Matjiesvlei Cottages
Review Summary
Sam P - Dec 2020
Overall score
Lekker uitrus op 'n baie stil en veilige plaas.
Retha V - Dec 2020
Overall score
Nostalgie
Matjiesvlei Cottages's response
Ons is baie bly julle het die verblyf so baie geniet Retha.
Dankie vir die resensie.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan hê.
Sheila W - Dec 2020
Overall score
Came for two nights to visit wineries and go apricot picking.
Matjiesvlei Cottages's response
Thank you very much for your review Sheila. We are glad you enjoyed it so much and hope to have you again in the future.
Alida D - Nov 2020
Overall score
Onvergeetlike naweek
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie vir die resensie Alida.
Ons is bly julle het die tyd so baie geniet.
Groete
Jack
Ilze P - Nov 2020
Overall score
Place to breath and reset.
Matjiesvlei Cottages's response
We are glad that you enjoyed your time so much Ilze. Thank you for the review and we hope to have you again soon.
Egbert D - Oct 2020
Overall score
Beste ontdekking nog, uitstekende bestemming vir uitrus.
Read moreMatjiesvlei Cottages's response
Baie dankie vir die mooi resensie Egbert. Ons is baie bly julle het natuurskoon en kleurvolle area waardeer nes ons doen elke keer wanneer ons self daar kom. Ons hoop om julle vinnig weer met ons te hê en hoopelik daai keer is ons ook daar met vakansie. Groete, Jack.
Mathilde S - Oct 2020
Overall score
Very comfortable and breath-teaking surroundings
Read moreMatjiesvlei Cottages's response
Thank you for your review Mathilde. We are glad you enjoyed it so much and hope to have you again in the future.
Andre & Anita R - Oct 2020
Overall score
Ons derde keer daar en soos altyd was dit super heerlik.
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie vir die resensie Andre en Anita. Ons is bly julle het dit so baie geniet en hoop om julle weer by ons te hê.
Groete
Jack Scannell
Andre C - Sep 2020
Overall score
Rustig.
Matjiesvlei Cottages's response
Ons is baie bly julle het dit so rustig gevind Andre. Dankie vir die resensie.
Anneke P - Mar 2020
Overall score
Rustig
Matjiesvlei Cottages's response
Dankie vir die resenie Anneke.
Ons is bly julle het Matjiesvlei so baie geniet en hoop om julle weer te kan hê by ons.
Ronelle R - Feb 2020
Overall score
Baie lekker.
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie vir julle resensie Ronelle. Ons is bly dat julle, jul verblyf so baie geniet het.
Groete,
Jack
Matjiesvlei Cottages
Marcel V - Jan 2020
Overall score
Very pleasant in ideal location surrounded by mountains.
Matjiesvlei Cottages's response
Good day Marcel
We are glad you enjoyed your stay with us and found the nature as beautiful as we found it. Thank you for your review and we hope to have you again in the future.
Regards
Matjiesvlei Cottages
Annemarie P - Jan 2020
Overall score
Aangename paar dae se weg wees van stadsdruk, oorbevolking en geraas
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie vir julle resensie Annemarie. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer daar te hê.
Danie G - Dec 2019
Overall score
Just fantastic, awesome location!
Matjiesvlei Cottages's response
Thank you very much for your review Danie. We are glad you enjoyed it so much and hope to have you again soon.
Ilona K - Jul 2019
Overall score
The perfect place to escape to!
Matjiesvlei Cottages's response
Good day Ilona,
We are so glad that you enjoyed every second there, the same as we do when we are there as a family. We look forward to sharing our piece of beauty with you again. Thank you for the review.
Regards,
Jack Scannell
Matjiesvlei Cottages
Carina B - Jul 2019
Overall score
Lekker plaasverblyf tussen die berge.
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie vir julle resensie, Carina. Ons is bly dat julle jul verblyf so baie geniet het en ons hoop om julle spoedig weer by ons te ontvang vir nog 'n lekker naweek weg.
Groete,
Matjiesvlei Cottages
Sunéa V - Jul 2019
Overall score
Rustige omgewing en onverbeterlike uitsig!
Matjiesvlei Cottages's response
Goeie dag Sunéa,
Ons is baie bly dat julle jul verblyf by ons so baie geniet het. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle vinnig weer by ons te hê
Groete
Jack Scannell
Matjiesvlei Cottages
Marion R - Jun 2019
Overall score
The solitude of this place is indescribable!
Matjiesvlei Cottages's response
Good day Maron,
We are glad you enjoyed your time so much at Matjeisvlei Cottages. Thank you for your review. We are sorry about the gas-geyser not working when you were there. We hope to have you again in the future.
Regards
Jack Scannell
Matjiesvlei Cottages
Koos B - May 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Ons het lekker gekuier. Alle geriewe was daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Beste Koos, ons is bly dat jul die kuier geniet het - Matjiesvlei is 'n besonderse plek. Groete.
Sandra D - Apr 2019
Overall score
Lovely cottage in a tranquil setting. The ideal place for a break away from the city.
Matjiesvlei Cottages's response
Thank you for the lovely review Sandra. We are glad you enjoyed your time as family and hope to see you again soon in the future.
Regards,
Jack Scannell
Matjiesvlei Cottages
Antia G - Mar 2019
Overall score
Verskriklike lekker kuierhuis (Stalle) met fantastiese ligging - skakel af en raak rustig. Die buitestort is ‘n moet!
Matjiesvlei Cottages's response
Goeie dag Antia,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het die wonderlike Matjiesvlei geniet net so baie soos ons wanneer ons daar kom. Dit is 'n pragtige vallei en ons hoop om julle weer daar te sien.
Groete,
Jack
Chris O - Mar 2019
Overall score
Wonderlike verrassing in die kloof.
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie vir die resensie Chris. Ons is bly julle het dit so baie geniet.
Groete,
Matjiesvlei Cottages
Donovan D - Mar 2019
Overall score
Pragtige omgewing, ons was ook bevoorreg om op 'n baie nat naweek met donderstorms daar te wees.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beautiful surrounds, we were also fortunate to be there during a very wet weekend with some thunder showers.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Good day Donovan
Thank you very much for your review. We are glad that you enjoyed your stay so much and hope to have you in thee future again.
Regards
Matjiesvlei Cottages
Chris L - Feb 2019
Overall score
Stil en rustig.
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie vir die resensie Chris. Ons is bly julle het jul verblyf geniet en hoop om julle weer te hê.
Lauren H - Jan 2019
Overall score
Beautiful views from the living/outdoor spaces.
Matjiesvlei Cottages's response
Thank you for enjoying your stay in Matjiesvlei Cottages. The air-conditioning and farm dam really are a help on the very hot days, as well as the Trelidor clear guard security screens in front of all doors and windows, that we and our guests can sleep with doors and windows open, to let through the cool breeze at night. We hope to see you again!
Lu-rae D - Jan 2019
Overall score
Matjiesvlei remains our favourite accommodation in the area, beautiful nature and lovely accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Matjiesvlei bly ons gunstelingverblyf in die area, pragtige natuurskoon en heerlike verblyf.
Baie dankie Marietjie vir jou hulp en vriendelikheid, Matjiesvlei bly altyd een van ons gunstelinge, jul sal ons vir seker weer sien! Alles wat ons nodig gehad het in die huisies, pragtige omgewing, stil en natuurskoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Ons is bly dat julle jul verblyf in Matjiesvlei geniet het, dit is 'n besonderse vallei.
Josef N - Dec 2018
Overall score
Luukse bederf vir plaasomgewing!
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie vir die resensie Josef. Ons is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer daar te hê.
Groete,
Matjiesvlei Cottages
Retha D - Oct 2018
Overall score
We rested well. House was spacious and the kids enjoyed the farm dam al lot.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik ontspan. Huis was lekker ruim en die kinders het die swem in die plaasdam baie geniet!
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Goeie dag Retha,
Ons is bly julle het jul verblyf so baie geniet en hoop om julle weer daar te hê. Dankie vir die resensie.
Groete,
Matjiesvlei Cottages
Andriette D - Jul 2018
Overall score
'n Vyfster-ervaring in die mooiste, rustige Karoo.
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie vir die resensie Andriette. Ons is bly dat julle dit so baie geniet het en hoop om julle weer te sien.
Groete,
Matjiesvlei Cottages
Alma D - May 2018
Overall score
Lekker gebly in die mooiste omgewing.
Matjiesvlei Cottages's response
Goeie dag Alma
Ons is bly dat julle, jul verblyf geniet het by ons. Baie dankie vir die resensie. Die stowwerigheid is soos jy sê is van die riet plafon. Van ons kant probeer ons dit so skoon as moontlik hou. Ons hoop om julle weer daar te hê.
Groete
Matjiesvlei Cottages
Coen O - Feb 2018
Overall score
Very pretty and had a lovely visit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en lekker gekuier.
Die grondpad was moeilik, maar verder was alles goed. Lekker oorgeslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Goeie dag Coen
Ek is bly julle het julle verblyf geniet en dat dit mooi was vir julle in die vallei. Dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer daar te hê.
Groete
Matjiesvlei Cottages.
Basie R - Feb 2018
Overall score
Dis pure plaas. Fantasties om te herlaai.
Matjiesvlei Cottages's response
Goeie dag Basie,
Ons is bly julle het jul tyd so baie by ons geniet. Dankie vir die resensie.
Matjiesvlei Cottages bestuur
Adel V - Feb 2018
Overall score
Interessant.
Read moreMatjiesvlei Cottages's response
Dag Adel,
Ek is bly die omgewing en vallei is vir julle so mooi gewees en dat julle dit geniet het. Die dam se primêre doel is om water te gee vir die lande en daar kan dus ongelukkig nie kloor of sout in die dam gegooi word nie.
Groete,
Matjiesvlei Cottages
Anthony N - Jan 2018
Overall score
The peace and tranquility brings us back every time.
Matjiesvlei Cottages's response
Thank you for your stay, Anthony. See you next time. Thank you for the review.
Jan R - Jan 2018
Overall score
Goed toegerus, net dam was vol slik en onaangenaam om in te swem.
Matjiesvlei Cottages's response
Beste Jan,
Ons is bly dat julle Matjiesvlei en die omgewing geniet het. Wat die dam aanbetref, kan ons ongelukkig nie chloor byvoeg om die groei van alge te verhoed nie, aangesien die water primêr gebruik word vir die besproeing van die olyfbome en die tuin.
Ons gaste is welkom om soos ons in die dam te swem, maar moet aanvaar dat dit nie 'n swembad is nie, maar n plaasdam. Die ander swemopsie is om in die rivier te gaan swem. Met die huidige droogte, is die water daar ongelukkig ook minder as gewoonlik.
Deon L - Jan 2018
Overall score
Great plek, rus was onvermydelik.
Matjiesvlei Cottages's response
Ons is bly dat julle lekker gerus en ontspan het in Matjeisvlei, dis wat ons daar moet doen.
Gaste in die Bokwagtershuis en Die Stalle het 'n heerlike plaasdam waarin afgekoel kan word.
Met die droogte is daar min water in die rivier, dus is ons private swemplek by die rivier, stapafstand vanaf Middelplaas, nie nou so mooi soos gewoonlik nie. Ons almal wag vir die reën.
Bets D - Dec 2017
Overall score
Beautiful nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi natuur.
Grondpad is langer as wat ek verwag het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Matjiesvlei is 'n vallei noord van die R62, naby die Swartberge.
Dit is 'n 7km grondpad in tot waar die pad vurk.
Die Stalle en die Bokwagtershuis is so 300 m verder, Middelplaas is links, 3 km vanaf die vurk.
Voor alle deure en vensters is daar Trelidor se clear guard sekuriteitsskerms, met die ekstra voordeel dat dit die goggas buitehou.
Dick T - Dec 2017
Overall score
Een schitterend verblijf met aandacht voor authenticiteit
Matjiesvlei Cottages's response
Good day Dirk. I am glad that you enjoyed your stay and hope to have you in the future again. Thank you for the review. Jack
Deona S - Oct 2017
Overall score
Uitstekend ingerig.
Matjiesvlei Cottages's response
Goeiedag Deona,
Ons is baie bly julle het lekker gebly en dankie vir die resensie wat jul ons gegee het. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Jack
Danie S - Sep 2017
Overall score
Ons het heerlik ontspan in die natuur - alles was perfek.
Matjiesvlei Cottages's response
Ek is bly julle het jul verblyf geniet Carin en hoop om julle weer te sien in die toekoms. Baie dankie vir die resensie. Jack
Tiaan T - Sep 2017
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Perfekte wegbreek van die dorp of stad af. Niks so goed soos 'n ruskans in die Karoo nie. Dit is die perfekte plekkie om af te skakel. Ek beveel net aan dat mens nie met 'n lae kar daar afgaan nie, ek is bly ons het met my bakkie gegaan. Dit was bitter lekker!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rentia D - Aug 2017
Overall score
Heerlike eenvoud ruskans.
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie vir die resensie, Rentia. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan hê.
Pippa C - Aug 2017
Overall score
Serene and peaceful.
Read moreMatjiesvlei Cottages's response
Thank you much for the amazing review, Pippa. We hope to see you in the future.
Johan V - Aug 2017
Overall score
Pragtige, weggesteekte juweel tussen die berge.
Matjiesvlei Cottages's response
Dag Johan.
Ons is bly julle het Matjiesvlei so baie geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Jack Scannell
Karen V - Jul 2017
Overall score
Rus vir jou siel.
Matjiesvlei Cottages's response
Ons is bly dat jul Matjiesvlei se rustigheid en besondersheid kon geniet.
Louise F - Jul 2017
Overall score
As ek al ooit gedroom het dat ek 'n plaas in Klein Karoo wou hê, sal Die Stalle my droom verwesenlik. Dit is alles en nog méér as wat ek gedink het dit sou wees.
Matjiesvlei Cottages's response
Dit is presies wat ons hoop om te voorsien met verblyf aan ons gaste: dat hulle volledig sal ontspan en uitsien na 'n volgende kuier.
Marissa B - May 2017
Overall score
It was blissful tranquility with the scenery around you.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n salige rustigheid met die natuurskoon rondom jou.
'n Mens voel sommer jy het tuisgekom wanneer jy arriveer. Jy kry sommer so 'n warm verwelkoming van die huis wanneer jy instap, so asof elke item in die huis spesiaal uitgesoek is. Daar is alles wat 'n mens in jou elke dag lewe nodig het. Dit het my ook opgeval hoe super skoon die huis was. Dit was so lekker gewees. Ons kan beslis mense aanbeveel om soontoe te gaan. Die rustigheid en die heerlike stoep om op te sit in die oggend sonnetjie en die voeltjies wat fluit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Ek is bly julle het dit so baie geniet Marissa.
Tony N - Apr 2017
Overall score
Hemel op aaarde, would be a good start, we feel like we have had rest and therapy for more than the 3 days of our stay, thank you.
Read moreMatjiesvlei Cottages's response
Good day Tony. We are glad that you enjoyed your stay and we hope to see you in the future.
Regards,
Jack
Mickey T - Apr 2017
Overall score
Peaceful atmosphere, neat and contains everything one could need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustige atmosfeer en mooi netjies en alles wat jy nodig het is daar.
Dit was heerlik om daar te kon bly, ons het die stilte baie geniet en dis ver van alles en weg van die hoofpad is ook baie rustig. Dit is ook baie mooi en netjies uiteengesit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Ons is so bly dat julle Matjiesvlei as rustig ervaar het. Ons het probeer om met die restourasie van Matjiesvlei Cottages se huisies die ou-wêreldse rustigheid te behou, al is daar moderne geriewe soos lugversorging en Wi-Fi toegang.
Steyn B - Jan 2017
Overall score
Very neat accommodation in a perfect Klein Karoo valley.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese verblyf in 'n perfekte Klein Karoo vallei.
'n Klein karaktervolle woonhuisie wat deel was van 'n klein nedersetting uit die diep verlede. Smaakvol gerestoureer met al die geriewe wat mens sou nodig kry, sonder om afbreuk te doen aan die eenvoud van die leefwyse, stilte van die aande en die geraas van die Karoo-natuur. Die WiFi werk en is strate beter as die televisie wat nie daar is nie. Die diens en behulpsaamheid van die eienaar en bestuur is baie waardeer. Die uitsigte en skoonheid van die omgewing, veral op pad soontoe na die afdraai, sal lank onthou word. Regtig die moeite werd en sien uit om weer daar te kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Irma S - Jan 2017
Overall score
Cosy place and very peaceful.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Knus plekkie, baie rustig.
Ons was daar vir 10 nagte en het in Bokwagtershuis gebly. Goeie punte: Die natuurskoon is asemrowend. As jy wil wegkom van als en almal is dit definitief die plek. Minder goeie punte: Effe duur vir wat jy kry. Daar is baie toebehore maar geen pakplek vir kos nie. En aangesien jy 'n hele paar kilo's ver is van die dorp was dit nodig om redelik vooruit te beplan. Die "bure" was baie ongeskik. Die dreine het verstop geraak wat ons self moes uitsorteer aangesien die opsigters nie beskikbaar was nie. Ons was ook vir 'n dag of wat sonder water.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Hallo Irma
Matjiesvlei is 'n baie besonderse vallei, ons is bly jul het dit so ervaar.
Die spasie in die kombuis is beperk, aangesien ons graag die ou wêreldse atmosfeer van die huise wou behou. Ons het die huise toegerus met heelwat meer as die gebruiklike minimum eetgerei, sodat ons gaste genoeg borde, bakke, glase, bekers en ander kombuistoebehore het. Die kombuisitems sal ons anders rangskik om sodoende 2 rakke leeg te maak vir gaste se kruideniersware, dankie vir die raad.
Dis jammer dat jul die gaste in die ander gastehuis as ongeskik evaar het, ons het altyd vertrou dat almal so sal optree dat niemand mekaar sal hinder om in stilte en rustigheid Matjiesvlei te geniet nie.
By gebrek aan selfoon kommunikasie in die vallei, het ons die huise toegerus met gratis epos, Whattsapp en internet telefoon kommunikasie, sodat ons of ons bestuurder gekontak kan word indien daar iets verkeerd is. Daarom is ons en die bestuurder se nommers by die telefoon. Ons het geen kennis gekry van die drein wat verstop was nie. Ons het eers daarvan te hore gekom toe ons jou inskrywing in die klagte boekie gelees het. Ons is jammer dat dit verstop was.
Die gaste wie in die Stalle was, het die aand na 9 agtergekom dat daar nie water is nie. Hulle het toe besluit dis te laat in die aand om iemand te kontak, en het die volgende oggend net na 6:00 vir ons bestuurder per whattsapp daarvan in kennis gestel. Sy was voor 6:30 met haar helpers op die toneel, en het begin werk aan die probleem. Die pomp het nie water na die water tenks gepomp teen die spoed wat dit veronderstel was om te doen nie, en dus het die tenks droog geloop. Die pomp was teen laat oggend herstel en sy het gewag om seker te maak dat die water toevloei reg is.
Ons hoop ons sien julle weer in Matjiesvlei en dat daar dan water is en geen verstopte dreine nie.
Groete
Marietjie
Carla S - Jan 2017
Overall score
Breathtaking.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend mooi.
Heerlike tyd gehad, maar moet noem dat niemand aan ons genoem het dat die sleutel by die huis in die kluis was nie. Ons moes vir 'n uur en 'n half op en af ry, daar was niemand wat ons kon help nie. Een van die ander plase se dames kon toe die eienaar in die hande kry en sy het ons verduidelik waar die sleutel is en wat die pin is. Toe ons uiteindelik by ons huisie kom was daar ander gaste in! Hulle was ook deurmekaar en moes eintlik by 'n hele ander huisie wees. Hulle het toe al hulle bagasie uitgedra en ons kon uiteindelik in ons huisie in. Verder was dit 'n baie spesiale tydjie en sal beslis weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Hallo Carla
Ons is so bly dat julle, jul kuier in Middelplaas, Matjiesvlei geniet het. Ons vra weer om verskoning dat ons nagelaat het om die dokument wat ons aan ons gaste stuur, na julle te stuur, en daardeur vir julle ongerief veroorsaak het. Op hierdie dokument verskyn alle inligting wat ons gaste benodig. Wees veseker dat ons deur hierdie fout geleer het, en nou ekstra seker sal maak dat ons gaste al die inligting het voordat hul kom.
Marietjie
David V - Jan 2017
Overall score
Peaceful and makes one think back to your childhood days.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig en laat mens terugdink aan die eenvoud van jou kinderdae.
'n Eenvoudige huisie met al die nodige geriewe en 'n pragtige uitsig in 'n plaasomgewing en baie opsies in die omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Ons is so bly jul ervaring van Matjiesvlei was soos wat ons beplan het. Alle geriewe om jul verblyf aangenaam te maak, tesame met die rustigheid van vervloë dae.
Malinda V - Nov 2016
Overall score
Nature's beauty and tranquility.
Matjiesvlei Cottages's response
Good day Melinda,
We are glad you enjoyed it, staying with us and thank you for the review.
Regards,
Jack
Louis D - Nov 2016
Overall score
Very nice on the farm with our pets.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker op die plaas saam met ons troeteldiere.
Baie lekker op die plaas tussen die berge saam met ons troeteldiere. Natuurskoon met die olyfboorde, tamatielande en naby die rivier is pragtig. Die geriewe is van hoë standard, skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Goeie dag Louis
Ons is bly julle het julle verblyf so baie geniet.
Ons waardeer die resensie wat jy vir ons gegee het en hoop om jul weeer in die toekoms te sien.
Groete
Jack
Hennie O - Oct 2016
Overall score
Satisfying experience!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Verkwikkende ervaring!
O, wat is die stilte ─ 'n wondersoete ding! Geen TV-geraas of selfoonsteurings nie! Die omgewing is wonderskoon en die verblyf is soos om terug te stap in tyd... lekker ou plaashuis met dik mure en rietplafonne (ons het in die Stalle gebly). Om op die stoep te sit en uit te kyk oor die berge is iets wat 'n mens nie elke beleef nie. Ons gaan vir seker sou gou moontlik terug vir nog 'n paar dae!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Goeie dag Hennie,
Ons is bly julle het julle verblyf so baie geniet. Ons waardeer die resensie wat jy vir ons gegee het en hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Groete, Jack.
Suzaan R - Oct 2016
Overall score
Unbelievable soul-enriching accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike en sielverreikende verblyf.
Die huisies is baie goed uitgerus om te verseker jy het alles wat jy nodig het om 'n lieflike wegbreek te hê. Die uitsigte en natuurskoon in die area is werklik 'n hoogtepunt van die verblyf. Ons het elke oomblik van ons naweek hier ten volle geniet en ek sal enige iemand aanbeveel om die Matjiesvlei Cottages te gebruik vir besonderse verblyf!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie Suzaan vir die ongelooflike resensie. Ons waardeer dit regtig. Ek is bly julle het julle verblyf so baie geniet. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Jack
Joost T - Aug 2016
Overall score
Heaven on earth!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hemel op aarde.
Ver weg van verkeer ... Die stilte wat ons gesoek het ... Die berge, plante en water. Wat 'n heerlike plek is Die Stalle waar ons vir 3 nagte tuisgegaan het. Die omgewing is sonder twyfel van die mooiste op aarde. Die Stalle is puik ingerig en is voorsien vir alles. Ons beveel die Stalle sterk aan en sal seker graag weer terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie Joost en Dina vir die ongelooflike resensie. Ons waardeer dit regtig. Ek is bly julle het julle verblyf so baie geniet. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Jack
Wim T - Jul 2016
Overall score
Incredible area and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike area en gemak.
Die area is werklik ongerep met die ongelooflikste vistas. Die huis is baie goed ingerig met al die gemak denkbaar, maar steeds 'n plaasgevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie Wim vir die ongelooflike resensie. Ons waardeer dit regtig. Ek is bly julle het julle verblyf so baie geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Jack
Nolene B - Jun 2016
Overall score
Was peaceful, lovely and economical.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was rustig, heerlik en ekonomies.
Ons sal die verblyf enige tyd aanbeveel en weer gaan. 'n Pluspunt is die WiFi en dat ons 2 dierekinders welkom was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie Nolene. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Leon S - Jun 2016
Overall score
Beautiful environment and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike mooi omgewing en waarde vir geld.
Die omgewing rondom middelplaas is ongelooflik mooi, veral die berge. Die huis is uitstekend toegerus met alles wat mens nodig het, die kaggel 'n groot pluspunt in die winter. Absolute waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie Leon vir die ongelooflike resensie wat jy vir ons gegee het. Hoop om julle in die toekoms weer daar te sien.
Pieter Barend K - Jun 2016
Overall score
Breathtaking area with fantastic facilities.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowende omgewing met topklas geriewe.
Was die naweek weg as 4 mense in die bokwagtershuis. As die omgewing op sy eie nie asemrowend genoeg was nie het die akkommodasie my baie beïndruk. Niks meer as klere/kos/hout en badkamersakkie nodig nie. Alles ander insluitende WiFi word voorsien. Baie oulike boekie om te lees oor die plek se geskiedenis. Die mense wat kyk na die plek is duidelik baie trots op die juweel. Om alles te kroon was die bietjie grondpad in baaie goeie kondisie en kan met enige motor gery word. Die plek sal my beslis weer sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Cottages's response
Baie dankie Pieter vir die oongelooflike review wat jy vir ons gegee het. Hoop om julle in die toekoms weer daar te sien.
Mieke G - Jan 2016
Overall score
Cannot wait to get back and enjoy the peace.
Read moreConne S - Jan 2016
Overall score
'n Voorreg om dit te kon ervaar.
Vicky H - Jan 2016
Overall score
Ongelooflik.
Johan S - Dec 2015
Overall score
Baie netjies en goed toegerus, vriendelike hulp van eienaars, heerlik toegerus in die pragtige versteekte valleitjie.
Read moreMarlien D - Oct 2015
Overall score
Matjiesvlei het my hart gesteel.
Read moreMatjiesvlei Cottages's response
Dis altyd vir ons lekker as ons gaste ontspan in Matjiesvlei, en rustig daar vertrek. Om tussen die mooi plante te stap en die Swartberge so te ervaar, dra beslis by tot die totale ontspanning!
Marianne V - Oct 2015
Overall score
Uitstekend!
Adele M - Oct 2015
Overall score
Die Skuur - Matjiesvlei.
Gerhard E - Jun 2015
Overall score
Salige wegbreek van die wêreld!
Andre R - Oct 2014
Overall score
'n Stukkie hemel net duskant "die Hel"
Pieter C - Aug 2014
Overall score
Hemels!
Marelise L - Jun 2014
Overall score
Wonderlike, gasvrye mense in die mooiste area!
Christine V - May 2014
Overall score
Dit was 'n nuwe ondervinding, maar fantasties!
Paulus L - Mar 2014
Overall score
Wandelen, braaien, uitrusten genieten.
Johanna M F - Mar 2014
Overall score
'n Lieflike rusplek! Na aan die sterre en vêr van tegnologie en stadslawaai.
Tjaart C - Feb 2014
Overall score
Uitstekend!
Rene D - Dec 2013
Overall score
Baie lekker en baie stil. Baie genotvol.
Denis W - Dec 2013
Overall score
Rustig en tuis gevoel in natuurskoon omgewing.
Mari B - Oct 2013
Overall score
Ons verblyf was baie rustig en ons het die pragtige uitsig en omgewing baie geniet!
Sunel B - Oct 2013
Overall score
Heerlik en stil, wat mens laat wonder waarom ons so jaag elke dag van ons lewe.
Read more- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Western Cape
- All ages welcome