The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Magnolia Guest House | TravelGround
+26

Magnolia Guest House

Guest House

Review Summary

4 out of 5from 1 review Magnolia Guest House
Cleanliness
4.0/5
Service
4.0/5
Location
3.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.0/5
Pieter V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter V
With spouse/partner

Het net oornag. Gerieflik en aangenaam.

Die slaapkamer was knap en stoorplek vir jou klere beperk.'n Stort sou gehelp het. Ontbyt was heerlik en ruim.

Magnolia Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer. Die gaste is in die dubbelkamer met en-suite badkamer ingeboek, aangesien paartjies gewoonlik 'n dubbelkamer versoek. Dit is 'n nuwe standaard kamer wat nog nie 'n eethoekie het nie. Die kamer is toegerus met linne, yskassie, mikrogolfoond, TV, spieëlkas, ketel, tee- en koffiegeriewe plus 'n kas met 5 groot rakke en 'n laaikassie met 5 laaie waarin gaste hul besittings kan bêre. Daar is 'n kas met hangplek, maar dit word gesluit omdat die kamer se linne daarin gebêre word.

Die gaste was meer as welkom om 'n ander kamer te versoek aangesien die res van die 5 kamers ten volle toegerus is met die nodige en gemeubileerd is met 2 enkelbeddens en eie badkamer met slegs 'n stort. Ons het slegs die kamer met 'n bad gegee omdat dames gewoonlik 'n bad verkies. Jammer indien ons nie in albei gaste se behoeftes kon voorsien het nie, dis rerig moeilik om almal ten volle tevrede te stel, maar slegs vir oornag geriewe glo ons die kamers is puik en pakplek vir klere voldoende vir een aand.

Ons doen 'n beroep op alle voornemende gaste om ons in kennis te stel indien daar enigiets kortkom of as die geriewe nie aan hul vereistes voldoen nie. Indien dit die geval is, sal ons gaste na 'n ander kamer skuif wat beter geskik is. Handdoeke, haardroeërs en selfoon herlaaiers is beskikbaar op versoek. Dit word ook aan gaste genoem dat indien daar iets is wat nie saamgebring is nie, is dit beskikbaar op versoek. As gastehuis eienaars probeer ons om al ons gaste na die beste van ons vermoëns tevrede te stel. Ons sal definitief werk aan 'n 4-ster gradering, tans is die instansie op 'n 3-ster standaard.

Groete,
Rudi

Magnolia Guest House
From R1 360
per night (for 2 people)
From R1 360
per night (for 2 people)
From R1 360
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 10:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Kamiesberg Avenue, Vaalpark/Sasolburg, 1947, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwMzllMzhmLWIwNjktNDVkOC04MTQ4LTViM2ZhYTlmYzNhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 360  per night (for 2 people) 1 5 1 4 3 Kamiesberg Avenue Vaalpark/Sasolburg 1947 Free State 0860 022 102 10:00-20:00 10:00 -26.761309579672 27.835864635582
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!