The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Melrose Place Guest Rooms | TravelGround
+69

Melrose Place Guest Rooms

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 125 reviews for Melrose Place Guest Rooms
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Elbe K - Oct 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elbe K
With friends

Ons het heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly en dis lekker sentraal. Daar was selfs liggies in die kamers gedurende loadshedding.

Maryna C - Oct 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maryna C
Family with teenagers

Uitstekende ligging. Goeie waarde vir geld.

Kamers was baie skoon en netjies. Parkering was baie veilig. Ander gaste was rustig. Geen geraas nie. Ons sal beslis weer hier bly.

Melrose Place Guest Rooms 's response

Goeie more
Baie dankie.
Sien uit daarna om u weer te huisves.
Melrose-groete

Melrose Place Guest Rooms
Kobus G - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kobus G
On business

Waarde vir geld.

Sal enige tyd weer daar oornag.

Karien M - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien M
Family with teenagers

Baie dankie ek en my dogter het baie lekker daar oornag.

Hou asb. aan met die goeie diens en geriewe.

Louis S - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis S
Individual traveler

Ek het gehou van die absolute privaatheid.

Jy kan kom en gaan soos jy wil, geen inmengery van bestuur af nie. As jy hou van 'n skoon en veilige blyplek is die een vir jou, met WiFi en TV.

Marius F - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marius F
On business

Maklik en gerieflik.

Gerieflike akkomodasie vir 'n sakereis.

Henning S - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henning S
With friends

Ons verblyf in Potch en by Melrose Place Guest Rooms was heerlik.

Ons het die kort tydjie by Melrose Place Guest Rooms baie geniet. Diens was vriendelik en vinnig, kamers was netjies en skoon, en die ligging was perfeck, slegs twee of drie minute se ry na sentrale gebied met al die eet- en kuierplekke.

Melrose Place Guest Rooms 's response

Goeie more

Baie dankie vir die kompliment.
Hoop ons sien u gou weer.

Melrose Place Groete

Melrose Place Guest Rooms
Frans B - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans B
Family with teenagers

Gerieflik.

Sal beslis weer daar bly.

Carmen N - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen N
With spouse/partner

Baie beïndruk.

Alles pragtig, skoon en kwaliteit. Gasvrou vriendelik en hulpvaardig. Baie tegemoedkomend.

Annatjie C - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie C
With friends

Baie welkome atmosfeer.

Dit was voorwaar 'n wonderlike ervaring daar oor te slaap. Kamer baie netjies en ingerig. Elektriese kombers en lieflike beddegoed 'n groot plus.

Charl P - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl P
Family with teenagers

Heerlik en maklik.

Verblyf maklik en lekker.

Jolanie R - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jolanie R
On business

Baie skoon en netjies.

Ons het 40 min. buite die hek gestaan en wag dat iemand vir ons oopmaak na talle oproepe.

Adrienne C - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrienne C
With friends

Baie aangenaam, skoon en netjies, baie sentraal geleë.

Baie beïndruk, lekker warm geslaap.

Barney K - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barney K

Skoon, netjies en voldoen aan alle verwagtinge.

Ons is baie vriendelik ontvang en het 'n heerlike naweek by Melrose Place Guest Rooms gehad. Monica as bestuurder weet wat sy doen. Ons het al meer as een keer van hul fasiliteite gebruik gemaak en is elke keer meer as tevrede. Die plek is pragtig en lyk presies soos op die foto's. Sal beslis weer daar oorslaap. Mag dit met Melrose Place Guest Rooms net goed gaan.

Melrose Place Guest Rooms 's response

Middag Barney
Baie dankie, ons waardeer dit.
Ons wag vir u volgende besoek.
Melrose Place-groete

Melrose Place Guest Rooms
Emmerentia P - May 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Emmerentia P
Family with teenagers

Voel tuis, veilig en baie behulpsaam.

Kinders kon buite wees sonder bekommernis. Sal weer by Melrose Place tuisgaan. Dankie.

Rian B - May 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rian B
Family with teenagers

Aangenaam.

Alhoewel die DSTV nie die eerste aand gewerk het nie is die probleem die volgende oggend uitsorteer. Ongelukkig het die DSTV pakket nie enige rugby kanale beskikbaar gehad nie en moes ons toe uitmis op die wedstryde wat die aand gespeel is. Die feit dat daar nie enige alternatiewe kragbron was tydens beurtkrag nie was nogal frustrerend gewees aangesien die WiFi (gratis) toe ook nie gewerk het nie en ons toe niks kon doen totdat die krag weer aangekom het nie.

Quentin B - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quentin B

Waarde vir geld.

Ons het net 1 nag oorgebly. Die plek is netjies, veilig, maklik om te kry en als is daar wat jy nodig het. Sal definitief weer hier bly.

Chrissie V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrissie V
With friends

Ek dink dit is baie goeie waarde vir geld!

Kamer 15 en 16 se storte se waterdruk is baie flou! Daar was ook geen prop in kamer 16 om 'n selfoon te herlaai nie. Maar oor die algemeen was die verblyf regtig baie goed!

Harriet B - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Harriet B
On business

.

Geen skoonmaakdienste

Ferdie R - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdie R
With friends

Baie goeie akkommodasie en het ons goed geakkommodeer om te braai en eetsaal te gebruik.

Kan die akkommodasie aanbeveel. Regtig baie goed en goed geleë naby universiteitskoshuise. Sal definitief weer van julle gebruik maak as ons in daardie rigting reis. Goed ingerig ten opsigte van beurtkrag. Puik diens!

Melrose Place Guest Rooms 's response

Baie dankie vir die mooi kompliment sien uit daarna om u weer te ontvang.

Melrose Groete

Melrose Place Guest Rooms
Johan V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V

Volgende jaar met skole-atletiek slaap ons weer daar.

Monica se diens was uitstekend, en ons dag het begin met 'n lekker koppie koffie reg uit die kombuis.

Annamarie B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie B
Family with teenagers

Gerieflik en skoon.

Goeie waarde vir geld. Gerieflik en gasvry. Trappe dalk moeilik vir ouer mense.

Charl P - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl P
On business

Lekker en gerieflik.

Vinnig, gerieflik en billik.

Retief M - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retief M
With spouse/partner

Baie netjies en gemaklik.

Toegang tot die terrein is baie maklik wat dit baie gerieflik maak om te kan in en uit wanneer jy wil. Kamer het lugversorging wat nogal baie help in die warm Potch-weer.

Yolandi B - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi B
Family with young children

Skoon, netjies en baie goeie diens ontvang.

Tweede keer wat ons daar oornag. Sal vir seker weer by Melrose Place bespreek. Ek moet krediet gee vir die mooi opgradering wat aan die eiendom gedoen is, veral die ontvangsarea.

Frans S - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans S
On business

I enjoyed the stay at the facility.

The facility is clean, well looked after and one would probably use the facility again and even recommend it to others.

Thys F - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys F

Goeie oornagplek vir vinnige besoek aan Potchefstroom.

Sien sterre.

Ilse S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ilse S
With spouse/partner

Absoluut uitstekend.

Pragtige plek en baie sentraal geleë. Sal dit beslis weer besoek.

Charl P - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charl P
Family with young children

Baie lekker, maklik en gerieflik.

Maklike bespreking. Heerlik gebly.

Melrose Place Guest Rooms 's response

Baie dankie.
Hoop ons sien u sommer gou weer.
Melrose groete

Melrose Place Guest Rooms
Gerhard D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard D
With spouse/partner

Gerieflik

Waatde vir geld, dankie.

Andries L - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andries L
Family with teenagers

Netjies, skoon, bekostigbaar en goed geleë.

Die kamer was netjies en skoon. Baie goed geleë met ’n bekostigbare prys. Sal weer in die toekoms hier tuisgaan.

Louis D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Louis D
With spouse/partner

Disappointing

The bed-table light was not working / this was changed after I phoned to complain. The light switch is not working. Only one globe out of the 2 in the bedroom is working. There are only 2 hangers in the cupboard of which one is broken. The warm water tap in the shower is making a terrible tattling sound when you open it. During our last stay in March this pipe burst. The multiplug between the two beds were out of order. Very little crockery / if you were to compare the actual goods against your inventory against the door you would note that several items is missing.

Dylan L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dylan L
With friends

Great stay

Great place to stay. Highly recommended.

Rina C - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina C
Individual traveler

Gasvry, vriendelik, gemaklik, pragtig, gesellig.

Mal oor die gasvryheid en oopheid van die gastehuis. Altyd lekker om hier te bly, en verkies geen ander gastehuis in Potch behalwe Melrose Place nie. Beste waarde vir geld!

Rina C - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina C

Lekker gesellige eetkamer, skoon en goed onderhou.

Baie lekker braai-area vir selfsorg. Alles is mooi skoon en die diens is altyd perfek.

Melrose Place Guest Rooms 's response

Baie dankie vir die kompliment. Ons waardeer.

Melrose Place Guest Rooms
Lizel B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizel B

Die beste waarde vir geld.

Dankie Monica vir jou vriendelike ontvangs en hulpvaardigheid.

Barney K - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barney K
With spouse/partner

Netjies en skoon.

Die gasvrou is baie vriendelik, behulpsaam en altyd beskikbaar.

Rina C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina C

10 dae gebly om op kampus te skryf.

Lekker geleer daar en eetkamer was perfek vir groepstake.

Melrose Place Guest Rooms 's response

Middag
Baie dankie vir die kompliment.
Hoop ons sien jou weer.
Groete
Ruline

Melrose Place Guest Rooms
Lizel B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizel B
With spouse/partner

Baie netjiese en bekostigbare akkomodasie naby NWU.

Het reeds verskeie kere by Melrose Place Guest Rooms geboek. Baie netjies en vriendelike diens.

Tiaan E - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan E
With friends

Heerlik. Gesellig.

Baie behulpsame en vriendelike personeel. Die braai-area is beeldskoon en het oorgenoeg geriewe om te onthaal. Kamers is lieflik ingerig. Baie goeie waarde vir geld!

Melrose Place Guest Rooms 's response

Middag,

Baie dankie vir die baie mooi resensie.
Hoop ons sien julle baie gou weer.

Melrose Groete,
Ruline

Melrose Place Guest Rooms
Georgina K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Georgina K
Family with young children

So tuis gevoel, absolute waarde vir geld.

Baie lekker oorgebly.

Michelle H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle H

Pragtige plek, sal definitief weer kom kuier.

Dit is die mooiste plek wat ons al ooit beleef het, gerieflik, netjies, vriendelike mense, geen probleme, alles perfek.

Melrose Place Guest Rooms 's response

Baie dankie vir die groot kompliment.
Sien uit daarna om u weer te sien.

Melrose Groete
Ruline

Melrose Place Guest Rooms
Barney K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barney K
With spouse/partner

Sien sterre.

Puik plek met puik kliëntediens.

Melrose Place Guest Rooms 's response

Baie dankie hoop ons sien u gou weer.

Melrose Place Guest Rooms
Marihete M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marihete M
Family with teenagers

Beslis waarde vir geld en vriendelik.

Monica was 'n wonderlike gasvrou. Terrein is skoon en netjies.

Melrose Place Guest Rooms 's response

Middag

Baie dankie vir die kompliment.
Hoop ons sien u gou weer.

Groete
Ruline

Melrose Place Guest Rooms
Nadia S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Nadia S
Family with teenagers

Awful experience, students were partying until 05:00 in the morning. I couldn’t take it and I checked out immediately in the morning.

Definitely don’t recommend. I called host at 21:30 to ask when other residents had to keep quiet and he informed me 22:00. That clearly does not apply. I was absolutely exhausted and checked out the next day and found a great guest house which was nice and quiet.

Althea J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Althea J
Family with young children

'n Nag oornag as gesin.

Ons het geen probleme ondervind nie. Skoon en netjies en ons het nie probleme ondervind om by die hek in en uit te gaan nie.

Stefan C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan C
Individual traveler

Convenient and safe environment and also close to shops etc.

Easy access to shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en veilige omgewing en asook naby aan winkels ens.

Maklike toegang tot winkels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Duncan D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Duncan D
Individual traveler

Het welkom gevoel.

Was met vriendelike houding hanteer. Geen klagtes oor die plek.

Johan B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Bou oulike plek. Waarde vir geld.

Sien sterre.

Johan M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With friends

Altyd 'n hoogtepunt om terug te gaan.

Ons was al 'n paar keer by Melrose Place, sal altyd teruggaan en dit vir enige iemand aanbeveel.

Kallie C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kallie C
Family with teenagers

Vriendelik en behulpsaam.

Die blyplek is mooi skoon, die ontvangs was goed en die kommunikasie maklik. Ons het wel gesukkel om eers aan die WiFi te koppel, aangesien die password op die bedkaartjie inkorrek was.

Jannes V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jannes V
Individual traveler

Gerieflik en aangenaam.

Enkele klein irritasies. Beskou die kritiek asb. in die gees van wat bedoel word. Die stortkop was redelik toegekalk, ek kon dit egter maklik skoonmaak en werk nou soos dit hoort. Daar was tee en rooibos maar geen koffie nie. Seker net 'n foutjie wat ingesluip het.

Antoinette V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Antoinette V
With spouse/partner

Very tranquil.

Very nice place and Kevin is friendly and very helpful - would love to stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Baie lekker plekkie en Kevin is vriendelik en baie behulpsaam - sal graag weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Henry H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry H
Family with teenagers

Value for money.

It was very clean and tidy. I can recommend Melrose Place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Dit was baie skoon en netjies. Ek kan Melrose Place aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With friends

Baie tevrede.

Dis die 2de keer wat ons hier oorslaap, en is baie tevrede en sal definitief weer kom.

Christiaan V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Christiaan V
With spouse/partner

Lekker.

Nie genoeg duidelikheid in advertensie oor die prys van 2 en 1 persone per nag nie. Eerste gastehuis wat 1 prys het vir albei. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Van die ander personeellede was wel nie so vriendelik soos verwag nie.

Pieter V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Sal weer daar oornag as ek Aardklop toe gaan.

Renet V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renet V
With friends

Dit was regtig lekker om na 'n moeë dag te kon stort en in 'n lekker gemaklike en skoon bed te rus.

Sal beslis volgende jaar vir Aardklop weer hier bespreek.

Tina K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina K
With friends

Will definitely go back.

Very clean, neat accommodation and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal beslis weer daar tuisgaan.

Baie skoon, netjiese verblyf wat waarde vir geld is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zelda P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda P
With friends

It suited all our needs.

It had everything we needed. Very clean and close to venues and amenities. Would definitely stay there again.

Marnelda D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnelda D
Family with teenagers

Clean, neat and friendly service.

A beautiful and affordable overnight facility. Very good value for money. Quality linen and clean rooms. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies en vriendelike diens.

'n Pragtige en bekostigbare oornagfasiliteit. Baie goeie waarde vir geld. Kwaliteitlinne en silwerskoon kamers. Sal vir seker weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Victor M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Victor M
With spouse/partner

Comfortable and centrally located.

The host, Kevin was very helpful and always available.

Heleen B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen B
Individual traveler

Excellent.

Excellent value for money. Would highly recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Uitstekende waarde vir geld. Sal sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ruhan V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ruhan V
With friends

Best choice for a weekend getaway.

Best accommodation in Potch! Couldn't have asked for more. Best location and peaceful. Would recommend to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste keuse vir 'n naweek wegbreek.

Lekkerste verblyf in Potch! Kon vir niks beter vra nie. Beste ligging en rustigheid. Sal vir almal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kai-uwe D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kai-uwe D

Large, clean rooms with all necessary equipment.

The rooms were spacious and clean and the on site host was rather friendly. We experienced quite some problems with the advertised WiFi and the only other drawback was that the manager was not available for a meeting regarding the final payment.

Marthie R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthie R

Baie netjies en sentraal geleë.

Die gastekamers is netjies en Melrose Place is sentraal geleë naby die universiteit en Mooirivier Mall.

Gregory M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gregory M
With spouse/partner

It was good.

The host was accommodating, friendly and helpful. The room had everything a guest would need. I was totally satisfied.

Gert L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gert L
With spouse/partner

Very good, no complaints.

Very nice stay, everything is clean with neat bedding and well equipped. Struggled to find the place at first.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed, geen klagtes.

Baie lekker gebly, alles is skoon met netjiese beddegoed en goed toegerus. Net aanvanklik nie die plek gekry nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise C - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise C
With friends

Central and close enough to NWU.

Neat and clean. Fine detail is lacking, such as just one coffee bag and cup and cremora while there are 2 people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sentraal en naby genoeg aan NWU.

Netjies en skoon. Fyn detail ontbreek soos bv. net 1 koffiesakkie en -koppie en cremora terwyl daar 2 persone bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan M - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan M
Family with teenagers

Clean and neat.

Very neat guest house that we'll definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Baie netjiese gastehuis wat ons definitief weer sal besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelize O - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize O
Family with teenagers

Plek was mooi skoon en Kevin was baie vriendelik.

Plek was mooi skoon. Ek wil net voorstel dat julle hangers in die hangkas sit. Ek het niks saamgebring om my klere aan op te hang nie en moes dit maar opgevou los.

Boitumelo M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Boitumelo M

A great quiet place for a weekend out.

Had a pleasant stay at Melrose. Though the owner was not available there was a very friendly gentleman who booked us in. The rooms were clean, linen was also clean.

Pieter G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter G
Family with teenagers

Skoon, netjies en sal enige dag weer daar oorbly.

Die eenhede was 'n groot verrassing met 'n baie slim uitleg. Sentraal geleë.

Justin W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justin W
With friends

Setup was beautiful and we couldn't have asked for any better value for money.

Kevin was awesome and so welcoming, thank for for accommodating us, rooms were stunning and location was safe and secure.

Menandie B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Menandie B
Family with young children

Clean and neat.

Rooms are lovely, clean and neat. Friendly service. Will definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Kamers is lieflik, skoon en netjies, vriendelike diens - sal vir seker dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janine V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine V
With spouse/partner

Baie gemaklik met als wat ons benodig het en meer.

Gemaklik, skoon, naby aan als. Sal definitief julle weer sien.

Martha Magdalena S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha Magdalena S

Baie netjies, net bietjie gesukkel om die kode van die hek te kry.

Baie lekker gebly en baie naby aan restaurante. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Die beddegoed was van hoë gehalte.

Nozipho M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nozipho M
On business

Excellent.

Very clean, neat and excellent customer service.

Niek M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Niek M
With spouse/partner

Peaceful, safe and neat.

Very satisfied, except for the fact that there was no Wi-Fi.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, veilig en netjies.

Baie tevrede behalwe dat WiFi-verbinding heeltyd buite bereik was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Comfortable accommodation.

Melrose Place has a convenient location in Potchefstroom and has access to the activities at NWU, but it's still far enough to be away from the craziness of the student activities. We enjoyed our stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike verblyf.

Melrose Place is gemaklik geleë in Potchefstroom om toegang te verkry tot die aktiwiteite by die NWU, maar is tog ver genoeg weg om uit die geroesemoes van die studente-aktiwiteite te bly. Ons het ons verblyf daar baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Gemaklike verblyf.

Ons het baie lekker by Melrose Place in Potchefstroom oorgebly terwyl ons ons dogter by die NWU kom vestig het.

Antoinette V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette V
With friends

Very clean and caretaker is very punctual and friendly.

Very clean and big enough. Good communication from caretaker.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en opsigter is baie stiptelik en vriendelik.

Baie skoon en groot genoeg. Goeie kommunikasie vanaf opsigter.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hein N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein N
Family with teenagers

Baie netjies en skoon en baie gerieflik.

As ouer wat met die atletiek oorgeslaap het was die baie gerieflik, lekker koel na warm dag met die lugversorger wat aan was. Lekker kombuis met alle geriewe om vir jouself te sorg.

Marianna P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marianna P
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, skoon, rustige verblyf met genoeg geriewe vir 'n gemaklike bly van 1 dag tot 'n week. Onderdakparkering vir die voertuig.

Goeie, vriendelike ontvangs. Behulpsaam met alle vrae wat jy vra. Goed geleë, stil en rustig ten spyte van verkeer wat nogal besig kan raak. Naby genoeg aan eetplekke, kuierplekke en die Universiteit. Beveel hul beslis aan vir veral 'n een of twee aande oorslaap.

Anne J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne J
Individual traveler

Was heerlik.

Skoon, netjies en personeel was vriendelik.

Christa S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa S
With friends

Very good.

This is our second time at Melrose Place Guest Rooms. Thank you for going the extra mile. Keep it up!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed.

Dit is die tweede keer wat ons gebruik maak van Melrose Place Guest Rooms. Dankie dat julle die ekstra myl gaan vir julle gaste. Hou so aan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rianda J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rianda J
With friends

Convenient!

Well located and very affordable. Clear and neat. Consider making hairdryers available for guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik!

Goed geleë en baie bekostigbaar. Skoon en netjies. Oorweeg dit om haardroërs vir gaste beskikbaar te stel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard S
With spouse/partner

Met all requirements.

Free WiFi but signal very poor and only for one person, although it's a double room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voldoen aan vereistes.

Gratis WiFi maar sein is swak en slegs vir een persoon, alhoewel dubbelkamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melrose Place Guest Rooms 's response

Goeiedag Gerhard,

Baie dankie vir jou terugvoer, sonder u insette sal dit vir ons onmoontlik wees om te verbeter. Ons is bewus van die swak sein en probeer ons te alle tye om in ons gaste se behoefte te voorsien sodra hulle ons laat weet van 'n Wi-Fi probleem en dan word dit gewoonlik dadelik reggestel waar moontlik. Daar word van die begin van die jaar af regoor Potchefstroom Fibre gedoen deur Safricom en voorsien ons beter kommunikasie in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Wilma de Beer

Melrose Place Guest Rooms
Marinda S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Marinda S
With spouse/partner

Geen warm water vir stort as jy 2 mense is nie.

Indien jy 'n ekelpersoon is, kan die verblyf vir jou werk. Maar ongelukkig is daar nie genoeg warm water vir 2 mense se stort nie en in die winter is dit geen grap om met yskoue water te stort nie.

Melrose Place Guest Rooms 's response

Hallo Marinda, Ons bestaan nou net so bietjie meer as 'n jaar en 'n half en huisves ons baie pare besoekers en nog nooit het iemand 'n probleem gehad met nie genoeg warm water nie, in teen deel het ons familie kamers wat 3 tot 4 persone kan akkommodeer met dieselfde grootte geyser 150 liter wat oor as genoeg is vir 2 persone. Ons het ook aangebied om u 'n ander kamer te gee om te stort maar het u dit van die hand gewys.

Melrose Place Guest Rooms
Katja B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Katja B
Individual traveler

I had a pleasant and comfortable stay.

I received good communication with regards to booking in times and location. I was quickly booked in. My stay was pleasant and comfortable. Location of the guest house was good.

Anet C - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anet C
With spouse/partner

Lekker.

Sal weer daar oornag! Was aangenaam om daar te bly.

John S - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John S
Family with teenagers

Reasonable, had good stay.

The cost was very reasonable and we had a good stay in your family room. Paint in the shower needs attention. I liked the security gate that opened with a cellphone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Billik, lekker gebly.

Die koste was baie billik en ons het lekker gebly in julle familiekamer. Verf in die stort het bietjie aandag gekort. Ek het gehou van die sekuriteitshek wat oopmaak met die selfoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christa S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa S
With friends

Dit was baie aangenaam.

Die verblyf en alles is baie netjies. Sal beslis weer gaan en kan dit aanbeveel.

Andre B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre B
Family with teenagers

Baie goeie diens.

Lekker gebly, lekker gekuier en die opsigter Kevin is 'n ware vonds! Ek is mal oor die aandag aan detail. Dit het ons spesiaal laat voel.

Danette V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danette V
With friends

Baie mooi kamers, alles soos geadverteer.

Hierdie is 'n pragtige gastehuis en die kamers lyk presies soos op die foto's. Die kombuis is toegerus met alles wat mens kan nodig kry en die badkamer is ruim en netjies. Ons het baie lekker hier gebly en ek sal vir seker weer hier bespreek. Die kombuis is toegerus met alles wat mens kan nodig kry en die badkamer is ruim en netjies.

Nadia V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia V
Family with teenagers

Aangenaam.

Baie goed. Het lekker gebly.

Danie L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Danie L

Dit was gemaklik naby ons besoekpunt.

Dit was veilig, skoon, groot genoeg vir twee, naby ons plek waar ons wou wees en stil. Die duvet was heerlik warm. Miskien net 'n voorstel. Dat u ook ekstra kussings uitsit en dalk ook 'n ligte kombersie/laken in die somer, want die duvet was warm en as jy dit afgooi, is dit weer amper te koud. In winter gaan dit goed werk.

Morne S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne S
Family with teenagers

Een nag oorgeslaap, alles was netjies.

Dit is baie veilig en netjies. Alles was daar wat mens nodig gehad het.

Muruim V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Muruim V
Family with teenagers

Is netjies en personeel behulpsame.

Skoon. Het lekker gebly. Bekostigbaar en sal dit aanbeveel.

Anri H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anri H
Family with teenagers

Aangename ervaring.

Sal weer van hulle gebruik maak.

Jaco V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
Family with young children

Baie netjies. Net reg vir ons behoeftes gewees.

Aangename tyd gehad. Die blyplek is baie netjies, skoon en het alles wat nodig is vir 'n gerieflike oornag.

Elmarencia C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarencia C
Family with young children

Good service and friendliness.

Clean space. Quiet, child friendly and I would definitely go there again.

Louis B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis B
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Baie gerieflik en goeie ligging. Sal weer gebruik maak van akkommodasie. Mikrogolfoond in woonstel sal bydra tot verdere gerief.

Lynette V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette V
Family with teenagers

Veilige, netjiese verblyf.

Ons verblyf by Melrose Place Guest Rooms was heerlik. Die beste lugverkoeler en die eenheid het alles wat jy benodig.

Willie S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willie S
Individual traveler

Netjies.

Tyd geniet en was op tyd daar, soos wat aanbeveel het.

Adri V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adri V

Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Ek sal Melrose Place Guest Rooms aanbeveel. Dit is sentraal geleë met veilige parkering en al die nodige geriewe.

Celeste T - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste T
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Rustig geslaap, goeie geriewe. Sou gehou het van 'n waaier maar andersins positief.

Herman L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herman L
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Goed geleë en waarde vir geld. Waaiers vir somer sal waarde toevoeg asook verwarmers vir die winter.

H F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
H F

Baie rustig en mooi gastehuis.

Die gastehuis is baie goed uitgelê en het omtrent alles wat mens sal nodig hê vir jou verblyf. Wat dalk sal help is net om 'n waaier te hê vir al die warm dae wat julle beleef. Andersins was ons kuier baie lekker dankie.

Sylvia V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia V
With spouse/partner

It was just a quick night's stayover, but very nice.

Melrose Place is very safe, clean and neat. Your car is secure behind gates.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was net 'n vinnige nag se oorslaap, maar baie lekker.

Melrose Place is baie veilig, skoon en netjies. Jou motor is agter hekke en ook veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esmerelda F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmerelda F
Family with teenagers

Uitstekend.

Wil net vir Wilma baie dankie sê vir haar vriendelikheid, dit maak dat jy as gas sommer baie welkom voel. Die kamers is baie netjies en gerieflik. Sal beslis die plek aanbeveel. Ek sal self weer gebruik maak sou ek in die omgewing wil oornag. Puik diens.

Iline H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Iline H
Individual traveler

Netjies en veilig.

Dit is baie sentraal geleë en die plekkie het alles in wat nodig is.

Hannes B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes B
Family with young children

Very convenient.

Will go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik.

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hein N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein N
Family with teenagers

Baie gerieflik, skoon, netjies, naby alles en sentraal.

Ons sal definitief volgende jaar weer bespreek.

Riana V - Oct 2017