The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Mbidi Lodge | TravelGround
+51

Mbidi Lodge

51 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 51 reviews for Mbidi Lodge
Cleanliness
4.0/5
Service
4.3/5
Location
4.4/5
Safety
4.1/5
Value for money
3.9/5
Ellie O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ellie O
With spouse/partner

Goed geleë vir atlete wat die Loskop Marathon wil doen.

Basiese, maar netjiese chalets. Eienaars kan meer aandag aan detail soos handdoekrelings en buiteligte opsit. Die diere is in 'n goeie toestand, maar die hokke is taamlik klein. Minder leeus in groter kampe sal 'n meer aangename ervaring vir besoekers wees.

Frederik V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frederik V
With spouse/partner

Enjoyed everything from Mbidi Lodge.

The staff were very friendly, from when we arrived there. The unit was clean and tidy. Liked the animals being so close to the accommodation and that we can go and watch when we felt like it. The food at the restaurant was very nice. The highlight for us was that we could play with Maxi!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het alles van Mbidi Lodge geniet.

Die staff was baie vriendelik, van ons daar aangekom het. Die eenheid was skoon en netjies. Hou daarvan dat die diere so naby aan die verblyf is en dat ons kan gaan kyk wanneer ons lus is. Die kos by die restaurant was baie lekker. Die hoogtepunt vir ons was dat ons met Maxi kon speel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariana K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Mariana K
With spouse/partner

Dit moes 'n rustige naweek gewees het om te ontspan, maar o genade nee dagbesoekers het dit nie laat plaasvind nie.

Dit is 'n pragtige plek met baie potensiaal. Die personeel is regtig baie vriendelik. Die diere is 'n groot aantrekking tot die plek. Dis 'n belewenis om die leeus te hoor brul (wanneer dit rustig en stil is) in die aande en vroeg in die oggende. Die prys is vir my te duur in vergelyking met die dagbesoekers. Die dagbesoekers neem alles oor, ons as gaste wat in die chalets bly het geen gebruik van die swembad nie. Die plekke waar dagbesoekers braai of kuier word al hulle papierborde, bottels ens net so gelos.

Zander Z - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zander Z

Was the best family/christmas I've had so far.

Mbidi lodge took customer service to the next level. All the staff of Mbidi Lodge was friendly and very helpful.

Rory B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Rory B
Family with young children

First impression wasn't good.

Dirty bedding and bathroom.

Tredoux B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tredoux B
With spouse/partner

Beautiful animals, service and quiet, but room has no water pressure and small TV with 1 channel.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige diere, diens en rustig, maar kamer het geen waterdruk en klein TV met 1 kanaal.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joanne K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joanne K
With spouse/partner

Rustig, goeie diens en sal Mbidi Lodge vir 'n "breakaway to the wild" aanbeveel.

Baie tevrede met alles, was effens teleurgesteld dat ons nie eens DStv kon kyk vir die rugby nie, maar die diere het opgemaak daarvoor.

Steve V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Steve V
With spouse/partner

Had a great stay. Kind people.

The fact that there is no daily cleaning service is very uncomfortable and unprofessional. It is usually included in the tariff. Otherwise the folks were very friendly and accommodating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly tussen gawe mense.

Dit is baie ongerieflik en onprofessioneel dat daar nie daaglikse skoonmaakdiens is nie. Gewoonlik is dit ingesluit by die tarief. Verder was die mense baie vriendelik en tegemoetkomend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daleen N - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen N
With spouse/partner

It was breathtaking.

Top-notch resort. Outstanding service not to mention the animals. Definitely worth the money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was asemrowend.

Die oord is van topgehalte. Die diens is uit die boonste rakke en om van die diere nie eers te praat nie. Dit was beslis die geld werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karlien V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karlien V
Family with young children

Was lekker in die bosveld-omgewing.

Lekker gebly en lekker gekuier, kon ontspan.

Ansie N - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie N
With spouse/partner

Book this breakaway!

If you like animals, book at Mbiti Lodge. What a fantastic experience to get in touch with the wild animals. The staff's love and dedication to their work makes it a must for every animal lover to visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Moet om 'n wegbreek daar in te boek!

As jy van diere hou gaan besoek Mbidi Lodge. Dit is 'n fantastiese ervaring en 'n belewenis om met die wilde diere direk in kontak te kom. Die personeel se liefde en toewyding tot hulle passievolle werk maak dit 'n moet vir elke diereliefhebber om te gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bianca P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Bianca P
Family with teenagers

Baie teleurstellend.

Mbidi Lodge is nie 'n slegte plek nie, maar mens gaan 'bos' toe om van alledaagse gerase weg te breek. Die dagbesoekers by Mbidi het die hele ervaring belemmer. Mens kan nie eens regtig na die diere om die swembad gaan kyk nie want oral waar jy loop, is leë drank bottels, papiere en gemors. Dan kan jy ook nie om jou kyk nie want dagbesoekers swem half kaal en staan sommer in die openbaar en urineer. By jou chalet (waar dagbesoekers nie tegelaat is nie) loop hul heeltyd rond en bekyk jou in jou chalet. Die hele dag speel die lodge se restaurant klipharde musiek wat die Afrika-bosatmosfeer heeltemal wegvat. Dan, vir liefhebbers soos onsself, was dit nie vir my 'n plesier om die diere in hul klein en vuil hokke te sien nie. Die stank by die leeuhokke naby die swembad is ondraaglik. Hokke word beslis nie gereeld genoeg skoongemaak nie. Die afdeling waar die vlakvark en ystervarke gehou word, is nog erger. Ons het betaal vir 3 nagte maar op die ou end kon ons net 2 uithou toe gaan ons huis toe.

Richard B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Richard B
With spouse/partner

Relaxing way out chilled.

Swimming pool needed attention, did not feel comfortable to swim there, the staff were all extremely friendly and helpful especially Springkaan, what a character.

Mari B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Mari B
With spouse/partner

We had a lovely time.

It was very nice. I just feel they have to let the guests know that Saturdays are chaos, with the public there. We were not notified that there was going to be a matric farewell on the Saturday and that it was going to be noisy from early in the morning till late at night. We were forced to spend the whole day at our chalet because we couldn't use any of the facilities due to the visitors taking over and taking away all the tranquillity. I would advise you to visit Mbidi Lodge during the week, and to stay away during the weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was 'n lekker tyd gewees.

Dit was baie lekker gewees. Ek voel net dat hul die naweek gaste moet in kennis stel dat Saterdae met die publiek daar 'n gemors is. Ons is nie in kennis gestel dat daar 'n matriekafskeid is die Saterdag en dat dit 'n groot geraas van vroeg die oggend tot laat die aand gaan wees nie. Ons was gedwing om die hele dag by ons chalet te sit oor ons geen van die fasiliteite kon gebruik a.g.v die dagbesoekers wat álles oorgeneem het en al die rustigheid weggeneem het. Ek sal sê as jy Mbidi Lodge wil besoek doen dit in die week, oor naweke bly weg!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anna-marié V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Anna-marié V
Family with young children

Not a weekend that I would recommend to anyone, full of unpleasant incidents!

The advertisement is very misleading. We stayed in Sunbird that sleeps 9 people and has 2 bathrooms. Both bathrooms are en suite with the 2 bedrooms, so where do the 5 people sleeping in the living room use the bathroom? The bathrooms are very dirty - both had leaking water on the floor or in the cupboard in the bathroom that didn't even have doors on it! Unpleasant smell - especially in the second room. The staff don't wear uniforms to make them identifiable. We went for a walk with the kids among the animals - next moment someone comes rushing towards us and asks us to pick up the children, because they have a young lion outside that is dangerous. There were 2 people struggling to control the lion. It is strange to me that there have been no incidents with the animals and it is only a matter of time before something does happen! The staff controlling the animals didn't look qualified. The place definitely has potential, but some changes will have to be made.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie 'n naweek wat ek vir enige iemand sal aanbeveel nie, met onaangename insidente!

Advertensie baie misleidend. Ons het tuisgegaan in Sunbird - 9 persone kan slaap, met 2 badkamers. Beide badkamers is "en-suite" aan 2 slaapkamers, waar moet die ander 5 mense wat in die leefarea slaap badkamer toe gaan? Badkamers baie vuil - beide badkamers lek water en loop op die vloer, of in die kas in badkamer, wat nie eers deure aan het nie! Onaangename reuk - veral in die tweede kamer. Personeel het nie drag aan dat hulle geïdentifiseer kan word nie. Ons gaan stap met die kinders tussen die diere - volgende oomblik storm 'n persoon na ons om te sê ons moet die kinders optel, hulle het 'n jong leeu buite, en dit is gevaarlik. Twee mense sukkel om die leeu te beheer. Dit is vir my snaaks dat daar nog nie insidente plaasgevind het met die diere nie, indien nie sal dit nie vreemd wees as daar binnekort iets gaan gebeur nie! Personeel wat diere hanteer lyk nie vir ons opgelei nie! Plek het beslis baie potensiaal, maar daar gaan baie veranderinge moet plaasvind.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jakes L - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jakes L
With spouse/partner

Brullende leeu-plesier.

Om die leeus en tiere van so naby te kan beleef is fantasties. Die kos is goed en die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Wat gepla het was die lawaaierige dagbesoekers. Na my mening is van die diere bietjie ondervoed maar miskien omdat daar genoeg beweegruimte is. Die brul van die leeus deur die nag was fantasties en sal my vir altyd bybly. Wat 'n ervaring!!!

Scott G - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Scott G
Family with young children

Super place for young children.

Customer service was excellent.

Steve V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Steve V
With spouse/partner

A pleasant stay!

The stay is a bit expensive and there is not even air conditioning in the chalet. It is also recommended that on arival a pamflet with activities and times to be handed to the guests as this is a grey area. The personnel, especially the lady Anelle, was very helpful and attentive. Otherwise we had a nice and relaxing stay.

Carika S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Carika S
Family with young children

Aanvaarbaar.

Massas dagbesoekers was wel baie ontwrigtend en privaatheid gaan verlore.

Darius K - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Darius K
Family with young children

Heerlik ontspannend.

Dit was heerlik, net baie warm. Ek sal voorstel hul sit lugversorging in die kamers.

Mbidi Lodge's response

Dear Susan,

Thank you for rating Mbidi Lodge.

We are always thrilled to hear criticism, both positive and negative. We do take suggestions very seriously and we will always consider points mentioned. We do discuss suggestions in our weekly meetings and will definitely pass this on. We aim to please all our guests.

Kind regards,
Anelle

Mbidi Lodge
Desire O - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desire O
Family with young children

Wonderlike plek met die beste diens.

Dit is 'n wonderlike plek met die beste diens en vriendelike personeel. Die diere is in 'n pragtige toestand en asemrowend om te sien! Sal vir enige iemand aanbeveel!

Kyla E - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Kyla E
With friends

Asemrowend mooi en amazing ervaring!

Ek sal gou weer Mbidi Lodge besoek. Dis 'n lekker, rustige en vriendelik omgewing en kliëntediens is puik. Dankie Mbidi Lodge, dit was 'n voorreg om daar te kon wees tussen die brullende leeus. Dis alles net amazing.

Desire O - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desire O
With friends

Beslis die moeite werd om te besoek.

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek! Die plek is fantasties en die staf is so vriendelik! Sal dit by almal aanbeveel! Die diere is ook pragtig en mooi versorg!

Werner V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Werner V
Family with young children

Ons het blyplek gesoek om die Loskop te gaan hardloop. Alhoewel Mbidi se ligging perfek was vir ons doeleindes, was dit te duur vir wat ons wou hê.

Omdat ons nie gegaan het vir die diere by Mbidi nie, maar om die Loskop te hardloop en gerieflik te bly vir die naweek, dink ons Mbidi is 30% overpriced. Hardloopvriende van ons het vir die helfte van die geld wat ons by Mbidi betaal het, ook lekker gebly vir die naweek. Ons eenheid se blindings was vuil en stukkend. Eetgerei was vuil by aankoms. Die twee storte se stortkoppe kort dringend 'n goeie skoonmaak of vervanging. As mens natuurlik 'n plek soek waar jy wilde diere van naby kan sien, is Mbidi die plek. Cheetahs met leibande om hulle lywe lyk natuurlik net heeltemal verkeerd en glad nie soos Afrika nie.

Hanna S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Hanna S
Family with young children

Gebruik as basis om by familie te kuier.

Ek sou nie die oord aanbeveel nie, want diere in hokke is vir my verskriklik wreed en ek het nie besef dit was so nie. Ek stel voor hulle plant meer gras oral - om swembaddens, voor die huisies en tussen die paadjies. Alles was permanent vol rooigrondmodder. Ander opsie is seker meer plaveisel, maar ek dink dit is te koud en klinies. Tuine was baie mooi.

Conrad G - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Conrad G
On business

Selfsorg op besigheidsreis.

Hulle was totaal onvoorbereid vir ons aankoms.

Adele D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele D
Family with young children

We would definitely go back again, friendly staff

Our stay at Mbidi was wonderful and relaxing. The animals are in good shape and the staff are friendly.

Tinus V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus V
With spouse/partner

Sien julle weer!

Was aangenaam verras, lekker rustig. John se kennis van sy predatore is uitnemend. Daar was genoeg parkering vir die bakkie en die boot. Dankie Mbidi, ons mis julle ook.

Wimpie V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Wimpie V
With spouse/partner

Dit was regtig 'n lekker ervaring!

Was regtig 'n lekker ervaring. Algeheel 'n lekker naweek gehad, veral die brul van die leeus reg agter ons chalet was iets onvergeetlik.

Jaco V - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jaco V
With spouse/partner

Baie lekke.

Die plek word redelik goed bestuur. Dit is 'n lekke en mooi plekkie om 'n naweek af te blaas. Hoop die swembad is reg vir September.

Sonette B - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonette B
With friends

Ongelooflik, veral die gebrul van die leeus en die welpies.

As jy van die natuur hou, is dit die moeite werd. Stil en rustig!

Cor R - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cor R
With spouse/partner

We had a lovely weekend

The staff were friendly & professional.

Madeleine V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Madeleine V
Family with teenagers

Awesome place

Awesome place to visit!

Martie U - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie U
With spouse/partner

Wonderlik!

Ons was baie vriendelik ontvang en na ons bespreekte plek geneem. Alles is nagegaan om seker te maak alles is in plek. Die chalets is baie modern en smaakvol gemeubileerd en baie skoon en netjies. Die personeel is baie professioneel, behulpsaam en baie aangenaam. Dit is 'n heerlike plek om te gaan rus en om te ontspan saam met jou familie - kinders ingesluit.

Zeldene L - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zeldene L
Family with young children

Baie lekker en sal graag weer by Mbidi bly.

Dit was heerlik. Lekker rustig en skoon. Baie vriendelike diens. Sal graag weer by julle bly. Dankie!

Elize B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elize B
With spouse/partner

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Hennie D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie D
With friends

Ons gaan dit weer besoek, net langer!

Die plek het my Amerikaanse besoekers geweldig beïndruk.

Charlene V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene V
With spouse/partner

Baie netjies en volledig uiteengesit.

Die naweek was baie lekker. Dit is pragtig daar, en die diens van LekkeSlaap is uitstekend. Ek sal enige tyd weer van hul diens gebruik maak. Dankie.

Sanna-marie V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanna-marie V
Family with young children

Dit was baie lekke.

Dit was baie lekke en 'n belewenis om die wilde diere so naby te kon bekyk. Die privaatheid van die huisies was ook baie lekke.

Karina C - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karina C
With spouse/partner

'n Ongelooflike ervaring om in die aand te gaan slaap met die leeu se gebrul in jou ore!

Dit was 'n baie aangename ondervinding. Daar was baie dagbesoekers oor die tydperk wat ons daar was. Ons was mal oor die diere. Dit is ongelooflik om elke aand na die leeus se gebrul te luister. Ons chalet was skoon, netjies en die diens was baie goed.

Divan W - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Divan W

Dit is regtig 'n plek om te rus en 'n ervaring met die diere te hê.

Die interaksies wat jy met al die diere kan hê, wat jy nie op ander plekke kan doen nie, is besonders. Hulle diens is uitstekend en die personeel is vriendelik.

Francois V - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois V
With spouse/partner

Wow!!! What an amazing place!

Thank you Mbidi lodge for a holiday I will never forget. It was much more than I've expected. I'm definitely coming back very soon. Anyone looking for a getaway - and loves wild animals - then this is the place to go to!

Elaine H - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elaine H

Good, but strange experience

This in an interesting place to stay with lots of animals around. The room was pleasant and adequate. I felt a bit sorry for the caged animals on-site and what I hoped would be a quiet morning was disturbed by a road grader outside my room. I ate in the restaurant on-site and enjoyed my evening meal but the breakfast the next morning was not so good. The "toast" was actually fried bread and I was served cold beans. The coffee however was good! It is a great location. All in all quite a strange and mixed experience.

Jacques F - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacques F
Family with young children

Absolute waarde vir geld. Ons het die verblyf baie geniet.

Baie vriendelik ontvang. Die eenhede is skoon en netjies met alles wat jy benodig. Ons sal verseker terug gaan.

Lynette H - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette H
Family with young children

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Baie netjies met fantastiese diens.

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Veral die interaksie met die wilde diere was baie spesiaal. Die verblyf was netjies en baie gerieflik, en die diens van die personeel was uitstekend. Dit was ook 'n ongelooflike ervaring om saans die leeus so naby te hoor brul, terwyl 'n mens heerlik in jou eie braai-area kuier.

Jenny S - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny S
Family with teenagers

Absoluut fantasties!

Sal weer en weer en weer terug gaan!

Andrie U - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrie U
With spouse/partner

'n Ongelooflike, wonderlike naweek. Spesiale tye saam met diere. Stap saam met 'n tier.

Awesome! Staff excellent, friendly and very helpful. Thank you for a wonderful weekend. We told all our family and friends; everyone is planning a visit.

Karin H - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karin H
With spouse/partner

Lekker tussen die leeus.

Onbeskryflike atmosfeer omring met Leeus se gebrul tydens slaaptyd! Die diens is puik en baie professioneel, ons sal definitief weer hier kom bly!

Charlene V - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Charlene V
With spouse/partner

A Nice an quite place to relax

I'll recommend Mbidi Lodge if you want a weekend away to relax. We want to arrange a big group on bikes to go and have an breakfast run on Sunday morning, but at the moment the road that you need to enter to Mbidi is a bit uneven with loose rocks, if this can be improved we will maybe make it a regular outing! Thank you very much for all the friendly assistance that we had, and special thanks to Leoni as she made us feel more than welcome. See you again.!!!

Jan S - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan S

Dankie vir puik diens.

Die diens was puik. Julle restaurant was puik.

Alvan I - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alvan I
Family with teenagers

Excellent just far too short a stay - would love a week there

We simply loved the venue, the food and the hospitality. The game were gorgeous, and the atmosphere very stimulating. Well done to the team for a excellent stay, we loved every moment!!!

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 33 people
  • Check-in: 14:00 to 16:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Loskop South, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyOTRmNDRkLWI4MjEtNDYyMC04ZTZlLTYwMGQ1NjM0ZmIzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 51 5 1 5 Loskop South Groblersdal 0470 Limpopo 0860 022 102 14:00-16:00 10:00 -25.396445 29.371342
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!