Matjiesvlei Guest Farm
Review Summary
Bertha S - Oct 2020
Overall score
Verrassende mooi omgewing, gerieflike huisie met persoonlikheid.
Read moreMatjiesvlei Guest Farm's response
Middag Bertha,
Was heerlik om jul te ontmoet en baie bly jul het jul tydjie hier geniet. Sien uit om jul weer hier te ontvang.
Gideon V - Aug 2020
Overall score
Lekker plaasatmosfeer.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Was lekker om jul hier te kon ontvang.
Dorette L - Aug 2020
Overall score
Rustige langnaweek in pragtige omgewing, sonder selfoonopvangs!
Matjiesvlei Guest Farm's response
Baie bly jul het dit hier geniet. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Anneline J - Jan 2020
Overall score
Peace for your soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rus vir jou siel.
Ons het in die Huis Oppie Rant geslaap. Het die uitsig geniet! Die huisie het 'n ou bekoring en alles was skoon en gerieflik. Dit was interessant vir die kinders om te sien en ervaar hoe 'n “donkie" werk. Jy rus werklik daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Goeie dag Anneline,
Was lekker om jul hier te ontvang en baie bly jul het lekker gebly.
Martin Josef B - Nov 2019
Overall score
Stay to absorb nature and sky.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Dear Martin,
Thanks for the nice review. We are so glad you enjoyed your stay at our place. Looking forward to your next stay.
Marlize V - Oct 2019
Overall score
Heerlik!
Matjiesvlei Guest Farm's response
Baie dankie vir die kommentaar. Baie bly jul het lekker gebly. Maak dit volgende keer 'n langer kuier.
Robert C - Oct 2019
Overall score
Quiet and very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en baie rustig.
'n Moet vir diegene wat na stilte en baie donker aande verlang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Baie dankie Robert. Was lekker om jul hier te ontvang.
Eric P - Sep 2019
Overall score
Baie goed ontvang, verblyf goed ingerig, baie rustig en stil.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Dit was lekker om jul hier te ontvang en al die geselsies was ook lekker.
Francois B - Aug 2019
Overall score
Matjiesvlei is the way for a getaway!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Matjiesvlei is die weg van wegbreek!
Regtig die plek om weer tot stilstand te kom, afgesonder sonder selfoonseine en elektrisiteit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Was lekker om jul weer hier te ontvang.
Corrie F - Jul 2019
Overall score
Besonderse stil Karoo-verblyf.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Was baie lekker om jull hier te ontvang en baie bly jul het dit hier geniet.
Etienne D - Apr 2019
Overall score
Rustig, veilig en uitstekende gerief.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Baie dankie vir die terugvoer, Etienne. Dit was lekker om julle hier te ontvang.
'n Mooi jaar verder vir julle.
Alta J - Jan 2019
Overall score
Quiet area with everything you need for accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige omgewing met alles wat jy nodig het verblyf.
Die huis het als wat nodig is vir 'n wegbreek en baie gerieflik. Geen selfoonopvangs kry 10 uit 10, mooi uitsigte oor die vallei en die huisie smaakvol gemeubileer. Jy kan ure op stoep sit en ontspan soos die vorige inwoners seker ook gedoen het. Die ou poskantoor het interessante items en genoeg leesstof om jou besig te hou en kykie te gee in die lewens van vorige inwoners en families. So bly dit word vir ons beskikbaar gestel en bewaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Dit was lekker om jul hier te ontvang. Baie dankie vir die mooi terugvoer oor jul verblyf. Dit sal lekker wees om jul weer hier te verwelkom.
Kelly A - Jan 2019
Overall score
Lovely peaceful location, real authentic Karoo farm experience. We loved our time there.
Matjiesvlei Guest Farm's response
It was nice meeting you and I am glad you enjoyed your stay. Next time your son will catch the big one if there is more water in the river.
Ansu M - Jan 2019
Overall score
Stukkie hemel op aarde.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Was heerlik om jul te ontmoet en hier te ontvang. Baie dankie vir die ondersteuning. Als wat mooi is vir 2019.
Jeanne H - Oct 2018
Overall score
Hemels!
Read moreMatjiesvlei Guest Farm's response
Baie dankie vir die mooi oorsig wat jy oor ons plek geskryf het. Was baie lekker om jul hier te ontvang en hoop om jul gou weer te sien.
Jo P - Sep 2018
Overall score
Tranquillity and silence in wonderful nature.
Read moreMatjiesvlei Guest Farm's response
Thank you for the review, I am glad you enjoyed your stay at our place. We are looking forward to your next visit at Matjiesvlei Guest Farm.
Hugo L - May 2018
Overall score
Heerlike rustige naweek, weg van selfone en die alledaagse gejaag.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Beste Hugo,
Baie dankie vir die resensie. Dit was baie lekker om julle hier te kon ontvang. Baie bly julle het lekker gebly en die poskantoor geniet.
Sien uit na jul volgende besoek.
Ingrid T - Apr 2018
Overall score
'n Wonderlike ervaring wat aan al ons verwagtinge voldoen het, sien uit daarna om weer te gaan!
Read moreMatjiesvlei Guest Farm's response
Baie dankie en was baie lekker om jul hier te ontvang.
Niel M - Jan 2018
Overall score
Lekker stil en salig.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Baie dankie dat jul ons gekies het om by te bespreek. Was lekker om jul te ontmoet en bly jul het dit geniet. Sien jul weer.
Johanna G - Jan 2018
Overall score
Baie ontspanne en rustige verblyf in plaashuis sonder elektrisiteit.
Read moreMatjiesvlei Guest Farm's response
Was baie lekker om jul hier te ontvang en baie dankie dat jul ons gekies het om by te bespreek.
Sophia O - Oct 2017
Overall score
Absolute rest!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absolute rus.
Stap terug in tyd met stilte en vreedsaamheid jou metgesel. Ons het in die bekoorlike Cloete-huis gebly, op die stoep gesit en kyk hoe die son sak oor die Klein Karoo, vir die sterre gekyk en die stilte ingedrink. Selma se gasvryheid en bewaring van 'n ryk geskiedenis word hoogs waardeer. Ons sal enige tyd teruggaan en beveel Matjiesvlei Gasteplaas ten sterkste aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Baie dankie en dit was baie lekker om jul hier te ontvang.
Georgina B - Oct 2017
Overall score
Wonderful holiday in the Klein Karoo.
Read moreJohan M - Oct 2017
Overall score
Salig.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Baie dankie ek is baie bly dat julle dit hier geniet het.
Andre A - Sep 2017
Overall score
Lovely breakaway from the fast pace of this modern, technological world.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike totale wegbreek van moderne gejaagde, tegnologiese wêreld.
'n Gul en baie gasvrye ontvangs. Alles was gereed en in orde by die chalet, tot die kleinste detail. Met geen krag of selfoonsein nie is dit beslis 'n plek om heen te vlug as die druk van die wêreld te veel word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matjiesvlei Guest Farm's response
Baie dankie Andre en Marie. Was heerlik om jul hier te ontvang en dankie vir die lekker gesels.
Marië V - May 2017
Overall score
Great value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Vriendelike gasvrou en beslis 'n salige wegbreeknaweek, weg van gewoel, nie eers selfone wat kan pla nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tinus S - Oct 2016
Overall score
Altyd genotvol.
Marnus V - Apr 2016
Overall score
Eenvoudige, private wegbreek in die middel van nêrens!
Read moreNina S - Apr 2016
Overall score
Eenvoud. Vrede. Karakter.
Marthie L - Apr 2016
Overall score
Salig!
Matjiesvlei Guest Farm's response
Hi Marthie
Was lekker om jul hier te ontvang en dankie vir die mooi review.
Ilse S - Mar 2016
Overall score
Baie interessant.
Pieter D - Jan 2016
Overall score
Bly gerus hier.
Monika L - Dec 2015
Overall score
Terug na eenvoud en rustigheid.
Nico C - Oct 2015
Overall score
Slaap, eet. fietsresies, rus, braai ontspan, lekker rus en herstelplek.
Simon D - May 2015
Overall score
Die verblyf was uitstekend.
Hans B - Mar 2015
Overall score
Die ontvangs was hartlik en die blyplek was baie netjies en skoon.
Francois D - Jan 2015
Overall score
Ons het in die Wahuis oornag.
Adriaan K - Nov 2014
Overall score
Een van die beste blyplekke in die Wes- Kaap!
Pieter D - Aug 2014
Overall score
Ouwêrelds en idillies!
Pieter B - Jul 2014
Overall score
Fantasties, sal weer daar gaan bly!
Annemarie G - May 2014
Overall score
Wonderlik!
Johan P - May 2014
Overall score
Absoluut heerlik en sal weer daar gaan kamp.
Christine V - Apr 2014
Overall score
'n Heerlike ingerigte huisie met die mooiste uitsig oor die Klein Karoo.
Read moreJannene M - Dec 2013
Overall score
Aangenaam verras. Was heerlik, kort net 'n lugversorger of waaiers aangesien dit baie warm was.
- Capacity: 28 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Western Cape
- All ages welcome