The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Marakeli Self-catering Guesthouse | TravelGround
+75

Marakeli Self-catering Guesthouse

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 6 reviews for Marakeli Self-catering Guesthouse
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Elmarié H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarié H

Dit was fantasties!

Die gasheer en gasvrou was werklik baie gasvry en het ons baie tuis laat voel. Ons kamer was gerieflik, baie netjies en skoon en het alles gehad wat mens sou nodig kry. Ek sal ter enige tyd weer daar gaan bly en kan Marakeli met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Enid S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Enid S
With spouse/partner

Waarde vir geld - super netjies en skoon!

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die kamer is super netjies en skoon, heerlike bed en beddegoed, klein ekstratjies wat dit baie spesiaal maak. Die gesamentlike kombuis en braai-area is baie goed toegerus en ’n plesier om te gebruik. Absoluut waarde vir geld, dis so lekker om rustig te wees in die bosveld. Dankie vir n baie lekker kuier, ons kom beslis weer!

Marakeli Self-catering Guesthouse's response

Baie dankie en kom gerus weer.

Marakeli Self-catering Guesthouse
Theuns H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theuns H
With spouse/partner

Rus vir die siel.

Absoluut fantasties, vriendelike mense, wonderlike kamers.

Leon B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon B
With spouse/partner

Heerlike gasvrye bekostigbare verblyf!

Baie dankie aan Danie en Christa vir ‘n wonderlike wegbreek en kopskoonmaak, julle gasvrye ontvangs en lekker kuier om die vuur. Die drie dae was net wat ons nodig gehad het. Ons het as gaste opgedaag en as vriende swaar afskeid geneem. Julle sal ons beslis weer sien. Die kamers is luuks en goed toegerus, netjies met ‘n daaglikse skoonmaakdiens. Die gemeenskaplike kombuis het alles wat ‘n mens nodig het vir kosmaak, braai of enige “Masterchef skills” wat jy wil ten toon stel. Marakeli kan ek ten sterkste aanbeveel as ‘n luukse maar bekostigbare verblyf opsie, naby die Marakele Wildtuin hoofhek. Vra maar vir Danie, hy sal die beste roetes vir wildsbesigtiging vir jou aandui.

Herman O - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman O
With spouse/partner

Akkommodasie was eersteklas. Onberispelik netjies. Kamerdiens was uitstekend.

Eienaars was baie gasvry en toeganklik. Het ons selfs kom haal waar ons afgedraai het en GLADNIE seker was van die pad tot by die gastehuis nie. Ons moet noem dat dit laat in die aand was.

Doreen E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen E
With spouse/partner

Baie oulik opset, pragtige mense, net WONDERLIK.

Dit was heerlik gewees, gasvryheid was asemrowend gewees. Baie dankie sal defnitief weer by julle kom kuier.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Marakeli Farm 437 Portion 32, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53fcc1d0e5d69f17611e5fcb7a0186bab401d3ed3cc213d16af7157e7c681a1b075f24b4bda37a4319840494a18a905cca16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 6 5 1 5 Marakeli Farm 437 Portion 32 Thabazimbi 0380 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.540430960409 27.509763613425
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!