Melkbosch Guest House
Review Summary
Joy S - Apr 2021
Overall score
Huislik en ontspannend!
Read moreMelkbosch Guest House's response
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons poog juis om 'n huislike en ontspannende atmosfeer te skep.
Die terugvoering word waardeer. Dit was goed om jul weer hier te sien. Sien uit na die volgende keer.
Hannalene S - Mar 2021
Overall score
Die perfekte wegbreek.
Marinda D - Jan 2021
Overall score
Lekker
Melkbosch Guest House's response
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering. Word opreg waardeer en vertrou ons kan weer tot jul diens wees.
Joy S - Jan 2021
Overall score
Fantasties, lekker!
Melkbosch Guest House's response
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering. Dit word opreg waardeer en ons sien uit om weer tot jul diens te wees
Sarie J - Jan 2021
Overall score
Baie vriende like diens.
Melkbosch Guest House's response
Baie dankie vir die uitstekende teugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons vertrou om jul weer in die toekoms te sien.
Joy S - Dec 2020
Overall score
Fantasties! Lekker!
Read moreMelkbosch Guest House's response
Baie dankie vir jul fantastiese terugvoering. Dankie dat jul reeds weer bespreek het en ons sien uit om tot jul diens te wees.
Roland P - Oct 2020
Overall score
Geen skandering by aankoms, geen sanitizers by ingang van gastehuis of in die kamers nie.
Paul C - Feb 2020
Overall score
Convenient and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en skoon.
Vriendelike personeel en net om die hoek van die strand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marthie S - Jan 2020
Overall score
Brilliant, come-again vacation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Briljante-kom-maar-weer-vakansie.
Dit was 'n week vakansie wat gevoel het soos 'n maand maar die laaste dag het dit gevoel soos 'n dag. Definitief 'n rusplek vir die siel, gees en liggaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lezanne B - Jan 2020
Overall score
Stunning!
Kate S - Oct 2019
Overall score
Everything went well and we had a great time.
Deon V - May 2019
Overall score
Baie mooi en netjies.
Theresa M - Jan 2019
Overall score
Ons is verwelkom met ope arms en vriendelike gasheer en gasvrou.
Read moreGetrude T - Jan 2019
Overall score
Beautiful ocean view, good breakfast and good Wi-Fi in some places.
Melkbosch Guest House's response
Thanks for the great review. Our sincere apology for the internet problem. We were aware of the Wi-Fi problem but the IT company responsible for our internet was closed over the holiday period. We have already rectified the problem. It was a pleasure to be at your service.
Eugene S - Jan 2019
Overall score
Fantastic breakfast.
Melkbosch Guest House's response
Thanks for the great review. It was a pleasure to be at your service.
Luhanie D - Dec 2018
Overall score
Fantasties.
Melkbosch Guest House's response
Dankie vir die fantastiese terugvoering. Dit was 'n plesier om tot jul diens te wees.
Vanessa K - Dec 2018
Overall score
Lovely and restful.
Melkbosch Guest House's response
Thanks for the fantastic review. It was a pleasure to be at your service.
Alma C - Dec 2018
Overall score
Baie lekker met mooi uitsig.
Melkbosch Guest House's response
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering, word hoog waardeer.
Louis E - May 2018
Overall score
Pragtige plekkie met see-uitsig!
Monja M - Jan 2018
Overall score
Dis 'n vreeslike nice plek.
Melkbosch Guest House's response
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering, dit word hoogs gewaardeer. Ons sien uit om vorentoe weer tot jul diens te wees.
Carsten E - Jan 2018
Overall score
Was very nice. Great breakfast!
Melkbosch Guest House's response
Thank you for your stay with us. It was a pleasure meeting you and the girls. We hope to see you again in the future. All the best in Germany.
Yolandi S - Jan 2018
Overall score
Puik diens, als netjies en skoon.
Melkbosch Guest House's response
Baie dankie dat jul by ons tuis gegaan het vir die vakansie. Alle voorspoed vir 2018, en ons vertrou om jul weer in die toekoms te sien.
Juanita L - Jan 2018
Overall score
Had an amazing stay at Melkbosch Guesthouse.
Marnus V - Jan 2018
Overall score
Baie lekker stil en rustig.
Melkbosch Guest House's response
Dankie dat jul by ons bespreek het, en ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Susan M - Jan 2018
Overall score
Uitstekend!
Melkbosch Guest House's response
Baie dankie vir die uitstekende kommentaar, ons waardeer dit baie.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Richard C - Jan 2018
Overall score
Comfy and cosy accommodation on the West Coast.
Gerhard C - Jan 2018
Overall score
Awsome.
Melkbosch Guest House's response
Thank you for the review, it is highly appreciated. We hope to see you and your family again.
Anell H - Nov 2017
Overall score
Tranquil, good for body and soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, goed vir siel en liggaam.
Vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt. Kamer was netjies en voldoende. Sal vir seker weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tersia D - Mar 2017
Overall score
Netjiese, skoon gastehuis. Kamer klein en beknop vir die prys. Geen see-uitsig. Ontbyt eetplek ook te klein vir aantal gaste.
Louis O - Feb 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Baie dankie. Dit was uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michael J - Jan 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Die verblyf was uitstekend en ek sal dit weer in die toekoms gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pam C - Jan 2017
Overall score
Stunning accommodation!
Bonga S - Jan 2017
Overall score
It was a very good experience and we received a warm welcome.
Sonette G - Jan 2017
Overall score
What an experience!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n belewenis!
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wayne W - Jan 2017
Overall score
Fantastic location, modern and private. Friendly with a delicious breakfast. I will definitely recommend this place.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese ligging, modern en privaat. Vriendelik met 'n heerlike ontbyt. Ek sal die plek definitief aanbeveel.
Hierdie gastehuis is baie goed geleë en dis heerlik privaat met 'n fantastiese uitsig. Gasheer is baie vriendelik maar gun jou ook privaatheid. Ontbyt was heerlik en ek voel hierdie was goeie waarde vir geld. Die huis is baie modern en skoon. Lugreëling sou die ervaring perfek gemaak het, maar die kamer was koel genoeg dat dit nie 'n probleem was nie. Ek beveel hierdie gastehuis aan vir die reisiger wat 'n "lock-up and go" wegbreek sal geniet. Letterlik een minuut se stap van die strand af met baie restaurante binne loopafstand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chante W - Jan 2017
Overall score
It was top notch!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was uit die boeke uit!
Onvergeetlike vakansie! Het dit baie geniet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lourette V - Dec 2016
Overall score
Naby 'n lekker gesinstrand en gemaklike verblyf.
Wimpie M - Sep 2016
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Linne uitstekend en niks te veel vir Pieter om te reël nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jolinda W - Aug 2016
Overall score
Everything was clean and neat. Very friendly host.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was skoon en netjies. Gasheer was baie vriendelik.
Dit was 'n aangename 1 nag verblyf met geen tekortkominge. Ontbyt was ook heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco B - Jun 2016
Overall score
Baie lekker.
Ine-marie R - Apr 2016
Overall score
Lekker! Myy derde keer. Daar's 'n rede hoekom ek/ons terugkom.
Annamarie M - Apr 2016
Overall score
Ongelooflike mooi plek.
Lee Z - Mar 2016
Overall score
We had a lovely stay.
Amanda C - Jan 2016
Overall score
Baie gasvry! Sal weer kom.
Elmarie P - Jan 2016
Overall score
Slegte diens met eienaar wat "vergeet" het dat ons gaan opdaag.
Melkbosch Guest House's response
Dit is baie jammer om hierdie uiters nagatiewe kommentaar te lees. Ek was eerlik om te erken dat ek 'n fout gemaak het maar die gaste is nie eerlik met hul opmerkings nie. Enigeen kan 'n bona fide fout maak. Ek het hulle beslis nie in 1 kamer ingedruk nie. Alternatiewe kamers is in my tweede gastehuis reg langs my gastehuis aangebied maar hulle het geweier om selfs te gaan kyk. Hulle het self gese dat die kamer waar hul gebly het, voldoende is. Ek het self persoonlik later die middag 'n tweede kamer in my gastehuis aangebied maar weereens het hul geweier om dit te aanvaar. Ek het ook nie betaling vir twee kamers se verblyf van hul verhaal nie maar slegs een kamer en die kinders het gratis ontbyt geniet.
Graag wil ek ook noem dat die ouers uiters ongeskik en ongemanierd teenoor my assistent was. My assistent het beslis ook nie aan hulle genoem dat dit gereeld gebeur nie want dit is nie waar nie. Hierdie is doelbewuste pogings om ons te boikot en beslis nie gaste wat ek weer wil sien nie.
Faith K - Jan 2016
Overall score
Stunning.
Esna S - Jan 2015
Overall score
Indien ons nie in elk geval die tarief moes betaal nie, sou ons vir seker na dag 1 uitgeboek het.
Read more- Capacity: 29 people
-
Check-in: 12:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 89 Mostert street, Melkbosch Strand, 7441, Western Cape
- All ages welcome