The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mansfield Game Reserve | TravelGround
+27

Mansfield Game Reserve

14 reviews
Game Lodge

Review Summary

4.4 out of 5from 14 reviews for Mansfield Game Reserve
Cleanliness
4.3/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.5/5
Riana R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana R
With spouse/partner

Breathtaking views and lots of game.

I would recommend Mansfield Game Reserve for anyone who would like peace and quiet and loves nature. We enjoyed our stay very much and would definitely return soon for another breakaway from the hustle and bustle of town.

Cobus V - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cobus V
Family with young children

We only stayed for one night and did not explore the reserve.

Everything was neat and the staff were friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het net oornag, en dus nie die reservaat verken nie.

Alles netjies en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joseph K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joseph K
With spouse/partner

It was an awesome experience.

My stay was memorable with friendly staff, JD, not forgetting the friendly giraffe.

Linda V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Linda V
Family with young children

Nie vir familie met klein kinders nie.

Moenie hierheen gaan as jy wil kamp met klein kinders nie. Daar is bosluise en 'n kameelperd wat met sy kop kap en skop. Die swemarea was vreeslik besig. Daar was ook 'n plas rioolwater waardeur ons moes ry. Geen aanduidings van waarheen om te ry.

Banie J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Banie J
With spouse/partner

Rustig, vriendelike mense, behulpsaam.

Het heerlike stil tydjie gehad, blyplek kan verbeterings aan gedoen word en opknappingswerk is volgens my nie heeltemal op standard nie, die platform se skadunet was vol gate en kraan by stort het groot lawaai gemaak as jy dit oopdraai.

Maronett C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Maronett C
With spouse/partner

Absoluut fantasties, die wildrit was die hoogtepunt.

Baie dankie vir 'n heerlike wegbreeknaweek. Kon nie vir beter vra, was net te kort. Sal definitief teruggaan.

Alwina B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alwina B
With spouse/partner

Ongelooflik mooi.

Netjiese verblyf. Vriendelike werkers. Goed versorgde diere.

Andrew M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andrew M

Pragtige natuurskoon. Voldoende akkommodasie.

Ons het 'n plek gesoek waarin ons kon voorberei vir die Shipwreck-staptoer. Die platform wat ons gehuur het was die ideale fasiliteit. Die restaurant was ook oop oor die Desembervakansie maar ons het dit nie geweet nie. Ons sou dit vir seker beter benut het. Dalk moet dit duideliker gestel word op die webwerf. Ek sal graag wil teruggaan en vir 'n langer tydperk gaan bly.

Charlotte M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte M
With spouse/partner

Anders, maar lekker in die bos!

Ons het in die platform geslaap. Baie oop, maar veilig in die bos. Het dit baie geniet want dit was iets anders. Die personeel was baie hulpvaardig en vriendelik. Restaurant het lekker kossies en vriendelike atmosfeer.

Elsa P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa P
Family with teenagers

Fantastiese geriewe en waarde vir geld.

Ons het in die Lodge gebly en dit was fantasties. Francina het uit haar pad gegaan om ons gemaklik en gerieflik te maak. Goeie waarde vir geld. Hulle het ook 'n klein restaurant wat definitief aanbeveel kan word. Baie dankie vir uitstekende diens.

Anlie B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anlie B
Family with young children

Lekker.

Baie lekker gebly. Almal het dit geniet.

Anlie B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anlie B
Family with young children

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Heerlik in die natuur.

Hilde C - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilde C
Family with young children

Relaxation in a beautiful area, even if travelling with a 2 year old.

I really recommend Mansfield Game Reserve above any other place by the sea. The area is beautiful, relaxing and so safe, even for my 2 year old son. The service is fantastic and the rangers very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onspanning in 'n pragtige omgewing, selfs met 'n 2-jarige.

Ek beveel Mansfield Game Reserve aan bo enige ander "plekkie by die see". Die omgewing is pragtig, onspannend en so veilig, selfs vir my 2-jarige seuntjie. Die diens is fantasties en die "Rangers" is baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis C
With spouse/partner

Lekker stil, rustig en 'n gerieflike kampplek, ver genoeg van verkeer en mense af om nie gepla te word nie.

Dit was vir ons 'n oornagpunt op pad Durban toe, dus was 'n goeie nagrus baie belangrik. Ons is vriendelik ontvang en nadat ons ingeteken het, moes ons nog 'n klein entjie ry om by die kampplek te kom. Ons het tent opgeslaan en kan nie kla oor die fasiliteite nie. Dit was 'n Maandag en die kampplek was so te sê leeg, dus lekker stil en rustig. Dit was ver genoeg van mense en die pad af dat ons nie gepla was deur enige lawaai of enigsins onveilig gevoel het nie.

From R140
per night (for 2 people)
From R140
per night (for 2 people)
From R140
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 89 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Mansfield Game Reserve, Off the R67, 7 km outside Port Alfred, 6170, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMzk2YWQyLTE3NWEtNGJjNS1hZGFjLTEzYTZjZjA3NGM4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R140  per night (for 2 people) 14 5 1 5 Mansfield Game Reserve Off the R67 6170 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.553631399933 26.860376000404
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!