Hartbeespoort Accommodation at Meerhof Lodge | TravelGround
+71

Meerhof Lodge

Guest House

Review Summary

4 out of 5from 24 reviews for Meerhof Lodge
Cleanliness
3.9/5
Service
4.0/5
Location
4.4/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.5/5
Lenka V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lenka V
Individual traveler

Very good. Thank you

See rating.

Lungile D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lungile D
With spouse/partner

Amazing.

We stayed in the private rooms. Staff are welcoming and they even offered to drive us to places we want to go, they where so helpful.

Mauritz J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mauritz J
With spouse/partner

Baie vriendelik, van ontvangs tot vertrek het ons baie spesiaal gevoel.

Als was volgens ons smaak, sal beslis weer daar oornag.

Lizanne B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Lizanne B
With spouse/partner

Onaangenaam, swak diens.

Ons was vriendelik ontvang. Die ander gaste het vreeslik geraas en gepartytjie tot vroeg oggendure. Ons wou kla, niemand by ontvangs nie, het toe eienaar gebel, geen antwoord, het toe SMS gestuur en tot vandag geen terugvoer ontvang. Volgende oggend, wou ons sleutel afgee by ontvangs en was nog gesluit met geen bestuurder in sig. Hulle sê ook ontbyt is in gesluit. Daar was niks nie. Baie teleurstellend.

Pierre L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pierre L
With spouse/partner

Ons het gevoel dit is eerder 'n byeenkomplek vir jong mense.

Die kamer was mooi netjies en skoon, maar dit alles lyk oud en benodig persoonlike aandag en opgradering. Daar was geen koffie en melk in die kamer nie, slegs tee en suiker. Gaste het op 'n balkon, langs on kamer, gesit en gesels tot na 12 uur in die aand, en musiek en geselsery vanuit die kroegarea was hoorbaar tot 12 uur. Gaste (jong klomp) het baie hard gepraat en 'n groep jong meisies het begin sing, toe hulle na 12 die plek verlaat het. Ek sal nie Meerhof Lodge aanbeveel vir enige van my vriende nie.

Sandra D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra D
With spouse/partner

Baie goed geleë, vriendelik ontvang!

Een problem, die spasie vir die rokers is in die middel van kamers. Ons het gevind dat mense tot laat redelik hard gesels en lag buite en ons moes 4uur die oggend opstaan vir ons vlug. Dit was nie baie aangenaam nie.

Linda H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda H
On business

Sal definitief weer daar tuisgaan.

Ons het heelwat later as beplan ingeboek, en ons was hartlik verwelkom en na ons kamer geneem. Die personeel was eintlik reeds van diens maar het ons gehelp met bagasie opdra en seker gemaak ons is tevrede en in vir die aand. Heerlike ruim kamer en badkamer wat skoon en netjies was.

Christiaan B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Christiaan B
With spouse/partner

Meerhof Lodge is te raserig en nie stil nie.

Meerhof Lodge is 'n mooi lodge, maar ander gaste is te raserig en speel onaangename musiek tot laat in die aand. Ander plekke wat jou die prys vra wat ons betaal het is ontbyt ingesluit. Hier is ontbyt nie ingesluit nie.

Christo V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Christo V
With spouse/partner

Nice.

The breakfast is disappointing. Three pieces of half mushrooms and three pieces of bacon. Really expected more than just that!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Die ontbyt is teleurstellend. Drie stukkies halwe sampioene en drie stukkies spek. Het regtig meer as net dit verwag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerrit V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gerrit V

Good value for money.

Spacious, comfortable rooms, good service, affordable and central.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Ruim, gemaklike kamers, goeie diens, bekostigbaar en sentraal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronell W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Ronell W

Disappointed.

We were on the ground floor and had no view of the dam. Rates are high for the fact that it's not even peak season or a long weekend. Breakfast was not included. No coffee or soap were supplied. Had no drying towels. Sleeping was fine. The unit has 2 plastic containers for flowers. Looks horrible.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurstellend.

Ons was in 'n grond-eenheid en het geen uitsig oor die dam gehad nie. Tarief is hoog vir die feit dat dit nie peak season of 'n langnaweek was nie en 'n ontbyt ook nie ingesluit was nie. Geen koffie uitgesit of 'n klein sepie by wasbak vir handewas nie. Ook nie' n was- of afdroogdoek nie. Slaapkwaliteit was goed. Die eenheid is afgerond met twee outydse houers vir eiers, plastiek blomme en 'n plant van plastiek. Onooglik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corne K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne K

Moeite werd om te besoek.

Brave, die man wat ons ontvang het, was vriendelik en het ons gehelp met enige iets wat ons nodig gehad het. Kamers is lekker ruim en sal die plek definitief weer besoek as ons 'n plek nodig het.

Meerhof Lodge's response

Thank you very much, can't wait to welcome you again.

Meerhof Lodge
Madelaine V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelaine V
With spouse/partner

Baie welkom gevoel.

Skoon, netjies, en die ontbyt besonders geurig.

Pretty R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Pretty R
With spouse/partner

Enjoined our stay.

The room was clean and the guy who helped us to check in was friendly.

Meerhof Lodge's response

Thank you very much. See you very soon.

Meerhof Lodge
Danie V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie V
With spouse/partner

Fantasties.

Was 'n vreeslike fantastiese naweekwegbreekbestemming, hoogs aanbeveel.

Corli T - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Corli T
With spouse/partner

Mooi geriewe, maar diens kort beslis werk.

Die geriewe was goed gewees by Meerhof. Die handdoeke wat daar was vir gebruik was egter aaklig en die beddegoed was plek-plek vuil gewees. Daar was vir ons gesê dat daar ontbyt sal wees, maar die volgende oggend was daar letterlik niemand in sig nie. Geen ontbyt, mense probeer roep met geen antwoord, die selfoon nommer probeer bel van die plek om iemand te vra wat aangaan sonder dat daar opgetel is na menigde kere se probeer. Toe ons die perseel wou verlaat, was daar steeds niemand in sig nie. Weereens iemand gesoek, maar kon niemand in die hande kry om die sleutels af te gee nie. Het toe nou maar die hek oopgemaak met die afstandbeheer. My vrou het voor die ogie gestaan dat die hek nie toegaan nie en ek het die sleutels op die ontvangstafel gaan neersit en ons het gery. Het toe maar in die dorp gaan ontbyt soek.

Wynanda P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynanda P
With spouse/partner

Meerhof Lodge is very centrally located, safe and clean.

It's very homey and friendly staff. We had a view over a part of the dam which made it that much more worth it and it's around the corner from Jasmyn.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Meerhof Lodge is baie sentraal geleë, veilig en skoon.

Dit is baie huislik en vriendelike personeel. Ons het uitsig oor gedeelte van die dam gehad wat dit net soveel meer die moeite werd gemaak het en is om die hoek van Jasmyn.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gideon D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gideon D
With spouse/partner

Sentraal geleë met netjiese, ruim kamers.

Uiters vriendelike diens. Boonste kamers deur nou, steil trappe bedien. Baie sentraal in Meerhof naby Jasmyn en meeste winkels.

Nicolette K - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nicolette K
On business

Best value for money.

Great reception, spacious rooms, great location for work as well as relaxation and a big breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste waarde vir geld.

Goed ontvang, ruim kamers, goed geleë vir werk sowel as ontspanning met baie groot ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ryno J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ryno J
With spouse/partner

Baie rustig en ontspanne.

Baie dankie vir julle vriendelike diens.

Meerhof Lodge's response

Baie dankie. Dit is altyd 'n plesier om gaste soos julle in ons Lodge te ontvang.
Ria

Meerhof Lodge
Andre M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Andre M
With spouse/partner

Nooit weer!

Vuil vuil vuil! Stukkende glase in kamer. Moes ontbyt voucher kry soos bemark, daar was niks. Nooit weer!

Meerhof Lodge's response

Goeie dag,

Baie jammer om van die swak diens te lees. Die Bay View 6 is 'n self-rsorgende eenheid. Daar is dus geen ontbyt ingesluit nie. As u net die kantoor laat weet het van die stukkende glas sou ons dadelik dit vervang het ons is egter jammer dat die person wat die kamer nagegaan het voordat u ingeboek het dit nie gerapporteer het nie, ons sal opvolg.

Meerhof Lodge
Elsabe T - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elsabe T
Family with teenagers

Good location and comfortable.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë en gerieflik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thelma Sibita B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thelma Sibita B
Family with young children

It is the place to feel welcome and the service was up to standard.

The guys who are working at the lodge are so welcoming and friendly. The place is nice and neat. The advice is to make a shelter next to the pool for the Jacuzzi.

Christiaan S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Christiaan S
With spouse/partner

Beslis nie 4-ster werd nie. Nuwe naam moet wees Meervrot Lodge.

Ek moet sê dat ons verblyf hier was erg teleurstellend. Ek kan nie glo dat hierdie 'n 4-ster plek is nie. Ons bure was slegs 'n hout-deur weg van ons en ons kon letterlik elke beweging en geluid wat hulle gemaak het hoor. Die plek is stowwerig en drade hang van die TV, ens. Wat veronderstel was om 'n huweliksherdenking te gewees het, het totaal en al afgewater. Ek sal beslis vir niemand hierdie plek aanbeveel nie, veral nie teen R 1000.00 per nag nie. Of dalk moes ek seker meer betaal het vir die raserige bure.

Meerhof Lodge's response

Ons is baie jammer om te lees van die probleem met die geraas. As Mnr Schillinger vir ons laat weet het dat dit sy huweliks herdenking is sou ons voorgestel het dat hy een van ons balkon kamers gebruik. Hulle is groot en daar is 'n klein balkon met 'n uitsig oor die dam. Die kamer waar hulle was is 'n standaard kamer en die goedkoopste. Ons kry baie gaste wat net wil oorslaap en net die basiese nodig het. Dan is daardie kamer perfek vir hulle. Die linne is dieselfde 4 ster kwaliteit behalwe die kamer is baie kleiner as die ander. Ons het die deur tussen die 2 kamers nou toegebou (hierdie is die eerste klagte oor die bure) om te verseker dat daar nie weer 'n klagte oor dit is nie.
Weereens ons is baie jammer oor die lawaai van die gaste wat in die kamer langsaan was.

Meerhof Lodge
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 28 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Dr Kolbe Lane, Meerhof, Hartbeespoort, 0216, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlOWRmZDlkLThhMmQtNDNmMC1iMzA0LWNmOWQ5ZTMyY2IxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 24 5 1 4 1 Dr Kolbe Lane Meerhof 0216 North West 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.754996748389 27.898204582953
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com