Mac's Cottages
Review Summary
Antolene M - Jan 2021
Overall score
Apart from the beaches being closed it was a well deserved break that was much needed
Chanel D - Jan 2020
Overall score
Rustig, mooi uitsig!
Mac's Cottages's response
Dankie Chanel, ek is bly julle het dit geniet. Sien uit dat julle weer kom.
Groete
Riemer
Amanda J - Jan 2020
Overall score
Heerlike atmosfeer, skoon en netjies, naby aan die strand.
Read moreMac's Cottages's response
Hallo Amanda
Ons weet dis 'n groot probleem hier op tweede kerksdag en nuwejaarsdag, maar blykbaar gebeur dit orals die hele land vol. Ek is darem bly dat ons julle verblyf kon help geniet. Ons sien uit na julle weerkoms.
Groete, Riemer.
Ronel V - Jan 2020
Overall score
Waarde vir geld.
Veronica S - Jan 2020
Overall score
Baie netjiese skoon blyplek. Kan afstap na strand.
Mac's Cottages's response
Dankie vir jou gewaardeerde kommentaar. Ek is bly dat julle dit geniet het. Sien uit dat julle weer kom.
Riemer van der Wal
Bestuurder
Chantalle M - Dec 2019
Overall score
Teleurgesteld. Foto is misleidend.
Kayleigh S - Dec 2019
Overall score
Great location and value for money.
Twanet S - Oct 2019
Overall score
Gerieflik, gemaklik en bekostigbaar.
Mac's Cottages's response
Baie dankie Twanet. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang. Bly julle het jul naweek geniet. Kom gerus weer.
Mac's Cottages
Pierre E - Aug 2019
Overall score
Value for money, would recommend to anyone at any time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld sal enige tyd vir enige persoon aanbeveel.
Awesome, mees ontspannende atmosfeer met mooiste see-uitsig wat elke minuut net geniet kan word. Fantasties.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mac's Cottages's response
Goeie dag Pierre,
Dankie vir jou gewaardeerde opmerking. Ek is bly jy het die geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te mag ontmoet.
Groete
Riemer van der Wal
Johan M - Jul 2019
Overall score
Awesome plekkie.
Mac's Cottages's response
Dankie vir jou gewaardeerde woorde, ek is bly jy het dit geniet. Ek sien uit na jou kuier in die toekoms.
Groete
Riemer
Lencia E - May 2019
Overall score
Baie rustig en super skoon akkommodasie.
Mac's Cottages's response
Baie dankie vir jou gewaardeerde woorde Lencia. Ek hoop om julle weer in die toekoms te mag ontvang.
Riemer van der Wal
Bestuurder
Janine V - May 2019
Overall score
Awesome to go to sleep and wake up to the sound of waves.
Mac's Cottages's response
Thanks Janine,
I am glad you enjoy it. Hope to see you in the future.
Riemer van der Wal
Manager
Daan G - May 2019
Overall score
Fantastic stay, see view is brilliant.
Mac's Cottages's response
Dankie vir jou waarderende kommentaar Daan, bly julle het dit geniet. Vertrou om julle weer te sien in die toekoms.
Groete,
Riemer van der Wal
Bestuurder
David C - Apr 2019
Overall score
As jy van 'n rustige awesome Afrikaanse plek soek om uit te span, hier is dit.
Mac's Cottages's response
Dankie vir jou gewaardeerde woorde, David. Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te sien.
Lindy V - Jan 2019
Overall score
Heerlike vakansie!
Mac's Cottages's response
Bestuur kyk na die moontlikheid om storte in die badkamers te installeer. Dankie vir jou resensie.
Stefanie B - Jan 2019
Overall score
Pictures are a bit deceiving.
Mac's Cottages's response
Thank you for your input. We try to please everybody so they can enjoy their stay. New linen are purchased every 2 to 3 years and new beds are purchased as and when necessary. Management is looking into the possibility of providing showers in every unit.
Macs Cottages
George R - Dec 2018
Overall score
Was lekker.
Mac's Cottages's response
Baie dankie George, ek is bly julle het dit geneit.
Macs Cottages
Wilmarie G - Dec 2018
Overall score
As jy met ander vreemde mense wil meng is dit ideaal.
Mac's Cottages's response
Dankie vir jou resensie van Macs Cottages. Die strande kan ons niks aan doen nie, maar die hoofstrand is darem skoon. Die maatskappy kyk om storte in allle eenhede te installeer.
Macs Cottages
Adelle V - Dec 2018
Overall score
It was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker gewees.
Kan dalk net air-cons of fans in die cottage insit. Dit sal dit nog meer gerieflik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mac's Cottages's response
Dankie Adelle,
Daar is darem waaiers in die eenhede. Die direksie sal moet besin oor lugversorging in die eenhede.
Macs Cottages
Danielle B - Dec 2018
Overall score
Pleasantly surprised.
Read moreMac's Cottages's response
Thank you for your kind words, we really appreciate it. We always try to do our best. Trust to see you again in the future.
Riemer van der Wal.
Manager
Chantelle M - Oct 2018
Overall score
Dit was fantasties! Die view is ongelooflik.
Mac's Cottages's response
Dankie vir jou vriendelike waardering van ons plekkie, Chantelle, waardeer dit. Ek is bly julle het dit geniet.
Macs Cottages
Louwrene D - Aug 2018
Overall score
Billik, netjies, vriendelik en teen die see.
Mac's Cottages's response
Hi Louwrene,
Daar is waaiers in die slaapkamer en 'n staan waaier in die sitkamer. Bestuur sal moet kyk na die instalering van lugreling. Dankie vir jou terugvoer, waardeer dit.
Riemer van der Wal
Bestuurder
Magda D - Aug 2018
Overall score
Mooiste uitsig en gerieflik en gemaklik.
Mac's Cottages's response
Baie dankie vir jou vriendelike woorde Magda. Ons is bly om jou te kon gehuisves het. Sien uit na julle volgende kuier.
Riemer van der Wal
Bestuurder
Macs Cottages
- Capacity: 32 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 09:00 - Address: 34 Finnis Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- All ages welcome