Melton Wold Guest Farm
Guest House • Melton Wold Farm, Meltonwald, 7071, Northern Cape
Overall Review:
Average rating of 18 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mariette F - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mariette F
With spouse/partner
Wow!
Sjoe, wat 'n pragtige plek! Dit was fantasties, fantasties, fantasties! Ons sal beslis weer gaan kamp by Melton Wold, die atmosfeer, diens, behulpsaamheid van die eienaars, hul kinders en die personeel was uitstekend. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf, ons sal jul beslis aanbeveel vir almal wat ons pad kruis.
Ronel's Response
Baie dankie vir die groot compliment!
Goeie jaar vir julle
Melton Wold Guest Farm
Minette C - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Minette C
With friends
Oase in die middle van die Karoo, sonder twyfel die ekstra 40 km se ry werd!
Voorwaar ‘n oase: van groothartige gasvryheid, heerlik tradisionele kos aangebied met diep waarde van sorgvuldige aandag wat voel of dit diep lê in die amper 200 jaar tradisie van verwelkomende verblyf aanbied! Die vroegoggend swem in die helder blou, die amper-so-oud swembad omring deur tamarisk, voëlsang en pou roep was net wat my siel en gees nodig gehad het. Verdere lavenis! Baie dankie, Ronel en julle spanne!
Ronel's Response
Baie dankie vir die kompliment. Was lekker om jul hier te ontvang!
Vriendelike groete,
Ronel Vorster
Melton Wold Guest Farm
Neels W - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Neels W
With spouse/partner
Very cute place. Tony was very hospitable.
Takes you back to a bygone time.
Baie oulike plek en Tony was uiters gasvry.
Voer mens terug na ander tyd.
This review has been translated, to view the original version
Ronel's Response
Baie dankie vir jul besoek.
Vriendelike groete
Ronel Vorster
Melton Wold Guest Farm
Karen C - Sep 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Karen C
With friends
Old world charm, transports you back in time.
Melton Wold holds a very special place in our hearts as our family used to spend their December holidays there in the 50's and 60's. Although there are modern amenities available now, the old world charm still shines through. What a peaceful, memorable stay.
Danielle J - Feb 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Danielle J
Family with young children
Gasvry en fantasties!
Was heerlik en gasvryheid was ongelooflik. Het gevoel soos home away from home.
Ronel's Response
Baie dankie vir die besoek!
Melton Wold Guest Farm
Nicky A - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Nicky A
Gemaklike verblyf en 'n baie ontspannende atmosfeer.
Dit was 'n bucket list wens van my om terug te gaan na Melton Wold - ek het daar vakansie gehou saam met my ouers in 1972. Die plek is presies dieselfde met sy outydse sjarme en rustige atmosfeer. Die perde is ongelukkig nie meer daar nie maar ons het lekker in die Karoo-veld gestap. Baie dankie vir die heerlike Kersaand-sitbraai - dit was uit die boeke!
Ronel's Response
Baie dankie vir die besoek. Alles van die beste vir 2018.
Vriendelike groete
Ronel Vorster
Melton Wold Guest Farm
Estienne U - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Estienne U
With spouse/partner
Pragtige plaas en puik kampgeriewe.
Wonderlike verassing. Pragtige plaas met baie ruim en netjiese kampgeriewe. Ablusies groot, skoon en netjies. Gaan definitief weer terug gaan in die toekoms.
Ronel's Response
Baie dankie vir die besoek.
Vriendelike groete
Ronel
Melton Wold Guest Farm
Frederik Wepener W - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Frederik Wepener W
Individual traveler
Great!
Alles is net great! Al wat kortkom is nog meer dae daar.
Ronel's Response
Beste Frikkie,
Baie dankie vir die besoek.
Vriendelike Groete,
Ronel Vorster
Melton Wold Guest Farm
Rod J - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rod J
With spouse/partner
Awesome time had by all.
Just what was needed to relax and rejuvenate the batteries. Old-world charm coupled to friendly staff and wonderful food. Couldn't ask for more except staying longer but that is for next time.
Ronel's Response
Beste Rod,
Baie dankie vir die besoek.
Vriendelike groete,
Ronel Vorster
Melton Wold Guest Farm
Pieter V - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pieter V
With spouse/partner
Iets besonders, nie jou alledaagse gastehuis nie.
Baie vriendelike ontvangs, die kos was heerlik.
Ronel's Response
Baie dankie vir die besoek.
Vriendelike groete
Ronel Vorster
Melton Wold Guest Farm
Kobus M - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Kobus M
Family with young children
Rustig, skoon, veilig en pret vir die kinders. Geen TV of selfoon - kan werklik afskakel en herlaai!
'n Plek waar jy ouwêreldse geskiedenis, rustigheid en gerief geniet. Die kamers is skoon, baie vir die kinders om te doen, lekker lees en ontspan in die koelte van pragtige bome of op die stoep. Lekker groot swembad.
Ronel's Response
Baie dankie vir die besoek. Mag 2018 goed wees!
Vriendelike groete
Ronel Vorster
Melton Wold Guest Farm
Pieter B - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pieter B
Family with teenagers
Ontsnap na Melton Wold om te gaan RUS!
Ons het elke oomblik geniet. Gasvrye mense, heerlike kos, rustige omgewing.
Ronel's Response
Baie dankie vir jul besoek!
Vriendelike groete
Ronel Vorster
Melton Wold Guest Farm
Bertha L - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Bertha L
Family with teenagers
Iets anders as die gewone. Hartlike eienaars, fantastiese kos.
Heerlik gekuier, sal definitief weer so maak.
Ronel's Response
Dankie vir jul besoek. Mag 2018 goed wees!
Vriendelike groete
Ronel Vorster
Melton Wold Guest Farm
Christel A - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Christel A
Family with young children
Nostalgia!
Beautiful farm, fantastic dams to swim in, cosy atmosphere and great location. Ample space to play for the children. Elsa made us feel very welcome, thank you very much! We will be back and have already recommended you to friends. New Year on your farm was unforgettable.
Nostalgie!
Pragtige plaas, fantastiese swemdamme, gesellige atmosfeer en goeie ligging. Baie speelplek vir kinders. Elsa het ons baie welkom laat voel, baie dankie daarvoor! Ons sien julle weer en het julle reeds aanbeveel vir vriende. Oujaarsaand op julle plaas was onvergeetlik.
This review has been translated, to view the original version
Ronel's Response
Baie dankie vir die kuier op die plaas. Mag 2017 vir julle goed wees.
Vriendelike groete
Ronel Vorster
Melton Wold Guest Farm
Chris F - May 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Chris F
Individual traveler
Lieflike ou plaas-tuiste.
Lekker stil en rustige verblyf met mense wat tyd maak om mens te help en behoeftes te voorsien.
Ronel's Response
Baie dankie!
Melton Wold Guest Farm
John O - Mar 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
John O
With spouse/partner
Lieflike Karoo-atmosfeer, pragtige plaas en baie wild om te bekyk.
Baie lekker gebly,geëet en gestap. Pragtige natuurskoon.
Ronel's Response
Baie dankie vir die terugvoer!
Vriendelike groete
Ronel Vorster
Melton Wold Guest Farm
Minette F - Jan 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Minette F
With spouse/partner
Netjies en gemaklik.
Uitstekende verblyf in die hart van die Karoo. Aandete was watertand-lekker.
Jillian H - Dec 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jillian H
With spouse/partner
Lovely experience
Wonderful and good value for money. We would have liked more guidance as to what to see. Quite charming. Small hiccup in that they mislaid our booking - which could have been a disaster had we not phoned to say that we were running late.
Guests that viewed Melton Wold Guest Farm also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |