North Coast Accommodation at Marrob Lodge | TravelGround
+2

Marrob Lodge

B&B

Review Summary

4.5 out of 5from 7 reviews for Marrob Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
5.0/5
Location
3.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Kobus D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus D
With spouse/partner

Baie vriendelike diens en behulpsaam.

Die kamer is goed toegerus, maar ons het vir dubbelbed gevra en twee enkelbeddens wat teenmekaar gedruk is gekry. Verder was ons verblyf baie aangenaam. Ontbyt was baie goed, maar dit kan afgewissel word. Die mense het ons na baie besienswaardighede in gebied verwys, ons het dit baie waardeer.

Rozanne M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozanne M
With spouse/partner

Wonderful hosts, awesome hospitality!

Rob and Marilynne were absolutely wonderful hosts. The room was comfortable and clean and the food was delicious. We would go back without hesitation and would highly recommend this lodge to our friends.

Johannes ( Noem Naam Is Hannes ) K - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes ( Noem Naam Is Hannes ) K
With spouse/partner

Goed!

Ons moes meer as 2 weke in Richardsbaai bly vir mediese behandeling. Die eienaars het werklik uit hul pad gegaan om dit vir ons so maklik moontlik te maak. Hulle het ons kos voorkeure so ver moontlik in ag geneem en probeer om ontbyt nie in 'n verveling te laat ontaard na 2 weke nie. Indien ek weer in daardie area moet oornag sal hul ons nr. een keuse wees. Hoewel die eienaars troeteldiere aanhou en ons nooit las van hulle gehad nie, hulle het ook nooit probeer om hulself in die gaste kamers tuis te maak nie.

Mariette M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mariette M
With spouse/partner

Ontspanne, heerlike wegbreek.

Baie gasvry, vriendelik en heerlik bederf.

Wynand U - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wynand U
With spouse/partner

Baie goeie verblyf; ek sal beslis weer daar bly as ek weer in die area is.

Baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou was besondere aangename geselskap. Baie interessante huis, iets wat my altyd sal bybly.

Piet V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Piet V
With spouse/partner

Ons verblyf by Marrob Lodge was uitstekend!

Die personeel het uit hulle pad gegaan om behulpsaam te wees met my dialisemasjien. Tydens kragonderbreking het hulle 'n kragopwekker beskikbaar te stel sodat die masjien kan werk. Hulle ontbyt is smaakvol en aangenaam.

Magda W - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda W
With spouse/partner

Huislike en vriendelike verblyf!

Daar is werklik na al ons behoeftes omgesien: heerlike aandete en spontane gesels!

was R1 140
From R760
per night (sleeps 2)
was R1 140
From R760
per night (sleeps 2)
was R1 140
From R760
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 18 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Irene Place, Kwambonambi, 3915, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkYTZmNDliLWE2ZGQtNDI5YS05YmNlLWEyM2E3NWU4YzlkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 140, now From R760  per night (sleeps 2) 7 5 1 5 2 Irene Place Kwambonambi 3915 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -28.597559744431 32.080078125
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com