The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Maroela Treetop Lodge | TravelGround
+129

Maroela Treetop Lodge

Review Summary

4.6 out of 5from 51 reviews for Maroela Treetop Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Katlego K - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Katlego K
With spouse/partner

We really enjoyed our stay and the place is so beautiful.

We want to go back there sometime soon.

Nicky M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicky M

Heerlik!

Ideale plek vir eindjaarfunksie, personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Geriewe baie gerieflik vir 'n groot groep.

Kinloch V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kinloch V
Family with young children

Very relaxing.

Good service, safe and tranquil.

Martha B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha B
With spouse/partner

Baie geniet.

Baie dankie Linda vir jou vriendelikheid. Die plek is pragtig en mens kan sien baie tyd is spandeer om elke chalet pragtig te laat laat lyk. Goed toegeruste chalet met buitestort en lekker braai-area onder lapa wat deel vorm van chalet. Ons sal definitief teruggaan!

Herman N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman N
Family with young children

Goeie diens, stil en goed ingerig.

Die diens wat ons ontvang het was vriendelik en tegemoetkomend. Die plek is baie mooi en die kamers is netjies.

Wilmer B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilmer B
With spouse/partner

Tranquillity op sy beste.

Ons het 'n naweek weg van die kinders af spandeer by Maroela en was aangenaam verras oor hoe mens en die natuur een kan word! Ons het herlaai terug gekom en reg vir die laaste gedeelte van die jaar. Sal enige tyd weer gaan ontspan.

Thinus B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus B
Family with teenagers

Baie mooi, netjies en skoon.

Antonie het uit sy pad gegaan om als lekker vir ons te maak, selfs 'n wildsrit gereël. Baie dankie dit was uitstekend.

Angelika P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Angelika P
With spouse/partner

Baie lekker gekuier. Lieflike lodge.

Gasvry ontvang. Baie lekker gebly. Sal weer daar oornag.

Maroela Treetop Lodge's response

Baie bly julle het die kuier geniet. Sien uit om julle weer te ontvang.

Maroela Treetop Lodge
Chanel L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanel L

Was een van die beste vakansies in 'n lang tyd.

Die plek is netjies en baie stil, die kamers is fantasties en almal het baie privaatheid.

Dheena S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dheena S
With spouse/partner

Relaxing, however the resort did have much to offer.

We drove out to other resorts The embellishment is well positioned and has great potential, I am sure due to COVID the occupancy has been low as a result not much of services are offered like cleaning etc., however take advantage of your location and ease of access to getting there, just over an hour from GP. The establishment should introduce some specials to get better occupancy like midweek specials etc. We were possibly one of 3 units occupied. Other resorts of a similar nature were quite busy as we noticed while driving around.

André F - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
André F
With spouse/partner

Vriendelik, ontspanne, uitgerus, besienswaardig.

Baie vriendelik ontvang. Bosveldstilte vir sielsrus. Diens uitstekend.

Anneké V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneké V
With spouse/partner

Lekker!

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was skoon en netjies.

Belinda W - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda W
With spouse/partner

Fantasties.

Die diens was uitstekend! Dit is 'n pragtige Lodge en sal beslis weer daar gaan kuier saam met vriende en familie.

Daleen F - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen F
With spouse/partner

Warm gasvryheid en geriewe is puik.

Die chalets op grondvlak (ons was in nr 2) se braai-area is heerlik privaat en beskut teen winterwindjie en ons het heerlik gekuier! Badkamers is puik en die buite - stort is 'n baie gawe aanwins.

Nicole L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole L
With spouse/partner

Heerlik en rustig.

Ons werk altwee baie hard en het regdeur Desember gewerk, so ons het regtig 'n bietjie van 'n breuk nodig gehad. Baie dankie aan Shane en Nico wat ons so welkom laat voel het. Ons het die beste kamer met die mooiste uitsig gehad. Ons was mal oor die buitestort. Ons het so lekker by die swembad ontspan! Ons sal beslis weer terug wees en vir almal vertel hoe lekker ons gekuier het by julle! Baie dankie.

Maroela Treetop Lodge's response

Dankie Nicole vir die terugvoering en kuier by ons vir die lang naweek. Ek dra graag jou tevredenheid oor aan ons staf wat aanhou om elke dag n effort in te sit om almal se verblyf so skoon en aangenaam as moontlik te maak. Julle is meer as welkom. Kom rus gerus gou weer of bring sommer die hele familie en vriende of werk kollegas saam vir n lekker naweek. Dankie nogmaals. Sien gou weer.

Maroela Treetop Lodge
Karlien V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien V
With spouse/partner

Great!

Baie rustige omgewing en verblyf was privaat en netjies, skoon, toegerus met al wat mens nodig het.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Karlien, ons wardeer die terugvoering. Ja, in die tye wat ons lewe het ons nodig om te ontspan met ons geliefdes. Kontak ons gerus weer sou julle as familie of groep, selfs as kollegas, ons weer sou wou besoek hetsy selfsorg of bediening, dan help ons weer.

Maroela Treetop Lodge
Johnny W - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johnny W
With spouse/partner

Baie rustig.

Baie rustig en skoon. As jy wil rus, is dit die plek om te gaan wees.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi julle, dit is wonderlik om weer van julle te hoor. Dankie vir die positiewe resensie. Kom kuier en rus gerus weer by ons. Alles van die beste.

Maroela Treetop Lodge
Zelde-mari D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelde-mari D
With spouse/partner

Heerlike wegbreek.

Ons het ons tyd by Maroela Treetop Lodge baie geniet. Dit was 'n heerlike en stil tyd weg van die stad, waar 'n mens kan ontspan in die natuur. Die wonings is baie mooi, netjies en skoon. Dit het ook alles wat 'n mens nodig het. Shane en Ansie het ons bederf met hulle hartlike gasvryheid. Ons sal Maroela Treetop Lodge vir seker aanbeveel. Gaan kuier geurs!

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Julle, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ek dra graag julle tevredenheid oor aan ons bestuur en personeel. Dankie ook vir die landbou insig wat julle gedeel het. Ons hoop om julle en julle gesin en vriende weer te ontvang. Laat weet ander gerus dat ons enkellopendes, paartjies, klein of groot groepe vir konferensies, troues of bymekaarkom geleenthede ontvang, selfsorg of versorg deur ons.

Maroela Treetop Lodge
Morne R - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morne R
With spouse/partner

Great!

Baie vriendelike personeel. Die kamers is baie netjies en skoon. Die eienaar het kort-kort kontak gemaak en seker gemaak ons verblyf was net die beste. Sal beslis weer gaan vir ’n wegbreek.

Maroela Treetop Lodge's response

Dankie vir julle positiewe kommentaar Morne.
Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang.

Maroela Treetop Lodge
Elize B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize B

Skoon, netjies en beslis die moeite werd.

Baie vriendelike ontvangs, eenhede goed uiteengesit, en skoon, bestuur kyk goed na gaste se behoeftes. Sal Maroela beslis weer besoek en aanbeveel.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Elize, dit was vir ons 'n absolute voorreg om julle groepie te kon ontvang en terseflde on lodge tyd deel te kon maak van die ondersteuning wat julle aan julle seun verskaf het deur n moielike tyd - en bonnop covid lockdown ook. Ons sien uit daarna om julle weer te kan ontvang.

Maroela Treetop Lodge
Elize B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize B

Hartlike ontvangs, skoon en netjies, pragtige plek.

Bestuur en personeel baie vriendelik, het uit hul pad gegaan om dit 'n aangename wegbreek te maak. Sal hul beslis aanbeveel.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi julle......wat 'n plesier om om julle te kon ontvang en te sien hoe julle as groot gesin bymekaar kon kom van oud tot jonk. Ons sien uit na die volgende bymekaar koms as familie.

Maroela Treetop Lodge
Renier Z - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier Z
With spouse/partner

Baie lekker wegbreek in die bos.

Ons het ’n baie rustige tyd in die mooiste plekkie gehad. Die tuine, swembad en blyplekkies is baie mooi versorg en skoon. Shane was baie betrokke en het seker gemaak dat alles in plek is en ons niks nodig het nie. Sal beslis weer gaan!

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Renier, dit was vir ons net n vooreg om julle te kon ontvang het. Ons staf wardeer opreg julle positiewe resensie as blyk van wardering vir hulle pasie om te kan dien. Ons ontvang julle graag weer.

Maroela Treetop Lodge
Rinus G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rinus G
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie lekker verblyf en kliëntediens.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Rinus.
Baie dankie vir julle besoek. Dit was n absolute plesier om julle te huisves. Om ons besoekers te sien rus gedurende hierdie uitdagende tye vir almal is vir ons verblydend.

Maroela Treetop Lodge
Itumeleng M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Itumeleng M
With spouse/partner

Fantastic.

The place is clean. Easy to locate. Nice place for peace of mind.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Itumeleng, thank you for the positive review. Following my Whatsapp discussion with you after your review, it is clear you were not happy that my manager and security officer requested you to lower your music at your unit despite us informing you before your arrival that music was not allowed at the units but only at the pool areas. We apologize for this as we in an effort to please all our customers needed to respond to a noise complaint received from other visitors, which you caused two nights in succession. We have proven to you that we value our customer service by going beyond and above our means and personally called you no less than 5 times while you were on route till late the evening of your arrival to ensure you were not lost. My manager also waited up to receive your way after the arrival time at 9 pm. We will continue to ensure the comfort of our customers, including yours. Kindest Regards.

Maroela Treetop Lodge
Braam V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Braam V
With spouse/partner

Rustig, netjies en stil.

Bosveld belewens waar jy die stilte kan in neem. Personeel is baie hulpvaardig en gaan uit hul pad om verblyf aangenaam te maak.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Braam, dankie vir die positiewe resensie. Ek dra julle waardeering oor aan ons bestuurder en personeel. Terloops die 6 addisionele eenhede wat ons besig was om op te gradeer tydens julle besoek is nou voltooi. Gevolglik maak dit nou moontlik om paartjies, met of sonder kinders, in enige van ons 20 luukse eenhede te kan akkommodeer, elk met eie lapa en braai. Ons sien dus uit daarna om julle gou weer te ontvang as paartjie of, soos jy kon sien, die hele familie en groep vriende. Baie dankie.

Maroela Treetop Lodge
Tim R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tim R
Family with young children

Great.

Enjoyed the stay, manager was a great help.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Tim - thank you for the positive review. We indeed commit to continue with improving on our guest experience.

Maroela Treetop Lodge
Alta B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alta B
With spouse/partner

Fantasties

Ons het baie lekker gekuier, sal definitief terug gaan. Shane, Nico en Richard, almal baie vriendelike mense. Baie dankie.

Maroela Treetop Lodge's response

Dankie aan julle vir die besoek. Ek dra julle dankbaarheid oor aan die bestuur en staf. Sien julle gou weer. Shane.

Maroela Treetop Lodge
Thinus S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus S
With spouse/partner

Heerlike wegbreekplek, vreeslike vriendelike personeel en eienaar, pragtige blyplek.

Pragtige plek wat baie mooi onderhou word. Die personeel, van die bestuurder (Nico), eienaar (Shane) tot die skoonmakers, was almal baie viendelik en het jou soos ou vriende laat voel. Die eenhede is pragtig en word tans nog beter gemaak. Ook fasiliteite vir groot groepe en troues ens. Kan beslis aanbeveel word.

Maroela Treetop Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Wees verseker dat ons personeel met trots strewe om net beter te kan doen en dat sulke komplimente hulle net meer sal motiveer. Hulle is terdee dankbaar hiervoor. Ja besoek ons gerus weer met n wegbreek geleentheid, al is dit net die 2 van julle of selfs julle maatskappy.

Maroela Treetop Lodge
Mandy J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mandy J
Family with young children

We had a lovely stay, thank you! Will definitely be back.

We enjoyed our stay, will definitely be back. Friendly staff too.

Maroela Treetop Lodge's response

You are most welcome Mandy - we hope to receive your family again soon. Appreciate the positive review.

Maroela Treetop Lodge
Mariska C - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariska C
With spouse/partner

'n Uiters gerieflike, maklik bereikbare wegbreekplek. Lekker naby Pretoria.

Shane en sy span is baie vriendelik en hulpvaardig. Terrein baie netjies.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Mariska, dankie vir die resensie. Ons sien uit daarna om julle, vriende en familie weer te kan ontvang in die bosveld.

Maroela Treetop Lodge
Barbara T - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Barbara T
Family with teenagers

We had a lovely time.

Shane was very helpful and friendly. The unit is great and provided all the necessities.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Barbara, thank you for your review. We are pleased that you had a wonderful experience with your family visiting our lodge and facilities in the area. We look forward to your next visit.

Maroela Treetop Lodge
Esme G - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme G
With friends

Ideale plek vir 'n vinnige wegbreek en om bietjie bosveld te ervaar.

Sal weer Maroela Treetop besoek.

Maroela Treetop Lodge's response

Dankie Esme, julle was 'n awesome groepie. Ons is bly julle julle familie en vriende kon vir die tyd na Covid weer saam wees.
Hoop om julle gou weer te sien. Wardeer die terugvoering.

Maroela Treetop Lodge
Corne Z - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corne Z
Family with young children

Voorsien in al ons behoefte vir 'n naweek terwyl ons seun by Camp Discovery was.

Plek is met al jou basiese benodigdhede uitgelê. Boonste eenheid het mooi uitsig oor die Bosveld. Lekker swembaddens.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Corne

Dankie vir die kuiertjie met ons en die positiewe resensie. Sien julle graag gou weer.

Maroela Treetop Lodge
Michelle V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle V
Family with young children

The service was outstanding, thanks so much for a great stay!

We were very impressed with the customer service - It was outstanding! The kitchen was a bit small, but otherwise spacious enough for our stay! The beds were very comfortable and the room was cosy! Thanks for the nice stay!

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Michelle, it was only a pleasure receiving you as our guests. We wish you could have stayed longer. But next time.

Maroela Treetop Lodge
Lerato M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lerato M
Family with young children

Phenomenal.

It's an awesome place. Wow!

Maroela Treetop Lodge's response

Thank you for sharing your time with us. Hope to receive you and your family in the very near future.

Maroela Treetop Lodge
Chantel D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel D
With spouse/partner

Excellent!

It was great, from start to finish!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Dit was heerlik, van begin tot einde!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Chantel, ons moet vir julle sê baie dankie, want julle is wonderlike en waarderende kliënte. Kom kuier gerus weer om die vuurtjie.

Maroela Treetop Lodge
Anna M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna M

Net die beste!

Hoogs aanbeveelbaar, gasvrye mense van die werkers bestuurder tot eienaar. Bekostigbaar. Kos uit die boonste rakke! Ons groep sal beslis weer Maroela Treetop Lodge gaan besoek. Familie en vriende het dit baie geniet en is ook beïndruk ─ in so mate dat sommige oorweeg om vakansie daar te gaan hou! Báie dankie, Shane en span om 'n 60ste verjaardag onvergeetlik te maak!

Maroela Treetop Lodge's response

Goeie dag Anna,

Dit was vir ons 'n groot vorreg om julle as groep te ontvang en te onthaal en bedien vir die naweek. Ek dra julle komplimente oor aan ons staf wat dit opreg sal wardeer dat hulle harde werk erken word. Ons sien uit om U nog vele kere te ontvang. Groete Shane (eienaar).

Maroela Treetop Lodge
Christa G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa G
With friends

Fantastiese plek vir 'n vinnige wegbreek.

Definitief waarde vir geld, groot moderne badkamer, private braai area, puik kliëntediens, netjies en skoon. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Persoonlike versoeke word ook aandag aan gegee, bv. ons het 4 enkelbeddens benodig en sonder enige probleme dit so moontlik gemaak.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Christa, baie dankie vir die resensie. Dit was net 'n voorreg om julle te kon ontvang. Julle gees en ook dankbaarheid vir dit wat ons graag aanbied was verblydend vir ons bestuur en staf wat hard werk om ons gaste net die beste diens te gee. Opreg waardeer.

Maroela Treetop Lodge
Cindy B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy B

Great place, friendly host and will definitely recommend.

Will definitely recommend. Very friendly host. Clean. Great place.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi Cindy, a humble appreciation for this kind review.
We take pride in providing a quality service to our clients. It therefore gives me great pleasure to convey this review to our staff and management as a well deserved compliment to their resilience to deliver only their best.
We hope to receive you next year during yet another sporting event at Camp Discovery.

Maroela Treetop Lodge
Gerhard J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard J
With spouse/partner

More than what we expected.

Family friendly. Very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bo verwagting.

Familie vriendelik. Baie hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maroela Treetop Lodge's response

Dankie vir die wonderlike resensie, Gerhard. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon ontvang. Ons hoop ons sien jullle gou weer.

Maroela Treetop Lodge
Mpumi L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mpumi L
With spouse/partner

It's the best.

We had a warm welcome and felt very safe.

Maroela Treetop Lodge's response

We enjoyed having you visit us. Awesome as guests and always welcome. Hope to see you soon again.

Maroela Treetop Lodge
Gerald D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerald D

It was the best place to go for holidays, everything was perfect, the rooms were clean and beautiful.

See stars.

Maroela Treetop Lodge's response

Dear Gerald,

Thank you for allowing us to welcome you to our lodge. Moreso, we are humbled by your review. We have as of March added air-conditioners to our units for ultimate comfort.

Hope to see you soon again.

Regards,
Maroela Treetop Lodge

Maroela Treetop Lodge
Alet J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet J
Family with young children

Goed geleë en goeie fasiliteite.

Baie goeie oord waar mens lekker kan rus naby Pretoria.

Maroela Treetop Lodge's response

Dit was n voorreg om julle gesin te kon ontvang en huisves. Dankie.

Maroela Treetop Lodge
Natacha P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natacha P
With spouse/partner

Heerlik, weg van stad se geraas.

Was lekker om weg te kom van stad se geraas. Die personeel was vriendelik en die eenheid was netjies.

Maroela Treetop Lodge's response

Dit was vir ons 'n plesier om julle te kan ontvang. Kom kuier en rus weer by ons wanneer dit weer druk gaan.

Maroela Treetop Lodge
Ronelle M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronelle M
With spouse/partner

Was very nice.

Unit is very pretty. Staff very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker.

Eenheid is baie mooi. Personeel baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois N
With spouse/partner

Baie lekker om die naweek net af te skakel in die bos, veral met julle fantastiese geriewe.

Sien sterre.

Maroela Treetop Lodge's response

Baie dankie vir julle besoek en resensie. Dit was vir ons 'n plesier om julle te kan onthaal, en verblydend dat julle tyd kon kry om 'n bietjie te rus vêr weg van die alledaagse gejaag in die stad. Kom kuier gerus weer.

Maroela Treetop Lodge
Chrisna O - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chrisna O
Family with young children

Maroela Treetop Lodge was extremely accommodating for our needs as we had a family weekend.

We had a family weekend in April at Maroela Treetop Lodge. Shane and his wife was pleasant and they went out of their way to make the weekend enjoyable and smooth. The use of the lapa was excellent and clean. When we as family departed they all had high praises for the accommodation and the accessibility of the lodge. We all will be back soon and well done Maroela Treetop Lodge, you will be recommended to all our friends and family.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi, thank you for your positive comments. We are so pleased your family of 30 plus, were all able to enjoy our facilities and spend quality time together. Must say utilizing the private venue fit for the group, added enormous value to your entertaining. Being valued customers, we look forward to receiving you again. Warmest regards, Shane, Linda and staff.

Maroela Treetop Lodge
Maria T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria T

Pragtige plek, baie kuier spasie, vriendelike mense en personeel.

Maroela Treetop Lodge is 'n pragtige plek. Naby aan Pretoria gelee. Asook by Dinokeng waar daar baie is om te doen en te sien. Misty Monkeys is 'n moet. Eenhede skoon en netjies. Ons het die hele lodge vir die naweek gehad saam vriende en familie en almal het gesê hulle het lekker gebly. Kos was uitstekend. Ontbyt en aandetes. Baie vriendelike en behulpsame mense. Dit was n baie lekker naweek vir almal van ons.

Maroela Treetop Lodge's response

Baie, baie dankie vir die resensie, ons het ons sukses net te danke aan besoekers soos julle wat die positiewe nastreef. Ja, daar is altyd ruimte vir verbetering en nie ons, of ander, kan hulself as volmaak beskou nie. Daarom neem ons julle positiewe gesindheid ter harte, maar steeds streef ons om nog beter te kan wees. Baie dankie julle was 'n groot groep wat ons elke dag dou voor dag tot laat uitgesien het om te bedien. Almal mense met oop en waarderende harte.

Maroela Treetop Lodge
Chrizelle V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Chrizelle V
Family with young children

Netjies en mooi maar swak bestuur.

Mooi, skoon en netjies, maar het nie welkom gevoel nie en die bestuurder van die oord was onprofessioneel en sien nie om na die gaste nie en is ook baie oningelig oor sake. Kommunikasie swak, geen waarde vir jou geld nie.

Maroela Treetop Lodge's response

Die betrokke bestuurder is nie meer werksaam by ons nie. Adrie, ons nuwe bestuurder, het die leisels vroeg die jaar oorgeneem. Haar kwalifikasies, ondervinding en gasvryheid spreek boekdele met net positiewe ervarings wat verkondig word. Daar is en was nog altyd voltyds sekuriteit in diens by die Lodge. Geen insidente sedert 2007 en een van min plekke waar mens sonder om te sluit kan slaap of eenheid oop los en wild gaan besigtig of by die swembad ontspan. Dankie, ons bly trots op ons personeel en die netheid waarvoor hulle dag-in-en-uit sorg met ons kwaliteit diens en eenhede.

Maroela Treetop Lodge
Hayley C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hayley C
With spouse/partner

Very comfortable and pleasant stay. Staff were friendly and we loved the cat.

Very pleasant experience. Rooms were well-equipped and entrance was very accessible. Love the bath and outdoor shower.

Maroela Treetop Lodge's response

Hi thank you for your positive comments. Being valued customers we look forward to receiving you again. Regards.

Maroela Treetop Lodge
Giel V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Giel V
With spouse/partner

Ons "Definitive Bushveld Experience" was baie teleurstellend! Geriewe uitstekend - diens nie soveel nie. Miskien meer geskik vir raserige groepe?

Kamer en geriewe was baie goed. Ander gaste het egter die hele naweek deur geweldige harde musiek gespeel, selfs ten spyte van die feit dat julle adverteer dat geen musiek in kamers toegelaat word nie. Hulle Ford ST het op die gras reg voor ons kamer geblêr! Gedrink en geraas om die kamer tot laat in die nag. Baie baie teleurgesteld met die "definitive bushveld" experience. Kon nie eers ons lapa (baie netjies en gerieflik) geniet sonder 'n oorverdowende geraas nie ... Kon net sowel in hotel in die stad oorgeslaap het. Die personeel was nie heeltemal op standaard met hulle diens nie. Hout nie beskikbaar nie. Wie moet die geraas beheer? Sal graag weer die reservaat wou besoek ─ selfry-ritte was ons redding.

Maroela Treetop Lodge's response

Goeie Dag, dit is teleurstellend dat U hierdie ervaring gehad het en meerso omrede ek nie verwittig is van die gevalle deur julle of selfs die vele ander besoekers nie. Ek was persoonlik met U in kontak en is nie dienooreenkomstig ingelig nie. Ek het U ingelig dat die sekuriteit nie enige geraas sal nie duld nie en dat u hulle moet verwittig as daar dalk is. Ek kan nie voorspel hoe ander besoekers gaan optree nie - selfs nie hoe julle of hulle veralgemening stellings kan maak nie - Ek verban egter die 6 besoekers dadelik van enige verdere besoeke. Dankie egter vir die positiewe kommentaar oor ons geriewe - wat bygese inderdaad waarde vir geld is en waar ons gaste op vele sosiale media ons staf selfs op die naam persoonlik erken vir hulle uitstekende diens. Sterkte verder.

Maroela Treetop Lodge
From
R900
per night, for 2 ppl
From
From R900
per night, for 2 ppl
From
R900
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 70 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Portion 5 Rondefontein, Pienaarsrivier, Hammanskraal, 0420, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b62bf51ff40819c406c1640f0574e298fedc45158b2149d2bac1b9d7ad89500023627de7efcc7c8a8fe93db42671bc4041?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night, for 2 ppl 51 5 1 5 Portion 5 Rondefontein Pienaarsrivier 0420 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -25.320287796792 28.418334639282
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!