Magalies Mountain View Gastehuis
Guest House • 78 Highcliff Way, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
Overall Review:
Average rating of 4 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Phumi T - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Phumi T
With spouse/partner
Beautiful place to stay. Just, our room was not cleaned and our coffee not refilled but I give them the benefit as the establishment owner was not well.
Excellent establishment.
Eben B - Sep 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Eben B
With spouse/partner
Dit was baie aangename verblyf gewees.
Aangename gasvrou en vriendelik. Alles in die kamer was skoon en mooi.
Amorique V - Sep 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Amorique V
With spouse/partner
Dit was baie lekker, maar het nie gevoel soos n rus naweek nie.
Die 1ste dag was dit bietjie onprofessioneel. Die vrou het nie geweet watse kamer is ons sin nie en ook nie geweet dat ek alreeds die volle bedrag betaal het nie. Sy het vir ons ons kamer gewys en dit was al. Ek moes self later vra wat die reels is oor die swembad ens. Die res van die aande was baie lekker behalwe vir die alarm wat baie af gegaan het.
Wynand's Response
Dankie vir die terugvoering. Ons sal beslis daaraan werk doen.
Magalies Mountain View Gastehuis
Rentia H - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rentia H
With spouse/partner
Awesome.
Wish we could've stayed for another night, but we'll definitely arrange something in future.
Asemrowend.
Wens ons kon nog 'n nag spandeer, maar sal vir seker reël.
This review has been translated, to view the original version
Guests that viewed Magalies Mountain View Gastehuis also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |