Phalaborwa Accommodation at Marula Garden Cottage | TravelGround
+39

Marula Garden Cottage

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 7 reviews for Marula Garden Cottage
Cleanliness
4.0/5
Service
4.0/5
Location
4.0/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.0/5
Mathew R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mathew R
Family with young children

Die gastehuis is fantasties. Hulle is gasvry en kindervriendelik.

Ons kinders het 'n verrassingspakkie gekry op hulle beddens. Die swembad is baie lekker. Die verblyf is skoon en netjies. Ons sal vir seker weer daar bly.

Riekie R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riekie R
With spouse/partner

Wonderlik.

Sal enige tyd weer soontoe gaan. Baie vriendelike diens wat mens kry.

Renier J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Renier J
With spouse/partner

Enjoyed it very much, wonderful!

The cleanliness of the accommodation was beautiful, and we were well received from day one. They also kept following up to find out if we needed anything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vreeslik geniet, wonderlik!

Verblyf se netheid was pragtig, en ons was van dag een af goed ontvang. Hulle het ook bly opvolg om te hoor of ons enige iets benodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marula Garden Cottage's response

Beste Renier en Suzette

Dankie vir julle ondersteuning.
Dankie dat julle die plek so netjies gelos het.

Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Mooi bly.

Groete
Colette Fourie
Marula Garden Cottage

Marula Garden Cottage
John W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
John W
With spouse/partner

Vriendelik ontvang in pragtige, goed toegeruste chalet.

Alles was goed. Slegs die TV modem het probleme gegee. Sal weer soontoe gaan en dit aanbeveel by ander.

Marula Garden Cottage's response

Beste John,

Dit was lekker om julle te ontmoet.

Daar is reeds aandag gegee aan die tv modem, dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het.

Hoop om julle weer by Marula Garden Cottage te verwelkom.

Groete,
Colette

Marula Garden Cottage
Cobus C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cobus C
With spouse/partner

Ideal for the Game Reserve.

Ideal for the Game Reserve, quiet, spacious and luxurious chalet. Excellent and friendly service from Coenie and Colette.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ideaal vir die Wildtuin.

Ideaal vir die Wildtuin, stil, ruim en luukse chalet. Uitstekende en vriendelike diens van Coenie en Colette.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marula Garden Cottage's response

Hallo Cobus en Susan

Ons is bly as julle die tydjie hier geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete
Colette

Marula Garden Cottage
Yorainne S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yorainne S
Family with young children

Comfortable, clean, neat and peaceful.

We enjoyed it. The cottage is clean and neat with everything needed to make for a comfortable stay with a four month old. Tranquil area and Colette the owner is so helpful! Would love to come back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, skoon, netjies en so lekker rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die kothuis is skoon en netjies en het als wat mens nodig het wat dit so maklik gemaak het met 'n 4 maande oue baba. Area is baie rustig en Colette, die eienaar, is so oulik en behulpsaam! Ons sal beslis weer hier tuisgaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marula Garden Cottage's response

Beste Yorainne,

Dankie vir jou terugvoer.

Dit was net 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Dankie dat julle die kothuis so netjies gelos het.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Colette

Marula Garden Cottage
Amelia B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia B

Definitely value for money and accommodation can be highly recommended!

Cottage is very comfortable, spacious and tasteful. In a quiet area of Phalaborwa. Will definitely make use of Colette's place when we visit this area again. Had a lovely time and rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beslis waarde vir geld en akkommodasie kan hoogs aanbeveel word!

Kothuis is baie gerieflik, ruim en smaakvol ingerig. Geleƫ in 'n stil rustige omgewing van Phalaborwa. Sal beslis weer gebruik maak van Colette se plekkie as ons weer die omgewing besoek. Heerlik gekuier en lekker gerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marula Garden Cottage's response

Beste Amelia,

Dankie vir jou terugvoer. Ek is bly as julle dit geniet het en gerus het. Dankie dat julle alles so netjies gelos het.

Sien uit om julle in die toekoms weer te sien.

Groete,
Colette

Marula Garden Cottage
was R850
From R510
per night (sleeps 4)
was R850
From R510
per night (sleeps 4)
was R850
From R510
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Starling Straat, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaCmFahi1HnhEA73UkhnwWN14KxQAKY85SIm70rxWI4pEcoHFXc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, now From R510  per night (sleeps 4) 7 5 1 4 10 Starling Straat Phalaborwa 1390 Limpopo 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -23.929910417429 31.133549982803
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com