Bela-Bela Accommodation at Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie | TravelGround
+28

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie

19 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 19 reviews for Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265B Loerie
Cleanliness
4.2/5
Service
4.1/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
3.7/5
Anneline V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneline V
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Ideaal om te ontspan na 'n week se harde werk. Baie rustig.

Adele S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele S
With spouse/partner

Awesome experience. Want to go again.

Wow, was such a relaxing stay. Never had such close contact with wild animals before.

Herman M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Herman M
With spouse/partner

Die moeite werd.

Heel rustig en netjiese verblyf.

Odette P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette P
With friends

Fantastic service and accommodation.

Definitely a very positive experience. Unit was clean and well located. Animals were tame and well looked after. Food at restaurant was also of good quality. Will definitely go there again overnight.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese diens en akkommodasie.

Beslis 'n baie positiewe ervaring. Eenheid was skoon en goed geleë. Diere was mak en goed opgepas. Kos by restaurant was ook van goeie gehalte. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christa V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Christa V
With spouse/partner

Slegs ‘n oornagplek. Nie vir ‘n vakansie nie!

Erg basies, met amper geen plek vir tasse, ens. Opwasbak en 2-plaatstofie buite. Geen plek om by te eet of om kos op te maak binne nie. Slegs bank buite. Toilet lek en hele vloer is nat na ‘n paar keer se gebruik. Nie seker wat op die vloer uitloop nie, maar vermoed dat dit rioolwater is! Stortkop lek, en spuit als in badkamer sopnat wanneer jy stort, insluitende jou klere en skoene wat jy daar gesit het om aan te trek. Agterdeur kan slegs met geweld oop en toegemaak word. Kassie onder buite-opwasbak se deur se skaniere is afgebreek.

Andre H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre H
With spouse/partner

We were moved to 155 B.

Enjoyed it a lot, and would recommend it anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons was geskuif na 155 B.

Het dit baie geniet en,sal dit enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mampilo M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mampilo M
With spouse/partner

Peaceful.

The place is so nice and quiet, we really enjoyed our stay at Mabalingwe.

Renier P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Renier P
With spouse/partner

Lovely.

Just one complaint: there were no braai thongs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Net een klagte: daar is geen braaitang beskikbaar nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adri B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adri B
With spouse/partner

Wonderful getaway.

What a pleasant surprise! Everything one wants for a nice weekend. Just a pity the path to the braai did not work, as did the light at the braai. Otherwise enjoyable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike wegbreek.

Watter aangename verrassing! Alles wat mens wil hê vir 'n lekker naweek. Net jammer die paadjie na die braaiplek het nie gewerk nie, asook die lig by die braai. Andersins lekker gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ockie F - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ockie F
With spouse/partner

Nice with few things that can improve.

Lady who helped us with booking was very helpful. Everything is very nice except the bathtub that has a crack in it and microwave does not have a plate in it. There is currently construction next door that makes it look untidy. The grounds around the place looked unkempt with outside lights not working, as with boma and chairs that were dirty. The grill doesn't fit well on the braai either.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker met paar goed wat kan verbeter.

Dame wat ons gehelp het met bespreking was baie behulpsaam. Alles is baie oulik behalwe die bad wat 'n kraak in het asook mikrogolfoond het nie 'n bord in nie. Daar is tans bouwerk langsaan wat dit laat onnet lyk. Die terrein om die plekkie het onversorg gelyk met buiteligte wat nie werk nie, soos by boma en boma wat vuil was op die stoele. Die rooster pas ook nie goed op die braai nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lucinda F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lucinda F
With spouse/partner

Tranquil in nature.

Mabalingwe itself is a very nice resort. Our house wasn't very neat. Bathroom door is broken and not a lot of cutlery to prepare food with. Boma's light didn't work. But it was a good weekend, saw beautiful birds and warthogs who visited our patio everyday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig in die natuur .

Mabalingwe self is 'n baie lekker "oord". Ons huisie was nie baie netjies nie. Badkamerdeur is gebreek en nie veel eetgerei om mee kos te maak of te gebruik nie. Boma se lig het glad nie gewerk nie. Maar dit was steeds 'n lekker naweek, baie mooi voëls gesien en vlakvarke wat elke dag kom kuier het by ons op die stoep.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Beautiful and good accommodation.

Had a lovely stay and relaxed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig lekker rusverblyf.

Aangename verblyf met baie ontspanning en doendinge.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Pieter D
With spouse/partner

In the heat wave, the air conditioner was the biggest asset.

It was very dry and very hot. There wasn't asmuch game as we hoped for. We bird watched at our place of residence with the flow of water that passes within 20 meters from us. We went to the campsite and there were the best birds in the whole place. The map they provide is just a frustration. They can fire the artist and get a technical person to put together a better one. There is very little useful information and it is not accurate enough. The place is full of cement blocks with numbers on top and the map does not show that. Some water holes seem to be close to the road and then closer to another road. Consider showing field types, broadleaf and thornveld, weaker roads, specific wild areas, distance scale, seasonal or permanent water holes, and so on.

This review has been translated,click hereto view the original version.

In die hittegolf was die lugversorger die grootste bate.

Dit was baie droog en baie warm. Die wild was bietjie yl gesaai. Ons het goeie voëlkyk gedoen by ons blyplek met die stroompie water wat binne 20 meter verby loop. Ons het na die kampplek gaan kyk en daar was die beste voëls van die hele plek. Die kaart wat hulle voorsien is net 'n frustrasie. Hulle kan gerus die kunstenaar wegjaag en 'n tegniese persoon kry om 'n beter een saam te stel. Daar is baie min bruikbare informasie en dit is nie akkuraat genoeg nie. Die plek is bv vol sement blokke met nommertjies bo-op en die kaart wys dit nie. Sommige watergate lyk of dit na aan die pad is en dan is dit nader aan 'n ander pad. Wys bv veld tipes, breëblaar en doringveld, swakker paaie, spesifieke wild areas, afstandskaal, seisoenale of permanente watergate, ensovoorts.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonja V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja V
Family with teenagers

Wonderlike wegbreek.

Heerlike verrassing uit JHB. Absolute waarde vir geld.

Ntokozo N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Ntokozo N
With spouse/partner

Medium service.

Place was good but cleanliness is an issue.

Fouche V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Fouche V
Family with young children

Netjiese plek, glad nie aanbeveelbaar vir kinders nie.

Het lekker gebly, die plek is klein maar het die basiese benodighede. Ons lig by die boma het nie gewerk nie maar het vriendelike buurman gehad wat gedeel het. Ek sal aanbeveel om nie met klein kinders hierheen te gaan nie, maar 'n groep vriende sal kan werk. Ons is een dag vroeg huis toe as gevolg van min te doen vir klein kinders. Ons is in die begin van lente daar gewees, sal aanbeveel dat Mabalingwe dalk geld inspan vir 'n verhitting op die swembad. Wild was maar min te sien behalwe basiese rooibokke, zebra's, vlakvarke en koedoes. Het meer gaan sien by Thabazimbie Sanpark Marakele so 150 km weg. Die voersessie van die roofdiere was darm opwindend. Die verblyf is geskik vir oorslaap maar nie noodwendig daar kuier nie. Sal aanbeveel vir 'n jong paartjie wat rustig wil verkeer. Die hulp vanaf die bestuur was waardeer, hulle het vir ons hout verskaf in ruil vir ons boma se lig wat nie kon reggemaak word oor die langnaweek nie.

Cordula B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cordula B
Family with teenagers

Dit was ongelooflik, wanneer kan ons weer gaan?

Die eenheid was skoon en alles wat 'n mens nodig het is daar. Die beste is as jy in die aande buite sit en die diere op die stoep verbykom. Fantasties. Selfs my seun van 20 het dit geniet.

Alet B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet B
Family with young children

Dit was fantasties.

Ek en my seuntjie het heerlik gebly - ons het alles gehad wat ons benodig het. Die vlakvarkies, njalas en kudus het tot reg teen ons huisie verby geloop, dit was absoluut pragtig! Die winkel, speelplek vir kinders en die swembad was stapafstand van die eenheid af en ons het lekker gestap. Dit was 'n wonderlike ondervinding en ons sal definitief terugkom.

Larnes V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Larnes V
With spouse/partner

Was regtig lekker en rustig.

Ons het die eenheid baie geniet, alle basiese toestelle was tot ons beskik gewees. Dit was net regtig baie warm gewees en mens kon nie die dakwaaier vinniger stel nie. Verder regtig baie oulik.

From R1 100
per night (sleeps 2)
From R1 100
per night (sleeps 2)
From R1 100
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve , Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1iltsZEqCNM9xZgeeOSlZmTanaDEw9Gz6QrgcuK5yxf1JRSa6s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (sleeps 2) 19 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -24.821822126746 28.062780777832
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com