Mackers
Review Summary
Reinhardt H - Jan 2021
Overall score
Stil en rustig.
Read moreMackers's response
Ryan and Michelle thank you for choosing Mackers. We are so pleased to hear that you enjoyed your stay at our cottages and we hope to see you back soon. We appreciate your positive review. Until next time, Stay safe!
Wilma V - Jan 2021
Overall score
Rustige, netjiese en skoon verblyf.
Sarie V - Dec 2020
Overall score
Dit was absoluut n lekker kuier. Baie dankie.
Mackers's response
Ons is so bly julle het lekker gekuier. One hoop om julle weer te sien.
Adelle C - Nov 2020
Overall score
Pragtige bekostige verblyf.
Mackers's response
Hi Adele, thank you so much for visiting Mackers and for your great review. We hope to see you back soon again.
Regards
Ryan and Michelle
Ansa S - Nov 2020
Overall score
Die omgewing is pragtig. Ons het heerlik gebly. Sal definitief weer gaan kuier.
Vic J - Aug 2020
Overall score
Stil, rustig, baie mooi.
Prof. Neels B - Mar 2020
Overall score
An oasis for a weary soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Oase vir 'n moeë siel.
Baie lekker gebly. Ruim, netjies en goed toegerus. Sal weer gebruik maak van julle. Waarde vir geld. Goeie deurgang op pad Krugerwildtuin toe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bennedy V - Mar 2020
Overall score
Nice!
Dana/trudy M - Feb 2020
Overall score
Quiet, serene, peaceful.
Pierre M - Feb 2020
Overall score
You can really escape from the busy city life with breathtaking views and scenery surrounding you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Jy kan regtig wegkom van die gejaag van die stadslewe met asemrowende uitsigte en beeldskone natuur wat jou omring.
Almal het waarlik uit hulle pad gegaan vir ons.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jabu M - Jan 2020
Overall score
We had a great time of peace and quiet!
Zelda V - Jan 2020
Overall score
Rustig.
Mackers's response
Hello Zelda, dis reg ja, maar julle het tog elke dag geswem en geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Riaan B - Dec 2019
Overall score
Rustige atmosfeer en goeie ligging.
Mackers's response
Dankie Riaan, sal so maak. Bly julle het dit geniet.
Lorraine P - Nov 2019
Overall score
Mackers was an incredibly peaceful getaway. The people there are very friendly and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mackers was 'n ongelooflike rustige wegbreek. Die mense daar is baie vriendelik en behulpsaam.
Sal beslis weer hierdie paradys diep in die bosse gaan besoek. Mens word opnuut herinner aan die natuur en die mooi daarvan. Ryan hulle het uit hulle pad gegaan vir ons.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mackers's response
Dankie Lorraine. Dit was 'n plesier om ons paradys met julle de deel.
Carol-ann V - Sep 2019
Overall score
Presies wat ons wou gehad het.
Mackers's response
Dankie Carol-Ann, hoop om julle weer binnekort te sien.
Molewe M - Sep 2019
Overall score
Quiet and very serene place.
Mackers's response
Thank you Molewe, thrilled you enjoyed your stay here with us.
Heleen E - Sep 2019
Overall score
Die cottage was skoon, maar diep af in vallei naby rivier, so geen WiFi of selfoonontvangs gehad nie.
Mackers's response
Hi,
Thanks for staying with us. On the website it states you can not drink the water. Also in the cottages, there is fresh water to drink in the fridge on arrival, as well as water for sale together with wood, firelighters, etc. We run our business from here and have no problem with cell reception.
We are sorry about the cell service and hope to see you again
Veronica M - Aug 2019
Overall score
Clean, comfortable and will be back.
Mackers's response
Thanks, guys, it was great to have you here.
Katelin S - Aug 2019
Overall score
Definitely worth going to Mackers! What an enjoyable stay!
Mackers's response
Hey Katelin,
Thanks for the review. See you guys soon.
Wynand B - Jul 2019
Overall score
Baie warm verwelkom.
Mackers's response
Dankie Wynand, sien uit om julle weer binnekort te sien.
Rogan D - Jun 2019
Overall score
Comfortable for a couple of days, would probably not stay longer than that.
Mackers's response
Thank you Rogan. Yes as our site states about the drinking water. Glad you enjoyed your stay here and shared in our piece of paradise.
Anthony F - Jun 2019
Overall score
Baie stil en rustig. Skoon en netjies. Weg van alle stadsgeraas en sirenes.
Louise D - Jun 2019
Overall score
Dit was nie baie verwelkomend nie - minimal fasiliteite.
Read moreEdna R - Apr 2019
Overall score
Die plek was baie vuil.
Hein J - Mar 2019
Overall score
Ons het lekker gebly.
Read moreMarius E - Feb 2019
Overall score
Very neat, will definitely be book again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, sal beslis weer bespreek.
Baie slaggate op die pad. Maar sal altyd weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco P - Jan 2019
Overall score
Baie onaangenaam
Hennie M - Dec 2018
Overall score
Baie lekker.
Priya E - Dec 2018
Overall score
Beautiful place to connect with nature.
Thabelo M - Nov 2018
Overall score
The experience was amazing, the view breathtaking.
John V - Nov 2018
Overall score
Very neat, big and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, groot en veilig.
Bietjie moeilik om op te spoor, maar 'n wonderlike blyplek. Veilig, stil, groot, goed toegerus. Self inlaat, dit was perfek gewees. Beveel dit sterk aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ina B - Aug 2018
Overall score
Peaceful and felt at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige en tuis gevoel.
Ek sal aanbeveel dat die bome se takke gesny word by die kothuise. Dit was baie moeilik om die 2 nagte te rus met takke wat die hele nag op die dak gekrap het. Wanneer gaste vir meer as een nag oorbly sal dit dalk net goed wees as iemand net eenkeer navraag doen of alles nog reg is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bennie S - Aug 2018
Overall score
Very nice and peaceful. Ideal for an overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en rustig. Ideaal vir oornag.
Baie mooi en rustig, baie netjiese kamers. Niemand om ons te ontvang nie, net oor die foon kamer nommer bevestig, braaier nie skoongemaak en vol asbakkie op die tafel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lida G - Jul 2018
Overall score
Dit is gerieflik, netjies en skoon akkommodasie.
Chris B - Jul 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Stoffel L - May 2018
Overall score
Lekker stil. Natuurskoon is great. Lekker gerus.
Chantelle S - May 2018
Overall score
Rustig atmosfeer, netjiese eenheid weg van die stad!
Gerhard D - Apr 2018
Overall score
Baie lekker gebly, geen probleme gehad nie.
Mathipane M - Mar 2018
Overall score
Mavis the host was amazing and the place is breathtaking.
Zanih S - Feb 2018
Overall score
Rustige atmosfeer met die mooiste uitsig.
Danie K - Feb 2018
Overall score
Dit was 'n onvergeetlike paar dae van ontspan op die mooiste plek in die natuur!
Kobus H - Jan 2018
Overall score
Baie lekker gebly.
August P - Jan 2018
Overall score
Wat ‘n lekker plek om te bly in die natuur met geen steurnisse.
Danie K - Jan 2018
Overall score
'n Juweel van 'n plek!
Mari C - Dec 2017
Overall score
Awesome getaway from the City.
Drikus V - Oct 2017
Overall score
Was baie lekker.
Marinda B - Sep 2017
Overall score
Happy Mackers Campers!
Annetjie E - Sep 2017
Overall score
Very calm atmosphere and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige atmosfeer en netjies.
Die huisie was baie gesellig en netjies. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Die wat gestap het was doodmoeg maar het dit geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mias S - Aug 2017
Overall score
Toegangspad steil en geen kontak met eienaar of selfoon verbinding.
Mackers's response
Hi, there are not many places that you stay for 1 night where you will get to meet the owner. You were seen in by a staff member on arrival. If you had stayed longer we would have met you the next morning. As far as safety goes we have 2 guards on duty and each cottage is alarmed. If you try some of the other lodges in the area we have 1 of the best roads in.
Thanks for the feedback.
Luke R - Aug 2017
Overall score
Baie goed, behalwe vir ligte en matrasse.
Ihan V - Aug 2017
Overall score
Pragtige natuurskoon.
Judy V - Jul 2017
Overall score
It was very peaceful and an awesome place to stay.
Mariska D - Jul 2017
Overall score
Stil en rustig.
Andre V - Jul 2017
Overall score
Aangenaam.
Jeanet S - Jun 2017
Overall score
Wonderful, beautiful, peaceful getaway, ideal if you need to relax!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike, pragtige, rustige wegbreek, ideaal vir ontspanning!
Was 'n heerlike wegbreek, huisies goed toegerus, rustige atmosfeer en pragtige natuur!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan V - May 2017
Overall score
It was so nice and surrounded by nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker met mooi natuurskoon.
Sal enige tyd weer besoek, naby Hazyview en ideaal vir dagbesoekers aan die Kruger Wildtuin. Jammer daar is nie krag by die kamp en safaritente nie - dus geen yskas!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan C - Apr 2017
Overall score
Impeccable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onverbeterlik!
Ons was so verbaas oor die rustigheid en kalmte. Ons het met 'n swaar hart terug gekom huistoe. Ons het eerstens die eienaar en sy vrou se belangstelling en vriendelikheid hoogs waardeer, want daar is net nie meer mense wat dit aan die kliënt bied nie. Ek en my man gee Macker River Bend 180 uit 100!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter - Apr 2017
Overall score
'n Pleister vir jou siel!
Thea K - Apr 2017
Overall score
Lovely and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig.
Rustige, pragtige omgewing. Die huisie is netjies en skoon. Ons het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mackers's response
Thank you so much, we are glad you enjoyed your stay.
Maria H - Mar 2017
Overall score
Very peaceful and pretty.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en mooi.
Ons het dit baie geniet. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mackers's response
Thank you, Rene,
Great to meet you guys and thank you for the great review.
Ansophie N - Feb 2017
Overall score
My absolute favourite.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
My absolute gunsteling.
Definitief my gunsteling-blyplek van al die plekke wat ons oor twee weke besoek het met ons roadtrip deur Suid-Afrika. Die eenheid is pragtig met gemaklike meubels en is ingerig met als wat 'n mens nodig het. Die eienaars is vriendelik en baie hulpvaardig. Hul het tot paramedici op standby vir hulle gaste as daar dalk 'n noodgeval sou wees. Ons het die tydjie daar terdeë geniet en ek het hierdie plekkie al baie aanbeveel. Ek gaan vir seker met my volgende vakansie 'n week hier kom spandeer. Hulle is puik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jason S - Jan 2017
Overall score
I really enjoyed it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het dit baie geniet.
Netjies, rustig en baie veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie R - Jul 2016
Overall score
It was absolutely fantastic, wonderful, quiet and peaceful.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was absoluut fantasties, heerlik, stil en rustig.
Ons het ons verblyf verskriklik baie geniet. Die eenhede is goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Ryan het uit sy pad gegaan om te sorg dat alles reg is en ons alles het wat ons nodig het. Die omgewing is rustig en stil en mens kan werklik heerlik ontspan. As mens nie te lui raak nie, is daar ook pragtige staproetes wat mens kan volg. Terwyl ons daar was het ons 'n mediese noodsituasie gehad en selfs hier het Ryan voorsiening gemaak ─ Mackers bied hulp van paramedici kosteloos aan gaste! Ek kon net die noodnommer skakel en opgeleide paramedici was vinnig daar om ons te help. Hulle het ook 'n ambulans gereël en ons op pad Nelspruit toe vergesel totdat ons die ambulans langs die pad gekry het. Ryan het ook self gekom toe hy bewus geword het van ons situasie en het gesorg dat ons eenheid veilig toegesluit word en toe ons in die vroeë oggendure teruggekeer het het ek onmiddellik 'n SMS van hom gekry om te hoor wat die probleem was en of alles in orde was ─ 'n teken dat hy omgee oor sy gaste se welstand. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mackers's response
Hello daar.
Dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien julle gou weer.
Ryan
Cornè J - Dec 2015
Overall score
Dit was een om vir altyd te onthou.
Mackers's response
Hi Corne
Baie dankie vir dit. Ons is bly jy hey geniet en ons hoop ons sien jou weer.
Ryan
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: S93 Hazyview, R536 Sabie Road, Hazyview, 1464, Mpumalanga
- All ages welcome