The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Malvahuis | TravelGround
+40

Malvahuis

Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 29 reviews for Malvahuis
Cleanliness
4.4/5
Service
4.7/5
Location
4.2/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Delano H - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delano H
Family with young children

Lekker, ruim huis met al die benodighede.

Naby winkel en strand geleë met lekker braai-area vir gaste. Goed ontvang deur die eienaar en sal beslis weer daar gaan kuier.

Heindrich H - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heindrich H

My span was baie tevrede met die diens asook die verblyf, baie vriendelik!

Sal vir seker aanbeveel vir enige iemand.

Hennie L - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie L
With friends

Wat 'n verrassing. Louise het ons tuis laat voel.

Skoon, netjies, lekker gebly. Besliste aanbeveling.

Jaco V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
Family with teenagers

Het lekker gebly!

'n Lekker huis weg van die huis af. Sal weer hier bly!

Desire W - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Desire W
Family with young children

Nice, relax a lot.

Nice place, but would love to have a sea view.

Lizelle N - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizelle N

Lekker gemaklik.

Net 'n bietjie te ver vanaf die see. En met die tweede woonstel is warm water 'n probleem as almal moet bad/stort binne die tye wat geyser aan is. Louise is baie vriendelik en behulpsaam.

Andre O - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre O
Family with young children

Ontspannend.

Baie lekker plek met als wat benodig word.

Minette E - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minette E

Louise is die vriendelikste gasvrou. Houthuisie by die see.

Ek en my bejaarde moeder het by Malva huis, Danabaai oorgeslaap. Daar is baie trappe na die ingang van ons huisie. Skoon en netjies. 2 badkamers met kraak vars handdoeke. Louise het selfs my wasgoed gedoen teen 'n minimale tarief. Highly recommended!

Heila V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heila V
With friends

Ons het lekker gekuier.

Die verblyf was goed. Ek stel net voor dat wanneer daar beurtkrag is, die regulering van die geiser diensooreenkomstig aangepas moet word.

Jan R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan R
With spouse/partner

Rustige atmosfeer en uitstekende diens.

Regtig waarde vir geld en die behulpsaamheid van die gasvrou asook die netheid van die huis is 'n groot plus vir iemand wat net wil gaan rus.

Junice S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Junice S
Family with teenagers

Great place with friendly and loving service.

It was amazing. Great.

Eugene O - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene O
With spouse/partner

Ons het heerlik gebly.

Baie netjies en vriendelik ontvang.

Jacobus J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Jacobus J
With spouse/partner

Nie ons cup of tea nie.

Malvahuis is opgedeel in meer as een wooneenheid, soos dit vir ons gelyk het met 2 permanente gesinne wat daar woon. Ons het Saterdagoggend om 02:00 wakker geskrik met 'n vreeslike geraas van karre en mense wat hard praat en kuier en dit als onder ons kamervenster. Die Sondag was die kinders heeldag buite besig om te speel en te lawaai, so die plek is nie vir mense wat 'n rustige, stil atmosfeer waardeer nie. Omdat die huis 'n houthuis is, is dit nie juis klankdig nie en hoor jy redelik als om jou. Die braaifasiliteit is 'n aparte vertrek en hoewel daar gesê word dat jy dit mag gebruik is dit gesluit en geen sleutel word aan jou gegee nie. Die gedeelte van die huis waar ons tuisgegaan het was skoon en netjies maar die jaart is uiters vuil en dit kort beslis 'n goeie skoonmaak. Daar is nie regtig 'n see-uitsig nie mits jy na die een slaapkamers gaan en dit gaan soek.

Ashiek J - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashiek J
With spouse/partner

Baie lieflik

Stil, rustig, gemaklik.

Charles L - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles L
Family with young children

Gerieflik en veilige omgewing.

Is by die see en besonderse uitsig.

Chantay G - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chantay G
With friends

Ons kuier by die malvahuis was fantasties.

Die Malvahuis sal ons enige tyd vir mense aanbeveel. Die atmosfeer was fantasties/ongelooflik. Ons sal hopelik in die toekoms weer gebruik maak van hul diens.

Abigail G - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Abigail G
Family with teenagers

Nie so lekker.

Die bestuurderes, Louise, is baie vriendelik en het die mooiste gesindheid. Sy het ons goed ontvang. Malvahuis is glad nie geskik vir bejaardes nie, slaapkamers is redelik netjies, maar nie genoeg spasie nie. Die leefarea is baie klein en glad nie ideaal vir 8 persone nie. Die foto's is baie misleidend, braai en kuierarea is buite die huis, jy moet teen trappe af wat baie ongemaklik is.

Malvahuis 's response

Baie dankie dat jul hier was en jammer oor ongerief, ek maak daai misleidende goedjies dadelik reg.
Ek streef om te verbeter elke keer. Waardeer jul terugvoering.

Dankie.
Louise le Roux

Malvahuis
Mariëtte V - May 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Mariëtte V
Family with teenagers

Het al beter gebly.

Als wat nodig is, is daar. Geiser word net sekere tye aangeskakel, wat nie aanvaarbaar is nie. Reëls dat daar stilte moet wees vanaf 22:00 saans tot 06:00 die oggend, mense wat met vakansie is wil nie voel hul mag nie kuier nie, want jy pla ander nie, een stoel by die tafel is stukkend so ons as 'n gesin kon nie saam kuier nie, te min sitplek aan tafel.

Sabine S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sabine S
With spouse/partner

Wonderful hospitality and service

Great location and friendly service.

Marilise B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marilise B

Baie lekker.

Ontspannend en knus.

Heinrich T - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich T
With friends

What a beautifull place.

Malvahuis is a very beautiful place, we really enjoyed our stay there. The owner was very friendly and accommodating.

Ravial A - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ravial A

Wonderlike verblyf en 'n gasvrou duisend!

Die gasvrou was baie vriendelik. Beveel enigiemand aan om daar tuis te gaan.

Marlene E - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene E
Family with young children

Hierdie mense is die mees vriendelikste mense.

Ek kan hierdie plek aanbeveel vir enige mens. Die mense is so vriendelik en laat mens so tuis voel. Soos ou kennisse. Nogmaals baie dankie.

Derick F - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Derick F
With spouse/partner

Baie aangename oornagplek.

Lekket groot oornagplek vir groot gesin of familie. Gerieflik naby Mosselbaai met mooi uitsig oor die see.

Isaak P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isaak P
With friends

Awesome tydjie weg van die huis, maar tog voel jy tuis!

Uitstekende plek om met families en vriende vir 'n vinnige naweek weg te breek van die normaal.

Marvin T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marvin T
With friends

It was lovely, pleasant and fantastic.

It's close to the sea and the casino.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik aangenaam en fantasties.

Dis naby see en casino.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Siphosihle X - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Siphosihle X
With friends

Great hospitality and fantastic view.

We had a fantastic stay there.

Malvahuis 's response

Thank you Siphosihle,
You are always welcome!
Kind regards.

Malvahuis
Tursha P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tursha P
With friends

It was very peaceful.

We had a great stay at Malvahuis. I would advise anyone to stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie rustig.

Ons het baie lekker gebly by Malvahuis. Ek sal enige een aanraai om daar te gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Malvahuis 's response

Dankie Tursha
Ons hoop om julle weer hier in Danabaai te ontvang!
Vriendelike Groete
De Akker personeel.

Malvahuis
Henry V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry V
Family with teenagers

Waarde vir geld.

Die beste warmste, beste hartsmense om by te bly. Dit was regtig 'n baie lekker naweek.

Malvahuis 's response

Dankie Henry
Julle is enige tyd welkom!
Geniet 'n mooi 2020!
Danabaai Groete
De Akker Personeel.

Malvahuis
From
R600
per night, for 2 ppl
From
From R600
per night, for 2 ppl
From
R600
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 39 Malva Road, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3955cb8001b316584ce20e71451a5586669b54b8f53a204bf17e212b558736a3c6b888926f2ccf74dd75a9ece0385cd98e80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night, for 2 ppl 29 5 1 5 39 Malva Road Dana Bay 6510 Western Cape 0860 022 102 15:00-20:00 10:00 -34.195293 22.051723
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!