The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Marloth Getaway | TravelGround
+28

Marloth Getaway

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 18 reviews for Marloth Getaway
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Chris Jacobs J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris Jacobs J
Individual traveler

Het verwagtinge oortref.

Een van my beste bos-ervarings nog!

Kevin R - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin R
Family with teenagers

Very nice.

Nice and peaceful, nice outdoor area, nice visits from the local animals.

Amanda W - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Amanda W

Mense moet foute kan regstel, dit kan die volgende besoekers net help.

Ek weet nie hoe gereeld word die eiendomme opgegradeer nie, maar my ondervinding van die huis het net bevestig dit word nie jaarliks of gereeld gedoen nie. Mens verwag immers 'n skoon badkamer, die tuinstoele spinnerakloos en kussings skoon. Mense met grasdakke moet eenvoudig gereeld hulle huise spuit vir peste/miere/kokkerotte/stof/spinnekoppe. Die eienares is baie vriendelik en behulpsaam, maar dit maak nie die foute reg nie. Mens verstaan met die Covid het almal geld verloor, maar dan juis gaan jy uit jou pad uit om 'n goeie indruk te skep en die ekstra myl te stap om seker te maak mense kry waarvoor hulle betaal. Almal draai sente om en 'n wegbreeknaweek kos jou tog geld en dan wil jy nie teleurgesteld word nie. Ons het dit sterk oorweeg om ons verblyf kort te knip, maar ons het reeds vir 3 mense betaal en net 2 het gegaan en het maar die miere en kokkerotte gespuit met Doom.

Hannelie N - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie N
With spouse/partner

Heerlik.

Terug in natuur. Baie diere gesien. Skoon huisie en vriendelike diens.

Adele D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adele D
With spouse/partner

Vreedsaam in die bos.

Heerlik stil, lieflik in die natuur. Lekker boma vir buite kuier om die vuur. En nagapies, kudus en vlakvarke kom maak ‘n draai elke dag.

Leon V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon V
With spouse/partner

Ideaal vir 'n rustige kuier. 'n Mens sien baie diere en dis stil, nie baie geraas nie.

Sal aanbeveel vir gesin wat rustig wil verkeer.

Trish W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Trish W
Family with teenagers

Peaceful with a good feel. Close to shops and the river. Animals roam freely amongst houses.

Close to crocodile bridge so easy access to the park. Lovely areas to have sundowners while watching over the crocodile river. Amenities good in house. Overall relaxing.

Nick R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nick R
With spouse/partner

As jy goed wil rus, is dit die plek vir jou.

As jy wil wegbreek uit die stad om jou batterye te herlaai, is Marloth Park die aangewese bestemming. Ons het goed gerus. Die huis is skoon en netjies en die gasvrou baie hulpvaardig. Goeie sekuriteit. Dit was aangenaam om 'n daaglikse namiddag besoek van die diere te ontvang, en dan lekker om 'n hardekoolvuur te kuier.

Heloise M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heloise M
Family with teenagers

Absoluut idillies!

Dit was 'n heerlike, rustige, natuurryke plekkie met al die diere reg op jou voorstoep. Die eienares woon agter op die perseel en sy het haar eie huis omskep in pragtige persoonlike verblyf. Daar is soveel om te doen in Marloth, tog kan mens net sit op die stoep en rus. Ek beveel die plekkie aan vir enigiemand wat hou van rus en vrede en pragtige natuur.

Marloth Getaway's response

It was a pleasure meeting you and your family and looking forward to your next visit.
Regards
Lorraine

Marloth Getaway
Gerhardus G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Gerhardus G
Individual traveler

Baie lekker en net die regte plek om lewensbesluite te maak.

Die omgewing is so lekker, die roetes vir ry en stap is so mooi uiteengesit en beplan. Die grootste probleem is dat mense wat te veel geld het sulke paleise daar bou wat nie inpas nie. Verder is die plek baie oulik, jy kan koop net wat jy benodig en die sekuriteit is vinnig en dit het ek agtergekom toe ek per ongeluk die alarm laat afgaan het. 10 minute toe is hulle daar.

Sulet L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sulet L
With spouse/partner

A well-equipped, cosy house.

We enjoyed our stay very much. Lots of animals visited us during our stay. Friendly owner. Will definitely visit again.

Gerda B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerda B
With friends

Had a great stay.

Nice, well equipped house. Great location and enjoyed the time at the house a lot. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Lekker ingerigte huisie. Pragtig geleë en het die tyd by die huis en area vreeslik geniet. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roelof D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof D
With friends

Ek en my ouers het 'n heerlike tyd by Marloth Getaway gehad.

Ek en my ouers het 'n heerlike tyd by Marloth Getaway gehad en het heerlik gebly. Ons het dit vreeslik geniet om laatmiddag om kampvuur te sit en diere te sien wat al om die huis beweeg het.

Lizelle L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle L
With spouse/partner

Fantastic.

Marloth Getaway is definitely the place to be. We enjoyed it a lot and it was worth the money. Kids enjoyed the animals a lot and fed them everyday. Friendly service and very helpful if you want to know something. We will definitely see you again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Marloth Getaway is beslis die plek om te wees. Ons het dit vreeslik geniet en was die geld werd. Kinders het die diere besoekers vreeslik geniet en ons het elke dag vir hulle kos gevoer. Vriendelike diens en baie behulpsaam as jy iets wil weet. Ons sien julle beslis vinnig weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marloth Getaway's response

It was a pleasure having you and your family as guests in my Bush House.
Thank you for the review .
Regards,
Lorraine

Marloth Getaway
Corrie V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie V
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam.

Ek en my man het dit geniet. Dit was is 'n rustige tydjie in Marloth Getaway. Die dame was baie vriendelik. Die huis binne is netjies en skoon.

Marloth Getaway's response

Thank you for your review, pleased you enjoyed your stay in my Bush House hope to see you again.

Regards,
Lorraine

Marloth Getaway
Mel S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mel S
With spouse/partner

Tranquility itself.

To sit by the fire in the afternoon and not hear the traffic noise or planes, was indescribable. The entrance to the Kruger National Park is also just around the corner. Marloth Getaway will definitely see us again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die rustigheid vanself.

Om in die agtermiddag daar te sit en vuurtjie te maak, en nie die gewoel van verkeer en vliegtuie te hoor nie, was onbeskryflik. Die ingang tot die Krugerwiltuin is ook net om die draai. Marloth Getaway sal ons beslis weer sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vic V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Vic V
With spouse/partner

Quiet, cosy stay in neat cottage in which we could enjoy nature.

The accommodation is suitable for a family of 2 to 6. It has all the basic equipment and is very tidy with a little old-fashioned charm. Offers lots of privacy and interaction with nature. It is also nice to know that the owner is very close if there are any problems or challenges.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, gesellige verblyf in netjiese huisie waarin ons die natuur kon geniet.

Die akkommodasie is geskik vir 'n gesin van so 2 tot 6. Dit beskik oor al die basiese toerusting en is baie netjies met 'n bietjie outydse sjarme. Bied baie privaatheid en interaksie met die natuur. Dit is ook lekker om te weet die eienaar is baie naby indien daar enige probleme of uitdagings sou wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marna B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marna B

Rus en vrede.

Ons kon nie uitgepraat raak oor die rustigheid van die plekkie nie. Geen stadslawaai, met verskillende diere en voëls wat kom besoek aflê. Die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. As ek weer in Marloth Park tuisgaan, sal ek definitief weer daar bly.

From R2 460
per night (for 6 people)
From R2 460
per night (for 6 people)
From R2 460
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2336 Butterfly Street, Marloth Park Conservancy, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkMjJjMmMyLTY2ODYtNDY0OS1iYjQwLTYxNmViNzNkMWQ5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 460  per night (for 6 people) 18 5 1 5 2336 Butterfly Street Marloth Park Conservancy 1340 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.33988 31.77922
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!