The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Malmok | TravelGround
+13

Malmok

Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 30 reviews for Malmok
Cleanliness
4.7/5
Service
4.2/5
Location
4.5/5
Safety
3.9/5
Value for money
4.5/5
Charmaine S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charmaine S
With friends

Comfortable stay in a well-appointed unit

The big bonus here is the slice of ocean view you get from the patio. We could see the fishermen launch their boats and, if you are so inclined, you can walk the 60m down to the beach and pick up fresh fish and crayfish as the boats come in (if you want, they'll clean the fish on the beach for you) - fresher you will not get! Though quite dark, the unit was well-appointed and cosy (we did not use the interior or exterior fireplaces). Parking was right next to the unit and the unit itself was very secure. Definitely worth recommending.

Olivia L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Olivia L
Family with teenagers

Sielsalig! Beste ligging, smaakvol gemeubileerd.

Die kuierstoep is fantasties! Ons het niks meer nodig gehad nie. Die huis voel ruim en gesellig. Die drie slaapkamers is beslis 'n bonus en met tieners was die WiFi en Netflix amazing. Enigste negatief is die 10:00 uitkloktyd, veral indien daar nie ander gaste op die dag inkom nie. Ons bespreek Malmok gou weer.

Maritza C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Maritza C
With spouse/partner

Sal verseker vir enige iemand aanbeveel.

Reeds vir twee van ons vriende die link gestuur sodat hulle Malmok kan boek. Dit was regtig 'n ongelooflike lekker naweek. Malmok is uitstekend toegerus en skoon en netjies. Goeie kwaliteit linne en mooi dekor. Baie sentraal en jy kan letterlik oral heen stap. Ons het die stoep geniet met sy asemrowende see-uitsig. Salig. Dit doen mense siel wonders. Dankie dat ons in julle oulike plekkie kon bly. Kom definitief weer. Paternoster is 'n skilderagtige vissersdorpie langs die Weskus met 'n unieke atmosfeer. Ideaal vir die mense wat uit die gedruis van die stad wil kom.

Jaco S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S
With friends

Baie lekker gekuier saam met vriende!

Die eenheid is baie goed toegerus met 'n pragtige uitsig oor die strand en die see en is binne loopafstand vanaf restaurante en die strand waar ons vars kreef gekoop het by die vissers wat vroeg die oggend uit was om kreef te gaan vang.

Trevor M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor M
With friends

Excellent.

Very neat, safe, great view very friendly helpful staff.

Ilcke V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilcke V
Family with young children

Die beste naweek ooit.

Malmok is 'n baie gerieflike huis met als wat jy nodig het en meer.

Judy P - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy P
With friends

Beautiful setting, and accommodation and everything needed was right there, thank you.

Excellent customer service and beautiful house and everything in it. Stunning location.

Natacha S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natacha S
With spouse/partner

Dis 'n baie mooi huis en met die beste see-uitsig. Dit voel soos 'n never ending holiday as jy by Malmok tuis is.

Sien sterre.

Hannes S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hannes S
Family with young children

Die huis is baie netjies en goed toegerus.

Lekker geleë naby die strand. Was goed om te sien personeel wat kompleks patrolleer om seker te maak almal is veilig.

Lizane N - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizane N
Family with young children

Altyd lekker.

Baie verbetering aan die huis gebring, breek goed net verskillend, maar genoegsaam, sekuriteit goed opgeskerp, my derde keer in Malmok 9 en ek sien die verbetering, ek sal beslis weer kom.

Malmok's response

Baie dankie vir die terugvoer Lizane. Ons het Malmok in Februarie gekoop en was self nog nie daar van ons dit het nie. Ons woon in Malawi en gaan hierdie komende Sondag Suid-Afrika en Paternoster toe. Ons sal die breekgoed uitsorteer ook. Ons is verheug dat julle die verbeteringe geniet.

Malmok
Helene M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Helene M
With friends

Baie mooi uitleg en heerlike verblyf. Beperkte periode vir sleutel afhaal.

Baie mooi verblyf - goed toegerus. Dit is egter probleem om net baaie beperkte tye te mag inboek - teen 'n redelik stywe tarief wil mens graag enige tyd na 2 smiddae mag inboek - nie slegs van 2 tot 4 op 'n Saterdag nie. Ons moes ander afspraak kanselleer om die inkloktyd te haal. Kan meer buigsaamheid oorweeg word?

Chris S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris S
Family with young children

Very quiet nice little house.

Very cosy, clean and wel furnished apartment in a nice area. Also what is very good for the traveler is the fact that they made provision for not leaving you in the dark during load shedding.

Natasha L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Natasha L
Family with young children

Ons kan nie sê dit was lekker, oulike huisie en netjies ingerig maar sleg geleë en het moeilikheid gehad.

Ons kan nie sê dit was werklik 'n lekker wegbreek nie. Dis 'n oulike huisie, naby die strand geleë en is baie lekker ingerig, maar ons sal beslis nie weer daar bly nie. Die straat agter die huisie is verskriklik besig in die nag. Mense raas soos hulle verby kom en 2 huise van ons af was daar mense wat kliphard musiek gespeel het en tot wie weet watter tyd toe op die stoep geskree, gevloek, gelag en tekere gegaan het. Ons het dit aangemeld en daar was selfs buurtwag, maar niemand het iets daaraan gedoen nie. Dit was baie onplesierig. Dis baie teleurstellend om so 'n klomp geld te betaal om by die see te kom rus en dan kan jy dit nie eers doen nie.

Jeanerien B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanerien B

Dit was rustig en lekker.

Dit was baie lekker het wel hulle laat weet dat daar 'n lek in die dak is in die hoofslaapkamer, en dat die gastebadkamer se stort baie water mors wat groot waterplasse los. Maar anders as dit was dit vreeslik lekker gewees.

Stephnie C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephnie C
Family with young children

The homely feeling with all you need for a long or a short stay. The washing machine and dishwasher made cleaning a breeze and every room is just perfect.

Malmok, the friendly town of Paternoster and two members of my family that celebrated their birthdays was all awesome. We will sure be back. The convenience of Malmok with air-conditioner, open spaces, all the utensils you need, a private braai area that is important for us, and the view, not to mention the security company and alarm system, made us feel safe in a very high crime area. Picking up keys and booking out, the deposit was paid back in no time ─ we must congratulate you on excellent service.

Nico N - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico N

Best ever, would go again.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste ooit, ek gaan beslis weer daar bly.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantelle B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chantelle B
With friends

Great place!

Location is great, house has pretty much everything you need. Only thing I don't understand is that dish washing liquid was supplied, but not soap in the bathroom. That would really help.

Hennie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hennie V
Family with teenagers

Goed toegeruste huisvesting met goeie ligging.

Sou graag langer wou bly.

Andre G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Andre G
Family with teenagers

Ons het in die mooiste plek gebly, maar ons het onveilig gevoel omdat klippe elke aand op die dak van die huis gegooi is.

Daar was klipgooiery op die dak van ons huis vier uit die sewe aande wat ons daar tuis was. Dit was n baie slegte ervaring. Het veral gevrees vir ons voertuig.

Jonathan I - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Jonathan I

Dis vir ou mense bedoel.

Sal nooit weer geld mors in Paternoster en gebruik maak van Malmok nie.

Malmok's response

Goeiedag Jonathan,

Baie dankie vir die terugvoering.

Paternoster is een van die min vissers dorpies waar mense kan kom ontspan en van die gedruis en geraas van die stad kan ontsnap. Daarom die reël dat geen harde musiek en geraas na 22:00 toegelaat word nie.

Na vele oproepe het u verkies om steeds nie die reël in ag te neem nie en het aangehou om die musiek oorverdowend te speel terwyl die buurtwag u ook herhaardelik versoek het om dit sagter te draai en die gaste rondom u in ag te neem en te respekteer. Selfs die Polisie kon julle nie stil kry nie.

Vriendelike groete

Malmok
Candace V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Candace V
Family with young children

It was an awesome experience.

Everything was nice we really enjoyed our stay.

Teena D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teena D
Family with young children

Fantastic.

I would definitely recommend Malmok, it was the loveliest quietest holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Ek sal beslis Malmok aanbeveel, dit was die heerlikste rustigste vakansie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicole C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Nicole C
With spouse/partner

Fantastic house, but we did not enjoy our interactions with Stay in Paternoster.

We loved the house and the owner has gone to a large amount of trouble to make it sumptuous and safe. We did find however that we felt quite harassed by people asking for money or trying to sell us things.

Ursula F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ursula F
Family with teenagers

Asemrowend! Definitief waarde vir jou geld!

Sjoe! Ons verblyf by Malmok was fantasties! Die plekkie was skoon en netjies met alles wat jy benodig in 'n kombuis vanaf potte, panne, koppies, ens. Die kaggel en ondervloer behitting was saans definitief 'n wenner! Die Paternoster goggatjie het ons gebyt, sal definitief terugkeer!

Saskia B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Saskia B
With friends

Dit was presies wat ons nodig gehad het om net vir 'n naweek ordentelik te kon ontspan.

Malmok is goed ingerig met alle nodige kombuistoerusting asook lieflike line en handdoeke in die kamers. Die sekuriteitsalarm was ook net daai ekstra bietjie moeite wat die wêreld se verskil en 'n goeie indruk maak! Ons het die mooi uitsig van die stoep af geniet en het elke aand die beste gemaak van die groot vuurmaakplek en lieflike oond. Dankie Malmok!

Nikko M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Nikko M
With friends

Baie lekker gebly en gekuier.

Huisie is goed ingerig met alles wat nodig is om verblyf lekker te maak. Dis net 'n jammer al die vensters moet heeltyd toe wees om die misdaad weg te hou. Voel so klein bietjie ingehok as gevolg daarvan, maar nie Malmok se skuld nie! Ons sal definitief weer kom kuier!

Amanda D - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amanda D
With friends

Soos altyd, baie goed toegerus en gerieflik. Goeie waarde vir geld.

Die enigste negatief was dat die personeel by Stay in Paternoster baie besig was hulle was dus nie baie vriendelik nie. Wat Malmok betref: uiters aangename verblyf!

Helgaard M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Helgaard M
With friends

Malmok is uitstekend toegerus. Ons sal in die toekoms dieselfde huisie bespreek! Binneversiering is netjies en baie keurig!

Daar was net 'n paar klein goed wat pla: Die hoofslaapkamerdeur skuur onder, wat erg raas met oop en toemaak. Die wasbak in die groot badkamer het 'n krakie en 'n paar ander klein dingetjies. Ten spyte hiervan, sal ons steeds die plek aanbeveel en self weer soontoe wil gaan. Sou graag die eienaars wou ontmoet en gelukwens met die keurigheid van die plek!

Doné H - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doné H
Family with young children

Alles wat ons nodig gehad en nog meer!

Pragtige plek! Ons was 6 en daar was meer as genoeg spasie vir ons almal. Sal definitief weer teruggaan!

Annie C - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Annie C
With friends

Die beste plek om die Weskus te ervaar!

Pragtig en goed toegerus!

From R1 100
per night (sleeps 6)
From R1 100
per night (sleeps 6)
From R1 100
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 16:00
    Check-out: 10:00
  • Address: No 9, Die Kom, Paternoster, 7381, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7c355483f43e6eace36d33a2f4ae4c1084ede656a9f0c44373526b746827fa223946d1cd81dc2545fbb8382b53759ffe7a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 100  per night (sleeps 6) 30 5 1 5 No 9 Die Kom 7381 Western Cape 0860 022 102 14:00-16:00 10:00 -32.809266082231 17.88986608386
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!