Maluti
Review Summary
Marcelle E - Jan 2021
Overall score
Heerlike weer gehad en lekker gerus.
Irene V - Jan 2021
Overall score
Stil rustige area naby die see net wat ons nodig gehad het vir die vakansie.
Susan B - Dec 2019
Overall score
Very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig.
Kan dalk net 'n plek inrig met muurprop vir hare droogblaas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elizma D - Nov 2019
Overall score
Beautiful clean and beautiful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi skoon en pragtig!
Ons het slegs 1 aand oornag in Maluti, maar wens ons het langer gebly. Die huis is toegerus met als denkbaar, linne skoon en netjies, heerlike binnebraai, kombuis ten volle toegerus. My jong kindertjies het dit net so geniet. Dankie, Maluti, vir 'n heerlike ervaring!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elna B - Aug 2019
Overall score
Misrepresentation of facilities.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Wanvoorstelling van geriewe.
Bachelor flat soos geadverteer is slegs vir 1 persoon. Dubbelbed maak dit onleefbaar vir meer as 1 persoon. Geen beweegruimte. Kan nie op stoel sit nie. Yskas, mikrogolf, ketel, rooster alles bo-op mekaar. Geen opwasplek en braai. Geen ruimte in onpraktiese hangkassie. Foto's is misleidend bv. dui op stoep braai aan. Swak waarde vir geld in vergelyking met prys van aanliggende 6-bed-woonstel. Ons verwag dat dit reggestel sal word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon B - Jun 2019
Overall score
Would be better in summer.
Allison T - Apr 2019
Overall score
Everything you need for a weekend away. Clean and great value for money.
Marius P - Jan 2019
Overall score
Rustig en kalm.
Bernadene P - Jan 2019
Overall score
Perfek vir enkelreisigers.
Helena C - Dec 2018
Overall score
Awesome stay.
Danie F - Nov 2018
Overall score
It was the tranquillity itself.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was die rustigheid vanself.
Ek was baie gasvry ontvang. Alle fasiliteite soos geadverteer was teenwoordig. Ek sal beslis weer daar oornag, sou die geleentheid hom voordoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adri V - Nov 2018
Overall score
It was a wonderful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n wonderlike plekkie.
Maluti bied wonderlike verblyf teen billike prys. Sal beslis weer van Maluti gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chaney A - Nov 2018
Overall score
Very nice place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie nice plekkie.
Ons het 'n baie lekker naweek gehad by Mluti, baie netjiese en rustige plekkie. Al probleem was die hitte, dit was baie warm binne huis het bietjie gesukkel om te slaap in die hitte, 'n dakwaaier sou darem bietjie gehelp het. Maar verder, geen probleem. Eienaar van die plek is so gaaf. Baie dankie Lizl en skoonma vir gasvryheid!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alex K - Oct 2018
Overall score
Oulike plekkie, baie netjies en alles wat jy kan nodig kry is daar.
Read moreJerome S - Oct 2018
Overall score
Veilig, privaat en vriendelik.
Hester M - Sep 2018
Overall score
Rustig, veilig, vriendelike gasvrou, alles wat nodig is en wonderlike stapstrand met die mooiste sonsondergange!
Catherine S - Jul 2018
Overall score
Baie lekker en gerieflik.
Maluti's response
Baie dankie Catherine. Waardeer die terugvoer, enige tyd welkom.
Gert N - May 2018
Overall score
Plattelandse stilte en rustigheid
Liam J - Apr 2018
Overall score
Wonderful.
Maluti's response
Baie dankie Liam, julle is baie welkom.
Groete,
Lizl
Johan J - Mar 2018
Overall score
Relaxing!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig!
Baie vriendelik ontvang, baie stil en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maluti's response
Baie dankie Johan.
Jys welkom.
Groete
Nicolene H - Mar 2018
Overall score
Kon nie vir beter vra nie, fantasties, asemrowend.
Natasha C - Feb 2018
Overall score
Fantastiese, rustige plekkie by die see.
Maluti's response
Baie baie dankie Natasha. Dit was heerlik om julle daar te kon hê, julle is altyd welkom. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Patricia M - Feb 2018
Overall score
Peaceful and relaxing.
Maluti's response
Baie dankie Pat.
Helen V - Jan 2018
Overall score
Very nice will visit again.
Helen V - Jan 2018
Overall score
Very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig.
Netjies, rustig en definitief waarde vir geld. Jammer vir die paleis wat voor Maluti gebou is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ilda H - Oct 2017
Overall score
Cosy en rustig, perfek geleë naby see.
Maluti's response
Baie dankie Ilda. Julle is altyd welkom.
Carika S - Oct 2017
Overall score
Very cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gesellig.
Ons het baie lekker gebly en gebraai!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maluti's response
Baie Dankie Carika, waardeer jou resensie. julle is altyd weer welkom. Groete
Lizl
Brenda S - Oct 2017
Overall score
Pragtige huisie by die see.
Maluti's response
Baie dankie Brenda, ek waardeer dit.
Cornell A - Sep 2017
Overall score
Nice place for a longer family stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker plek vir gesin en langer verblyf.
Basies, maar alles wat nodig is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maluti's response
Baie dankie Cornell. Ons het inlangs bietjie opgeknap ens. Nig eintlik besig, dankie vir die resensie, julle is altyd welkom.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 16:00
Check-out: 10:00 - Address: Hemelhoog Street, Dwarskersbos, 7365, Western Cape
- All ages welcome