Melkboom Guest Farm
Review Summary
Lee-anne F - Nov 2019
Overall score
Definitely the best place we have ever stayed. We didn't want to go home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beslis die beste plek waar ons nog ooit gebly het. Ons wou nie huis toe nie.
Die mooiste plekkie ooit. Ons het so tuis gevoel. Belinda was ongelooflik met ons. Beslis 'n plek wat elke jaar wil bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thys D - Nov 2019
Overall score
Comfortable and spacious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en ruim.
Daar was irriterende voëls wat bo-op die plafon van die woonvertrek nesgemaak het wat letterlik die hele tyd geraas het, selfs nadat dit al goed donker was en ons wou gaan slaap het. Daar is ook nie 'n deur tussen die woonvertrek en slaapkamer nie so ons kon nie die geraas van die voëls demp nie. Die pad se geraas weens die nabygeleë N2 was hanteerbaar en na laaste lig grootliks afgeneem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandy R - Apr 2019
Overall score
Ons het dit baie geniet en sal dit aanbeveel.
Andre & Marina D - Apr 2019
Overall score
Gerieflike en veilige rondawel teenaan die N2 ingerig vir oornagselfsorg.
Anetta V - Oct 2018
Overall score
Gasvrye, vriendelike mense. Voorreg om hier tuis te gaan.
Melkboom Guest Farm's response
Baie, baie dankie tannie Antetta. Dis 'n riem onder my hart dat julle lekker gebly het.
Ek hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Liefde
Belinda
Marina K - Apr 2018
Overall score
Recommendable.
Anton E - Apr 2018
Overall score
Rustige, stil plaas akkommodasie.
Melkboom Guest Farm's response
Baie dankie Anton, ek waardeer jou resensie. Ek probeer my bes om die akkommodasie so gerieflik en skoon as moontlik te maak.
Groete
Stephan B - Mar 2018
Overall score
Direk langs die hoofpad met baie verkeer en sy steurende geraas.
Doreen G - Nov 2017
Overall score
Lekker rustig stil en ons was baie mooi ontvang.
Johan N - Oct 2017
Overall score
Dit is n baie lekker rustige en veilige omgewing om die siel rus te gee.
Lozanne V - May 2017
Overall score
Absolutely fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties!
Alles is so perfek, die verblyf, die stilte, uitsig, die heerlike aandete! Belinda is die beste gasvrou!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Skollie S - Jan 2017
Overall score
Breathtaking - a farm bubbling with kindness.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend - dis nou borrelende vriendelike plaas.
Pragtige plaasarea met 'n borrelende spontane vriendelike gasvrou en man. Huis mooi ingerig en dankie vir vinnige planne om vir Ouma en Oupa 'n dubbelbed te gee - stapelbed sou nie lekker gewerk het en boonop in dieselfde kamer nie. Dit was tops. Sal weer kom draai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gideon B - Jan 2016
Overall score
Baie vriendelik ontvang, lekker en gemaklik oorgeslaap op pad Kaap toe.
Debbie O - Oct 2015
Overall score
Fantastiese verblyf, rustigheid vir die siel en baie goeie waarde vir geld.
Read moreJaco N - Dec 2014
Overall score
Baie netjies!
Marie O - Dec 2014
Overall score
Goed ingerigte netjiese verblyf - uitstekende waarde vir jou geld.
Beulah V - Oct 2014
Overall score
Always a pleasant stay
Belinda N - Oct 2014
Overall score
We needed a pet friendly, overnight stop, en route to Cape Town, and booked the rondawel at Melkboom.
David M - Jul 2014
Overall score
Great
Riko W - Apr 2014
Overall score
Baie aangename oornag!
Wilhelmina V - Apr 2014
Overall score
Fijne overnachtingsplek.
Alta K - Mar 2014
Overall score
Baie gasvry ontvang! 'n Pragtige plekkie! Heerlike ontbyt. Plaasgeluide soet op die oor.
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Melkboom Farm, Heidelberg, 6665, Western Cape
- All ages welcome