Meerkat Compound
Review Summary
Maggie K - Feb 2021
Overall score
Ongelooflik lekker
Bertie V - Feb 2021
Overall score
Great mense.
Yolanda S - Feb 2021
Overall score
Vriendelike ontvangs.
Annika V - Jan 2021
Overall score
Vriendelike ontvangs, skoon en netjies
Thinus N - Jan 2021
Overall score
Awesome.
Wilma S - Oct 2020
Overall score
Awesomely Lovely Venue for a break away
Marthie V - Sep 2020
Overall score
Baie lekker.
Kotie V - Sep 2020
Overall score
Waarde vir geld
Les G - Sep 2020
Overall score
Die eenheid is goed toegerus en alles werk.
Riana D - Sep 2020
Overall score
Veilig, rustig en netjiese huisie.
Helena S - Sep 2020
Overall score
'n Mens voel altyd tuis.
Justice P - Dec 2019
Overall score
Friendly service. Assistance when needed. The place is very clean.
Michael J - Nov 2019
Overall score
They had everything we needed. And very clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hulle het alles gehad wat nodig was. En baie skoon en netjies.
Ons het baie lekker daar oorgeslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arie F - Sep 2019
Overall score
Eenvoudig maar netjies.
Gerhardus N - Sep 2019
Overall score
Ideal overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideale oornag-akkommodasie.
Ons het die verblyf baie geniet. Alles was in orde.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Antoinette C - Aug 2019
Overall score
Nice visit in Kakamas.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker kuier in Kakamas
Die eenheid was netjies en baie goed toegerus. Fyner detail soos koffie, suiker, tee en koekies was 'n welkome gesig. Alhoewel ons net dames was het ons nie vir een oomblik onveilig gevoel nie. Die Pienk Padstal net oorkant die pad was vir ons 'n groot verrassing. Genoeg parkering, lekker swembad en baie veilig. Ons sal beslis dit aanbeveel en weer daar bespreek in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kobus P - Aug 2019
Overall score
The accommodation was clean and tidy. We were well received.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die blyplek was skoon en netjies. Ons is goed ontvang.
Die plek is baie netjies en het voldoen aan al ons vereistes.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeanmari J - Aug 2019
Overall score
Vriendelike ontvangs, oop en skoon.
Deon G - Jun 2019
Overall score
Sal beslis weer daar oorslaap as ek daar verby gaan.
Sidney D - Apr 2019
Overall score
A piece of heaven on earth with unbelievable hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stukkie hemel op aarde met ongelooflike gasvryheid.
Dankie vir die lekker gesels Marius en dat jy ons van Blouputs vertel het. Was die moeite werd om soontoe te ry. Braai-area baie mooi. Die antieke meubels het ons laat terugdink aan ons kinderdae. Die goeie kwaliteit koningsbed was baie welkom na 'n lang reis. Goed geleë, baie ruim en sal vir seker aanbeveel. Goeie waarde vir geld. Weereens dankie Marius!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ilze L - Mar 2019
Overall score
'n Heerlike wegbreek!
Annalize G - Mar 2019
Overall score
Very pleased.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede.
Verblyf was lekker ruim, en skoon en baie netjies. Daar is koffie en tee en suiker, asook melk en water in yskas. Air-con maak heerlik koel asook 'n swembad om in af te koel. Mens het niks meer nodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tharina M - Feb 2019
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Die diens, netheid, ruimte, WiFi en lugverkoeling asook die swembad het ons verblyf aangenaam gemaak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jutta K - Jan 2019
Overall score
Extremely hot, but airconditioner worked well and swimming pool was a good to have.
Hannelie J - Jan 2019
Overall score
Alles wat nodig is vir oornagverblyf.
Hettie M - Jan 2019
Overall score
Dit was werklik fantastiese waarde vir geld!
Lynnette B - Jan 2019
Overall score
Stil omgewing en veilige parkering.
Charlotte L - Dec 2018
Overall score
Die kamers is netjies en elke liewe persoon wat ons ontmoet het was vriendelik.
Christa R - Dec 2018
Overall score
Gemaklik en vriendelik.
Jevon B - Dec 2018
Overall score
Hospitality is good.
Zane M - Dec 2018
Overall score
Heerlik!
Leslie F - Dec 2018
Overall score
Uitstekend en baie gerieflik.
Lood F - Oct 2018
Overall score
Great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker!
Die eienaar was baie nice, die plek is skoon en netjies, als het gewerk soos dit moet! Sal definitief weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter C - Sep 2018
Overall score
Meer waarde as geld.
Annette N - Aug 2018
Overall score
Stil, rustige atmosfeer met als op sy plek.
Naomi C - Aug 2018
Overall score
Gerieflike verblyf met 'n outydse gevoel.
Read moreElricka D - Jul 2018
Overall score
Ons het heerlik gebly! Eienaars was vriendelik en behulpsaam en ons het alles gehad wat mens nodig het.
Peter A - May 2018
Overall score
Enjoyed the slightly eclectic mix of furniture.
Bertus V - May 2018
Overall score
Lekkerste bed!
Simoné S - May 2018
Overall score
Baie netjies, mooi en veilig.
Erika S - Apr 2018
Overall score
Very neat and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en gerieflik.
Vriendelike en goeie ontvangs en ondersteuning. Sentrale ligging in dorp met goeie sekuriteit en WiFi. Sal beslis weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danica S - Apr 2018
Overall score
Netjies ,skoon, pragtige uitsig.
Rene T - Mar 2018
Overall score
Rustig en baie veilig.
Gideon S - Jan 2018
Overall score
Werklik vir ons soos 'n oase gevoel. Goeie diens.
Jan S - Jan 2018
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
Janine M - Jan 2018
Overall score
Heerlik!
Leticia M - Dec 2017
Overall score
Asemrowend.
Meerkat Compound's response
Leticia baie dankie vir die goeie terugvoer en julle is enige tyd welkom. Julle het `n lekker swem gemis want die tyd op die bord is nie 17:00 nie maar wel 19:00 wat mos eintlik beteken die swembad is oop van 7 in die oggend tot 7 in die aand. Ons gaste is ook welkom buite hierdie tye en reel dit dan net met ons sodat ons die onderhoud van die swembad bietjie op hou sit
Ai, volgende keer.
Groete,
Francileen Baard
Eric W - Dec 2017
Overall score
Everything went smoothly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles vlot verloop.
Sal enige tyd weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Deon G - Nov 2017
Overall score
Oop en ruim, geriewe uitstekend.
Ora J - Oct 2017
Overall score
Gemaklik en voldoen aan vereistes.
Johannes P - Oct 2017
Overall score
Very cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gesellig.
Kliëntediens was baie goed. Perseel en woonstel baie netjies en braaigeriewe het byval gevind. Sal definitief weer van Meerkat Compound gebruik maak en aanbeveel by vriende.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frans B - Sep 2017
Overall score
Ideally located, value for money and spacious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ideal geleë, waarde vir geld en ruim.
As ek daardie deel van ons mooi land wil besigtig, sal ek met gemak daar vir 'n paar dae kan bly. Baie dankie. En ons het lekker geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Madi - Sep 2017
Overall score
Top-notch!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Tops!
Ons was aangenaam verras. Die mense is so gaaf en behulpsaam. Alles was netjies en skoon. 'n Volledige huis met kombuis, eetkamer, studeerkamer, slaapkamer, en TV/sitkamer, badkamer en inloopkas vir onder 60vkm. Wow, dit wil gedoen word. Dan praat ek nie eers van die patio en braaiplek nie. Kompak maar baie gerieflik. Nogmaals dankie vir 'n wonderlike tyd. Sal dit beslis aanbeveel en ook self weer daar tuisgaan volgende keer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan K - Aug 2017
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Eienaars het baie moeite gedoen. Volledig toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hugo R - Aug 2017
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Lekker gebly. Skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anneline R - Aug 2017
Overall score
Baie aangenaam.
Adele G - Jul 2017
Overall score
Simple, more than sufficient!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eenvoudig, maar meer as voldoende!
Kamer was baie netjies en skoon, goed afgewerk met 'n egte "tuis" gevoel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stephen Lawrence A - Apr 2017
Overall score
Our accommodation was a wonderful, unexpected experience at Meerkat Compound.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons verblyf was 'n wonderlike, verrassende ervaring by Meerkat Compound.
Ons is ruimharting en vriendelik deur die personeel ontvang. Personeel was behulpsaam met die vrae wat ons oor die besienswaardighede gevra het. Ligging van Meerkat Coumpound in Kakamas is ekonomies ten op sigte van die uitry na toeristebestemmings en dit is boonop bekostigbaar. Sal Kakamas definitief aanbeveel by vriende, kollegas en sal selfs weer die plek ná 'n reënseisoen wil besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Judith S - Mar 2017
Overall score
It is neat and smells nice when you arrive there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis netjies en ruik baie lekker as jy eerste keer daar aankom.
Ek sal dit nie aanbeveel vir mense met klein kindertjies nie. Daar is nie 'n bad in die badkamer nie, dus is badtyd 'n probleem. 'n Mens mag ook nie die matras op die vloer sit om vir die kinders bed te maak nie. Verder is daar niks fout nie. Sal dit vir paartjies aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meerkat Compound's response
By Meerkat Compound is 2 eenhede met baddens wat dit baie geriefliker maak vir mense met klein kinders so indien die navraag vir enige van genoemde eenhede is beantwoord ons dit graag en stuur `n kwotasie indien hulle beskikbaar is.
Wanneer gaste `n ekstra matras benodig om vir die kinders op die vloer te gebruik voorsien ons die matras asook die beddegoed teen geen ekstra koste.
By Meerkat Compound laat ons egter nie toe dat matrasse en beddegoed van beddens afgehaal word om op die grond te gebruik nie om voor die hand liggende redes.
Ons verkies dat mense met babas self voorsiening maak vir slaapplek bv "camping cot" so ons noem dit altyd in die kwotasie.
Jammer vir enige ongerief wat die gas moontlik moes verduur maar hulle was voorsien van `n ekstra matras met beddegoed met aankoms soos vooraf bespreek.
Hiermee beskou ek die saak as afgehandel
Francileen Baard
Eienaar
Meerkat Compound
Kakamas
Johan V - Mar 2017
Overall score
We really enjoyed the stay at Meerkat Compound.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker by Meerkat Compound gebly.
Meerkat Compound is 'n baie netjiese en rustige plek om te bly. Hulle kamerdiens was ook goed en alles netjies. Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer in die toekoms daar tuis gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danie V - Mar 2017
Overall score
Baie aangenaam.
Jaclyn P - Feb 2017
Overall score
Wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik!
Pragtige plek, vriendelike ontvangs, heerlik geslaap, swembad was wonderlik, kinders het dit veral geniet! Definitief plek wat ons sal aanbeveel en self weer sal besoek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karen V - Jan 2017
Overall score
It was very tidy and we had a great time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie netjies en ons het vreeslik lekker gekuier.
Meerkat Compound is 'n pragtige plek. Die eienaars was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Die waterverkoeling was 'n wenner. Die eenheid was netjies, ruim en so gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco K - Jan 2017
Overall score
Very neat accommodationi with friendly and helpful people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese verblyf met baie vriendelike en behulpsame mense.
Ons was baie beïndruk met Meerkat Compound, baie lekker gekuier vir 2 dae, netjiese ruim 6-bed woonstel met al die geriewe nodig. Ons sal Meerkat Compound graag aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marica M - Jan 2017
Overall score
Baie mooier en netjieser as wat die foto's voorstel!
Elsa G - Jan 2017
Overall score
Netjies, skoon en met alle geriewe.
Koos V - Jan 2017
Overall score
Nice, clean and convenient.
Liza V - Dec 2016
Overall score
Great value for money.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir jou geld.
Ons het heerlik gebly. Alles wat mens nodig het, was daar en as daar iets kort kon jy net vra. Die eienaars is werklik vriendelike mense en ek kan die gastehuis aanbeveel vir enige iemand wat daar wil oorbly. Ons het die swembad baie geniet. Yskas het elke dag lekker koue botteltjies water gehad wat baie gehelp het toe ons Augrabies besoek het. Regtig die moeite werd om daar te bly en mens stap sommer na die Pienk Padstal aan die oorkant van die pad om hout ens. te koop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corle S - Dec 2016
Overall score
Clean and very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en baie gerieflik.
Meerkat Compound is baie goeie waarde vir geld. Dit is netjies en skoon en die perfekte oornag "stop-over".
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie V - Oct 2016
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Ontvangs vriendelik. Skoon, netjies, als wonderlik. Goed geleë. Regtig waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ivan J - Sep 2016
Overall score
Nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly.
Ons was nogal verras om te sien hoe ruim en netjies die eenheid was. Dit is 'n redelike ou gebou, maar die kamers was regtig netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Philip Z - Sep 2016
Overall score
Als was netjies en skoon. Goeie ligging, vriendelike gasheer.
Hester H - Sep 2016
Overall score
Excellent value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld!
Ons toergroep van 3 getroude pare kan net getuig van 'n heerlike nag se verblyf by Meerkat Compound. Braaiplek onder die boom en die gerief van jou wasgoed te laat was teen 'n prys tel beslis in ons guns. Kan julle beslis aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter P - Aug 2016
Overall score
Dit was gerieflik, netjies en aangenaam.
Charlene M - Jul 2016
Overall score
Reasonable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Redelik.
Meerkat Compound is presies wat dit sê: Eenheid het net 1 klein venster in badkamer en nog 'n klein venster langs die voordeur. Daar is nie 'n spieël in die slaap/leefarea waarby mens jou hare kan droogblaas nie. Die stortkop is ook oud en oneffektief. Die toerusting is voldoende, maar die Compound se eenheid 5 leen hom nie eintlik vir meer as oornag nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Natalie S - Jul 2016
Overall score
Vriendelike ontvangs en lekker verblyf. Baie dankie!
Ellie B - Mar 2016
Overall score
Excellent accommodation!
Monique L - Jan 2016
Overall score
Wat 'n lekker ervaring om daar oor te bly. Oulike gasvrye mensies - baie baie dankie. Ons het dit vreeslik baie geniet.
Elrica V - Jan 2016
Overall score
Uitstekende pitstop!
Tim S - Jan 2016
Overall score
Netjies, skoon, mooi en veilig.
Tyron B - Jan 2016
Overall score
Very efficient and well placed.
Aubrey D - Jan 2016
Overall score
Groot eenheid met baie spasie.
Pieter D - Dec 2015
Overall score
Lekker gebly. Geen klagtes.
Susan N - Dec 2015
Overall score
Pragtig, skoon en heerlik koel na die versengende hitte op die pad.
Albertus L - Nov 2015
Overall score
Dit was baie warm tydens ons verblyf en wat 'n verligting om saans te kon rus in 'n skoon, koel kamer.
Sakkie O - Oct 2015
Overall score
Pragtige plekkie, baie goed geleë.
Karin S - Sep 2015
Overall score
Baie aangenaam!
Meerkat Compound's response
Karin ons het die gas-oond getoets aangesien dit `n baie nuwe stoof is en dit werk perfek. Die knop moet net ingehou word wanneer die gas in die oond aangesteek word en moet weer gelos word sodra dit brand. Jammer vir enige ongerief en dankie vir die positiewe terugvoer in die algemeen.
Francileen Baard
Nick S - Sep 2015
Overall score
Ek sal Meerkat Compound hoog aanbeveel by reisigers, veral mense met 'n gesin aangesien die eenhede ruim en werklik kliëntevriendelik is. Baie goeie diens ontvang.
John B - Sep 2015
Overall score
Puik! Puik! Puik!
Herman H - Sep 2015
Overall score
Baie lekker gebly.
- Capacity: 35 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Meerkat Compound, Off the N14, Kakamas, 8870, Northern Cape
- All ages welcome