Review Summary
Dirk V - Sep 2020
Overall score
Heerlik oornag by Maclear Manor.
Monica D - Dec 2019
Overall score
Superb service.
Johan D - Oct 2019
Overall score
Gemaklike verblyf, vriendelike diens en baie lekker ontbyt!
Piet D - Aug 2019
Overall score
Baie lekker gebly.
Veronica K - Aug 2019
Overall score
Ideal for a stop over.
Deon V - May 2019
Overall score
Baie lekker gebly.
Charl M - Mar 2019
Overall score
Goeie aandag veral met die uitdagings van beurtkrag wat 17:00 begin het!
Peter D - Mar 2019
Overall score
'n Baie aangename ondervinding.
Coris M - Jan 2019
Overall score
Pragtige akkommodasie om te oornag op die R56 roete.
Johan D - May 2016
Overall score
Fantastic. It's lovely to be welcomed like that. The house is situated in a beautiful area.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties. Heerlik om so wonderlik ontvang te word. Pragtige omgewing waar die huis geleë is.
Noel het baie geduld aan die dag getoon deur herhaaldelik die pad van Mthatha oor Langenie te verduidelik. Dit was maar net die aanloop tot een van die beste ervarings op ons reis. Ontvangs deur Dawn was vriendelik en flink. Die kamer is pragtig toegerus met alles wat nodig mag wees. (Muskiet masjien, naaldwerkstel en vir die koue 'n kraffie sjerrie). Ontbyt was heerlik en volgens ons standaarde hopeloos te veel. Die gaste wat nie wou uitgaan die aand nie is deur Dawn gehelp deur wegneemetes te gaan haal vir hulle. Ons kan hierdie plek met groot vrymoedigheid aanbeveel al is die dorpie Maclear maar skraal. Die omgewing is pragtig. Baie dankie aan Noel en Dawn.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nanneke R - Mar 2016
Overall score
Wonderlike blyplek en rustig, alles is so netjies en goed ingerig.
Sharin F - Dec 2015
Overall score
Wonderful and relaxing.
Seamus R - Apr 2014
Overall score
Beautiful house on beautiful grounds and very good hospitality
Elza B - Jan 2014
Overall score
Baie gerieflik en mooi.
Belinda M - Jan 2014
Overall score
Most enjoyable
Debbie F - Jan 2014
Overall score
Wonderful spacious clean - everything you need
Charl S - Sep 2013
Overall score
Ontbyt uit die boonste rakke.
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 9 Schmidt Avenue, Maclear, 5480, Eastern Cape
- All ages welcome