Magisha Guest House
Review Summary
Sindiswa B - Mar 2020
Overall score
We were warmly received and catered for.
Wikus K - Mar 2020
Overall score
Gesellig en gemaklik.
Hein L - Mar 2020
Overall score
Hoogs aanbeveel.
Jolene B - Jan 2020
Overall score
Baie goeie ontvangs en gasvryheid uit die boeke, lank laas sulke vriendelike eienaars ontmoet. Netjies en baie skoon.
Magisha Guest House's response
Dit was goed om julle ook te ontmoet, pragtige mense!!
Sien uit om julle weer hier te huisves.
Kanèbo
Melanie S - Jan 2020
Overall score
Baie lekker gastehuis met alles wat jy kan nodig kry.
Read moreBertie S - Aug 2019
Overall score
Breakfast was fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontbyt was fantasties.
Baie lekker gebly. Baie vriendelike diens. Netjiese kamers en die ontbyt was ongelooflik lekker. Sal die gastehuis definitief aanbeveel en weer gebruik as nodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estelle J - May 2019
Overall score
Gemaklik. Alles wat jy nodig het vir ‘n sakereis.
Fanie V - Apr 2019
Overall score
Ons het baie lekker gebly. Selfs load shedding was nie eers 'n probleem nie.
Magisha Guest House's response
Baie dankie, dit was 'n groot plesier om julle hier te huisves. Altyd weer welkom!
Annette W - Feb 2019
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Dit is nie net sentraal geleë nie, maar ook netjies en skoon. Personeellid aan diens baie vriendelik en hulpvaardig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dries K - Jan 2019
Overall score
Baie vriendelik en skoon.
Johann K - Dec 2018
Overall score
A pleasant surprise.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Baie aangename verrassing!
Ons sal definitief weer terugkeer na Magisha. Die personeel het ons uiters welkom laat voel, al het ons net vir een aand oorgebly. Die bed waarop ons geslaap het was werklik uitstekend en daar was twee baie lekker sitstoele in die kamer. Alles was mooi, skoon en netjies! Veiligheid kan dalk bietjie aandag kry, want die voorste hek vat lank om toe te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hendrik V - Nov 2018
Overall score
Baie aangenaam.
Magisha Guest House's response
Dit was goed om julle te ontmoet, sien julle weer met die volgende besoek.
Chris C - Oct 2018
Overall score
Baie netjies, goed ingerig, bekostigbaar en veilige parkering.
Magisha Guest House's response
Dit is 'n groot plesier, hoop julle het die wildtuin vakansie geniet!!
Was goed om julle ook te ontmoet.
Groete
Kanèbo
Morne V - Oct 2018
Overall score
Dit was uitstekend, awesome, stunning.
Magisha Guest House's response
Was wonderlik om julle ook te ontmoet. Stunning couple.
Busisiwe M - Oct 2018
Overall score
Home away from home!
Magisha Guest House's response
Great couple, will like to welcome you back again!
Gerda S - Sep 2018
Overall score
Die diens was puik!
Judith J - Sep 2018
Overall score
Kanebo het uit haar pad gegaan om te help met aandete. Sy was wonderlik!
Sandra K - Sep 2018
Overall score
Quiet, peaceful and pleasant. We really felt at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig en aangenaam. Baie tuis gevoel.
Ons was aangenaam verras met Magisha Guest House. Kanebo het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer daar gaan oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre B - Sep 2018
Overall score
Beddegoed uitstekend, netjies en skoon.
Keith K - Jul 2018
Overall score
Heerlik in 'n moderne, netjiese en vriendelike omgewing!
Magisha Guest House's response
Baie dankie dit was n groot plesier om julle hier te hê. Dit was wonderlik om julle te ontmoet.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 16 Opal Street, West Acres, Nelspruit, 1210, Mpumalanga
- All ages welcome