The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at MacGregors Guest House | TravelGround
+33

MacGregors Guest House

Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 23 reviews for MacGregors Guest House
Cleanliness
4.5/5
Service
4.3/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.2/5
Roger A - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Roger A
With spouse/partner

Owners were very helpful

Stunning place and very quiet. Had a good night's sleep.

Lize P - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize P
Individual traveler

Wonderlike mense. Great plek om te bly.

Sal definitief weer daar oorslaap.

Hennie P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie P
With spouse/partner

Neat and clean.

Fantastic place and a beautiful garden.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon.

Fanastiese plek en pragtige tuin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ruan B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Ruan B
With spouse/partner

Netjies maar nie waarde vir geld.

MacGregors is baie goed geleë maar parkering is baie deurmekaar en moes mooi stop om nie mekaar vas te parkeer nie. Daar is net SABC en Mnet in die kamers, so nie 'n keuse van DStv nie, kamer het ook geen yskas in vir eie drinkgoed nie. Daar is nie 'n keuse van ontbyt nie en het dus slegs 2 eiers en 2 repies spek gekry elk, en vir my as volwasse man is dit glad nie genoeg nie. Ons was vriendelik ontvang maar met die uitteken was daar niemand te sien en die kok het ons sleutel kom haal by ontvangs. Baie mooi tuin en skoon geriewe maar ongelukig nie die prys werd nie.

MacGregors Guest House 's response

Goeiemôre my geëerde gas, die ontbyt bestaan uit 2 soorte ontbytgraankos, joghurt en vrugteslaai. Tee, koffie en vrugtesap. Roosterbrood en dan eiers van jou keuse en spek, sampioene en tamatie. Gas is vry om vir meer as 2 eiers te vra en nog spek. Hierdie is 'n 4 gang volle Engelse ontbyt en ons het nog nooit geweier as 'n gas meer wil hê nie. Op die stoep is 'n yskassie vir gaste se koeldranke. Dis jammer dat julle ervaring nie lekker was nie; teen ons redelike tariewe, was dit 'n redelike aanbieding.

MacGregors Guest House
Marina S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina S
Family with young children

Pragtig.

Dis 'n pragtige en stylvolle gemeubileerde gastehuis. Baie stil, lekker ontbyt en baie vriendelike diens. Baie naby aan Menlyn en veilig.

Schalk V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk V
With spouse/partner

Gemaklik en gerieflik.

Plek is netjies en gerieflik geleë. Baie skoon en veilig. Sal plek aanbeveel vir enigiemand.

Irene W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Irene W
With friends

Heerlik en gasvry.

Baie pragtige en rustige atmosfeer. Mense baie vriendelik.

MacGregors Guest House 's response

Baie dankie vir die ondersteuning. MacGregors se gaste is baie belangrik en spesiaal.

MacGregors Guest House
Celeste V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Celeste V
Family with teenagers

Veilige verblyf en gerieflik naby Menlyn.

Ons het heerlik geslaap en veilig gevoel. Kamers kan doen met kleiner meubels, aangesien kamers klein is. Kaste heeltemal te groot, wat maak dat die yskas in die middel van die vloer moet staan, en wanneer 'n mens die ketel wil gebruik, jy dit op die grond moet neersit, aangesien daar nie 'n muurprop naby die ketel is nie. Die kamer wat bo-op die eetkamer gebou is, is baie steurend, en glo ek daardie persoon voel ook ongemaklik. 'n Mens hoor elke voetstap, asook as die persoon krane oopdraai wanneer jy eet en daar iemand in daardie kamer is. Moontlik kan hul ook net parkering merk, sodat voertuie nie agtermekaar hoef te staan nie. Dit is werklik mooi, gerieflik geleë en veilig. Sou dit kan aanbeveel as verblyf.

Corrie L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie L
With spouse/partner

It was wonderful and warm reception.

It is convenient and lovely to stay overnight. Will do it again when the opportunity arises. Will refer others to it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik en warm ontvangs.

Dit is gerieflik en heerlik om daar te oornag. Sal dit weer doen wanneer die geleentheid opkom. Sal ook ander daarheen verwys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre B
With spouse/partner

Baie netjiese verblyf.

Warm en hartlike eienaars. Hul sal uit hul pad gaan om jou verblyf by hulle die beste ervaring te maak.

MacGregors Guest House 's response

Baie dankie vir die lekker kommentaar, my gaste is vir my baie spesiale mense. Dankie vir julle ondersteuning.

MacGregors Guest House
Nedine K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nedine K

It was great, and such a beautiful guest house.

Beautiful guest house. We immediately felt safe and at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker en so mooi gastehuis.

Baie mooi gastehuis en het dadelik welkom en veilig gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois V
With spouse/partner

Very beautiful!

Really beautiful guest house, you can see the owner loves her place,

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi!

Regtig 'n baie mooi gastehuis, mens kan sien die eienaar is baie lief vir haar plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

MacGregors Guest House 's response

Baie dankie. Ek is ook baie lief vir my gaste!!

MacGregors Guest House
Dietmar D - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dietmar D
With spouse/partner

Value for money.

Would love to return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Waarde vir geld, sal weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kathleen B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Kathleen B
With spouse/partner

Nothing out of the ordinary!

Good beds, tidy rooms, pretty garden and secure parking (although parking will be crowded when the guesthouse is full). The breakfast is sufficient. The disappointment was that there was only one coffee mug in the room. The lady at reception, however, noticed when she took me to the room that there was a coffee mug (just like the one standing in the room) on the table in the garden, which according to her, was used by the gardener. The door to the bathroom from the room's side couldn't open. We had to call her for help, and she admitted that the door often gives problems. The TV shows are jumbled and not tuned in. In an area where there is so much accommodation to choose from, I give this criticism as constructive. We travel frequently and want value for our money and time. I would really use a different guest house next time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Niks buitengewoon nie!

Goeie beddens, netjiese kamers, mooi tuin en veilige parkering (alhoewel die parkering beknop sal wees as die gastehuis vol is). Die ontbyt is voldoende. Die teleurstelling was dat daar net een koffiebeker in die kamer was. Die dame by ontvangs het dit wel opgemerk toe sy my na die kamer geneem het opgemerk dat daar 'n koffiebeker (wat net soos die een in die kamer was) in die tuin op 'n tafeltjie gestaan het, wat volgens haar deur die tuinier gebruik is. Die deur na die badkamer vanuit die kamer kon ook nie oopgemaak word nie. Ons moes haar hulp inroep, waarop sy erken het dat dit gereeld 'n probleem is. Die TV-programme is ook baie deurmekaar en nie korrek ingestel nie. In' n area waar daar soveel akkommodaie is, gee ek hierdie kritiek as opbouend. Ons reis gereeld en wil graag waarde vir geld en tyd hê. Ek sal regtig volgende keer 'n ander gastehuis gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle B
Family with young children

Baie oulike en mooi plekkie!

Baie mooi skoon en pragtige plekkie. Daar is net nie DStv nie. Die vrou van die huis het DStv en jy kan net die 2 kanale kyk wat sy opsit. Die swembad was 'n groot plus vir die kinders.

Chanel S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanel S
Individual traveler

Will definitely recommend this guest house to anyone visiting Pretoria.

Very cute place in a security complex.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal beslis hierdie gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat 'n draai kom maak in Pretoria.

Verskriklike oulike plekkie geleë in 'n veiligheidskompleks.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thea V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea V
With spouse/partner

Rustige atmosfeer. Lafenis vir 'n moeë reisiger.

Huislik. Pragtige binnenshuise dekor, rustige tuin, baie goed geleë. Veilige omgewing, gerieflike kamers en 'n sjarmante, vriendelike gasvrou. Word beslis aanbeveel.

MacGregors Guest House 's response

Baie dankie vir sulke sjarmante gaste wat hierdie bedryf die moeite werd maak. Baie dankie

MacGregors Guest House
Jannie P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Jannie P
With spouse/partner

Baie swak, vermy teen alle koste!

Ons het gaan inklok teen omtrent 13:00 op 'n Saterdag. Daar was geen antwoord op die interkom of klokkie nie, en ons moes skreeu deur die hek vir aandag. Op die ou einde het 'n ander gas vir ons oopgemaak. Die bestuurder het geen rekord van ons bespreking gehad nie, en die kamer wat ons bespreek het was reeds aan 'n ander gas gegee. Ons kry toe maar 'n ander kamer. Die volgende oggend was die bestuurder weer weg, en daar was geen teken van die ontbyt wat ons belowe is nie, toe sien ons maar onsself uit. Die plek self is skoon en mooi, maar die diens is swak en treurig. Vermy teen alle koste.

Nenine V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nenine V
With spouse/partner

Baie gerieflik

In 'n veilige area. Baie naby aan Menlyn Mall. Vriendelik en behulpsame personeel.

Margaret K - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Margaret K
Individual traveler

Awesome - it was home away from home!

My stay at MacGregors was awesome. I was home while away from home. Bliss!!

Mirna V - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mirna V
Family with teenagers

Good value for money.

Close to Menlin Mall And N1. Quiet area within a secure park. We booked two rooms; small suite was spacious and well equipped with a small kitchen. Second bedroom was very small and cramped but beautifully decorated. Staff is very friendly and helpful. Will definitely recommend it for an overnight stay in Pretoria.

Bernard W - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernard W
With spouse/partner

Rustige omgewing, netjies en baie aangenaam gewees. Sal weer daar gaan bly.

Die eienaar en sy gade was baie vriendelik. Ons het die tydjie daar geniet en baie veilig gevoel. Die ontbyt was puik gewees. Net jammer hulle het ons eers die voolgende dag verwag omrede hulle nie ingelik was nie.

Kgaugelo N - Dec 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kgaugelo N
Individual traveler

Located in a nice quite area

The service was excellent and I enjoyed my stay.

From R1 270
R1 270 R1 016
per night, for 2 ppl
From R1 270
R1 270 R1 016
per night, for 2 ppl
From R1 270
R1 270 R1 016
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 12:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 60 Ilkey Street, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d88bde3882b7730e5cc70afe7aa8ef13e7c64c48608ad549cab60692d9f19394e652f27bf194d341e514692a72dbe2cc385?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 270, now From R1 016  per night, for 2 ppl 23 5 1 5 60 Ilkey Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 0860 022 102 12:00-20:00 10:00 -25.777764304448 28.279345035553
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!