Free State Accommodation at Magpela Cottage | TravelGround
+12

Magpela Cottage

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 5 reviews for Magpela Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.2/5
Celéste B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celéste B
With spouse/partner

Absoluut onvergeetlik!

Baie dankie vir die vriendelike en geduldige mense wat julle is en spesiale dank aan Dirk wat seker gemaak het dat alles reg was. Die beeldskone plaas en sy omgewing gevul met die stilte was net wat ons nodig gehad het. Dit was 'n bonus om julle rustige honde-kinders ook om ons te hê. Ons sal beslis die plek aanbeveel en julle ook weer sien.

Magpela Cottage's response

Baie dankie Philip! Dis wonderlik om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons verwelkom julle graag weer.

Magpela Cottage
Leroux S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leroux S
With spouse/partner

Sandsteen huisie in die middel van nêrens.

Baie skoon sandsteen huisie op die boer se plaas. Lekker braaigeriewe onder 'n groot sambreel akkerboom. Baie vriendelike mense wat ons baie tuis laat voel het. Julle kan maar gerus hier gaan bly op die plaas.

Magpela Cottage's response

Baie dankie vir jou terugvoer Leroux! Dit word opreg waardeer.

Magpela Cottage
Wynand L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wynand L
With spouse/partner

Gerieflike verblyf op rustige plaaswerf in pragtige omgewing.

Die cottage is baie gerieflik met goeie kwaliteit beddegoed. Daar is twee slaapkamers langs mekaar, een dubbel en een met twee enkelbeddens (meer geskik vir egpaar met kinders as vir 2 egpare, alhoewel dit moontlik is, maar onthou die 1 badkamer). Die badkamer is basies (stort, toilet en wasbak). Lekker sitkamertjie met yskas en klein stofie (2 plate en oondjie). Daar is nie 'n opwasbak nie - skottelgoed word na die huis se kombuis geneem om te was. Lekker braai-area onder 'n groot akkerboom - maar nie beskut teen reën. Grondpad van of Memel se kant af (27 km of 22 km van die Vrede-Memel teerpad kortpad "oor die berg") of Verkykerskop (11 km grondpad, 8 km teerpad). Pad is rybaar met sedan, maar bakkie of SUV aanbeveel - veral as dit reën. Selfs op die werf kan dit moeilik wees om tot by die cottage te kom of uit te kom as dit reën-alhoewel mens veilig op 'n ander plek op die werf kan stop en stap na die cottage (net agter die hoof woning). Natuurliefhebbers wat van rustigheid (en honde) hou sal dit baie geniet. 'n Afdakkie waaronder mens in die reën kan braai met 'n opwasbak, sal dit perfek maak (en 'n stortkop wat meer water gee - veral in die winter as jy wil warm word voor jy gaan slaap!).

Magpela Cottage's response

Dankie vir die resensie Wynand. Ons neem jou voorstelle ter harte. Opgradering is in die pyplyn en ons sien uit na die verbeteringe wat kom!

Magpela Cottage
Edgar K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Edgar K
With spouse/partner

Nice place to stay in a pretty area.

Great farming area to explore by mountain bike while getting fit. Limited self catering facilities, however maid servicing compensated making for a good stay in a nice setting. We enjoyed our stay.

Magpela Cottage's response

Thanks for the review Edgar. I am glad you enjoyed your stay!

Magpela Cottage
Hendrik B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik B
With spouse/partner

Wonderful people in a beautiful area. Stylish decoration.

I will most certainly return. Very peaceful and beautiful area. Great people.

Magpela Cottage's response

Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek is bly julle het dit by ons geniet, hoop om julle weer te sien!

Magpela Cottage
From R1 600
per night (for 4 people)
From R1 600
per night (for 4 people)
From R1 600
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Magpela , Verkykerskop, Harrismith, 9882, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4YWVjMTQzLWQ2NGQtNGRhZi1hMGU2LTgyYTg5MTUxYWQ2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 600  per night (for 4 people) 5 5 1 5 Farm Magpela Verkykerskop 9882 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -27.789902759256 29.367383122444
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com