Bloemfontein Accommodation at Marrakech Guest House | TravelGround
+32

Marrakech Guest House

55 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 55 reviews for Marrakech Guest House
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.7/5
Jan D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
With spouse/partner

'n Pragtige plek met eienaars wat jou soos 'n vriend laat voel.

'n Ongelooflike eksotiese, mooi gastehuis wat jou asem wegslaan met al die detail. Hennie en Charles het ons soos ou vriende laat voel en bederf. Definitief die mooiste gastehuis waar ons ooit gebly het.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie vir die boodskap. Ons waardeer dit opreg. Julle is wonderlike gaste en ons hoop julle kom kuier weer vir ons by Marrakech.
Vriendelike groete
Hennie

Marrakech Guest House
Andre K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre K
Individual traveler

Good as always.

It was a good overnight stay as per usual (not the first time I have stayed there). Only one issue this time around and that was that I had no shower towel and by the time I noticed it was too late in the evening for me to go bother someone.

Liza H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liza H
Individual traveler

It was wonderful with friendly people.

Would recommend it to others. Friendly people with a great location and service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was wonderlik met vriendelike mense.

Sal dit gerus vir ander aanbeveel. Vriendelike mense met 'n wonderlike ligging en diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marrakech Guest House's response

Hallo Liza,
Baie dankie vir die gradering van Marrakech. Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien jou gou weer.
Vriendelike groete
Charles & Hennie

Marrakech Guest House
Abrie C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abrie C
With friends

Excellent and friendly service with lots of treats.

Rooms were neat, clean and very spacious. Offers a number of lounges as well as outdoor undercover recreational area that makes accommodation a pleasure. Definitely recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende en vriendelike diens met baie bederf.

Kamers was netjies, skoon en baie ruim. Bied 'n aantal sitkamers asook buitelug onderdakse ontspanningsarea wat verblyf 'n plesier maak. Definitief aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer en ons is bly dat julle jul verblyf by Marrakech geniet het.

Vriendelike Marrakech groete.

Marrakech Guest House
Peter W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter W
With spouse/partner

If you want to relax. Marrakech is the place.

Surrounded by a wonderful garden we relaxed at its best. The breakfast is absolutely delicious. Thank you Charles and friends. Special thank goes to Mr. Dexter, Mr. Rommel and to the kudu, springboks, peacock, turkeys, etc on the Marrakech ground. To study and join the extraordinary interior of Marrakech House you need more time than we had. So we plan to come again. Next year. Charles, thank you for all the information you have given. We arrived well in Bethlehem.

Liza H - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liza H
Individual traveler

Very nice, service great, was pleasant to be there.

Would recommend Marrakech. Very safe, peaceful and wonderfully friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, diens baie goed en aangenaam om daar te wees.

Sal Marrakech aanbeveel. Baie veilig, baie rustig en wonderlike vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joseph S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joseph S
With spouse/partner

Very nice guest house, great location.

We enjoyed our stay at Marrakech, the guest house is very nice and is set in a great location. We were very happy.

Ruda S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ruda S
Family with young children

Sprokiesmooi.

Baie mooi, sal dit aanbeveel.

Ashley G - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashley G
With spouse/partner

Beautiful and peaceful area.

We stayed there twice and you always feel welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi area en lekker rustige area.

Het twee keer daar bespreek en 'n mens voel tuis daar. Pragtige plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ulanddie G - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ulanddie G
With spouse/partner

Your house away from home!

It's like your home away from home! The staff are very friendly and there to help! We really had a very lovely stay! Will definitely recommend anyone to visit them! Beautiful rooms!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Jou huis weg van die huis!

Dit is soos jou huis weg van die huis! Die personeel is baie vriendelik en daar om te help! Ons het regtig baie lekker gebly! Sal vir seker enige iemand aanbeveel om hulle te besoek! Pragtige kamers!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhardus K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhardus K
With spouse/partner

Alles was baie netjies en smaakvol.

Die dekor van die kamer ook baie mooi.

Andre K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre K
On business

Very nice stay.

I had a very nice stay here as always on my way back from Cape Town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Soos altyd het ek baie lekker hier gebly op pad terug van CPT.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thania E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thania E
Individual traveler

Fantasties.

Dis die mooiste gastehuis waarin ek nog tuis gegaan het, wou net daar intrek. Het soos 'n prinses gevoel. Die gashere is baie vriendelik en hoflik.

Dennis P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dennis P
With spouse/partner

Dit was 'n aangename verrassing.

Sodra jy die huis instap, word jou sintuie daarvan bewus gemaak dat daar iemand is wat met 'n passie omgee. Die eklektiese versameling reis memorabilia bring jou na Marrakech, Cassablanca en 'n Morrokaanse invloed is duidelik sigbaar. Die gashere is tot jou diens ten alle tye en is vriendelike en toeganklike mense. Die ervaring was onvergeetlik en van al die gastehuise waarin ek al gebly het, is hierdie een die een wat ek meestal sou onthou. Ek sal die gastehuis ten sterkste aanbeveel vir enige iemand. Probeer die gastehuis, ek is seker jy sal die teleurgesteld wees nie.

Winnie K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Winnie K

Dit was ok.

Die gebou en gronde kort baie onderhoud. Die plek lyk soos in die foto's, maar die foto's moes lank terug geneem gewees het.

Marrakech Guest House's response

Die gebou is binne en buite, gedurende September 2017, oorgeverf. Ons het 'n erge droogte en waterbeperking, en as gevolg van dit is die tuin baie droog en van die plante al dood.
Vriendelike groete.

Marrakech Guest House
Ilet D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilet D
With spouse/partner

Gasvry en vreeslik rustig, puik.

Dit was heerlik om daar te oornag. Die rustigheid sak oor jou. Die gastehuis is vreeslik mooi en die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Hulle loop die ekstra myl vir jou. Sal definitief weer gebruik maak van hulle. Als is so skoon en netjies en van topgehalte.

Marrakech Guest House's response

Goeie dag. Baie dankie vir die terugvoer. Dit is heerlik met gaste soos julle by Marrakech.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete.

Marrakech Guest House
Ilze H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze H
Family with young children

Baie vriendelike en betrokke eienaars.

Die verblyf was skoon en netjies met interessante dekor. Die eienaars was baie hulpvaardig en vriendelik.

Bertus K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Bertus K
With spouse/partner

Ons het dit baie geniet met die rustigheid van buite die gewoel van die stad met die diere en voëls om jou.

Die dekor is ook iets besonders.

Marno L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marno L
With spouse/partner

Good.

Enjoyed the stay a lot, clean and neat with a very friendly host.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Baie lekker gebly, skoon en netjies met baie vriendelike gasheer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Desire O - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desire O
On business

Baie lekker gebly. Plek is mooi netjies met vriendelike personeel!

Het baie lekker gebly en die mense is baie gasvry!

Marrakech Guest House's response

Beste Desire,

Baie dankie vir die moeite om terugvoer te gee. Ons waardeer dit opreg. Hoop om sulke spesiale gaste soos julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Marrakech Guesty House - bestuur

Marrakech Guest House
Lelanie M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelanie M
With friends

Rustigheid in oorvloed.

Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, het tot laat vir ons gewag. Sy het ook ekstra familie geakkommodeer vir ontbyt. Waardeer dit so baie. Tuine is pragtig en die kamers gerieflik. Sal verseker weer by Marrakech tuis gaan.

Marrakech Guest House's response

Beste Lelanie,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie. Dit is lekker om spesiale gaste soos julle te ontvang.

Vriendelike groete,
Marrakech Guest House - bestuur

Marrakech Guest House
Suzanne E - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suzanne E
Individual traveler

Wonderful, peaceful place.

I really felt at home and had a lovely time at this special guesthouse with its lovely garden.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike, rustige blyplek.

Ek het baie welkom gevoel en heerlik gebly in die spesiale gastehuis met die pragtige tuin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie.
Dit is lekker om gaste soos julle te hê en ons sal probeer om voordurend ons beste diens te lewer.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete

Hennie Schoeman

Marrakech Guest House
Anita M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita M
With spouse/partner

Fantastic. Wonderful.

It was a fantastic experience. Hennie can be very proud!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties. Wonderlik.

Dit was 'n fantastiese ervaring. Hennie kan baie trots wees!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete

Hennie

Marrakech Guest House
Yvonne L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne L
Individual traveler

Friendly, pleasant place to stay.

I am responsible for booking accommodation for our company's representatives and they request Marrakech.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike en aangename plek om te bly.

Ek doen besprekings vir ons maatskappy se verteenwoordigers en hulle versoek Marrakech.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit baie. Ons sal altyd hard probeer om ons beste diens vir julle te lewer.
Vriendelike groete
Hennie Schoeman

Marrakech Guest House
Victor B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Victor B
With spouse/partner

Was truly a lovely, warm, friendly experience.

We can recommend Marakech Guesthouse to anyone. What a lovely place! Warm, friendly reception. Pleasant experience that will remain with us for a long time. Hennie, thanks for all your trouble to get us there safely. We really appreciate it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was waarlik 'n aangename, hartlike en vriendelike ervaring.

Ons sal enigiemand aanbeveel om by die Marakech Gastehuis oor te slaap. Wat 'n lieflike plek! Ons was hartlik, vriendelik en gasvry ontvang. Dit was 'n aangename belewenis wat ons nog lank sal bybly. Dankie Hennie vir al jou moeite om ons veilig daar te kry. Ons waardeer dit opreg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit baie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete

Hennie & Charles

Marrakech Guest House
Sonja B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonja B
With spouse/partner

Pleasant breakaway!

Marrakech's room was very big and spacious. The air-conditioning was a bonus in the heat. Thank you very much for a lovely weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename wegbreek!

Marrakech se kamer was heerlik groot en ruim. Die lugverkoeling was 'n bonus in die hitte gewees. Baie dankie vir 'n heerlike naweek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet by Marrakech.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Hennie & Charles

Marrakech Guest House
Ria S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ria S
With spouse/partner

Lovely guesthouse.

We enjoyed our stay in Marrakech. The beds were comfortable and the rooms neat and clean. The breakfast was lovely and we had such a good chat with host Charlie. The guesthouse is lovely and has the most beautiful furniture. Only one negative comment: We left our luggage and my handbag in the room, locked the doors en went to breakfast. Upon returning after breakfast which was around 9, our beds had already been made and the room cleaned. We were upset at this, because I feel that as guest you have the right to your room until you check out at 10. I feel they could have waited until we vacated our rooms before cleaning it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige gastehuis.

Ons het baie lekker gebly in Marrakech. Die beddens was gerieflik en die kamers netjies en skoon. Ontbyt was heerlik en ons gasheer Charlie het deurentyd met ons gesels. Dit is 'n pragtige gastehuis met die mooiste meubels. Die enigste negatiewe kommentaar is: Ons het ons tasse en my handsak in die kamer gelos en die deure gesluit om ontbyt te gaan eet. Toe ons na ontbyt na ons kamer terugkeer, omtrent 9 uur, het hulle reeds die beddens opgemaak en skoongemaak. Dit het ons ontstel, want ek voel net as gas het jy die reg tot 10 uur op jou kamer of totdat jy die sleutels inhandig. Dus kon hulle gewag het toe hulle sien ons het nog nie die kamer ontruim nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Jammer vir die ongerief i.v.m. die skoonmaak van die kamer. Soos op Tripadvisor het ons u ook al om verskoning gevra. Dit is nie 'n bestaande prosedure by die gastehuis nie. Hulle moet die kamers eers skoonmaak na die gaste uit is en dit is dubbele werk omrede hulle dit weer sal moet diens as gaste uit is.
Die betrokke persoon is aangespreek daaroor.
Vriendelike groete
Hennie

Marrakech Guest House
Larissa M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Larissa M
With spouse/partner

Friendly owner, neat and nice breakfast.

Great location, especially if you have to attend a wedding at Pepermossie. Friendly, hospitable, helpful owner. Delicious, sufficient breakfast. Room and bathroom were very neat and sufficiently equipped. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike eienaar, netjies en lekker ontbyt.

Die plek is baie gerieflik geleë (veral vir as jy 'n troue bywoon by Pepermossie). Eienaar is vriendelik, gasvry en baie behulpsaam. Onbyt was baie lekker en voldoende. Kamer en badkamer was baie netjies en voldoende toegerus. Definitief 'n gastehuis wat ek sal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Hennie

Marrakech Guest House
Marnus R - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnus R
Individual traveler

Home away from home.

Baie gemaklik, ontspanne atmosfeer en een van die plekke wat se WiFi actually werk.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Hoop ons sien jou gou weer en jy is baie welkom by Marrakech.
Vriendelike groete
Hennie

Marrakech Guest House
Jonny S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonny S
With spouse/partner

My verwagtinge is oortref.

Dit was wonderlik gewees om hier oor te bly! Die diens was uitstekend en ons is baie vriendelik verwelkom. Ons het baie tuis gevoel en elke oomblik geniet! Die huis is baie netjies en mooi. Die ontbyt was baie lekker gewees en meer as genoeg. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand!

Marrakech Guest House's response

Baie dankie vir u terugvoering. Dit was 'n groot voorreg om julle by Marrakech gastehuis te verwelkom.
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike groete,
Hennie

Marrakech Guest House
Carol B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol B
On business

Ek het my verblyf daar terdeë geniet.

Baie dankie vir die moeite wat gedoen is vir die aandete. Die tyd was baie rustig en ontspannend. Die gastehuis is netjies en baie skoon. Ek sal definitief weer gebruik maak van Marrakech in die toekoms vir beigheidsreise.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly u was tevrede met u verblyf by Marrakech.
Hoop ons sien u gou weer.
Groete

Hennie

Marrakech Guest House
Anine N - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Anine N
Family with young children

Lekker ontbyt.

Lekker ontbyt, kamer was baie klein. Dit is in 'n huis, nie los staande kamers. Oulike eienaars.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie vir julle terugvoer. Ek is jammer julle moes in die klein kamer geslaap het. Al die groter kamers was al bespreek en ek het vir u genoem die kamer is nie geskik vir 3 x persone nie omrede daar nie plek vir 'n bababed is nie.
Ons gebruik die kamer gewoonlik vir kinders of ouers wat saam met hul kinders op vakansie is.
U het ook met my bevestig dit is reg so nadat ek dit vir u genoem het.
Ek is baie jammer vir die ongerief.
Vriendelike groete
Hennie

Marrakech Guest House
Naomi S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi S
Family with teenagers

Fantastiese plek!

Ons verblyf by Marrakech Guest House was fantasties en het van dag 1 af tuis gevoel, dit gevoel soos my eis huis. Ek sal enige iemand aanbeveel om Marrakech Guest House te gebruik vir oorslaap. Die atmosfeer is so rustig en hulle ontbyt was uit die boonste rakke. Ek kon elke oggend nie wag vir ontbyt nie. My seun het aan die SA Skole atletiek deelgeneem en wat meer wil mens hê om die dag te begin as ‘n goeie ontbyt. Wel gedaan Marrakech, julle gaan daai ekstra myl vir julle gaste en ek sal enige tyd as ek weer in Bloemfontein is julle besoek. Baie baie dankie vir julle vriendelikheid en hulp vir die tyd wat ons daar oornag het.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer van julle verblyf.
Dit was net 'n plesier om julle as gaste te gehad het.
Vriendelike groete
Hennie + Charles

Marrakech Guest House
Jurgen B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Jurgen B
Individual traveler

Swak diens. Nie vir sakereisigers nie.

Ek dink nie die akkommodasie is geskik vir sakereisigers nie. Ek het laat by die gastehuis aangekom en hulle het geen etes bedien buiten ontbyt nie. Ek moes 7 km inry middestad toe om iets te kry om te eet. Ek moes die volgende dag vroeg vlieg Kaapstad toe en die eienaars was nie bereid om ontbyt vroeg vir my te bedien nie. Ek moes hulle soebat om vir my jogurt en 'n appel te gee vir ontbyt. Ek was glad nie beïndruk met die diens nie.

Marrakech Guest House's response

Geagte Mnr Becker
Ek is jammer om te sien dat u dit nie by Marrakech geniet het nie.
U het vir 2 x nagte bespreek en die dag toe u gearriveer het, het u my meegedeel u gaan vroeg die volgende dag terugvlieg en nie 2 x nagte bly nie.
Ons het dit goedgedink om u nie vir die 2de nag te laat betaal nie alhoewel ons die besprekings geld verloor en klaar kommissie betaal het.Nou verstaan ek nie die swak diens nie.
Ontbyt word by B&B,s van 7 uur af bedien. Ek het aangebied dat ek jogurt en vrugte sal gee en dat daar koffie en beskuit is. Doen dit met alle gaste wat voor 7 vertrek.
Mnr Becker u het 4 nm ingeboek en ons het 3 x restaurante wat 2 km van ons af is en 4 x restaurante wat 4 km van ons af is wat ek voel baie naby aan Marrakech is. Mens hoef nie stad toe te ry nie.

Weereens is ons jammer dat u ervaring nie positief was nie.
Ons probeer altyd om so ver moontlik ons gaste tevrede te stel. Dit is hoekom ons ook u nie vir die 2 de aand laat betaal het nie alhoewel ons daar geld verloor het.

Vriendelike groete

Hennie Schoeman

Marrakech Guest House
Richard G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Richard G
With spouse/partner

The guest house is set in beautiful tranquil surroundings and is magnificently decorated and very clean. Thoroughly enjoyable.

Our hosts, Hennie and Charles, were friendly and accommodating. The attention to detail was amazing. We will definitely not stay anywhere else when visiting Bloemfontein in the future.

Anneli L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneli L
With spouse/partner

Baie netjies met vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike mense. Ons het ook 'n heerlike ontbyt geniet. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Gerhard V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard V

Wat 'n heerlike verrassing in Bloemfontein!

Die verblyf was heerlik, kamers skoon en goed versorg. Het die swembad terdeë geniet. Die gasvryheid van Charles en Hennie sal sorg dat ek weer hier sal bly op my volgende besoek aan Bloemfontein. Ons het net nie genoeg tyd gehad om alles te beleef wat Marrakech bied nie.

Marrakech Guest House's response

Dankie Gerhard,
Dit is n voorreg om sulke oulike mense soos julle by Marrakech te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien.

Marrakech Guest House
Tania V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tania V
Family with teenagers

Wonderlike gasvryheid in rustige omgewing.

Alhoewel Marrakech in 'n rustige omgewing geleë is, is dit steeds baie na aan restaurante en dorp. Ontvangs was baie professioneel en kamers baie netjies. Enigste kritiek sou wees dat ek sou gehou het van 'n haardroër in die kamer. Ek kon nie een vind nie. Die asblikke was ook vol gemors van die vorige gaste. Die stortkrane is nie gemerk warm of koud nie, wat dan onnodige water mors in die tyd wat dit neem om uit te vind watse kraan is warm/koud. Ontbyt was heerlik en atmosfeer heerlik en gasvry. Sal verseker aanbeveel.

Brenda B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda B
With spouse/partner

An absolutely beautiful guest house.

A friendly warm welcome when we arrived. The entire guest house is beautifully furnished with antiques. The guests are well catered for. There are so many differnt places to sit and relax, each with a different ambiance. A beautiful venue for a function or a wedding. A stay at Marrakech guest house is a must.

Jan-pierewiet D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan-pierewiet D
Family with young children

Baie mooi plek, baie rustige atmosfeer, baie goeie waarde vir geld.

Was baie lekker gewees om hier te oornag. Wou graag langer bly om rustigheid te geniet. Kamer baie mooi en goed uiteengesit. Sal definitief as ons weer in Bloem moet oornag, by hulle aanklop.

Mara F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mara F
With spouse/partner

Was vreeslik gerieflik en ontspannend.

Die eienaars is baie beleefd en ons het tuis gevoel.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie Mara. Dit was n voorreg om julle by ons te gehad het. Hoop ons sien julle gou weer by Marrakechgastehuis.
Vriendelike groete.
Hennie

Marrakech Guest House
Jaco B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
With spouse/partner

Lekker.

Baie lekker ontbyt, baie netjiese kamer, en baie vriendelike ontvangs.

Marrakech Guest House's response

Baie dankie, Jaco. Dit is 'n voorreg om gaste soos julle by Marrakech te hê. Hoop ons sien julle gou weer by ons.

Vriendelike groete,
Hennie

Marrakech Guest House
Lynette G - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette G
With spouse/partner

Wonderlik!

Die kamer was luuks, baie gerieflik en ons het 'n baie lekker ontbyt gehad! Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel en graag weer daar wil bly!

Johan V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
On business

Dit was wonderlik, alles was uit die boonste rakke!

Verblyf was fantasties, Hennie was vreeslik vriendelik en die ontbyt was wonderlik. Die plek was verskriklik netjies, 'n lieflike gastehuis. Ons sal definitief weer hier bly indien ek in Bloemfontein is en ek sal dit aanbeveel vir vriende, familie en kollegas.

Marrakech Guest House's response

Beste Johan,

Baie dankie vir die terugvoer na jul verblyf by Marrakech. Ons is bly dat julle die verblyf by ons geniet het. Hoop ons sien julle gou weer want dit is lekker om sulke positiewe mense soos julle te ken.

Marrakech Guest House
Hanlie J - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie J
Individual traveler

Fantasties!

Wonderlike plek om te oornag. Diens uit die boonste rakke. Beveel die plek vir enige iemand aan.

Izet H - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izet H
With spouse/partner

Ons het welkom en tuis gevoel, alles gekry wat ons sou wou hê! Baie dankie!

Ons waardeer julle stylvolle en keurige dekor, die pragtige kunswerke, matte, meubels en natuurlik die handgemaakte meubels wat julle met die gaste deel! Omdat ons nie graag in die stad wil bly nie, is die ligging spesifiek vir ons ideaal.

Dianne O - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dianne O
With spouse/partner

Ons het dit baie geniet!

Alles was baie mooi en netjies. Lekker ontbyt. Al waarvan ons nie gehou het nie, was die grondpad na die gastehuis.

Anita M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita M
With spouse/partner

Dit was fantasties.

Baie baie dankie vir die wonderlike ervaring! Onoortreflik!

Matie B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matie B
With spouse/partner

Baie geniet, die gasvryheid en vriendelikheid was goed en sal beslis weer daar aangaan!

Ons het ons verblyf baie geniet. Ons gasvrou, Maria, was baie vriendelik en sy het het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal beslis weer daar oornag. Goeie Suid-Afrikaanse gasvryheid!

Jacques B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacques B
With spouse/partner

Die plekmerker was foutief, maar die aanwysings per SMS was korrek.

'n Ander paartjie het in die stad verdwaal op soek na die plek. Ons wou naby die stad slaap vir 'n besoek aan die planetarium, maar was te bly toe ons so laat daar aankom en ons verblyf buite die stad te kry.

Charl L - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Charl L
With friends

Goed.

Aangenaam, naby aan N1-snelweg. Alhoewel dit glad nie in Dan Pienaar geleë is nie, en ek wou graag in die voorstad oornag het.

Paula E - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Paula E

Dis 'n pragtige plek.

Sien die sterre hieronder.

Dj M - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dj M
On business

Doodeenvoudig fantasties.

Sien die sterre hieronder.

Sophia D - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sophia D
On business

Fantasties!

In 'n pragtige Bloemfontein is hierdie sekerlik die grootste juweel. Die kamer was puik! Hennie en Charles was vreeslik aangenaam, en ek het sommer die hele tyd ongelooflik bederf gevoel.

Christo C - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo C
With spouse/partner

'n Oase in die Vrystaat!

'n Baie lekker plek met baie goeie gasvryheid en diens!

From R890
per night (for 2 people)
From R890
per night (for 2 people)
From R890
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Wessels Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4MDk5OTllLTg1OWMtNGE3Zi1hZDkzLTExNGFmODE4OWU5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R890  per night (for 2 people) 55 5 1 5 5 Wessels Avenue Spitskop 9301 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.058975 26.136501
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com