The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Makarios on Sea | TravelGround
+43

Makarios on Sea

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 56 reviews for Makarios on Sea
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Rene K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene K
Family with young children

Fantasties!

Ons het heerlik gebly en gekuier by Makarios on Sea. Die eenheid is baie goed ingerig, fantasties geleë en die diens was wonderlik. Ons sal beslis weer daar gaan bly!

Makarios on Sea's response

Middag Rene,
Baie dankie vir jou tyd om kommentaar te lewer aangaande julle verblyf by Makarios on Sea. Dit maak ons dag!
Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Vriendelike groete,
Antoinette en personeel.

Makarios on Sea
Marlene V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene V
With spouse/partner

Fantastic accommodation with perfect unlimited sea views.

You can't stay closer to the sea. The unit offers everything one could ask for. Beautiful and stylish. Antoinette and Louis are very hospitable. Thanks, it was a privilege for us to stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese verblyf met perfekte onbeperkte see-uitsig.

Jy kan nie nader aan die see bly nie. Die eenheid bied alles waarvoor 'n mens kan vra. Pragtig en stylvol. Antoinette en Louis is baie gasvry. Dankie dit was vir ons 'n voorreg om daar te kon bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Makarios on Sea's response

Môre Marlene, baie dankie vir jou welkome en besonderse kommentaar! Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Vriendelike Makarios on Sea groete.
Antoinette

Makarios on Sea
Alexia M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alexia M
Family with young children

Lieflik, net te kort!

Pragtige, netjiese plek op die strand. Mense in die omgewing is vriendelik. Ons was bederf met die mooiste sonsondergang!

Makarios on Sea's response

Mauritz, Alexia en ouma en klein mensie! Baie dankie vir julle gewaardeerde en mooi opmerking oor Makarios on Sea! Ons hoop om julle weer by ons terug te verwelkom!
Heroldsbaai-groete,
Antoinette

Makarios on Sea
Denise M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise M
With spouse/partner

Vreedsaam, rustig, awesome.

Vriendelike ontvangs, daaglikse skoonmaakdiens in prys ingesluit, lieflike see-uitsig en goed toegeruste eenheid.

Makarios on Sea's response

MIddag Denise,
Baie dankie vir jou gewaardeerde terugvoering! Dit word opreg waardeer!
Antoinette en die span van Makarios on Sea

Makarios on Sea
Vanya T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vanya T
With spouse/partner

Wonderful stay in a beautiful bay!

The units are beautifully and stylishly furnished. All amenities at your disposal, even a dishwasher. We would like to stay longer to read through the wide range of available books. Makarios' location is absolutely indescribable and you can hear the waves so close you are to the sea.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf in 'n pragtige baai!

Die eenhede is pragtig en stylvol gemeubileer. Alle geriewe tot jou beskikking, selfs 'n skottelgoedwasser. Ons sou graag langer wou bly om deur die wye reeks beskikbare boeke te lees. Makarios se ligging is absoluut onbeskryflik en jy kan die golwe hoor so naby is jy aan die see geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Makarios on Sea's response

Naand Vanya,
Baie dankie vir jou gewaardeerde kommentaar aangaande Makarios on Sea. Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom.
Geseënde Kersfees vir julle.
Vriendelike groete,
Antoinette

Makarios on Sea
Johan D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan D
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Aangename verblyf. Ongelooflike ligging en uitsig. Al probleem is parkering wat in publieke parkering is en nie op perseel nie. Moes dadelik my voertuig skuif volgens eienaar. Alhoewel volgende gaste kon parkeer basies waar hulle wou. Ons ID-dokumente is dadelik gevra en kopië is gemaak. By geen ander plek is dit gevra nie. So ek het baie ongemaklik gevoel by aankoms. Ek dink nie ek sal self weer by Makarios bespreek nie.

Makarios on Sea's response

Goeiemiddag Johan,
Parkering is 'n probleem op die hele Heroldsbaai. Volgens wet moet ons van alle gaste se ID's of bestuurderlisensie afskrifte maak en volle besonderhede. As dit nie by ander gastehuise versoek word nie, kan hulle probleme ondervind. Ander gaste het nie parkeer waar hulle wil nie, want daar is ook voertuie in die motorhuise. Ek maak verskoning as jy ongemaklik of onwelkom gevoel het. Hoop om jou terug te verwelkom!
Vriendelike groete
Antoinette

Makarios on Sea
Tania B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tania B
Family with teenagers

Fantastic accommodation and friendly staff right next to the sea!

Fantastic accommodation with all you need and friendly staff! Just sorry we couldn't stay longer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese akkommodasie en vriendelike personeel reg langs die see!

Fantastiese akkommodasie met als wat jy mag nodig hê, asook vriendelike personeel! Net jammer ons kon nie langer vertoef nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Makarios on Sea's response

Hallo Tania

Baie dankie vir die terugvoer! Ons is baie bly julle het dit geniet! Julle sal maar moet terugkom om langer te bly.

Groete
Theresa en die span!

Makarios on Sea
Daniel M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daniel M
With spouse/partner

Het dit baie geniet.

Baie modern, netjies en skoon. Alles daar wat nodig is om lekker te kuier.

Makarios on Sea's response

Beste Daniel,

Baie dankie vir die gewaardeerde terugvoer en dat julle by ons tuisgegaan het.

Ons hoop om julle weer by ons te kan verwelkom.

Groete,
Theresa en Personeel

Makarios on Sea
Phillip V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip V
With spouse/partner

'n Wow plek en weer sal kom bly!

Baie dankie vir die awesome plek op die strand. Kon hele Suid-Kaap vandaar besoek. Baie veilig en baie vriendelike mense. Vat net brood en melk saam.

Makarios on Sea's response

Middag Philip,

Baie dankie vir jou gewaardeerde en vriendelike opmerking. Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle weer by ons te verwelkom.

Groete,
Antoinette en Personeel

Makarios on Sea
Theo V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theo V
With spouse/partner

Uitstekende uitsig en top interior.

Sien sterre.

Makarios on Sea's response

Goeiemôre Theo,
Baie dankie dat julle van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Ons waardeer die moeite wat jy gedoen het om jou gewaardeerde kommentaar te skryf. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Makarios on Sea - groete,
Antoinette

Makarios on Sea
Sune V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sune V
With friends

Baie geniet!

Makarios on Sea is pragtig geleë en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Makarios on Sea's response

Middag Sune,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer oor ons akkommodasie, Makarios on Sea, op Heroldsbaai. Ons waardeer dit opreg.
Hoop om julle weer by ons te ontvang. Antoinette en Personeel

Makarios on Sea
Jan V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Pragtig, modern en skoon.

Puik geleë. Baie skoon, modern en met smaak gedekoreer. Sal dit sterk aanbeveel.

Makarios on Sea's response

Goeie middag Jan,
Baie dankie vir jou gewaardeerde verslag aangaande Makarios on Sea. Ons hoop om jou terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Antoinette en Personeel

Makarios on Sea
Jaco S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S
With spouse/partner

Perfect!

Cutest place with the most beautiful view! We enjoyed every moment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek!

Oulikste plek met die mooiste uitsig! Ons het elke oomblik geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Makarios on Sea's response

Beste Yolandi, soooo ongelooflik lekker om 'n mooi verslag van tevrede gaste te ontvang. Baie dankie.

Vriendelike groete,
Antoinette. Makarios on Sea.
Heroldsbaai. George

Makarios on Sea
Hennie L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hennie L
On business

Peaceful and the best view.

Warmly welcomed and the accommodation was clean and neat. Beautiful view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en beste uitsig.

Is vriendelik ontvang en verblyf was skoon en netjies. Pragtige uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Makarios on Sea's response

Middag Hennie, baie dankie vir jou vriendelike en gewaardeerde verslag aangaande jou verblyf by Makarios on Sea. Dit word opreg waardeer.
Lekker naweek
Antoinette

Makarios on Sea
Andre J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre J
Family with teenagers

Beste plek ooit.

Ons was daar die naweek en Makarios is 'n great bestemming en akkommodasie vir ons gewees.

Makarios on Sea's response

Naand Andre, baie dankie vir jou gewaardeerde kommentaar vir Makarios on Sea. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Antoinette

Makarios on Sea
Rina H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina H
With spouse/partner

Dit is baie netjies, ruim en gerieflik.

Baie dankie aan almal se professionele diens, dit was huis weg van die huis, dit was perfek, sal volgende keer langer bly. Die ontvangs was vriendelik en deeglik, die kamer was skoon, netjies en baie gerieflik. Sal dit vir seker aanbeveel.

Makarios on Sea's response

Beste Rina,

Dit is met opregte dank en vreugde wat ek jou gewaardeerde verslag aan my personeel voorlees. Dankbaar vir die tyd wat jy afgestaan om jou verslg te skryf.

Vriendelike Groete,
Antoinette en Personeel.

Makarios on Sea
Wouter V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wouter V
Family with young children

On the ocean, safe and peaceful.

Stunning on the ocean with the waves in the background. Safe, peaceful with beach access.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Op die see en veilig, rustig.

Mooi op die see met die golwe se sus as agtergrond. Veilig en rustig met toegang op die strand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Makarios on Sea's response

Dear Wouter,

Thank you for your kind review.

Warm regards,
Antoinette

Makarios on Sea
Carina V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina V
With spouse/partner

Rus vir die siel!

Ons het 'n ongelooflike lekker ervaring by Makarios on Sea gehad! Antoinette was die perfekte gasvrou - ons self ontvang, alles verduidelik en daarna het ons totale privaatheid gehad. Die Seagull eenheid was pragtig, perfek skoon, netjies, en alles wat ons nodig gehad het. Presies soos op advertensies en foto's, reg op die strand met uitsig oor die dorp en see. Ons sal Makarios on Sea beslis aanbeveel en sal weer en weer daarheen terugkeer!

Makarios on Sea's response

Carina,

Jou resensie vir Makarios on Sea word hoog op prys gestel. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang!

Vriendelike groete,
Antoinette

Makarios on Sea
Ilza D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ilza D
With spouse/partner

Uitstekende ligging en goeie waarde vir geld.

Ruim, netjiese verblyf.

Makarios on Sea's response

Dear Ilza,
Thank you for staying at Makarios on Sea and taking the time to rate us. Go well and we hope to see you on a return visit.
Kind regards,
Antoinette

Makarios on Sea
Sidney Christopher G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sidney Christopher G
With spouse/partner

Fantasties.

Dit was baie lekker. Klink of branders in my kamer gebreek het. Baie lekker.

Makarios on Sea's response

Dear Christie,
Thank you for your kind review! Nice to hear the waves at night while one is safe and warm in bed.
Hope to welcome you back!
Antoinette

Makarios on Sea
Anita N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita N
Family with teenagers

Pragtig ligging. Baie netjies.

Leker gekuier, dankie.

Makarios on Sea's response

Dear Anita, thank you for your kind review. Antoinette, Makarios on Sea

Makarios on Sea
Teresa L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teresa L
With spouse/partner

Ruim, netjies en goed toegerus.

Beveel hierdie akkommodasie aan.

Makarios on Sea's response

Dear Teresa,

Thank you for your kind comment on our accommodation! Looking forward to welcoming you back at Makarios on Sea.

Kind regards,
Antoinette

Makarios on Sea
Helene H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene H
With spouse/partner

Fantasties!

Ons is vriendelik ontvang en het ons verblyf terdeë geniet. Kan 100% Dolfyn aanbeveel indien jy pragtige uitsig van see soek.

Makarios on Sea's response

Beste Helene,
Baie dankie vir jou gewaardeerde kommentaar oor ons verblyf. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Geseende Kerstyd vir julle.
Vriendelike groete, Antoinette

Makarios on Sea
Elna G - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elna G

Pragtige ligging en eenheid, net jammer oor die water temperatuur probleem.

Die eenheid wat ek gehuur het, het net 'n gedagte van warm water in die stort gehad. Die probleem is gerapporteer vroeg Saterdag oggend (werksdag), maar niks is gedoen nie. Reën, bewolkte dae en koue winde gaan nie saam met koue storte nie. Dit kon onmiddellik gehanteer geword het en was nie gedoen nie.

Makarios on Sea's response

Dear Elna,

You made us aware of the lukewarm water - I appreciate the fact that a cold shower on chilly days is not pleasant. My husband checked the hot water and it seems you accidentally turned the mixer tap in the wrong direction which could have resulted in the lukewarm water. All apartments get their hot water from the same source, a boiler room with geysers (1300 litres), solar panels, and heat pumps.

I apologize for your unfortunate experience.

Regards,
Antoinette

Makarios on Sea
Mamie D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mamie D
Individual traveler

Dit was wonderlik - stil, rustig, beeldskoon.

Baie lekker gebly. Alles was perfek. Parkering in seisoen kan dalk problematies wees, maar buite-seisoen is daar geen rede om daaroor te stres nie.

Makarios on Sea's response

Ons waardeer jou mooi kommentaar opreg. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom
Vriendelike groete, Antoinette.

Makarios on Sea
Annelise N - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelise N
With spouse/partner

Lovely, worth every cent.

Enjoyed the visit, there was enough to do. Will book the unit with sea view and braai area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, elke sent werd.

Baie heerlik gekuier, daar was genoeg om te doen. Sal volgende keer 'n see-uitsig eenheid bespreek met 'n braai-area.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Makarios on Sea's response

Hi Annelise,
Baie dankie vir jou gewaardeerde kommentaar. Ons sien uit om jou weer terug te verwelkom!
Vriendelike groete,
Antoinette

Makarios on Sea
Doreen K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen K
Family with teenagers

Baie goed, ons sal definitief weer daar bly.

Dit was een van ons lekkerste vakansies ooit. Die ligging is fantasties en die diens elke dag is baie goed.

Makarios on Sea's response

Goeie môre Doreen,
Baie dankie vir jou mooi kommentaar! Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang!
Makarios on Sea-groete, Antoinette

Makarios on Sea
Ian D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ian D
With spouse/partner

Dis baie mooi.

Ons het gevra vir 'n see-uitsig, nie besef jy moet by die venster uithang. TV het nie gewerk.

Makarios on Sea's response

Beste Ian, al die TV's werk! As jy die TV nie aangeskakel kon kry nie , is ons meer as gewillig om te kom help. Gaste druk dikwels die knoppies op beide kontroles uit onkunde en dan moet die TV "gescan" word. Die studio's het nie wye see-uitsig nie! Die tarief ondersteun dit. Besigtig die webtuiste om die regte prentjie te kry. Vriendelike groete.

Makarios on Sea
Maarten D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Maarten D
Individual traveler

It was great.

Not sure what this means. One comment. I came home at 11.30 on the night, and the outside area was very dark, it was difficult to open the door, also the inside was dark, they need some night lights.

Makarios on Sea's response

Dear Maarten.

I apologise for the inconvenience caused by the lights that go off at 11 o'clock. There are two-way switches in the passage and on the stairs as well. Thank you for drawing this to my attention- I will point the relevant switches out to my guests in future.

Kind regards, Antoinette

Makarios on Sea
Roelof L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof L
With spouse/partner

Fantastic.

Best place in South Africa with the bets host.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Die beste plek in Suid-Afrika met die beste gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Makarios on Sea's response

Beste Gas,
Baie dankie vir jou gloeiende verslag van on akkommodasie! Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna dat julle weer kom kuier.
Vriendelike groete,
Antoinette

Makarios on Sea
Louwrens S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louwrens S
With spouse/partner

Unforgettable getaway spot that we'll return to to relive the memories.

First prize goes to the location. Unbeatable! Closest you can get to the ocean. The facilities are fantastic. The staff are just as fantastic. We simply don't have any critique, just a lot of praise. Can't wait to go back. Breathtakingly beautiful and unforgettable!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlike wegbreekplek waarna ons beslis sal terugkeer om die herinneringe te herleef.

Eerste prys gaan aan die ligging. Onverbeterlik! Naaste wat jy aan die oseaan kan woon. Die fasiliteite is fantasties. Die personeel is ewe fantasties. Ons het eenvoudig net geen kritiek nie, net ontsettend baie lof. Kan nie wag om weer terug te keer nie. Asemrowend mooi en onvergeetlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Makarios on Sea's response

Middag Louwrens, jou positiewe kommentaar tov ons gastehuis, gee genoeg woema vir die seisoentyd wat voorlê! Mag julle 'n baie geseënde Kerstyd beleef. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Makarios-groete. Antoinette

Makarios on Sea
Hennie T - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie T
With spouse/partner

The best place we've booked through LekkeSlaap so far.

5 star! Good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was die beste plek wat ons nog deur LekkeSlaap gehuur het.

Vyfster! Waarde vir geld beslis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Makarios on Sea's response

Môre Hennie,

Baie dankie vir jou baie gewaardeerde kommentaar tov ons gastehuis, Makarios on Sea.
Ons sien uit om julle terug te verwelkom, Mooi loop.

Heroldsbaai-groete,
Antoinette

Makarios on Sea
Hester M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hester M
With friends

Marikos is a beautiful place

Look out at the sea. Enjoy a braai on the stoep. Very friendly people who certainly look after the place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Marikos is 'n pragtige plek.

Kyk uit op die see. Lekker braai area op die stoep. Baie vriendelike mense wat na die plek omsien

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Makarios on Sea's response

Thank you for the kind review. Hope to see you in future again. Go well.
Antoinette

Makarios on Sea
Jj S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jj S
On business

We really enjoyed our stay and the location is perfect.

Location, neatness, and friendliness at Makarios on the Sea makes it a place hou have to visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het die verblyf geniet en veral die ligging is perfek.

Ligging, netheid en vriendelikheid by Makarios on the Sea maak verblyf 'n moet om na terug te gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Makarios on Sea's response

Beste Jj,
Ons waardeer jou vriendelike kommentaar! Kom gerus weer! Vriendelike groete, Antoinette

Makarios on Sea
Elsje S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsje S
With spouse/partner

Outstanding.

Very pleasant and beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Baie aangenaam en pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Makarios on Sea's response

Baie dankie vir jou mooi en gewaardeerde kommentaar tov ons ons akkommodasie, Makarios on Sea. Ons sien uit om julle
weer by ons te verwelkom. Groete, Antoinette

Makarios on Sea
Pieter V - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Pieter V
With spouse/partner

Teleurstellend.

Foto's op site van verskillende eenhede is baie verwarrend. Ons het gedog ons is by die see en het 'n volledige see-uitsig, maar ons het toe net 'n effense see-uitsig in 'n piepklein eenheid. Het nie daar gebly nie en eerder ander verblyf gesoek. Die eienaar/ agent wat met ons gewerk het was arrogant en ongeskik, sal definitief geen mens soontoe verwys nie. As ek kliëntediens geen ster kon gee, sou ek definitief.

Makarios on Sea's response

Middag Bets en Gade, u is die eerste gaste wat nie die verskillende eenhede op die web-tuiste van Makarios on Sea kon onderskei nie! Ons vra om verskoning as die dame wat u ontvang het, nie na wense opgetree het nie. U het die kleinste eenheid bespreek wat ook die laagste tarief het. Dit sou beslis nie groot genoeg wees vir 'n groot partytjie wat u vir daardie aand beplan het, wees nie! Die web-tuiste is deur 'n professionele webontwerp-maatskappy gedoen. Ons sal u probleem aan hulle oordra.
Vriendelike groete.

Makarios on Sea
Francois B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois B
With spouse/partner

Die ligging is perfek.

Op die stand, stil, veilig en goed toegerus.

Makarios on Sea's response

Hi Francois, baie dankie vir jou gewaardeerde kommentaar! En dankie dat jy die tyd geneem het om iets te skryf. Vriendelike groete, Antoinette

Makarios on Sea
Braham C - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Braham C
With spouse/partner

Heerlik gebly. Pragtige uitsig. Skoon.

Makarios is perfek geleë met 'n wonderlike uitsig. Die eenheid was onberispelik skoon en alles wat jy nodig het is daar. Hulle verdien hulle 4 sterre. Sal weer daar gaan bly.

Makarios on Sea's response

Middag Braham,
Baie dankie vir jou besoek en jou gewaardeerde opmerkings oor ons akkommodasie. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Groete. Antoinette

Makarios on Sea
Morne J - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Morne J
Family with young children

Verblyf is in langs Seesig, maar geen privaatheid, beslis nie waarde vir geld nie.

Ons was nie tevrede met die verblyf nie.

Makarios on Sea's response

Môre Morne J,
Indien jy enige probleme met die akkommodasie gehad het, kon jy dit by die bestuur aangemeld het. Jy het self die keuse tov van die eenheid gemaak en deur Lekkeslaap bespreek en vereffen. Daar is'n uitgebreide fotogallery op ons eie webtuiste (van elke eenheid), wat besprekingsagente nie vertoon nie. Dankie dat jy positiewe kommentaar oor ons netheid lewer.Jou bespreking was vir 2 volwassenes,maar jy verwys na "'a family with young children". Wou jy hulle insmokkel vir waarde vir geld? - jy het nie vir hulle hulle betaal nie. Wat sekuriteit betref,is daar kameras en 'n alarmstelsel om die gebou en 24/7 'n sekuriteitsmotor wat rondbeweeg. Waarde vir geld is sekerlik 'n kwessie van jou begroting en persoonlike waardes.Die duurder eenheid was ook beskikbaar vir die een nag wat jy bespreek het.Ons hoop jy vind elders akkommodasie wat jou in alle opsigte pas..Vriendelike groete,Antoinette

Makarios on Sea
Ewald P - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ewald P
With spouse/partner

Great!

Baie lekker gebly. Dankie aan die gasvrou.

Makarios on Sea's response

Baie dankie Ewald! Kom kuier weer by Makarios on Sea. Groete, Antoinette

Makarios on Sea
Sonia V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonia V
Individual traveler

Wonderlike wegbreek-plekkie.

Die uniekheid van Heroldsbaai en die eenvoud wat dit bied maak dit 'n veilige en rustige wegbreekplek.

Makarios on Sea's response

Hi Sonia,
Heroldsbaai is beslis in sy rustigheid spesiaal! Geen raserige kuierplekke op die strand nie, maar nagenoeg aan George vir inkopies! Hoop om julle weer by Makarios on Sea te verwelkom. Antoinette

Makarios on Sea
Christiaan D - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Christiaan D
With spouse/partner

Asemrowende uitsig!

Die uitsig vanaf die Seagull-balkon was asemrowend mooi! Sal definitief weer die vakansie-oord besoek. Daar is wel 'n paar goedjies wat bietjie teleurstellend was. 1. Ek was nie gelukkig dat die kar in die parkeer-area vir die strandgangers gestaan het nie. Daar was geen sekuriteit vir die huurmotor nie en ons het deur die dag vreeslike probleme gehad om parkeerplek te vind. 2. Vanaf die derde aand het ons in 'n ander kamer gebly omdat die Seagull reeds bespreek was. Die kamer was donker, stowwerig en van die kragproppe het nie lekker gewerk nie. Ook na ons gevra het vir 'n kamer met 'n dubbelbed het ons twee enkelbeddens gekry en daar was nie eens gevra of ons die beddens wil een maak met 'n groter duvet nie. 3. Die eienaar, alhoewel daar vir ons gesê is dat sy siek was, het nie een keer kom inloer om te hoor of ons ons verblyf geniet het nie. Alhoewel ek die privaatheid geniet het, sou ek dit waardeer het. Ek sou graag weer Makarios on Sea besoek maar sal in geen ander kamer bly as die Seagull nie.

Makarios on Sea's response

Gewaardeerde gas, dankie vir jou kommentaar oor Makarios on Sea. Ek wil net as volg reageer oor i) parkeer-area, Heroldsbaai het beperkte parkering vir alle besoekers. Daar is wel 24/7 sekuriteit - 'n veiligheidsmotor wat dag en nag rondbeweeg. ii) Wat die "donker" kamer betref ,kan ek net se dat alle vensters "block out" gordyne het- om skerp lig uit te hou en die meubels te beskerm. Die gordyne kan wyd oopgetrek word en die blinding agter die glasdeur kan ook opgetrek word vir voldoende lig. Alle kragproppe het ek persoonlik gaan kontroleer en almal het gewerk! Wat die stowwerigheid betref, kan ek net se dat die sout see-lug 'n ligte neerslag maak op alle oppervlaktes al is dit pas skoongewas! Die vensters is ook slagoffer van die see-lug. ( Het jy dit opgemerk?) Wat die koningsgroottebed betref, ipv die 2 enkelbeddens, sou ek dit hoog op prys gestel het as jy telefonies of per SMS vir my ingelig het oor jou ongelukkigheid. Hoewel ek in die bed was en op die boonste vloer woon, kon my man na julle omgesien het.Vriendelike groete, Antoinette

Makarios on Sea
Maggie B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie B
Family with young children

Wow! Dit was amazing.

Die eenheid is pragtig en goed toegerus. Die eenheid is op die strand wat maak dat die kinders heeltyd op hul eie kon kom en gaan. Geen besige paaie om oor te loop na die strand toe nie. Makarios is prima verblyf, met die heel beste ligging op Heroldsbaai. Dit is pragtige eenhede, veilig en baie eksklusief. Ons het baie bevoorreg gevoel om in die uitstekende verblyf te bly. Dit is reg op die strand en geen besige paaie hoef gekruis te word om op die strand te kom nie. Dit was silwerskoon en baie goed toegerus. Die ontvangs was baie hartlik en Elize was deurgaans beskikbaar as ons haar nodig gehad het. Alles is in werkende toestand en perfek. Ek sal enige tyd weer daar wil bly. Baie dankie vir wonderlike verblyf.

Makarios on Sea's response

Hi Maggie dankie vir jou positiewe kommentaar oor Makarios on Sea. Ons baie bekwame locum bestuurderes het na julle omgesien. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.

Antoinette

Makarios on Sea
Sarel P - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel P
With spouse/partner

Ons het ons huweliksherdenking gevier!

Ons sal Makarios enige tyd aanbeveel. Ons sien daarna uit om terug te keer. Die kwaliteit van die verblyf word net oortref deur die gasheer se beleefdheid en vriendelikheid.

Makarios on Sea's response

Dankie vir julle vriendelike kommentaar. Hoop ons sien julle weer by Makarios on Sea

Makarios on Sea
Arlene R - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arlene R
With spouse/partner

Asemrowend!

Wat 'n wonderlike ervaring om hier tuis te gaan. Die eenheid is puik ingerig, netjies en skoon. Die ligging is fantasties. Baie goeie kliëntediens en uitstekende fasiliteite. Ons sal beslis weer terugkeer.

Makarios on Sea's response

Hi Arlene,ons strewe daarna om ons gaste gelukkig te hou. Dankie vir jou vriendelike woorde! Ons waardeer dit! Antoinette

Makarios on Sea
Tinus S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus S
With spouse/partner

Puik!

Baie goeie diens ontvang. Sal weer gebruik en aanbeveel waar ek kan.

Makarios on Sea's response

Dankie Tinus, dat jy tyd geneem het om jou gewaardeerde terugvoering te skryf! Groete, Antoinette

Makarios on Sea
Sean M - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sean M
With friends

Baie goed toegeruste woonstel met 'n lieflike uitsig!

Die woonstel is baie skoon en netjies. Die eienaars is vriendelike mense. Die verblyf was fantasties en ek beveel dit aan!

Makarios on Sea's response

Dankie, Sandra vir jou vriendelike kommentaar. Ons hoop om julle gou weer te sien! Antoinette

Makarios on Sea
Elma L - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma L
With spouse/partner

'n Puik ligging!

Met jou voordeur op die strand, skoon en netjiese eenheid, baie smaakvol gemeubileer en ten volle toegerus, kan mens beswaarlik vir beter akkommodasie vra! Sal Makarios on Sea beslis aanbeveel!

Makarios on Sea's response

Dankie vir jou vriendelike woorde! Ons waardeer dit. Antoinette

Makarios on Sea
Susan D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan D
With spouse/partner

Ongelooflik fantasties, wil graag my "kidz" ook binnekort soontoe neem.

Baie goed toegerus en baie oulik!

Makarios on Sea's response

Dankie Susan, dat jy Makarios on Sea gekies het vir julle verblyf. Hoop om julle saam met die kidz weer hier te ontvang. Antoinette

Makarios on Sea
Alda F - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alda F
With spouse/partner

Baie lekker, sal dit weer doen.

Ek sal hulle definitief aanbeveel!

Makarios on Sea's response

Hi Sassie en Alda, ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom1 Groete, Antoinette

Makarios on Sea
Denise R - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Denise R
With spouse/partner

Baie besonders!

Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie is voorwaar aan te beveel, net 30 m van die see af.

Makarios on Sea's response

Gewaardeerde gas, dankie vir jou aanbeveling vir ons akkommodasie. Dit word hoog op prys gestel. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.

Makarios on Sea
Werner G - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner G
On business

Baie gemaklik en ons het waarlik tuis gevoel!

Lekker sentraal met 'n gemaklike toegang en vriendelike ontvangs. Ons sal weer kom!

Makarios on Sea's response

Baie dankie Werner vir jou vriendelike kommentaar.

Makarios on Sea
Ray B - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ray B
With spouse/partner

Relaxing and comfortable accommodation

Very well equipped and idyllic location adjacent to beach. Owners very friendly and helpful, we would have loved to stay longer.

Makarios on Sea's response

Good afternoon Ray, thank you for your kind words. Looking forward to welcome you back!
Antoinette

Makarios on Sea
Riana K - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Riana K
With spouse/partner

Ongelooflik lekker gebly. Vriendelike mense. Als wat 'n mens kan begeer.

Die eienaars is lieflike mense wat baie vriendelik is en alles moontlik doen om jou besoek te vergemaklik. Goeie diens van die skoonmaak-personeel! Uitstekende gastehuis. Sal beslis almal aanbeveel om hier besoek af te lê. Ons gaan beslis weer daar bly. Dit was 'n heerlike ruskans gewees.

Makarios on Sea's response

Dankie vir julle julle gewaardeerde kommentaar. My getroue personeel is altyd opgewonde as hulle harde werk raakgesien word!
Baie dankie!
Antoinette

Makarios on Sea
Vincent J - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vincent J
With spouse/partner

Die perfekte plek om jou voete op te sit.

Sien die sterre hieronder!

Makarios on Sea's response

Hi Vincent, ons sien uit om julle terug te verwelkom vir 'n tyd om weer uit te span.
Goed gaan!
Antoinette

Makarios on Sea
Danie T - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie T
With spouse/partner

Uitsonderlik, rustig en skoon met net die see se gedruis in jou ore.

Die verblyf was uitstekend en ek/ons sal dit aan enige persoon aanbeveel. Dit is voorwaar 'n plekkie om net te ontspan en van alles te vergeet. Fantastiese see-uitsig reg op die strand. Baie kalmerend. Dankie aan Makarios on Sea en LekkeSlaap wat dit vir ons moontlik gemaak het!

Makarios on Sea's response

Dankie Danie vir jou positiewe kommentaar. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Groete. Antoinette

Makarios on Sea
From R1 440
per night (for 2 people)
From R1 440
per night (for 2 people)
From R1 440
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Gericke's Corner, Garden Route, Herold's Bay, 6529, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv6k1s41AmGnqTBU1j61VrOwnW7Y4aJMVLl7AShnvM2jOmf7RZ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 440  per night (for 2 people) 56 5 1 5 4 Gericke's Corner Garden Route 6529 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.053855003596 22.39392674107
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!