The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mahala View Lodge | TravelGround
+15

Mahala View Lodge

21 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 21 reviews for Mahala View Lodge
Cleanliness
3.8/5
Service
4.2/5
Location
4.4/5
Safety
4.2/5
Value for money
3.8/5
Elvereen S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elvereen S
With spouse/partner

Fantasties, rus en vrede, uitsig, vriendelik, wildtuin-atmosfeer.

Die leeus brul, die hiëna lag en die jakkalse roep. Die uitsig is perfek, as jy van rustig en rustic hou met die nodige luxuries, is dit die plek vir jou. Die personeel is loshande die gaafste mense en ons bedank hulle uit ons harte vir alles. Dis so lekker naby, maar tog voel dit of jy in KNP sit. Sal vir seker weer teruggaan daarheen. Die ontmoeting met die rooikat was so spesiaal en so ook al die ander diere, die poue, ganse, hasies, njala ens. Ek kan aanhou, die lys stop nie. Dit is so naby aan God en so rustig.

Mahala View Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor ons stukkie Hemel in die bos - bly julle het julle wegbreek geniet en hoop om vinnig weer te sien!

Mahala View Lodge
Claire B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Claire B

Lekker gekuier.

Die eenhede en die oord kort bietjie aandag, verder het ons baie lekker gekuier. Die opsigters is fantastiese mense, sal graag weer Mahala View besoek. Ligging is perfek.

Johan A - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johan A
With friends

Was heerlik, maar pad se kondisie moet verbeter en kode om in en uit te gaan regstel.

Sal beter wees na alles herstel is by Mahala View. Kan ook trappe verbeter, was ongemaklik en kan 'n kombuis onder sit ook en groter diepvries.

Mahala View Lodge's response

Baie dankie vir die terugvoer. Nuwe kode sisteem is implementeer wat in en uitgaan vergemaklik. Die pad na die lodge is ongelukkig buite ons beheer, maar word gereeld geskraap. Ek sal kyk na aanbevelings en sien wat verbeter kan word.

Mahala View Lodge
Lorraine H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lorraine H
Family with teenagers

Rustig!

Heerlike wegbreek uit die stad, vriendelike bestuur. Ons sal graag weer wil gaan, skoon swembad, lieflike braai-areas.

Mahala View Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Mahala View Lodge
Francois B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois B
Family with teenagers

Heerlik rustig

Daar kan verbeter word aan kombuis se toebehore. Vleisbak, slaaibak en ’n skerp mes. Die wasbak is baie klein en daar is geen droograk nie. Die kussings kan opgeknap word.

Denitha W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denitha W
Family with young children

Baie oulike plekkie

Ons het ons naweek by Mahala so baie geniet. Verskriklike mooi views, mooi netjiese unit en vriendelike diens.

Suzette H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Suzette H
With spouse/partner

Baie oulike plek, het naweek geniet.

Sal net aanbeveel dat die kussings asb. vervang word, want dis regtig baie plat, asook 'n groter yskas met vriesplek. Dis nogal baie klein om vleis en drinkgoed koud te kan hou. Parkering was ook nogal 'n probleem.

Natasja H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Natasja H
With spouse/partner

Dit was 'n ongelooflike belewenis.

Dit was 'n stil en rustige naweek. Sal definitief weer daarna toe gaan. Wat 'n belewenis om in die aand die natuur en wilde diere te kan hoor. Die mense is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

Anna H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Anna H
With spouse/partner

Big disappointment.

Get ready for the biggest disappointment. Nothing is according to the ad.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Grootste teleurstelling.

Maak jou reg vir grootste teleurstelling. Niks volgens advertensie nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madelein M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Madelein M
With friends

Baie rustige naweek in 'n lieflike omgewing, die verblyf kort aandag, maar die omgewing en die leeus maak op daarvoor.

Leon en die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig ten alle tye. Die leeus met die intrapslag was 'n absolute wenner en ongelooflik om so naby hulle te wees en heeltyd in die kamp te kon sien. Die verblyf was egter nie wat ons verwag het nie. Dit is baie klein en die stoeparea waar ons kon kuier was baie klein. Alhoewel dit 'n selfsorg-eenheid is, is daar nie spasie om kos voor te berei nie, nie 'n wasbak of enige breekware om kos voor te berei nie. Daar kort definitief baie aandag aan onderhoud om die verblyf op standaard te kry. Met bietjie TLC aan die verblyf en kuierareas saam met die uitsig en mooi omgewing sal dit vir seker 'n baie lekker plek wees om 'n naweek weg van die stad af deur te bring.

Uneda H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Uneda H
Individual traveler

Dit was rustig en die bestuur was vriendelik en behulpsaam.

Die uitsig was fantasties en dit was 'n rustige week se verblyf weg van die stad se geraas. Die staf was baie behulpsaam en vriendelik. Die swembad was mooi skoon en dit was heerlik om daarin af te koel. Die braai fasiliteite was netjies en skoon. Die leeupraatjie wat aangebied was deur Leon was baie insiggewend en die voer van die leeus was amazing om te aanskou. Die wildrit was net so interessant wat aangebied was deur Daan en daar was baie wild te sien.

Mahala View Lodge's response

Baie bly jy het dit geniet

Mahala View Lodge
Charmaine S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Charmaine S

Die plek is baie vuil en vervalle.

Sal niemand aanbeveel na Mahala View.

Cheryl B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl B
Family with teenagers

Amazing experience with lions up close.

Really enjoyed our stay. Staff was friendly and willing to help with everything. Enjoyed the interaction with the lions and their calls at night. Chalet was clean and neat and beds were super comfy. Really enjoyed the break.

Mahala View Lodge's response

So glad you enjoyed your stay, come visit us again!

Mahala View Lodge
Jack D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jack D
With spouse/partner

I like that place and their service.

There's a guy by the name of Piet, he is so friendly, ever smiling, he knows his job and hows to keep customers happy. Even the ladies at the reception - I like them, that place is clean. We saw the lions and the owner took us on a game drive. I showed my friends my photos and they liked that place.

Ben N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Ben N
With spouse/partner

Dit is nie waarde vir geld nie

Die wildrit is 'n kyk na ander plase op 'n openbare pad. Die leeulesing is vir kinders.

Charmaine M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine M
With spouse/partner

Awesome, the lions were beautiful.

Would definitely go back there, awesome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome, leeus pragtig.

Gaan beslis terug, awesome.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mahala View Lodge's response

Baie dankie Charmaine, ons is bly julle het dit geniet!

Mahala View Lodge
Ignatius R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ignatius R
With spouse/partner

Very calm. We rested well since it was fairly private.

We really enjoyed it. The kitchen is quite small and you can't really prepare big meals in that space. However, we did have a nice braai and rested well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie rustig. Ons het lekker gerus aangesien dit redelik privaat was.

Ons het dit baie geniet. Die kombuisie is baie klein en 'n mens kan nie regtig groot maaltye voorberei in die gegewe spasie nie. Ons het wel lekker gebraai en baie lekker gerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Catharina B - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catharina B
Individual traveler

Leersaam en rustig.

Was 'n wonderlike belewenis, veral om die leeus te hoor brul deur die nag.

Marileen B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marileen B
Family with teenagers

Nice relaxing weekend.

We spent the weekend in Kingsview 3. They could consider replacing the double bed mattress as it was too flat. There wasn't enough surface space in the unit to prepare meals. The water pressure from the cold tap was very weak, luckily we could use the hot water tap for brushing our teeth. The deck had a bee nest, so we weren't able to enjoy our morning and afternoon coffee there as the bees bothered us. Apart from these issues, the weekend was really nice. Peaceful area. The educational talk about lions and the feeding session were very insightful. Leon's knowledge about lions is very thorough. Due to the weather we couldn't swim, but the swimming pool area looked really nice. Really appreciated the help with the dishes. Would definitely stay there again, just next time book number 1 so we can have a view of the area from the deck.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was 'n lekker ontspannende naweek.

Ons het in Kingsview No. 3 gebly vir die naweek. Dubbelbed se matras was bietjie dun en pap en kan dalk na gekyk word om te vervang. Die spasie in die eenheid om te probeer om etes te maak is onmoontlik, want daar is nie genoeg oppervlakspasie om voorbereiding vir enige etes te maak nie. Waterdruk vir koue water by die wasbak was ook non existent, ons kon darem die warm water gebruik vir tandeborsel. Die stoepie het ook 'n nes met bye gehad, so ons kon nie ons koffietjie daar geniet in die oggende of die middae nie, bye het te veel gepla. Afgesien van hierdie issues, was dit andersins 'n baie aangename naweek. Heel rustige omgewing, die praatjie oor die leeus en die voersessie was baie insiggewend. Leon se kennis van leeus is baie wyd en waardevol. Weer het nie toegelaat dat ons kon swem nie, maar dit het nogal lekker gelyk om die swembad gedeelte. Die hulp met die skottelgoed was is 'n bonus, baie dankie. Sal vir seker weer kom kuier, sal dan net nommer 1 bespreek dat daar 'n uitsig ook van die omgewing is as jy op die stoep sit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lien O - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lien O
With spouse/partner

Wonderful.

A peaceful place with the roaring of lions in your ears. Everyone is very welcoming and helpful. Will go back anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

'n Rustige plekkie met die brul van leeus in jou ore. Almal is baie gasvry en baie hulpvaardig. Sal enige tyd weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie H - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie H
Family with teenagers

Stunning places!

Neat, well equipped place. The roar of the lions while sitting around the fire was a bonus!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning plekke!

Netjiese, goed ingerigte plekkie. Die gebrul van die leeus terwyl mens om die vuurtjie sit was 'n bonus!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 23 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 32 of the farm Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ZDY3MzBhLWMxYWItNDE3Yy05MmUzLTgxMGY1NjU4NzExMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night (for 2 people) 21 5 1 5 Portion 32 of the farm Welgedacht 130JR Suiderberg 0084 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.483929362789 28.469146192074
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!