The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Manzareh Guest House | TravelGround
+21

Manzareh Guest House

Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 9 reviews for Manzareh Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
3.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.1/5
Ronald K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ronald K
With friends

Asemrowende uitsig, goeie fasiliteite en sielsrustend stil.

Vlinke diens van die skoonmaak en tuin personeel. 'n Klein juweel in terme van die pronk tuin en uitsig waarna mens vir dae kan kyk want daar is heelwat om in te neem. Die rustigheid is aansteeklik en bring jouself ook tot bedaring. Beslis 'n aanbeveling werd, gesien selfs 'nnoodkragopwekker beskikbaar is en die personeel vlink werk om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Julle het my verwagtinge oortref.

Paul E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul E

We had a wonderful family break at this beautiful spot.

A beautiful, well-appointed home, high in the hills at Magoebaskloof. Woke up every morning as the mists rolled in and would gradually clear as the sun rose. 15 mins drive to nearby Haenertsburg village, which has a few quaint restaurants and shops. Just a note that quite a few of the restaurants close at 8 pm.

Andries C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Andries C

Nie een wat ek weer sal besoek nie.

Glad nie 'n goeie ervaring gehad nie. Ontvangsdame het voorgegee dat sy nie van ons verblyf ingelig is nie. Taamlik arrogant. Verneem sy daai boodskap gemis. Geen warm water, gas was klaar, eers die volgende dag vervang. Daar was geen braaiplek nie nadat hulle aangedui het dat daar een is. En ook geen TV wat baie vreemd was. Wat 'n mors van geld.

Louis Z - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis Z
Family with teenagers

Ongemaklik.

Het die verblyf bespreek tussen Kersfees en Nuwejaar saam as gesin met 2 tiener dogters. Alles was baie aangenaam totdat ons op 28 Desember om 6:45 wakker geklop word deur iemand wat aan ons vertel dat hulle een van die kamers in die huis bespreek het vir daardie nag! Die storie kom toe uit dat indien mens die huis bespreek en dan net 4 mense is en, nie 6 nie, die ander kamer in die huis dan afsonderlik verhuur word (sonder dat ons daarvan bewus was!) Met 2 tiener dogters wat ook in daardie deel van die huis geslaap het was dit om verstaanbare redes toe 'n probleem. Aangesien hulle net een nag sou bly het ek toe die agent geskakel om die probleem op te los, en ons het toe besluit om daar aan te bly.

Ronald C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronald C
With spouse/partner

Asemrowende uitsig en waarde vir geld.

Pragtige huis met uitsonderlike uitsig van die stoep af. As jy rus en vrede soek of om net bietjie te herlaai is dit net die plek vir jou. Uitstekende diens ontvang gedurende ons verblyf.

Cindy O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy O
Family with young children

Lieflike huis om in te bly!

Dit was 'n lieflike huis om in te bly. Alles was skoon, mooi en luuks! Sal enige tyd teruggaan. Dankie vir die lekker bly!

Andri V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andri V
With spouse/partner

Baie mooi en gemaklik.

Ag wat 'n lekker naweek. Ons het baie lekker gebly by Manzareh. Ons het daar aangekom na wat ek dink was 'n paar dae se reën, so grondpad op pad Manzareh was baie moderrig. Ons sal gesukkel het sonder ons bakkie, maar verder is Manzareh goed toegerus en skoon met almal daar baie behulpsaam. Die uitsig is uitstekkend.

Val V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Val V
Family with young children

Breathtaking views and very comfortable surroundings.

Highly recommend this venue. Fantastic value for money. Comfortable, very clean and safe. Amazing views! Will definitely be back!

Elmarie S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elmarie S
Family with teenagers

Asemrowende uitsig.

Dis 'n lieflike plek. Net jammer daar was geen TV fasiliteite nie en die geyser vir die onderste twee kamers het nie gewerk nie. Ons moes dus almal van een badkamer gebruik maak, alhoewel ons vir 'n drie slaapkamer met drie badkamers betaal het. Die water is ook bruin - dit was vreemd. Jy kan nie 'n bad vol water tap nie, dit is heeltemal bruin. Daar is darem drinkwater voorsien. Is bederf met Christina wat elke dag kom skoonmaak het. Dink net die paar goedjies kort bietjie aandag.

Manzareh Guest House 's response

Thank you Elmarie for writing this review. All these issues have been discussed with the owners and will be sorted out for the future. We thank you for being understanding at the time. Hopefully, when you come for next year's swim on Ebenezer and we can offer you an excellent experience.

Manzareh Guest House
From
R2 200
per night, for 4 ppl
From
From R2 200
per night, for 4 ppl
From
R2 200
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: G14 Appel Road, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f5ba9bf3123ce2415fb454f0d13c99a719ce7811f7eb88cd1845ad67df0be0e9a567206080cc2ff17bb36d82ccc12f3501?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 200  per night, for 4 ppl 9 5 1 5 G14 Appel Road Haenertsburg 0730 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -23.922950790213 30.010326057673
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!