The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at @ Mango's | TravelGround
+69

@ Mango's

221 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 221 reviews for @ Mango's
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Nanje L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nanje L
With friends

Baie gerieflik.

Ons het baie lekker by @Mango's oornag. Die kamer het alles wat jy nodig het en die in- en uitklok was vinnig en eenvoudig. Irma was so vriendelik om vir ons 'n haardroër in die kamer te los.

Nadine V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine V
With friends

Luuks en netjies.

@ Mango's is ons enigste en aanbeveelde keuse vir 'n oornagverblyf in Beaufort-Wes. Ons kuier vir die afgelope drie jaar, een keer 'n jaar op pad Tuinroete toe, by Mango's. Die eenheid is luuks en netjies en 'n home away from home.

Roline B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roline B
With friends

Skoon en netjies.

Sal beslis weer daar gaan bly.

Douw V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Douw V
With spouse/partner

Baie netjiese verblyf vir 'n redelike prys.

Die plek is baie netjies, veilig en skoon.

Karin M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin M
With spouse/partner

Fantastiese verblyf, hoogs aan te beveel

Ons het heerlik gebly in die pragtige akkommodasie. Alles is met styl gedoen. Gasvrou Irma het die ekstra myl gestap om verjaarsdagkoek vir my man te koop. Jy kan 'n aand oorslaap of 'n week, alles is daar.

Irida S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irida S
With spouse/partner

Uitstekende verblyf!

Rustige en veilige omgewing. Ferm matras. Uitstekende stort. Vol DStv. Elektriese kombers 'n wenner. Kan beslis die netjiese oorslaap aanbeveel!

Genevieve R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Genevieve R
With spouse/partner

Baie netjies, veilig en aangenaam.

Die kamer was baie skoon en netjies. Ons het die verblyf werklik geniet en wens ons kon nog 'n dag daar spandeer.

Sonja P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja P
With spouse/partner

Goeie nagrus.

Sal weer hier oorslaap. Gerieflike geriewe.

Izak En Elrika S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Izak En Elrika S
With spouse/partner

Veilige ruspos.

Baie aangename eienaars. Baie rustige atmosfeer waar ons goed kon rus.

Malandi B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malandi B
Individual traveler

Heel aangenaam.

Plek was netjies en mens kon lekker ontspan. Kon nie 'n asdrommetjie opspoor nie. Andersins geen klagtes nie.

Ethel D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ethel D
With spouse/partner

Ongelooflike mooi plek met 'n rustige atmosfeer.

Vriendelike mense, beautiful plek, sal dit met die grootste liefde aanbeveel vir enige iemand.

Wilma S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma S
With spouse/partner

Rustige, veilige omgewing.

Net nadat ek die bespreking bevestig het, het ek dadelik 'n boodskap ontvang om te sê Mango's sien uit om ons te ontvang. Goeie en vriendelike diens.

Morné V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morné V
With spouse/partner

Baie rustige en aangename verblyf.

Gasvryheid, netheid en rustige omgewing. Baie lekker gekuier.

Thinus S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus S

Stunning

Dis regtig 'n lieflike eenheid, smaakvol, netjies en volledig.

Chantelle D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle D
Family with young children

Very pleasant and what we needed.

Thank you to the hosts. It was a convenient and clean stay.

Nick P - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nick P
With spouse/partner

Nice stay in Beaufort-West

Clean place which had a nice feel to it.

Sonja B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja B
With spouse/partner

Beslis waarde vir geld!

'n Juweel in die hartjie van die Karoo! Pynlik netjies met kwaliteit beddegoed, matras en selfs 'n warm kombers! Sal beslis weer hier oorslaap.

Ruan F - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan F
Individual traveler

Aangenaam

Oorgeslaap onderweg na Kaapstad. Ondervinding algeheel goed en sal aanbeveel.

Carol G - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol G
Individual traveler

Absolutely good value for money. Very neat and friendly service.

Very neat and very friendly service. Safe parking and suitable for single travellers or families. Thank you very much, this was our second time, will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut goeie waarde vir geld. Baie netjiese en vriendelike diens.

Baie netjies en baie vriendelike diens. Veilige parkering en geskik vir enkelreisigers of families. Baie dankie, hierdie was ons tweede keer, sal definitief weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bronwyn J - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bronwyn J
With spouse/partner

Amazing plek

Smaaklik en pragtig! Voel so tuis. Als is daar wat jy nodig het en die ligging is perfek.

Marius B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius B
With friends

Skoon, netjies en alles wat jy nodig het!

Sal dit definitief aanbeveel.

Lynne R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynne R
With spouse/partner

Perfect stopover.

Mango was very clean and comfortable perfect for our needs. A bonus is having off street parking with the fully packed car.

Liezel N - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel N
With spouse/partner

Privaat, veilig en netjies.

Baie netjies, skoon en privaat. Kan aanbeveel.

Maresia H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maresia H
Individual traveler

Beautiful, clean and comfortable.

I felt welcome and comfortable from when I arrived at the gate. The flatlet is beautiful, spacious and neat and had everything that I needed. I will definitely stay over again.

Coreen V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coreen V

Ruim kamers, netjies en goed toegerus

Ons het baie lekker gebly in @ Mango's 5. Die kamers is baie ruim en netjies. Die hele plek was baie mooi toegerus. Ons het net 'n nag oorgeslaap, maar sal dit in die toekoms weer gebruik.

Fanie K - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie K
With spouse/partner

Karoo-gasvryheid op sy beste, baie dankie.

Hartlike Karoo-gasvryheid op sy beste. Sal beslis weer van julle gebruik maak.

Chris E - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris E
Individual traveler

Beste plek ooit.

Dit is regtig ’n plwk om by te stop. Die kamer en badkamer is amazing. Die Netflix en slim-TV is ’n plus. Die parkeerplek is so groot dat daar 4 karre kan stop. Die eienaar maak seker dat jy welkom voel.

Jeandie L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeandie L
Family with young children

Oortref verwagtinge.

Baie dankie vir topklasverblyf. Ons eenheid was netjies met pragtige dekor en goeie kwaliteitlinne en handdoeke.

Kelvin F - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kelvin F
Family with teenagers

Very restful.

Perfect stop and go!

Heidi V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Heidi V
With spouse/partner

Die plek was ruim, mooi skoon, stil en met genoeg geriewe.

Eenheid 2 was ruim, skoon em stil. Genoeg geriewe, veilige parkeerplek en selfs 'n private stoepie!

Mart V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mart V
With spouse/partner

Net oornag daar, alles netjies.

Sou graag 'n badkamer met 'n deur wou hê.

@ Mango's's response

Mangos 3 is die engiste eenheid wat nie deur voor badkamer het nie, al ons ander eenhede het wel. Dalk kan ons u in die toekoms in 'n ander eenheid verwelkom.
Groete, Irma.

@ Mango's
Alfred O - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alfred O
On business

Goeie waarde vir geld.

Vir die prys wat ons betaal het, het ons 'n baie gemaklike en goeie toegeruste eenheid gekry.

Sue V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue V
With spouse/partner

Vriendelik ontvang, rustig. Was baie gemaklik.

Agent het baie moeite gedoen om te help met betaling van deposito. Was baie beïndruk met haar diens.

Isella B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isella B
With spouse/partner

Pragtig, netjies, ruim en veilig.

Puik diens ontvang by ons aankoms. Pragtig, netjies, ruim en stylvol. Baie veilig. Ons het heerlik oornag by @Mango's en sal hulle definitief aanbeveel.

Judy S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy S
Family with young children

Perfek vir ‘n oornag ruskansie op vakansie.

Baie vriendelike ontvangs en die woonstel het alles wat ons nodig gehad het om te oornag saam met ons 3 maande oue babatjie.

Louis C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis C
With spouse/partner

Baie aangenaam, rustig en ontspannend.

Ons het dit geniet om 2 nagte by Mango's oor te bly. Die verblyf was uit die boonste rakke en alle geriewe uitstekend soos wat dit geadverteer is. Mango's is in 'n stil omgewing geleë en die winkels in die dorp is naby genoeg om maklik per motor daarby uit te kom. Daar is genoeg ruimte vir voertuie (ons het 'n sleepwaentjie ook gehad) en kan onder 'n skadunet agter veiligheidshekke parkeer. Mango's kan beslis aanbeveel word vir 'n rustige en aangename oornagplek en ook vir langer tydperke as een nag. Ons sou maklik nog langer kon bly as ons reisprogram dit toegelaat het.

Roy S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Roy S
With spouse/partner

Very comfortable.

Good value for price.

Christo P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo P

Gerieflik en rustig.

Goeie ligging en baie netjies. Vriendelike ontvangs. Sal verblyf definitief aanbeveel!

Karlien T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien T
Individual traveler

@ Mango's

Gerieflike, skoon en netjiese akkommodasie vir enige een wat oorslaap in Beaufort Wes op pad Kaap toe. Sal enige tyd weer by @ Mango's bespreek.

Annemie H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemie H
With spouse/partner

Gemaklik en rustig

Die verblyf was gemaklik en rustig gewees. 'n Privaat eenheid wat goed ingerig is vir twee met alles wat jy nodig het. Die dekor was smaaklik.

Hannes M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes M
With spouse/partner

Gerieflike eenheid.

Vriendelike ontvangs gehad. Die eenheid was alles wat ons verwag het. Baie skoon en netjies, goed toegerus, veilige en stil, rustige area.

Elene P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elene P
With spouse/partner

Vriendelike, wonderlike diens, netjies en goeie ligging.

Ek en my man het getrek vanaf Gauteng na die Kaap. Ons het 'n trailer gehad met twee hondjies en Irma het ons met ons honde en bagasie geakkommodeer sonder twyfel. Ons sal definitief weer oornag.

Zuretha V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zuretha V
With spouse/partner

Fantasties!

Heerlik sentraal geleë, pragtige koel plekkie in warm Karoo. Heerlike oorgeslaap sal beslis weer gaan. Baie dankie.

Liezel N - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel N
With spouse/partner

Pragtig en netjies.

Plekkie is mooi skoon en netjies met genoeg ruimte. Heerlik geslaap en veilige parkering. Sal definitief weer daar oorbly!

Willie P - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie P
With spouse/partner

Mango's is netjies en skoon en sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Ek is baie vriendelik ontvang by Mango's en sal in die toekoms weer van die gastehuis gebruik maak aangesien dit baie netjies en skoon was. Al die geriewe was in kamer no 4 en is in 'n stil area geleë. Die prys is ook baie billik en bekostigbaar.

Miem D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miem D
With spouse/partner

Absolute plesier.

Die dekor is nuut en modern. Linne is van goeie gehalte. Soos ek by my eie huis gebruik. Badkamer is modern. Kombuis bied meer as wat ons verwag het. Ons was bietjie bekommerd oor die pad soontoe, maar was absoluut verras met die akkommodasie. Uitstekend!

Jeanné F - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jeanné F
With spouse/partner

Baie netjies en goed beplan.

Baie veilig. Lekker bed en stort. Baie dankie @ Mango's. Baie vriendelike ontvangs. Netjies en baie lekker geslaap.

Niconet V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niconet V
Family with young children

Vinnige oornag, vriendelik en baie netjies en skoon.

Ongelooflike mooi en netjies. Baie lekker gebly.

Kobus B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus B
With spouse/partner

Vriendelike, flinke diens!

Die kamers is netjies en uiters skoon. Stil deel van die dorp. Ons het baie lekker geslaap!

Niekie S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niekie S
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie mooi skoon, netjiese en moderne plekkie en die mense is baie vriendelik.

Ons het op pad na ons honeymoon toe daar oorgeslaap en toe ons terugkom het ons sommer weer daar oorgeslaap oor dit so 'n mooi plekkie is. Ons sal die plek vir seker aanbeveel en het alreeds vir baie mense daarvan vertel.

Johan F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan F
Individual traveler

Rustig en geen geraas nie.

Het wel Eskom beurtkrag van 20:00 tot 22:00 gehad en kon dus nie DStv kyk nie. Het verkies om by Spur aandete te geniet.

Tercia M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tercia M

Oase in die middel van Beaufort-Wes.

Dit was vir ons regtig 'n oase na 'n lang en warm reis om daar te kom en vriendelik ontvang te word en onsself tuis te kon maak in hierdie uiters netjiese eenheid. Die koffie was beslis 'n treffer (veral vir die koffiepot-tiener in my huis)! Dit het alles en meer wat nodig is vir 'n gerieflike oorslaap! Dit word hoogs aanbeveel en verdien 'n 5 ster gradering!

Michelle D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle D
Family with young children

Ons het baie lekker gebly!

Mango's het puik diens gelewer. Die plekkie waar ons geslaap het was so mooi vir ons. Baie netjies en skoon. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Kruger P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kruger P
With spouse/partner

Ons sal baie beslis weer van @Mango,s gebruik maak!

Die verblyf was waarde vir geld, die klientediens was uitstekend, die ligging was ideaal en ons het veilig gevoel.

Gareth V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gareth V
With spouse/partner

Very relaxing

Would recommend to a friend or family member, very nice and relaxed venue just to turn in.

Helene F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene F
With spouse/partner

Beste gastehuis wat ons al besoek het.

Baie skoon en neetjies, met behoorlike waterdruk. Baie vriendelike diens.

Adele K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adele K
Family with teenagers

Pragtige blyplek met vriendelike gasvryheid!

Dit is ‘n groot bederf na die lang pad om by so pragtige blyplek in te stap. Dekor van die eenhede verskaf werklik atmosfeer van gemak en gasvryheid. Gasheer en vrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Zelda V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda V
With friends

Vriendelike diens - pragtige huis.

Pragtige huis en vriendelike diens.

Mandé S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandé S
Family with young children

Overnight stay.

Very warm and welcoming place. Home away from home. Would recommend to everyone.

Leon V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leon V

Rus vir jou siel!

'n Veilige hawe, rustige omgewing, vriendelike en gasvrye hosts, pragtige, ruim woonstelletjie, skoon en goed toegerus. Aircon was 'n bonus!

Irene V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene V
With spouse/partner

Baie gerieflike en netjiese akommodasie.

Ons het kamer no. 2 gehad en dit was 'n ruim studio tipe eenheid, baie gerieflike en met smaak ingerig. Linne was van goeie gehalte, lugversorger was welkom in die karoo hitte. Die gasvrou Irma was baie vriendelik en gasvry. Kamer no 3 was kleiner en ook goed ingerig vir 'n enkel ouer persoon wat saam ons gereis het.

Frans S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans S
Family with young children

Absoluut die geld werd.

Kraakvars linne, ordentlike matrasse, stylvolle dekor. Absoluut netjies, ehoorlik toegerus, rustige buurt, maklik toegangbaar. Daar is veilige parkeerplek en vriendelike ontvangs - sielerus na 'n lang pad. Beveel dit hoogs aan!

Maryna D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna D
Family with young children

Rustig en netjies.

Ons het die verblyf so geniet en baie lekker gerus.

Lize T - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize T

Ongelooflik.

Een van die resensies wat ek gelees het, voor ons bespreek het, het gesê: dis te goed om waar te wees. En so waar! Ek en my ma het 'n tweeslaapkamereenheid bespreek omdat ons bietjie spasie wou hê. Ons was aangenaam verras met wat ons by Mango's gekry het. Die eenheid was toe so ruim dat ons besluit het om eerder net in een kamer te slaap. Alles is goed ingerig en silwerskoon! Sonder twyfel sal ons weer by Mango's oorslaap as ons weer deur Beaufort-Wes ry.

Loren S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loren S
Family with young children

Comfortable, value for money accommodation.

We overnighted at Mango's on a 3 day trip from Durban to Cape Town. The accommodation was comfortable and homely and, most importantly for us, safe as we had lots of valuables in our vehicles. We were made to feel at home and received good recommendations for dinner and breakfast. Thank you, Irma.

Rodger A - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rodger A
With spouse/partner

Great stay.

Our rooms looked amazing. They were clean and everything worked. I would recommend @ Mango's anytime.

Annelle R - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelle R

Ek en my moeder het op pad na George oorgeslaap in Beaufort.

Irma het ons vooraf gevra om te laat weet as ons naby is en toe ons daar aankom het sy reeds vir ons gewag buite, sy het dadelik vir ons na ons oornagplekkie geneem en ons gelos om rustig te raak. Dit was vir my fantasties dat ons nie nodig gehad het om onnodig uit te klim of te wag nie, sy is ongelooflik bedagsaam en vriendelik en ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Die plekke is goed toegerus en het 'n rustigheid wat mens nodig het as jy ver gery het en moeg is en net wil rustig raak. Ek sal hulle beslis elke keer gebruik as ons daar is.

Michelle T - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle T
With spouse/partner

Overnight stay - perfect for a couple, great service!

Wonderfully quaint, beautifully decorated, open-plan studio-spacious kitchen area with a sheltered outdoor area with parking and a great shower to top it off!

Jaco K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco K
Individual traveler

Lekker rus na ’n lang dag.

Baie goeie waarde vir jou geld, vriendelike mense met 5 ster geriewe. Kan dit beslis aanbeveel.

Vimbai M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vimbai M
On business

Amazing!

Everything was as stated. Host is really nice. Enjoyed being at Mango's.

Riaan B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan B
Family with young children

Vriendelike diens.

Regtig waarde vir jou geld, vriendelike mense, lekker op jou eie, gevoel of dit ons eie erf en huis is.

Louis H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis H
Individual traveler

Baie netjiese plek!

Netjiese kamer. Sal aanbeveel dat die kraan in die badkamer makliker toeganklik moet wees vir die gebruik van die ketel. Puik uitleg in die kamer en baie netjies.

Stefni B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefni B
With spouse/partner

Gerieflik, veilig en gasvry.

Sal verseker weer daar oorslaap!

Anna-marie D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie D
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld vir oornag.

Netjiese fasiliteit. Geen probleme ondervind nie.

Tania C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania C
With spouse/partner

Lekker gerus.

Na 'n lang 10 ure se reis was ons aangenaam verras met 'n netjies loon plekkie wat nie net 'n slaapkamer was nie maar 'n ingerigte woonstelletjie met alles wat mens kan nodig kry om iets te ete aanmekaar te slaan. Dis privaat en het selfs braaigeriewe. Sal dit absoluut aanbeveel.

Ulricke E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ulricke E
Family with young children

Heerlike, luukse kamers wat silwerskoon is! Baie, baie goeie oornag!

Sal dit vir enige iemand aanbeveel! Gesinsvriendelik, veiling en baie goeie waarde vir geld!

Christelle S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christelle S
With spouse/partner

Dit was heerlik, ons sal definitief weer daar oorslaap. Baie dankie

Vriendelike ontvangs, mooi en moderne kamer, lekker beddens. Ons het dit baie geniet.

Jana J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana J
With spouse/partner

Privaat. Waarde vir geld. Pragtig!

Baie lekker gebly, alles wat jy nodig het!

Miles G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Miles G
With spouse/partner

Super, super, super

Mango’s is te hoed om waar te wees

Adele D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adele D
Family with young children

Ruim en rustig.

Heerlik gebly in die Karoo.

Zelda B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda B
With friends

Heerlik

Baie dankie dit was heerlik

Edmeri P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edmeri P
With spouse/partner

Skoon en Netjies! Tuis gevoel!

Ons was moeg gery en kon dadelik skoene uitskop by @Mango’s!

Michelle P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle P
Family with young children

Baie luuks!

Baie vriendelik ontvang. Beddegoed is spierwit en kraakvars, huis is baie goed toegerus en jy voel sommer dadelik tuis! Ons sal definitief terug wees!

Annelie V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie V
With spouse/partner

Baie netjies, skoon en gesellig.

Die beddegoed is spierwit, kraakvars en goeie kwaliteit matras en kussings om op te slaap. Heerlik warm met die elektriese kombers en bo-oor die bed se duvet ook snoesige kombers. Goed toegeruste kombuis met alle benodigdhede. Gesellige ingeboude braai.

Adriaan E - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adriaan E
Family with young children

Uitstekend.

Baie netjies. Ons het baie welkom gevoel en alles wat ons nodig gehad het was in die eenheid.

Cindey J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindey J
With spouse/partner

Stylvol.

Baie dankie dat ons in so 'n pragtige netjiese stylvolle plek kon bly. Alles was silwerskoon en dit was net baie lekker. Sal vir seker weer daar bly en dit baie sterk aanbeveel vir enige iemand om daar te bly.

Marnelle R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnelle R
With spouse/partner

Pragtige en gemaklike plek.

Die kamer was netjies, pragtig gemeubileerd en gemaklik. Alles wat mens nodig het om oor te slaap. Die bed was gemaklik en ons het heerlik geslaap. Die badkamergeriewe was skoon en ons kon 'n heerlike stort neem voor ons die pad weer aandurf.

Frank W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frank W
With spouse/partner

An amazing stay.

Nice friendly reception and good facilities.

Salome V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome V
Individual traveler

Safe and very clean and neat.

Peaceful area with no noise or unpleasantness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig en baie skoon en netjies.

Rustige omgewing met geen lawaai of onplesierigheid nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anton S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton S
With spouse/partner

Uitstekende diens. Silwerskoon. Goed ingerig.

Pragtige ruim oornagplek. Baie mooi skoon en gerieflik. Vriendelike gasvrou. Goed ingerig en die bed slaap baie lekker. It feels like home.

Retha D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha D
Family with young children

Peaceful, neat and value for money.

Would definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, netjies en waarde vir geld.

Sal beslis weer hier bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Helmien E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helmien E
Family with young children

Very neat and spacious accommodation.

Place is clean and very spacious. The fresh milk and rusks were a welcome surprise when we got there tired. Owner very friendly and we felt so at home. Very safe. Will stay there again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese ruim verblyf.

Plek is silwerskoon en baie ruim. Die vars melk en beskuit was 'n welkome verassing toe ons moeg daar aankom. Eienaar baie vriendelik en ons het so tuis gevoel. Baie veilig. Sal enige tyd weer daar gaan oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cornelia C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia C
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Baie, baie netjiese plek en baie veilig, het lekker daar gebly.

Ronel L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel L
With spouse/partner

Beautifully furnished apartment with very comfortable bed and furniture. The kitchenette is well equipped.

Well worth while to stay here.

Bryce A - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bryce A
With spouse/partner

Fantastic.

Lovely stay over, very well looked after house and very affordable. Home was tidy and spacious and would highly recommend to others.

Charl P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl P

Lekker gewees.

Baie netjies en skoon, met al die nodige geriewe om lekker te oornag.

Amelia B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia B
With friends

Ons sal dit beslis aanbeveel!

Die eenheid is ruim, netjies en skoon, baie gerieflik en smaakvol versier. Die kombuisie is verbasend goed toegerus. Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang en tuis laat voel.

Niel H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niel H
With spouse/partner

Baie mooi gerieflik en gemaklik.

Dit was regtig lekker, mense was baie vriendelik met ontvangs. Dis regtig 'n baie netjiese en gerieflike plek.

Izak B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak B
With spouse/partner

Baie netjies en gasvry.

Baie dankie vir julle reëlings en gasvryheid. Die gastehuis is modern en baie netjies. Perfek om te oornag. Ons sal weer daar kom bly.

Wilma V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma V
With spouse/partner

They pay attention to the small things!

Service was incredible! One of the most beautiful rooms I have ever stayed in! Rusks, ice cream, real milk, softest pillows and bedding. Very still. Most beautiful decor! I will definitely go back again and again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hulle skenk aandag aan die klein dingetjies!

Diens was ongelooflik! Een van die mooiste kamers waarin ek nog gebly het! Beskuit, ys, regte melk, sagste kussings en beddegoed. Baie stil. Mooiste dekor! Ek sal vir seker weer en weer teruggaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Helén S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helén S

Baie gerieflike en pragtige oornagplekkie.

Pragtige, skoon en netjiese plekkie met 'n vriendelike en behulpsame gasvrou.

Mev. Whéllan D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mev. Whéllan D
With spouse/partner

Good value for money!

Very neat, fully equipped, would definitely stay at @ Mango's again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld!

Baie netjies, volledig toegerus, sal beslis weer oornag by @ Mango's.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marinda B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda B
With spouse/partner

We enjoyed the stay.

Beautiful and safe accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het die verblyfplek baie geniet.

Pragtige en velige verblyfplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wian V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wian V
With spouse/partner

Baie lekker verblyf in 'n netjies en smaakvol gemeubileerde eenheid.

Netjies en smaakvol gemeubileerde eenheid met alles wat jy benodig om jou verblyf gerieflik te maak.

Doreen V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen V
With spouse/partner

Was skoon en netjies.

Was baie mooi, netjies, skoon en gemaklik.

Alta H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta H
Family with young children

Uitstekende verblyf, soos altyd.

Ons het weereens baie lekker gebly, dankie. 'n Verdere pluspunt is die winkelsentrum 900 meter vanaf @Mango's, wat verseker dat die gewoel van die hoofstraat vermy word.

Rumelda M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rumelda M
With spouse/partner

Uitstekend.

Baie vriendelik ontvang deur gasvrou en heer. Baie skoon en netjies. Uitstekende dekor. Ons het baie tuis gevoel. Dit is 'n baie huislike gevoel. Sal aanbeveel om daar te gaan bly. Sal definitief weer daar gaan bly.

Chris D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris D
Family with young children

Safe, neat and well equipped.

Friendly reception in a quiet part of town. Everything was neat and clean and well equipped. Good value for money in my opinion.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, netjies en goed toegerus.

Vriendelike ontvangs in 'n stil deel van die dorp. Alles was netjies en skoon asook goed toegerus. Goeie waarde vir geld volgens my.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liz V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz V
With spouse/partner

The cottage is beautifully decorated and comfortable. The bathroom is very large and makes a good dressing room with heated lamps.

The main room is a little cramped and I don't like the idea of a fire so near to furniture.

Liani T - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liani T
Individual traveler

Dis 'n pragtige plekkie wat ongelooflik goed ingerig is.

'n Pragtige plekkie wat ongelooflik goed ingerig is.

Cindy B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Cindy B
Family with young children

Friendly, sufficient overnight accommodation.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike en voldoende oornagverblyf.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annatjie M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie M
With spouse/partner

Very neat and friendly service.

Irma, received us very friendly and hospitable. Very neat and beautiful place that I will definitely recommend to any traveller. I will definitely go there again. Lovely stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en vriendelike diens.

Irma, het ons baie vriendelik en gasvry ontvang. Baie netjiese en pragtige plekkie wat ek definitief sal aanbeveel vir enige reisiger. Ek sal baie beslis weer daar tuisgaan. Heerlik daar gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize S
Family with young children

Perfekte oornag-blyplek.

Perfekte oornag-blyplek. Vriendelik ontvang. Genoeg parkeerplek vir ons boswa ook.

Jacqueline V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline V
Family with teenagers

Rustig, klem op detail - nét die plek om oor te slaap.

Irma, baie dankie vir alles. Ons het regtig baie lekker by jou gebly. Ek is mal oor jou kunswerke! Ons het goed gerus en die omgewing was doodstil. Gevoel of ons terug is op die plaas!

Corrie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie V
With spouse/partner

Pragtige plekkie.

Ons is vriendelik ontvang. Pragtige toegeruste plekkie om te oornag. Stil buurt.

Sharon V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon V
With spouse/partner

Place is very neat and clean.

Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plek is baie netjies en skoon.

Sal enige tyd dit aan mense aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elizabeth L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth L

Wonderlike en netjiese plekkie.

Ons is baie vriendelik ontvang en het deurgaans uitstekende diens geniet. Baie dankie vir julle gasvryheid!

Elandre B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elandre B
Individual traveler

Lovely.

Friendly reception. Lovely place, spacious and neat!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Vriendelike ontvangs. Lieflike plek, ruim en netjies!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corne E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corne E
Family with teenagers

It's well equipped and we felt very much at home.

The apartment has everything we needed. Irma was very friendly and we felt at home from the beginning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis goed ingerig en ons het baie tuis gevoel.