Bojanala Accommodation at Manzi Maningi Private Game Lodge | TravelGround
+32

Manzi Maningi Private Game Lodge

Review Summary

4.2 out of 5from 36 reviews for Manzi Maningi Private Game Lodge
Cleanliness
4.2/5
Service
4.0/5
Location
4.1/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.1/5
Johan G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With friends

Value for money.

Our stay was short ant sweet but the time was well spent and very relaxing!

Marita H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marita H
With friends

Oulike plek. Netjies en goed toegerus. Beddegoed kort net aandag. Veral die kussings.

Was lekker en geriewe is mooi netjies. Die kussings was baie pap en glad nie lekker nie. Behalwe vir dit was alles perfek.

Angela W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angela W
Family with young children

Neat and friendly.

Friendly staff, beautiful peaceful place.

Eric S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eric S
Family with young children

Quiet.

Was nice and quiet, would book there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Was lekker en rustig, sal weer by hulle bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Serika S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Serika S
Family with young children

Beautiful.

It was beautiful and the scenery is awesome.

Marietjie V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marietjie V
With spouse/partner

Baie rustig.

Die grondpad kort aandag en staanplekke het geen gras. Grondpad is slegs geskik vir off-road karavane.

Carissa M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carissa M
Family with young children

Nice and peaceful around the fire.

Manzi Maningi definitely is value for money. The place is neat and modern. The indoor heated swimming pool was cold and not ideal for winter. The pillows were too soft and guests should rather take their own pillows.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig om die vuur

Manzi Maningi was defnitief waarde vir geld. Die plekkies is netjies en modern. Die binnenshuise warm water swembad was koud en nie ideaal vir swem in die winter nie. Die kussings is ook baie pap en sou voorstel dat jy jou eie kussings saam neem.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Manzi Maningi Private Game Lodge's response

Baie dankie vir die resensie, ek sal dit so deur gee aan die eienaars, jammer oor die warmwater swembad, die pomp was in vir 'n diens. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.

Manzi Maningi Private Game Lodge
Mari P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Mari P
Family with teenagers

Baie lekker ontspannend.

Ons het regtig lekker gebly. Die eenheid is skoon en netjies en goed toegerus. Die privaat boma is 'n lekker bederf. Die wildrit was heerlik en die natuurskoon pragtig. Die stort was wel 'n groot probleem. Daar is net 2 temperature. Vuurwarm en yskoud. Die swembad onderdak was ook nie baie warm nie. Dit sal ook lekker gewees as daar 'n winkel sou wees aangesien dit ver van die dorp is. Verder geen klagtes.

Mariska V - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariska V
With friends

It was a nice, peaceful weekend.

The weekend was very nice. The kids enjoyed it a lot. The only negative aspect is the lack of clearly indicated stands and direction indicators after the gate.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n lekker rustige naweek.

Die naweek was baie lekker. Die kinders het dit baie geniet. Al negatiewe aspek is die gebrek aan duidelik aangeduide staanplekke en rigting wysers ná mens deur die hek is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie M
With spouse/partner

Dit is baie rustig en stil. Was baie lekker gewees.

Ons het lekker gekuier. Die akkommodasie is baie gerieflik. Sal dalk net voorstel dat hulle gordyne opsit wat kan toemaak, want die blindings wat op is skyn deur en jy het nie regtig privaatheid nie. Wanneer die ligte in die aand aan is, kan jy regdeur die chalet sien, sowel as jy bietjie wil inlê in die oggend is dit baie lig. Ons Chalet 14 het van daardie tipe gordyne opgehad. Jy kom van die dorp af om van al die ligte weg te kom dan is die chalet nog ook lig. Verder het ons baie baie lekker gekuier.

Eras B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eras B
With spouse/partner

Excellent getaway to relax and clean the spiderwebs in your life.

Is there a place that you can just relax? Yes, there is, Manzi Maningi is that place. It isn't overcrowded like other resorts that you feel you moved to just another rat race. It is calm and relaxing. Go for a long walk in nature. Go for a swim or just sit and chill in the swimming pool. That is how you get rid of the spiderwebs in your rat race life. Thank you, Manzi Maningi.

Magda D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Magda D
Family with teenagers

Baie rustig en lekker.

Ek en my seun het dit baie geniet. Die natuurskoon en die rustigheid. Manzi Maningi is 'n bekostigbare en lekker wildsplaas. Die badkamers is baie mooi en gerieflik. Die kampstaanplekke is redelik groot en daar is heerlike spasie en bome. Voorwaar 'n lekker plekkie.

Jan S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan S
Family with young children

Die verblyf en verskeidenheid aktiwitiete was uitstekend.

Die akkommodasie is absoluut waarde vir geld. Die swembaddens, lapa en speelterrein van die kinders is goed versorg. Die wildsrit is 'n moet met elke besoek. Die rustige omgewing en natuur is 'n belewenis wat spoedig herhaal gaan word.

Elmarie M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Elmarie M
With spouse/partner

Remember to take towels. It is not included in the package.

See stars.

Cobus B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus B
With spouse/partner

Baie rustig.

Baie rustige bosveld atmosfeer, nie te ver van die stad af nie.

Kevin S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin S
Family with young children

Baie rustige atmosfeer.

Baie rustige atmosfeer en natuurskoon.

Tracy M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy M
Family with young children

Nice and tranquil.

Nice and tranquil. Value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Lekker rustig. Waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marieta M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta M
Family with teenagers

Wonderlik en baie ontspannend gewees.

Die omgewing is skoon en netjies. Die natuurskoon word raak gesien en die wilde diere het die aandag van die alledaagse lewe afgetrek. 'n Baie ontspannende plek en rustig.

Charmaine S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Charmaine S
With friends

We enjoyed the stay, nice quiet environment.

Was very nice. No shop or restaurant at lodge. Water at swimming pool was clean. Nice for a getaway.

Gerrit G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerrit G

Clean, neat and all that you need.

Value for money. Clean neat chalets and camping site. Friendly and helpful staff. Beautiful scenery and game viewing. Swimming pools very clean and the entertainment facilities also good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies, alles wat jy nodig het.

Waarde vir geld. Skoon en netjiese chalets en kamp terrein. Vriendelike en behulpsame werksmense. Baie mooi natuur en wild besigtiging was goed. Swembaddens baie skoon en ontspannings geriewe is goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erina B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erina B
Family with young children

We were far from other people, no noise after 21:00 and very friendly people.

We were far from other people, no noise after 21:00 and very friendly people. I have recommended the Manzi Maningi Private Game Lodge to one of my colleagues.

Chrisna F - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Chrisna F

Baie teleurstellend.

Ek het deur LekkeSlaap geboek en my bespreking was 100%. Die res van my familie het egter deur Manzi Maningi direk bespreek en Manzi Maningi het die besprekings verkeerd gehad en 'n dubbel booking gedoen. Dit is uiters onprofessioneel. Die idee was om weg te kom en te rus en dat sit jy met die stres. Hulle het die hele situasie baie sleg hanteer. Ek sal hulle nie aanbeveel nie.

Manzi Maningi Private Game Lodge's response

Hi Chrisna,

Baie jammer oor die ongerief wat saam met die bespreking gepaard gegaan het, ek het die situasie tot die beste van my vermoe hanteer. Dit was my eerste keer wat ek so iets oorkom, en het so spoedig moontlik vir hulle ander reëlings gemaak vir verblyf wat nogsteeds naby aan ons oord is. Soos genoem sal ek hulle gratis akkommodeer vir hulle volgende wegbreek en ek hoop dat julle die verskoning aanvaar en so spoedig moontlik 'n reëling met my maak vir julle gratis naweek vir 2 chalets.
Vriendelike Groete Connie van Manzi Maningi

Manzi Maningi Private Game Lodge
Berny M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berny M
Family with young children

Resort met all expectations, enjoyed the family getaway a lot!

I booked this holiday for my close family as a Christmas gift and they were definitely very impressed with the holiday. I'd definitely recommend the resort to anyone, it was quiet, peaceful, tidy, clean and beautiful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oord het aan alle verwagtinge voldoen, familie het wegbreek baie geniet!

Ek het hierdie vakansie vir my nabye familie bespreek as hul Kersgeskenk en was hulle verseker in hul skik met die vakansie. Ek sal verseker die oord vir enigiemand kan aanbeveel, dit was stil, rustig, netjies, skoon en wild pragtig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elise F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elise F
With spouse/partner

Very peaceful. The place to be for a nature lover.

The gravel road was quite rough but the peace and wildlife made up for it. Facilities were very clean and neat. Often spotted giraffes at the dam from a short distance. Staff friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig. Die plek om te wees vir 'n natuurliefhebber.

Die grondpad was bietjie erg gewees maar die rustigheid en natuurlewe het daarvoor opgemaak. Geriewe baie skoon en netjies. Het gereeld kameelperde by gronddam op 'n kort afstand gesien. Personeel vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charleen S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charleen S
Family with young children

Nice and tranquil.

Neat and clean. No loud noise. Top quality accommodation. Will visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en rustig.

Netjies en skoon. Geen harde geraas. Blyplek van top gehalte: netjies en skoon. Sal enige tyd weer hier kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annerie B - May 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Annerie B
Family with teenagers

There was a lack of security and a lack of proper management and maintenance.

Our mountain bicycles were stolen at night even though chained to a tree and they did not warn us that this has happened before at the place, the warm pool was cold and green, the entrance gate to the farm broke down and was standing open at times and there was no inventary list.

Maryna V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maryna V
With spouse/partner

Baie skoon en netjies, Alta baie behulpsaam en baie vriendelik.

Ons het heerlik gekuier saam met Alta. Die plek en omgewing is baie mooi skoon en netjies. Baie wild gesien, kan dit enige tyd aanbeveel vir almal.

Roelien B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelien B
Family with young children

Baie private chalet en ons kon lekker uitrus en ontspan.

Manzi Maningi skep die regte bosveld-atmosfeer waar mens lekker kan uitrus en die skoonheid van die natuur geniet. Ons was baie privaat omrede die chalets 'n entjie uitmekaar geleë is. Die staproetes is baie mooi en ons het baie gestap en die omgewing geniet. Die warmwaterswembad is heerlik om enige tyd van die dag te gaan swem en lekker te ontspan. Ons sal definitief weer Manzi Maningi besoek.

Emelia F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Emelia F
Family with young children

Gekamp tussen Kersfees en Nuwejaar.

Kampgeriewe was baie goed, ablusie goed uitgelê en privaat.

Blanche C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Blanche C
Family with teenagers

Lekker rustige plekkie vir een of twee aande se verblyf.

Die grondpad is aaklig om op te ry. Die kampeerterrein is rustig waar bokkies deurloop. Die vermaakarea is lekker gesellig en die swembad (koud en warm) is mooi en naby aan als. Badkamers is netjies en mooi. Die plekkie is reg vir 'n aand of twee se verblyf. Maar die pad is aaklig en 'n motor kan lelik beskadig word!

Yolande F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Yolande F
Family with young children

Pragtige plaas maar geen diens nie.

Ons is uiters teleurgesteld dat die chalets nie skoongemaak word nie. Die ontvangs wat ons gekry het was onprofessioneel. Dit was "hier's jou sleutel nr 2". Nie waar is dit, of hoe dit werk of enige ander inligting nie. Ons het nie die eienaar ontmoet nie, maar sy huis se alarm het elke aand af gegaan aaneen. Die chalets is pragtig en die braai-area was baie mooi.

Jacques R - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jacques R
Family with young children

Lekker privaat.

Dit was baie lekker. Het veral gehou van die privaatheid.

Elizabeth B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth B
Family with teenagers

Heerlik ontspanne.

Baie dankie vir die heerlike tydjie wat ons by julle kon kom ontspan het. Dit was regtig lekker ontspanne en met dié dat ons eers die kamp 14:00 hoef te verlaat, was dit regtig wonderlik, want nou was niks gejaag nie.

Melody J - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melody J
Family with young children

Ons het heerlik gebly! Baie rustig, private akkommodasie met oulike braaiplek. Alles is netjies en skoon. Heerlik!

Ons het heerlik gebly! Sal net 'n voorstel maak om dalk 'n klein kafeetjie te begin, of dalk net klein versnaperings soos lekkergoed te verkoop. Dit sal ook wonderlik wees as die kroeg-area miskien ligte etes of ontbyt bedien. Anders as dit, is die plekkie definitief die moeite werd vir 'n besoek. Ons het regtig lekker gekuier en ontspan.

Belinda K - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Belinda K
With spouse/partner

Dit was alles die moeite werd.

Ons het die naweek regtig baie geniet, dis baie rustig en net wat ons stadsjapies nodig gehad het.

Charles K - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charles K
Family with young children

Good, nice experience.

Please see the stars.

From R350
per night (sleeps 4)
From R350
per night (sleeps 4)
From R350
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 378 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 12:00
  • Address: Farm 223 Elba, Off the R511, Brits, 0250, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3MDRiZjFkLWJlNGUtNDY5YS1hMGVhLTgzMDE3YmRkMTM5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R350  per night (sleeps 4) 36 5 1 5 Farm 223 Elba Off the R511 0250 North West 0860 022 102 14:00-19:00 12:00 -25.428321919454 27.759380375957
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com