The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at 3875 Eagle | TravelGround
+44

3875 Eagle

49 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 49 reviews for 3875 Eagle
Cleanliness
4.1/5
Service
4.3/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Johannes F - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johannes F
With spouse/partner

3875 Eagle het aan ons verwagtinge voldoen en alles gebied wat ons nodig gehad het.

Die geriewe was voldoende, gemaklik, skoon en in werkende toestand. Die diere om die huis het 'n rustige atmosfeer geskep. Al kwessie wat kan aandag kry is die stort se warmwatersisteem. Dit kan beter werk.

3875 Eagle's response

I do apologize for shower problem which we are aware of but due to the water pressure problems in Marloth there is nothing we can do about it

3875 Eagle
Samantha W - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha W
With spouse/partner

Peaceful, comfortable, scenic.

3875 Eagle is situated in such beautiful spot in the park where many animals roam. We had a family of warthog and 2 wildebees that spent the nights sleeping next to the house and we could hear the lions roar each night too. The park has a beautiful look out spot and is nice and close to the Kruger gates. Truly a perfect getaway.

Etli V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Etli V
Family with teenagers

Uncomfortable due to bees.

There was a problem with aggressive bees that remained after removing their nest which made it extremely unpleasant over the weekend and 5 out of 6 people were stung that could have caused a serious health risk, at least one of which had to visit a doctor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongemaklik weens bye.

Daar was 'n probleem met aggressiewe bye wat agterbly het nadat hul nes verwyder was wat die naweek uiters onaangenaam gemaak het en 5 van 6 mense het steke gekry wat 'n ernstige gesondheidsrisiko kon veroorsaak het waarvan ten minste een 'n dokter moes besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sylvi N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvi N
With spouse/partner

Fantasties. Dit was so 'n lekker plekkie sal graag weer terug gaan

Veilig, ruim en heerlik koel in die warm dae. Huis het alles wat jy kan nodig hê. Naby aan die winkels maar jy hoor geen verkeer.

Sylvia O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia O
With spouse/partner

Professional service from Hillary at 3875 Eagle, Marloth Park.

Thank you to Hillary the owner for a lovely stay. We had everything we needed, and your personal touch made it feel like a home away from home.

Gerrit B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit B
With spouse/partner

Lekker verby.

Die eienaar het paar keer gekontak om te hoor of als reg is. Die diere-besoeke was uit ander wêreld. Het heerlik gebly.

Tom V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tom V
With spouse/partner

Very tranquil.

It was very pleasant to visit 3875 for a few days. The animals came to visit regularly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Dit was baie aangenaam om vir 'n paar dae by 3875 te kuier. Die diere het gereeld kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lize B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lize B
With friends

Gerieflik.

Die huisie is baie gerieflik, goed toegerus en die host is baie behulpsaam en vinnig op haar foon om vrae te antwoord. Ons het niks kortgekom nie en ons naweek was baie lekker. Die diere kom ook gereeld na die huisie toe en die nagapies was ook lekker om te sien! Enigste nadeel vir ons was dat ons naby die inkopiesentrum en hoofpad was wat baie besig is gedurende langnaweke en skoolvakansies. Dit lei daartoe dat die karre heelwat geraas maak soos hul op en af in die hoofpad ry. Maar buiten dit sal ek vir seker die huisie aanbeveel.

Luzanne H - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Luzanne H
With spouse/partner

Dierbare boshuis.

Dit was die perfekte, bekostigbare wegbreek. Netjies en alles wat mens nodig het in een plek.

Liezel S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel S
With spouse/partner

A very comfortable house.

Very clean and comfortable, will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflike huis.

Baie skoon en gerieflik, sal beslis weer daar vakansie hou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gavin S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin S
With spouse/partner

Awesome unit and stay.

I was very impressed with the unit, just one observation though, some of the coffee mugs are cracked and should be replaced. Other than that I will definitely be back early next year.

Jaycee C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaycee C
With friends

Skoon en netjies met lieflike atmosfeer, stilte en rus vir die siel.

Sal enige tyd weer wegbreek na Eagle. Het heerlik gekuier, geluister na die dieregeluide saans en die swembad baie geniet. Skoon, bekostigbaar en netjies.

Johan B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
Family with young children

Very nice stay.

Very nice house, saw many animals that came to drink water. Close to the ice cream shop and for that something that was forgotten at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker oorgebly.

Baie lekker huis, baie diere gesien wat kom water drink het. Naby die winkelsentrum vir ys en vir daai ietsie wat by die huis vergete agter gebly het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Piet V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Piet V
With friends

Rustige atmosfeer wat pas in die Bosveld.

Diere wat kom groet het was baie mak. Die nagapies het ons saans kom vermaak en kos uit die hand kom eet, selfs in die bome met hulle flinke spronge en gemaklik op ons skouers vir kos kom bedel.

Joritha F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joritha F

Wonderful experience.

Thank you for the lovely accommodation which met all of our needs. Great to sit outside and enjoy the animal visitors.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike ervaring.

Dankie vir die lieflike akkommodasie wat in alle behoeftes voorsien. Heerlik om buite te sit en al die diere-besoekers te geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stephan L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephan L
With friends

Dankie, die verblyf was rustig en aangenaam.

Die huisie het wel aandag nodig met vloerteëls wat op verskeie plekke kan los raak. 'n Paer buite vloerteëls is gebreek. Die kombuisgedeeltes wat geverf kan word, kort 'n bietjie verf. Beddegoed skoon. Rustig met die verskillende diere wat ons besoek het.

3875 Eagle's response

We are aware of loose tiles in the house, thank you but due to drought and movement of the house they keep coming loose. As for outside tiles, they were broken by the zebra before we put the fence up and cannot get the same tiles to replace them. The house was painted less than a year ago but it is very difficult in the Bush to keep walls clean with geckos etc. always in the house.

3875 Eagle
William S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William S
With spouse/partner

Perfect for this pair of oldies.

Appreciated proximity to shops and tar road. House well appointed and comfortable. Animals and birds a real treat. A lovely 10 days.

Ian P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ian P
Family with young children

Baie netjiese blyplek, goed toegerus en baie rustige omgewing.

Goeie organisering deur eienaar. Uitkloktyd is net bietjie vroeg.

3875 Eagle's response

I will make the check-out time later. Thank you for your input.

3875 Eagle
Willem J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem J
With spouse/partner

This was my third time at 3875 Eagle - once again wonderful!

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

My derde kuier by 3875 Eagle - weereens wonderlik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Karin S
With spouse/partner

Baie aangenaam en rustig.

Gaste moet met bespreking in kennis gestel word dat swembad nie gebruik mag word nie, nie eers na betaling gemaak is nie, siende dat al die eiendomme rondom se swembaddens vol was. Met die klimaat sou dit wonderlik gewees het om te kon afkoel.

Mariette V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mariette V
With spouse/partner

Belewenis.

Dit was 'n aangename plek, baie goed toegerus. Net jammer die swembadjie het nie water in gehad nie. Veral met temperature wat bo 35 grade was. Maar andersins was dit 'n baie baie aangename plek en ons het die plek maklik gevind en als was daar wat ons nodig gehad het en ons verblyf was aangenaam. Ons het baie diere gesien en die huisie is naby die winkels ens geleë.

3875 Eagle's response

I am very sorry about the pool situation, but due to the water restrictions, we are not allowed to fill pools. Once again, please accept my apologies for the inconvenience caused.

3875 Eagle
Zaan V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zaan V
Family with young children

Was rustig en gemaklik.

Was regtig lekker, sal weer daar wil bly, die wild naby die huis is iets besonders.

Willem J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem J
With spouse/partner

Dit was baie lekker.

Sal definitief weer wil gaan. Alles was net reg vir ons.

Jakkie P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jakkie P
With spouse/partner

Was uiters teleurgestel in manier waarop ons hanteer was om die sleutels in ontvangs te neem en netheid van eenheid.

Alle dokumentasie ontvang het aangedui dat sleutels tot en met 19H00 in ontvangs geneem mag word. Na vele oproepe het ons uiteindelik die persoon van wie die sleutels ontvang moes word in die hande gekry en was die persoon redelik onbeskof en het dit vir ons baie duidelik gemaak dat sleutels slegs tussen 14H00 en 18H00 in ontvangs geneem word. Met ons aankoms was die eenheid geensins netjies nie en was die eetgerei vir seker nie skoon nie - die braaitang, van die borde en bekers was vir seker nie skoon nie en moes ons noodgedwonge op Sondagoggend die eetgerei en vloere van die eenheid was. Die eenheid self is baie goed geleë, goeie waarde vir geld en dit is uiters lekker om daar te ontspan. Ons sal enige tyd weer van hierdie eenheid gebruik wil maak, maar sou ten sterkste aanbeveel dat persone wat verantwoordelik is vir instandhouding en netheid van die eenheid, meer ontvanklik is en dat die eenheid in 'n skoon en netjies toestand is, wanneer besoekers arriveer.

Riana V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Riana V
Family with teenagers

Wonderful atmosphere.

Accommodation needs attention. Shortcomings commicated to agent. Unit really needs attention. Otherwise wonderful nature experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Atmosfeer wonderlik.

Akkommodasie kort beslis aandag. Gebreke en tekorte is aan agent deurgegee. Kan regtig aandag gee aan netheid. Andersins 'n ongelooflike natuur ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linda D
With spouse/partner

Comfortable and affordable albeit not very clean.

We enjoyed our stay. It was what we paid for. No expectations of grandeur. Just the basic amenities. The rental agency or property managers should pay closer attention to the cleanliness but other than that we had an awesome stay.

Marinda L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marinda L
With spouse/partner

Ruim en rustig.

Goeie area, lekker boma en braai area. Diere was volop om huis, het tot nagapies geniet.

3875 Eagle's response

Thank you Marinda, we look forward to welcoming you again in the future.

3875 Eagle
Hennie H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hennie H
With spouse/partner

Very tranquil and convenient. Ideally located.

A pleasant place to stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en gerieflik. Ideaal geleë.

Regtig 'n aangename plek om in te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan S
With spouse/partner

Die huis is baie oulik behalwe dat ons nie die deck kon gebruik nie en die lugversorger het nie gewerk nie.

Die huis is baie oulik uiteengesit. Die hoofslaapkamer se bed was nie opgemaak nie so ons moes in die gastekamer slaap en derhalwe kon ons nie die deck gebruik nie. Die huis was nie baie skoon gewees toe ons daar gekom het nie. Grootste probleem was dat lugversorger nie gewerk het nie, en nadat agent gekontak was, het hy geen poging aangewend om dit spoedig te laat herstel nie.

3875 Eagle's response

The main bedroom is downstairs where there is a bigger bathroom, a dressing table and more cupboard space. The house is booked as a whole for guests who may use all the facilities, including the deck, despite where they sleep.
A bad electric storm knocked out the air-conditioner that subsequently tripped, due to power surges - there was nothing wrong with the unit itself.
Unfortunately, unavoidable eventualities occur and for that we apologize profusely.

3875 Eagle
Madalene D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Madalene D
With spouse/partner

We enjoyed nature so much.

It was great, tidy house, lovely central location close to shopping centre.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit baie geniet in die natuur.

Dit was baie lekker, huis is netjies en lekker sentraal naby winkelsentrum.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

3875 Eagle's response

Thank you, Madelene - we hope to see you again in the future.

3875 Eagle
Gudrun O - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Gudrun O
With spouse/partner

Could have been better.

The house is beautiful and beautifully equipped - all the facilities are available. It was just not clean. The fridge and freezer was full of finger marks and dirty, the fan had a layer of dirt second to none. Every time we switched it on, dust would be propelled into the room. The bin was disgustingly dirty with just a black bag in it. The lady we got the key from (not the owner) wasn't very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kon beter wees.

Die huisie is pragtig en goed ingerig - alle geriewe is daar. Dit was net nie skoongemaak nie. Die yskas en vrieskas was vol vingermerke en vuil, die waaier het 'n stoflaag op wat skrik vir niks. Elke keer as ons hom aansit is daar net vuil stof wat waai. Die asdrom is vieslik vuil gewees met net 'n swart sak in. Die dame by wie ons die sleutel opgetel het (nie die eienaar nie) is nie baie vriendelik nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mardeleine R - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mardeleine R
Family with young children

Breathtaking, unforgettable, peaceful holiday in nature.

Wonderful experience and lovely, peaceful environment. Only thing that I can suggest is that more attention is payed to the cutlery - most of it was dirty and had to be washed before we were able to use it. The fridge and cupboards were covered in dust and can be cleaned before guests arrive. The bed is old and we weren't able to sleep comfortably...feels like someone is poking things into your back and it was very uncomfortable. All the other things made up for that and we were able to look over it but we recommend that the owner look into it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende, onvergeetlike, rustige vakansie vir buite natuur.

Wonderlike ervaring en heerlike, rustige omgewing. Enigste iets wat ek wel kan voorstel is dat daar bietjie meer gelet word op die eetgerei ─ meeste was vuil en moes eers gewas word voordat ons dit kon gebruik het. Die yskas en kaste bo-op is ook redelik onder die stof gewees en kan skoon gemaak word voordat vakansiegangers inkom. Die bed wat tot ons beskikking was, is deur geslaap en ons kon glad nie regtig lekker slaap nie... voel of daar orals goed in mens se rug insteek en dit was baie ongemaklik, maar nogtans het al die ander dinge daarvoor vergoed en kon ons dit oorsien, maar sal voorstel dat die eienaar daarop let.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marissa N - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marissa N
With spouse/partner

Absolutely awesome.

The little double story house is very charming and the resident bushbaby just adds to its charm. I would definitely recommend 3875 Eagle and will most definitely want to holiday there again!

3875 Eagle's response

Thank you so much for your review Marissa. We look forward to accommodating you in the future.
Very kind regards,
Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Kathy P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathy P
Family with young children

Wonderful, comfortable and nice and quiet.

We enjoyed it thoroughly, but guests with children might find it nicer if TV reception was available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik, gerieflik en lekker stil.

Vir ons was dit verskriklik lekker, maar as mense kinders het sal dit lekker wees as daar TV-ontvangs is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

3875 Eagle's response

Thank you so much for your review. We look forward to accommodating you again in the future. Kind regards, Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Gert M - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gert M
With spouse/partner

Perfect place for a getaway.

Wonderful place to just relax with your family in peace. Good alternative for accommodation for a visit to the Kruger Park. The house was clean and neat and was perfect for the two of us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte plek vir 'n wegbreek.

Wonderlike plek om rustig te verkeer met jou familie. Goeie alternatief vir verblyf vir besoek aan die Krugerwildtuin. Huis was skoon en netjies en het perfek vir ons as twee mense gewerk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

3875 Eagle's response

Thank you so much for your review. We look forward to accommodating you again in the future. Kind regards, Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Andre V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With spouse/partner

It was awesome, relaxed atmosphere.

Was great to break away from the rat race of life and to experience the tranquil atmosphere of nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik, lekker rustige atmosfeer.

Heerlik om weg te breek van gejaagde lewe, rustige atmosfeer heerlik in die natuur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

3875 Eagle's response

Thank you so much for your review. We look forward to accommodating you again in the future. Kind regards, Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Johan V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Wonderlik om deur die diere self verwelkom te word.

Met ons aankoms was ons dadelik begroet met die pragtige gesig van 'n klomp rooibokke, die groot ooie met heelwat lammertjies en sommer gou gou ook 'n klompie koedoes, sebras, groot bobbejane en vlakvarke. Met dagbreek die volgende more terwyl ons so buite staan en koffie met 'n beskuittjie geniet het sebra se kind 'n happie beskuit kom vra gevolg deur 'n hele vlakvark-familie. Dit was 'n heerlike ervaring vir ons ou stadsjapies en beveel die park sonder huiwering aan.

3875 Eagle's response

Thank you so much for your review. We look forward to accommodating you again in the future. Kind regards, Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Willem J - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem J
With spouse/partner

Uitstekend met wonderlike diere-besoekers.

Ons het die verblyf heerlik geniet en sal definitief weer wil gebruik maak van die huis.

3875 Eagle's response

Thank you so much for your review. We look forward to accommodating you again in the future.
Kind regards,
Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Jeanette P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jeanette P
With spouse/partner

Heerlike kuierhuis.

Die huis was alles wat belowe is. En ons het lekker gekuier. Moes ongelukkig weens persoonlike redes n aand vroeër uitklok. Enigste 2 negatiewe punte was die lugversorger wat die kliënte nie kon/mag gebruik nie, omdat die kontrole nie beskikbaar was nie. En daar was geen voorsorg getref, of vooraf waarskuwings gegee, vir die daaglikse kragonderbrekings by Marloth nie.

Venetia F - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Venetia F
With spouse/partner

Awesome place and surrounding. Beautiful animals.

Awesome place to stay. Returned well rested after a week-end in a nature spot like that.

3875 Eagle's response

Thank you so much for your kind review Venetia.
We look forward to accommodating you again in the future.
Kind regards,
Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Susan S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan S
With spouse/partner

Ongelooflik.

Dis die eerste keer in my lewe dat wilde diere so naby my kom. Mielies uit my hand eet. Vlakvarke vir ons op die stoep kom kuier. Stertjies penorent. Die ligging is uitstekend. Voel veilig. Dit is oop en jy kan sien wat rondom jou aangaan. Goed geleë, met uitstekende kliëntediens.

3875 Eagle's response

Thank you so much for your review Susan, I look forward to accommodating you again in the future.
Wishing you and your family a beautiful and peaceful festive season.

Kind regards,
Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Antionette J - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antionette J
With spouse/partner

Dit was asemrowend lekker, sal dit weer kies.

Die verblyf was lekker. Alhoewel daar nie baie diere was nie, het n paar hulle opwagting gemaak om te kom kyk of hulle iets te ete sou kry.

3875 Eagle's response

Good day Antionette

Thank you so much for the review you gave us for 3975 Eagle, Marloth Park. We look forward to being able to accommodate you again in the future.

Kind regards

Leigh Sutcliffe

3875 Eagle
Mansel B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mansel B
With spouse/partner

Bird and animal life a real treat.

The bird and animal life was a real treat for us city dwellers. We saw warthog, zebra, kudu, wildebeest, giraffe and impala to name most of them, but for us the real treat was seeing the nag-apies each evening. Birds birds, birds ... what a delight ... who needs the Kruger.

Lisa V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa V
With spouse/partner

Dit was my eerste ondervinding van Marloth Park, en die plek het ons verwagting oortref.

Sien asb. die sterre.

Johan V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Dit is 'n belewenis om so in die natuur te wees, en om mak wilde diere rondom jou te kan sien en te beleef. Voedsel vir jou siel.

Lindi M - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindi M
With spouse/partner

Our stay was very nice

Our stay was very nice, looking forward for the next vacation!!!!

Charlene O - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene O
With spouse/partner

Aangenaam!

Kos vir die siel, rustigheid.

Jacky O - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacky O
With spouse/partner

Baie mooi, ons het die rustigheid geniet.

Was baie privaat wat ons baie geniet het.. Plekkie is baie mooi en ons het die rustigheid geniet.

Louis P - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Louis P

Nice environment

Very nice setting. Good stay.

From R630
per night (for 2 people)
From R630
per night (for 2 people)
From R630
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 3875 Eagle Avenue, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGTKyPKGH62iM0jSmJcED7gy7pPvzqzWiUVSc7os3YFavTXPdE7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R630  per night (for 2 people) 49 5 1 5 3875 Eagle Avenue Marloth Park 1470 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-17:00 09:00 -25.347222222222 31.791666666667
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!