The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mammamia | TravelGround
+32

Mammamia

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 11 reviews for Mammamia
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Madre D - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madre D

Heerlik, gerieflik, netjies, pragtige see-uitsig, gasvry.

Ons kuier was heerlik en die plekkie is so gerieflik ingerig met alles wat nodig is en het 'n pragtige see-uitsig! Anette en Johan was so gasvry en het ons hartlik ontvang met aankoms. Ons gaan beslis weer daar bly en vir langer volgende keer! PS - Nogmaals baie dankie aan Anette en Johan vir alles en ook dat ons twee klein woefkinders kon saamkom.

Mammamia 's response

Baie dankie!
Kom vir seker weer asb!

Mammamia
Marelie V - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelie V

Ek en Natasja het die omgewing baie geniet. Dit is sentraal geleë om die omgewing te verken.

Die ontvangs by Mammamia was baie hartlik en vriendelik met `n verduideliking van hoe alles werk in die woonstel. Die Annandale`s is uitstekende gashere sonder om opdringerig te wees. Hulle het ons selfs ekstras aangebied waarvoor ons nie betaal het nie. Hierdie is `n uitstekende bestemming waarvan ons weer gebruik sal maak.

Mammamia 's response

Dis wonderlik om te hoor hoe ons gaste die Mammamia verblyf vind.
Ons hoop altyd dis goed, en sal julle ook baie graag weer wil huisves.

Mammamia
Lise S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lise S
Family with teenagers

Goeie ligging, mooi see-uitsig, ruim, skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Baie vriendelike en gasvrye eienaar. Alles wat ons nodig gehad het en baie goeie ligging. Lekker omgewing om te stap. Ruim met al die geriewe wat benodig word. Sal beslis teruggaan.

Mammamia 's response

Baie dankie. Baie bly alles is positief. Ons wil graag verbeter as iets nie reg is nie.
Sien julle in Desember.

Mammamia
Anton S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton S
With spouse/partner

Absoluut die beste waarde vir geld.

Johan en Annette was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was skoon en netjies met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons het die dolfyne dopgehou terwyl hulle in die water speel. Sal beslis weer daar gaan tuisgaan en beveel hul aan, vir seker.

Mammamia 's response

Ai dis gaaf van julle!
Bly julle het lekker gebly, kom weer asseblief.

Mammamia
Stephen P - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen P
With spouse/partner

'n Week lank heerlik gebly!

Johan en Anita het ons hartlik ontvang by skoon, netjiese en baie gemaklike verblyf. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het, selfs loadshedding was nie 'n probleem nie. 'n Bonus was dat ons hondjie net so hartlik ontvang en bederf is. Uit ons kamervenster het ons twee keer dolfyne in die branders sien speel en die laaste dag het 'n walvis ons met stertklap gegroet. Toe ons dogter kom kuier was daar gou vir haar ook plek voorberei. Ons beveel Mammamia met vrymoedigheid aan.

Mammamia 's response

Baie dankie.
Ek is bly alles was positief gewees.
Hoop ons sien gou weer.

Mammamia
Yvette V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette V
With spouse/partner

Amazing seaview in quiet area

We will definitely be back. Such friendly and helpful hosts.

Mammamia 's response

Ons waardeer elke besoek en is regtig bly as julle dan so mooi terugvoer gee.
Ons hoop julle kom gou weer.

Mammamia
Lukas B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas B
Family with teenagers

Aangenaam

Was n aangename ondervinding

Mammamia 's response

Baie dankie vir jou terugvoer, dis goed om te weet as daar iets is wat verbeter moet word.
Julle is enige tyd weer welkom.

Mammamia
Martin B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin B
With spouse/partner

Rustige omgewing, netjies, pragtige see-uitsig, diere vriendelik.

Ons het ongelooflik lekker gebly by Mammamia. Sal hierdie verblyf vir seker aanbeveel. Rustige omgewing met 'n pragtige see-uitsig. Ons kon ons 2 honde met gemoedsrus deur die dag daar los. Hulle is selfs verwelkom met honde beskuitjies. Ons almal het dit vreeslik daar geniet en sal hulle binnekort weer besoek. Eienaars is gasvry en tegemoedkomend. Baie vriendelik en behulpsaam. Alhoewel die eienaars op dieselfde perseel bly is daar steeds 100% privaatheid. Die eenheid het sy eie ingang met 'n veilige area vir troeteldiere.

Mammamia 's response

Dis wonderlik dat julle dit so ervaar het.
Baie dankie, en julle is enige tyd weer welkom.

Mammamia
Nico V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
With spouse/partner

Baie lekker gebly!

Dit is regtig 'n baie mooi plekkie. Mooi see-uitsig en die eienaars gaan die ekstra myl vir 'n mens. Sal beslis aanbeveel. Baie dankie Johan!

Colette H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colette H
With friends

Baie tevrede.

Ons sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou, die eienaar het uit sy pad gegaan om ons verblyf uit en uit die moeite werd te maak.

Mammamia 's response

Dankie julle!
Dis gaaf, en bly die manne het lekker gebly.
Kom gerus weer!

Mammamia
Alet S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet S
With spouse/partner

Very nice accommodation.

Very neat apartment and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Baie netjiese woonstel en gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R1 300
per night, for 4 ppl
From
From R1 300
per night, for 4 ppl
From
R1 300
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 30 Eekhoring Street, Outeniqua Strand, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8288aeb9656a0a577b4040ef088279bffc7d63fa5c95232d492211de75ad6de86f1f013ff54ab63f7697e74946b0b3ac5d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 300  per night, for 4 ppl 11 5 1 5 30 Eekhoring Street Outeniqua Strand, Glentana 6525 Western Cape 0860 022 102 12:00-19:00 11:00 -34.048793189496 22.282027146974
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!