The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Marula Oase | TravelGround
+40

Marula Oase

Review Summary

4.5 out of 5from 81 reviews for Marula Oase
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Martie Miles M - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Martie Miles M

Netjies, skoon en baie natuur.

Die houthuisie is 'n gerieflike privaat plekkie. Alles wat jy nodig het. Omhein en is die perfekte plek vir ons yorkie gewees. Dis jammer dat ons nie vooraf in kennis gestel is dat buiten die swembaddens geen ander fasiliteite beskikbaar gaan wees nie, dit het ons verblyf minder aangenaam gemaak.

Joretha V - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Joretha V
Family with teenagers

Peaceful weekend.

We enjoyed our stay. The picture of this unit is confusing as there is one double bed in the first bedroom, but only a sleeper couch in the 2nd bedroom that was not comfortable for an adult. Restaurant made very nice food, but are overwhelmed if they are full and we waited more than 80 minutes for food. Thank you for allowing our mini dachshund.

Ella W - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ella W
With friends

Rustige bosveldplekkie.

Ons het in die berghuis gebly. Ek het die stilte en die natuurskoonheid baie geniet. Die restaurantjie en plaaswinkel is voldoende (die vars knoffelbrood en kaas-buns was heerlik!), en ons het ook die warmwaterswembad geniet (groot, skoon, met kleedkamers). Die berghuisie is bietjie koud in die winter (bring 'n mussie saam), en ons stel voor dat die plekkie sal kan baat met 'n kaggel en solar-krag. Dit was heerlik om op die stoep te sit en braai, terwyl die sebras verbystap.

Cobus V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cobus V
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld.

Sal net graag wil hê dat hulle alle ou bourommel uit die veld uit verwyder.

Mike V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mike V
With spouse/partner

Quiet and comfortable.

The staff was very courteous and helpful. While entering boma no. 2 we noticed a leaking toilet. We notified them and it was repaired within a hour. We enjoyed our stay.

Cindy D - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cindy D
Family with young children

Weekend stay with family.

Enjoyed our stay. Braai area at chalet a bit impractical, coal fell out and burnt a family member's shoe and is under a roof. Nice, big, warm fire in winter not really possible, unless you are camping.

Quinton L - May 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Quinton L
Family with young children

Heerlike tyd saam met kinders geniet.

Het die warmwater-swembad terdeë geniet, alhoewel dit 'n klein bietjie groen was, darem nie tot mate wat dit ons afgesit het nie. Waarde vir geld, en sal beslis weer wil kom.

Marula Oase 's response

Ons is baie bly as u dit hier by ons geniet het. Ons hoop om jul weer spoedig te sien.

Groete
Marula Bestuur

Marula Oase
Johan S - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan S
With spouse/partner

'n Goeie wegbreek

Baie lekker plek. Ek en my vrou het goed gerus.

Marula Oase 's response

Ons is baie bly as u dit geniet het en lekker gerus het. Hoop om jul spoedig weer te sien.

Groete
Marula Bestuur

Marula Oase
Karin B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin B
Family with young children

Heerlike langnaweek met kinders.

My kinders was permanent in die swembad en het elke sekonde geniet. Almal is baie vriendelik. Ons het baie veilig gevoel. Die tannie wat elke dag pannekoek gebak het is awesome! Ontbyt elke oggend was pannekoek. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Ons kom definitief weer.

Roxaane D - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roxaane D
Family with young children

Ons het 'n heerlike, rustige naweek ervaar.

Ons het dit baie geniet enigste voorval wat ons gehad het is in die koue water swembad het my seun sy toon lelik oopgesny maar anders as dit was als baie lekker.

Richard S - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard S
With friends

Wonderlik.

Ek sal enige een aanbeveel om daar te gaan rus. Alles netjies en skoon.

Tjokkie V - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tjokkie V
With spouse/partner

Was lekker stil en rustig.

Net wat ons nodig gehad het. Was net heeltemal te kort, sou langer wou bly.

Henning J - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Henning J
With spouse/partner

Okay.

Lekker vakansie atmosfeer en vermaak oor kerstyd.

Lorraine B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lorraine B
With friends

Lekker veilge looproete.

Voorstel - die Berghuis se badkamer kan 'n bietjie opgeknap word, veral die bad en wasbak krane. Die stort in die bad is nie baie goed nie en daar is nie 'n stortgordyn nie, so mors baie water op vloer en die meganisme van die stort afskakel werk nie - verder was alles baie gerieflik.

Rose M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rose M
Family with young children

It was peaceful and had friendly people all around.

We booked a mountain chalet, only to find out it was on the actual mountain, we requested a change of chalet as we had kids and could not drive up and down to get to the swimming pool and playground. So they assisted us to get a new chalet. It was great. Oh also we enjoyed the warm pool.

William N - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
William N
With spouse/partner

I enjoyed staying at this place. It's quite. Their garden is also neat.

No warm water. No towels. The bed is old and needs changing. Otherwise it's fine.

Chantelle M - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Chantelle M
With friends

Very pleasant clean and relaxing.

Maybe they could check to remove the thorns from the play area.

Nadine K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine K
Family with teenagers

It was fantastic!

A fantastic weekend! We really enjoyed it a lot!

Marula Oase 's response

Good day Nadine
Thank you for your review. It was an absolute pleasure having you and you family here at Marula Oase. We hope to see you soon again.
Regards
Marula Oase

Marula Oase
Sue-ann D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sue-ann D
Family with teenagers

Wonderlike plek met wonderlike en baie vriendelike bestuur.

Wonderlike plek met wonderlike en baie vriendelike bestuur. Ons het regtig baie lekker gekuier en gerus.

Marula Oase 's response

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete

Marula Bestuur

Marula Oase
Anchenique S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Anchenique S
With friends

Baie rustig, alhoewel dit ook 'n aftreeoord is en daar permanente inwoners is.

Permanente inwoners respekteer nie privaatheid nie, daar was menigmaal mense binne ons kamp terwyl ons slaap. Mens hoor duidelik die teerpad en dit raas vreeslik van trokke. Personeel was nie vriendelik en verwelkomend nie. Die plek is meer geskik vir ouer mense en sal dit nie aanbeveel vir jonger mense nie.

Marula Oase 's response

Baie dankie vir die inligting.

Graag wil ek net noem dat dit glad nie 'n aftree oord ook is nie, hier is wel mense wat permanent bly en die Bosveld lewe geniet soos vele ander mense. Indien jul gevoel het dat daar inbraak op jul privaatheid gemaak is met mense in jul kamp moes jul dit dadelik aangemeld het by die kantoor. Ons as bestuur is wel deeglik bewus van die feit dat ons sekuriteit jul moes kom stilmaak aangesien jul oor stiltetyd steeds geraas het en daar klagtes was oor erge krutaal. Alle oorde het reels en regulasies waaraan voldoen moet word en ons versoek is dat jul in die toekoms by enige oord reels en regulasies nakom. Wat verbasend is , is dat die jongmense baie gekuier het by die Lapa area en dit het gebleik dat almal dit ten volle geniet.

Marula Oase
Leandra B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandra B
With spouse/partner

Rustigheid vanself.

Dit was baie rustig, mense is baie vriendelik en die swembaddens is baie netjies. Zebra's loop so tussen die chalets deur.

Thembi T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thembi T
With friends

Perfect place, we enjoyed our stay.

We booked the Berghuis, it is nice and clean.

Abie B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abie B
With spouse/partner

Ontspanne, skoon, lekker plek.

Afrikaanse besoekers - lekker man, lekker.

Lindelani M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindelani M
With spouse/partner

On point

Quiet and very pleasant for a family.

Hendrie H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrie H
Family with teenagers

Baie lekker.

Goedversorgde oord.

Eugene B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eugene B
Individual traveler

Regte boere-omgee, meestal ouer mense.

Onsettende gasvryheid. Van almal. Meestal alle personeel super bedagsaam. Baie skoon geriewe. Ek kan nie eers soek vier iets om te kla nie. As jy Afrikaanse gasvryheid en kultuur wil beleef is dit die plek om te gaan.

Stephane C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Stephane C
Family with teenagers

Nice clean place for a few days.

Could use a few more TV channels.

Lorraine B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lorraine B
With friends

Veilig, rustig, skoon en goeie waarde vir geld.

Die berghuis, waar ons gebly het is stil en rustig met alles wat ons nodig gehad het.

Marcha L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcha L
With friends

Fasiliteite en badkamers was alles in 'n uitstekende toestand.

Mens kan sien dan daar baie goeie beheer is. Alles is silverskoon en werk. Daar is baie goeie fasiliteite veral vir mense met klein kinders. Hulle kon vrylik beweeg. Swembaddes was silwerskoon selfs al het dit gereën. Kan dit regtig aanbeveel. Sal vir seker teruggaan.

Flip S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Flip S

Rustig en die gedagte dat 'n mens jou klein hondjies kan saamneem maak dit 'n groot wenner. Ons waardeer die vergunning baie.

Genotvolle swembad aktiwiteite wat aangebied word vir oud en jonk by die swembad. Marula Oase sal ons weer sien.

Nico V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
Family with young children

Fun and relaxing.

This was a wonderful experience with fun and activities that kept us all entertained.

Kobus S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus S
With friends

Fantasties.

Geen winkel, vat maar alles saam. Brood, koeldrank en ys beskikbaar.

Sarel M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sarel M
With spouse/partner

Baie klein en bedompig.

Die huisie is baie klein. Daar is geen lugversorging nie die eenheid is baie bedompig en ons het 'n vlermuis probleem gehad, jy kan nie die deur in die aande oop los nie, ons het dit aangemeld maar niks was gedoen nie. Die kyknet kanaal het nie gewerk nie, dit was ook aangemeld en niks daarvan gekom nie. Ons het nog steeds nie ons deposito teruggekry nie.

Marula Oase 's response

Werklik jammer om te hoor dat die plekkie nie op standaard was vir julle nie. Niemand het nog voorheen of daarna gekla van vlêrmuise nie. U breekfooi deposito is 25 November terug betaal. Volle bankbesonderhede was nie beskikbaar gewees nie.

Marula Oase
Themba V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Themba V
With friends

Great experience, accommodating staff. Lovely place indeed.

Will definitely re-visit this establishment very soon. My friends enjoyed last weekend.

Ciska R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ciska R
With spouse/partner

Het bietjie meer verwag.

Skoonmaakdienste en selfsorg kan verbeter. Die stortkop was 'n probleem. Verder vriendelike personeel wat kon help met benodighede.

Corne D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Corne D
Family with young children

We enjoyed it.

We enjoyed it. Bathrooms were neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit geniet.

Ons het dit geniet. Badkamers was mooi netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marula Oase 's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Hoop om jul spoedig weer te sien.
Groete,
Marula Bestuur

Marula Oase
Charl J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charl J
Family with young children

Baie lekker langnaweek in 'n skoon, vriendelike diens en veilige oord.

Baie skoon, netjiese en veilige oord. Vriendelike personeel wat moeite doen om gaste tuis te laat voel en kinders te vermaak by swembaddens. Vir 'n rustige wegbreek met genoeg om te doen is hierdie die ideale plek vir beide kampeerders asook chalet bewoners.

Marula Oase 's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg en is bly om te weet dat ons kliente gelukkig was.
Hoop om jul spoedig weer te sien.
Groete,
Marula Bestuur

Marula Oase
Riekie D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riekie D
With friends

The resort is very neat.

The accommodation facilities are not up to standard, the Uitkykhuis's third bedroom is very basic and does not have access to the bathrooms, the second bedroom is also very basic, fan does not work properly. Living room fan also faulty. Everything was great and neat. There is a very busy road that goes past the resort so traffic noise, many lorries are heard 24 hours.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die oord is baie netjies.

Die akkommodasiegeriewe is nie op standaard nie, die Uitkykhuis se 3de slaapkamer is baie basies en het nie toegang tot die badkamers nie, die 2de slaapkamer is ook baie basies, waaier werk nie reg nie. Woonkamer se waaier ook foutief. Verder was alles puik en netjies. Daar is 'n baie besige pad wat verby die oord gaan so verkeer geraas, baie lorries word 24 uur gehoor.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Natacha P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Natacha P

Dit is altyd lekker om in die bosveld te kuier.

Ons was 'n groot groep in die Marula Huis. Die kuier saam familie en vriende was awesome. Ek voel net om so baie geld te betaal vir geen warm water nie, die gaste was te bang om te stort omdat daar Vrydagaand iemand geskok het in die stort. Daar het mense uitgekom om na die probleem te kyk, gesê dit het al gebeur, dit glo reggemaak en Saterdagaand gebeur dit weer. Behalwe vir die groot skok het ons lekker gekuier.

Scharia H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Scharia H
With spouse/partner

Baie lekker.

Marula is 'n aangename plek maar ons het daar gebly en die sleuteldeposito is steeds nie terugbetaal nie.

Marula Oase 's response

Goeiedag,

Ons het reeds die sleutel deposito terugbetaal. Dit is 7 Maart 2019 reeds gedoen. Daar is n bedrag van R 180.00 terugbetaal, omdat daar n admin van R 20.00 was.

Die gas het die deposito met 'n kaart betaal.

Marula Oase
Nomasonto M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nomasonto M
Family with young children

Worth spending some relaxing time here.

Place is clean, with excellent customer service, staff is extremely friendly. Worth spending some time off.

Jasper J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jasper J
With friends

Rustige, vreedsame bosveld-gevoel.

'n Rustige armosfeer met genoeg fasiliteite wat gerieflik geleë is.

Brian S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Brian S
Family with teenagers

Too loud!

Music played at pool area was loud and annoying, could hear it miles away, some of us want peace and quiet, not forced to listen to loud annoying music all day.

Simphiwe M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simphiwe M
With spouse/partner

Peaceful.

It was amazing and relaxing, but the bed we had was not comfortable. But overall, it was super.

Christeen T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christeen T
Family with young children

Calm.

I went there to rest, my husband's undercover pool was not hot (that was a bit of a disappointment) because us old people choose hot water over cold to me it was awesome because I could do what I just wanted to do quietly , so I would recommend it and if you compare value for money, definitely worth your money and affordable just for a weekend away. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Ek het gegaan om te rus, my man se die onderdakswembad was nie warm (dit was ietwat van 'n teleurstelling) want ons ouer van garde verkies warm water bo koue vir my was dit awesome, want ek kon doen wat ek wou net rustig verkeer, so ek sal dit aanbeveel en as mens waarde vir geld vergelyk definitief jou geld werd en bekostigbaar net vir 'n naweek weg. Dankie julle.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karabo S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karabo S
With friends

Very nice to be there,people who work there are friendly.

It was very nice being there.

Pieter L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter L
With spouse/partner

Very friendly staff, place is clean.

We only stayed for one night, but we were welcomed by the staff. I saw the maintenance crew working until late changing globes etc. The caravan park looked great and clean and lots of elderly people camping which looked nice. Our boma room was good and clean and contained everything that we needed for our stay.

Marina M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marina M
Family with teenagers

Baie lekker gekuier en ontspan die naweek.

Sal beslis die oord weer besoek. Die berghut was netjies en baie gerieflik. Personeel vriendelik en gaaf. Tiener seuns het dit geniet.Sou aanbeveel die winkel verkoop meer voorraad en dat die onderdakswembad bietjie later oop is.

Jaco V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
Family with young children

Clean, safe and family friendly.

Brilliant stay, clean, safe and secure. We really enjoyed it!

Johan B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

Rus in vrede.

Marula Oase is 'n fantastiese plek om te bly mits jy die fynskrif lees. Moet nie jou blindstaar teen die woord restaurant en wegneemetes. Daar is geen aanduiding van tye so as jy van ver kom en jy maak staat daarop skiet jy jouself in die voet. Dus pak maar jou koffie in en als wat jy gaan benodig vir jou kuiertjie al is dit net jou oornagstop. Sal ek hulle weer besoek, ja maar jy sal beter weet dat jy moet voorsiening maak vir dit wat hulle nie sê. Verder is nou 10 dae later en ons breekdeposito is nog nie terugbetaal wat in 7 dae sou gebeur.

Rosemary T - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rosemary T

Mediocre.

There were no towels, dish towels or washing up liquid provided. Sorry for you if you didn't bring! The pool was nice though, but overall just okay.

Ronell W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronell W

Soos altyd (dink dit was my 6de besoek) het ons heerlik gekuier.

Dit is 'n fantastiese oord waarheen ek telkens teruggaan. Ons was 'n groep van 10 en het in 'n plaashuis tipe eenheid gebly. Daar was baie ruimte, die warm swembad is heerlik en pragtig skoon en die restaurant is natuurlik ook 'n pluspunt met heerlike kos. Van die bestuur tot die skoonmakers tot sekuriteit is vriendelik en doen enigiets om jou verblyf onvergeetlik te maak. Ek beveel Marula Oase aan sover ek gaan.

Marula Oase 's response

Goeie dag Ronell,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit doen ons harte goed as ons sulke goeie terugvoer kry. Dit is werklik vir ons 'n plesier om jou hier te akkommodeer en te verwelkom. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Groete
Marula Bestuur

Marula Oase
Cobus V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus V
With spouse/partner

Die rustigheid en mooi natuurskoon en vriendelikheid van personeel en medekampeerders was 'n absolute genot om te beleef!

Daar is geen twyfel dat ons weer by Marula Oase sal gaan kamp nie. Die natuurskoon is 'n lus vir die oog, die berge in die agtergrond, die voëlgesang, die rustigheid en stilte het bygedra tot 'n heerlike vakansie wat ons nie gou sal vergeet nie. Ons was baie beïndruk met die skoon en netheid van die ablusiegeriewe, ook met die paraplegiese fasilitiete wat ons dadelik aan ons vriende met 'n gestremde dogter meegedeel het. Troeteldiervriendelikheid het gemaak dat ek my eie 6 honde wat tuis moes bly nie te veel gemis het nie.

Marula Oase 's response

Goeie dag Cobus,
Baie dankie vir die mooi en goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons sien baie daarna uit om jul weer spoedig by ons te verwelkom.
Marula groete

Marula Oase
Melanie S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Melanie S
Family with young children

Ongelukkig nie wat ons verwag het nie.

Marula Oase adverteer hulself as 'n oord met 'n verhitte onderdak warmwater swembad. Dit was een van die redes hoekom ons daar bespreek het. Die swembad was glad nie warm nie, nie eers louwarm nie. Ek dink nie dit moet geadverteer word as 'n verhitte warm swembad nie. 'n Restaurant met 'n "spectacular" uitsig word geadverteer. Daar is 'n sportkroeg wat wegneemetes bied, maar geen addisionele restaurant met 'n "spectacular" uitsig nie. 'n Trampolien word ook adverteer. Die trampolien is op hierdie stadium net 'n gat in die grond en 'n gevaar vir klein kindertjies. Ons het in die Elite Log Cabin gebly. Die eenheid was netjies, skoon, gerieflik en het amper alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit was wel baie koud en daar was geen verwarmers in die eenheid nie, net lugversorging wat nie regtig warm gemaak het nie. Die supertube lê in stukke eenkant op die gras elders op die gronde. Dit lyk ook of die oord baie mense het wat permanent daar bly. Dit gee dit nie 'n besondere vakansie-gevoel nie. Ek sal dit ongelukkig nie aanbeveel nie en ons sal nie weer teruggaan nie.

Samantha M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha M
With friends

We will definitely visit again!

Had a lovely stay at Marula Oase. We will definitely visit again!

Sunette A - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sunette A
Family with young children

Thank you for the excellent service and friendliness.

Wow! Clean, excellent service, enjoyable activities, friendliness!

David D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
David D

Quiet, peaceful and relaxing.

Marula Oase is neat and clean. The staff are helpful and friendly. We stayed in the berghuis and really enjoyed it. We will go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil, rustig, ontspannend.

Marula Oase is netjies en skoon. Die personeel is behulpsaam en vriendelik. Ons het in die berghuis gebly en dit baie geniet. Ons sal weer daarheen gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charleen S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charleen S
Family with young children

Als was fantasties, skoon en die diens great.

Sal enige tyd weer teruggaan. Warm swembad kan miskien bietjie warmer wees, maar dit was nog steeds lekker. Verblyf was great en ons het dit baie geniet.

Jacobus W - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus W
Family with teenagers

Soul refreshing.

Nice place to wind down. Quiet and nobody to disturb you. Value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus vir die siel.

Lekker plek om te gaan rus, dis stil en niemand pla nie, dis waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beth H - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Beth H
Family with young children

Rustig.

Ons het lekker gebly, maar sou verkies dat die warm swembad bietjie warmer was en die speelterrein is verwaarloos, soveel so dat ons kinders op meeste van die apparaat nie veilig kon speel nie.

Truida N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Truida N
With spouse/partner

Exellent place to stay.

The stay at Marula Oase was excellent. Very quiet and relaxing.

Riaan M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riaan M
With spouse/partner

Rustig.

Rustig gekuier, warmwaterswembad. Kan gerus warmer, water is matig.

Frik V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frik V
With spouse/partner

Heerlik en rustig in die berghuis.

Alles was skoon en netjies. Sal die plek ten sterkste aanbeveel, veilig en baie aktiwiteite vir kinders gedurende Paasnaweek.

Jan S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jan S
With spouse/partner

10/10!

Lekker onderdak-swembad.

Juanry C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanry C
With spouse/partner

Baie lekker verblyf, net baie naby aan bure in Boma 1. Nie baie privaat soos ander wonings nie.

Alles is baie netjies en pragtig! Sal definitief almal aanbeveel om daarheen te gaan. Skoonste swembaddens en terrein!

Shaun A - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun A
With spouse/partner

Lekker en rustig.

Was vriendelik verwelkom en het die hele naweek geniet. Dit was rustig en het die swem baie geniet. Die wegneemetes en kroeg het 'n lekker atmosfeer en hulle pryse is ook baie goed. Sal wel aanbeveel dat die winkel 'n paar extra goedjies aanhou soos skoonmaakgoedere of badkamerbenodighede.

Talita H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Talita H
Family with young children

Rustig.

Rustig, geen staproetes.

Christa V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa V
Family with teenagers

Amazing, wonderful weekend, peaceful, enjoyed every minute. Sunday lunch at a must.

We enjoyed the clean houses. Very peaceful, lovely family time.

Elize O - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize O
Family with young children

It's really a very nice campsite, will definitely camp here again.

It's so nice to get to a campsite with little children and there is so much for them to do. We enjoyed it so much. Our fellow campers were so friendly and didn't complain about my 2-year-old daughter who was up from half past six in the morning laughing and chatting. It was definitely one of the best weekends for us as a family. Everything was nice and clean. We'll definitely camp here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Is regtig 'n baie lekker kampplek, sal beslis weer hier kamp.

Dis so lekker om by 'n kampplek te kom met klein kinders en daar is so baie vir hulle om te doen. Ons het ons vreeslik baie geniet. Tot ons mede-kampers was so vriendelik en nie gemoun as my 2-jarige dogtertjie van half 6 in die more al op en af en lag en gesels nie. Dit was beslis een van die beste naweke vir ons as gesin. Alles is so mooi skoon gewees. Beslis iewers waar ons weer sal gaan kamp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maureen V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maureen V
Individual traveler

Dit was so lekker ek het sommer 'n ekstra nag bespreek en aangebly!

Die oord is presies wat ek in gedagte gehad het vir 'n stil, rustige wegbreek om weer my batterye te gaan herlaai. Dis baie netjies, goed georganiseerd en goed toegerus. Die prys vir akkommodasie is ook baie bekostigbaar. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek kan gee (maar dan moet ek bysê dit het glad nie my vakansie beïnvloed nie), is dat al die winkeltjies toe was gedurende my verblyf. Die 3 palms lapa se winkeltjie was oop, maar die kitskos (wat ek sou verkies het omrede ek alleen met vakansie was en nie noodwendig wou kosmaak nie) was baie duur. Dit sal ook gaaf wees as die paaie bietjie opgevul kan word/klippe verwyder word, aangesien my (nuwe) motor se bande skade gekry het. Gruis klippies sou meer aanvaarbaar vir 'n gewone sedan motor wees. Ek sal dit beslis weer doen, en ook aanbeveel.

Lily R - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lily R
Family with teenagers

Rustig.

It was a lovely, quiet place to rest and relax.

Andries S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andries S
With friends

Motorcycle roadtrip.

Was surprised with the place. Very calm with everything we needed and more. Definitely worth the money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Motorfiets padtoer.

Was verras met die plek, baie rustig en alles wat nodig is en meer. Definitief waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frik V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frik V
With friends

Lovely, had a peaceful time.

Swimming pools were excellent and always clean. Cabannes didn't have enough space for socialising. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, rustig gekuier.

Swembaddens is puik en altyd skoon. Cabannes het net nie genoeg kuierplek nie. Sal beslis weer daar gaan kuier en ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Donaven K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donaven K
Family with young children

Nice getaway for a weekend.

It's a good getaway for a weekend or long weekend. Staff were willing and friendly. The pools, gardens toilets and other facility's were hygienically in order.

David C - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David C
With spouse/partner

Fantastic.

Great night's rest, fantastic heated swimming pool.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Lekker oorgeslaap, fantastiese verhitte swembad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

The resort is very neat and well equipped. Will stay there again.

We had a nice camping trip with an electrical plug and a water tap. The camp stand was spacious and paved with bricks. So no dust. We can recommend the campsite because it is also close to the swim facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die oord is baie netjies en goed ingerig. Sal weer daar kom uitspan.

Ons het baie lekker gekamp met 'n kragpunt en 'n waterkraan. Die kamp standplaas was ruim asook geplavei met bakstene. Dus geen stof nie. Ons kan die kamp terrein aanbeveel want dit is ook naby al die swemgeriewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter L - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter L
With spouse/partner

Was excellent.

My wife and I stayed here for 3 nights. It was the first time, but certainly not the last.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was uitstekend.

Ek en my vrou was vir 3 dae daar. Dit was ons eerste keer maar nie die laaste keer nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tselane M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tselane M
With spouse/partner

Well standard and mantained place to be. Loved staying at Marula Oase

Kindly upgrade channels on DStv like SABC channels not SABC2 only, the rest its's fine.

Ronell W - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronell W

Was a lovely, relaxing weekend.

Everything was very clean and the facilities are fantastic. The breakfast Sunday morning was delicious and tasty, despite the fact that we had to wait a while. We relaxed and everything was so beautifully clean, even the braai area. There were a few things that needed repairing, like the taps that have to be tightened again and the aircon in the second bedrooom of Uitsighuis dripped water on the one bed during the night. My mother's bed (she's 82 and we were celebrating her birthday) got sopping wet. Just 2 of the 3 stove rings worked, but that also didn't bother us too much. Beautiful place, friendly people and I highly recommend it. I will definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was 'n heerlike, ontspanne naweek.

Als was baie skoon en die fasiliteite fantasties. Die ontbyt Sondagoggend was heerlik en smaaklik, ten spyte daarvan dat ons 'n rukkie moes wag. Ons het heerlik ontspan en als was pragtig skoon, selfs die braai-area. Daar is 'n paar klein goedjies wat herstelwerk nodig het, soos krane wat weer vasgedraai moet word en die lugversorging in die tweede slaapkamer van Uitsighuis het in die nag water op die een bed gelek. My ma van 82 (wie se verjaarsdag ons gaan vier het) se bed het sopnat geword. Net twee van die 3 stoofplate werk, maar dit het ook nie te veel gepla nie. Pragtige plek, vriendelike mense en ek beveel dit ten sterkste aan. Ek sal beslis terugkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karel D - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel D
With spouse/partner

Very friendly people.

Had a nice stay. Wish we could have stayed longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike mense

Baie lekker gebly. Wens ons kon dit langer strek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maryka K - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryka K
Family with teenagers

Lovely and peaceful.

Very impressed with the changes and upgrades they made to Marula since we've been there 3 years ago. Just want to recommend that they put clear photos on the web of all the housing (specifically room layout). We stayed in Uitsig house and wasn't warned beforehand that the third room was under the house and completely apart. There were also no bathroom facilities for this room. Our 2 teenage daughters had to walk in the dark and use the house's bathrooms. Very impractical. Otherwise I will definitely recommend Marula Oase.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en rustig.

Baie beïndruk met die veranderinge en verbeterings wat by Marula aangebring is sedert ons 3 jaar gelede daar was. Wil net aanbeveel dat hulle op hul webwerf duidelike fotos van al die behuising plaas (spesifiek die kameruitleg). Ons het in Uitsig-huis gebly en was nie vooraf gewaarsku dat die derde slaapkamer onder die huis is en heeltemal apart is nie. Daar is ook nie badkamergeriewe vir hierdie kamer nie. Ons 2 tienerdogters moes in die donker op loop en die huis se badkamers gebruik. Bietjie onprakties. Verder sal ek Marula Oase beslis aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R310
per night (sleeps 4)
From
From R310
per night (sleeps 4)
From
R310
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 378 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Section 38, Farm Buiskop, Eersbewoon Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2Y2E0MzliLTRhNDUtNGEwMC04M2MxLWI2MmQ5ZmIzZGRiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R310  per night (sleeps 4) 81 5 1 5 Section 38, Farm Buiskop Eersbewoon Road 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -24.852206 28.344129
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!