The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mafunga Lodge | TravelGround
+13

Mafunga Lodge

Review Summary

4.4 out of 5from 6 reviews for Mafunga Lodge
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
3.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Monica J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica J
With friends

Heerlik verlate en alleen - presies net wat ons gesoek het om ons siele te voed.

Ons het baie lekker gerus, presies waarvoor ons gesoek het. Ek en my suster het albei ons eggenote verloor Des 2019 (ek) en sy Jan 2020, so ons het die vertroosting van die bos nodig gehad.

Trudie L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie L
Individual traveler

Die plek is ideaal vir 'n naweek weg, maar nie juis vir een nag akkommodasie nie.

Pin wat hul gestuur het was foutief. Het voor 'n plaashek beland - geen huis in sig. Sien toe die getekende kaart wat hul vir my gewhatsApp het ( nie op skaal nie) het langer as 'n halfuur rondgery om die plek te probeer vind- die grondpad was baie sanderig en ek was benoud dat ek sou vasval, gelukkig ry ek 'n bakkie. Dit is verder van Musina af as wat ek gedink het.

Greta V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Greta V
With spouse/partner

Lovely place.

Lovely, spacious place. Ideal for a family get-together.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike plek.

Lieflike, ruim plek. Ideaal vir familiebyeenkomste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shane H - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Shane H
With spouse/partner

The most beautiful place in a secluded quiet area.

Very friendly and helpful host. It is an absolute lovely setting for a quiet weekend away.

Stephan T - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephan T
With spouse/partner

Jy het die hele bosveld-lodge net vir jouself.

Mens kan hierdie lodge sterk aanbeveel, veral by 'n familie wat vir een of ander rede wil bymekaarkom. Die hele lodge is tot beskikking van een groep, die tuin is lieflik en dit is in 'n semi-natuurlike omgewing met rooibokke en baie voëls. Verder voel mens baie welkom, van die e-pos voor die besoek, die ontvangs met aankoms, en die deurlopende dienste terwyl mens daar is.

Mafunga Lodge 's response

Baie dankie. Ons sal graag nog wenke of aanbevelings verwelkom om ons dienste te verbeter. Groete. Mafunga Bestuur

Mafunga Lodge
Johan D - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
On business

Baie pragtig

Baie vriendelike mense.

From
R760
per night, for 2 ppl
From
From R760
per night, for 2 ppl
From
R760
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Portions 7 & 8 of Klipriver Farm, Waterpoort, 0905, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhZDQxNzQ2LTQwZTUtNDU4Ni1hNzdkLTNlOGM2YzgxMDQ3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R760  per night, for 2 ppl 6 5 1 5 Portions 7 & 8 of Klipriver Farm Waterpoort 0905 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -22.866052593932 29.648838043213
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!