvry.
Juliana T - Oct 2020
Overall score
A very comfortable room with all that is needed for a short stay.
Jacques L - Oct 2020
Overall score
Baie lekker daar en still.
Marianne D - Mar 2020
Overall score
It feels like you're stepping into an oasis. Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit voel asof jy in 'n oase instap. Mooi.
Gasheer was so vriendelik. Dit was 39 grade. Die yskas het heerlike koel water en bottel wyn ingehad. Lugversorging! Maar die mini kwekery was so mooi. Wens ons kon langer tyd daar spandeer. Dis regtig 'n plekkie om aan te beveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Môreson Guest Farm's response
Baie dankie Marianne, waardeer dit baie.
Carine Giger G - Mar 2020
Overall score
Baie geniet.
Môreson Guest Farm's response
Baie dankie Carine.
Groete
Hilmar
Vicky B - Jan 2020
Overall score
Absoluut heerlik! Sal beslis aanbeveel.
Môreson Guest Farm's response
Verskriklik baie dankie. Ek's bly julle het dit geniet.
Groete,
Hilmar.
Stephan T - Jan 2019
Overall score
Uitstekend.
Lisl V - Oct 2018
Overall score
Absolutely fantastic.
Janie F - May 2018
Overall score
Very nice, quiet and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n ongelooflike lekker, stil en rustige tyd gewees.
Ons het van die eerste oomblik af baie lekker gebly. Ongelooflik lekker stil en so rustig. Pragtige plek. Ons sal beslis weer gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Môreson Guest Farm's response
Ah, baie dankie.
Ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.
Hilmar
Mariette M - Nov 2017
Overall score
Fantasties.
Nadia S - Jan 2017
Overall score
Gorgeous gem just outside of Paarl.
Môreson Guest Farm's response
Thank you Nadia,
It is only a pleasure to host lovely guests like yourself.
Regards.
Francois
Cathleen H - Nov 2016
Overall score
Unbelievably enjoyable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik lekker!
'n Pragtige plek. Baie vriendelik ontvang. Baie skoon en netjies. Ons beveel hierdie plek met graagte aan. Die gasheer het ons baie tuis laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fred En Elsabe U - Nov 2016
Overall score
Beautiful accommodation unit and bathroom. Furnished in a beautiful way. Beautiful location on a wine farm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wooneenheid and badkamer pragtig. Pragtig gemeubileer. Mooi geleë op wynplaas.
Pragtig ! Pragtig ! Hoop ons sal in die toekoms weer die geleentheid kry om daar aan te doen. Sal met groot vrymoedigheid Môreson aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martie T - May 2016
Overall score
Ons het die verblyf baie gerieflik gevind met aandag aan detail.
Read moreJohannes H - Apr 2016
Overall score
Rustig, stil, gasvry, skoon, netjies, lekker.
Johann N - Mar 2016
Overall score
Die verblyf was van gehalte en die diens uitstekend.
Rudolf R - Jan 2016
Overall score
Kalm en rustig, hoewel die swembad 'n teleurstelling was omdat dit nie gereed was vir gaste nie.
Susan R - Dec 2015
Overall score
Excellent, excellent, excellent place to stay.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Môreson Farm, Voor-Paardeberg Road, Voor-Paardeberg, Paarl, 7646, Western Cape
- All ages welcome