The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Menlo Park Bachelor Apartments | TravelGround
+10

Menlo Park Bachelor Apartments

11 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 11 reviews for Menlo Park Bachelor Apartments
Cleanliness
4.7/5
Service
4.4/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Mariska B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska B
Individual traveler

Bekostigbaar en veilig.

Die kamer waarin ek geslaap het was baie netjies en skoon. Alles wat mens nodig het is in die kamer, van 'n strykplank tot 'n strykyster en haardroër. Die plek is baie veilig en rustig en sentraal geleë.Die eienaar is baie vriendelik en op sy plek. Ek sal die verblyf vir enige een aanbeveel. Al waarvan ek nie gehou het nie is die TV se klank wat baie snaaks geklink het die mense se stemme klink baie snaaks.

Corné R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corné R
With friends

Met all our needs for one night's overnight stay.

A perfect place to sleep over, as it is neat, clean and especially safe. Met all the needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aan al ons behoeftes vir een aand se oornag voldoen.

'n Perfekte plek wanneer 'n mens slegs wil oorslaap, want dit is netjies, skoon en veral veilig. Voldoen dus aan al die behoeftes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daniel E - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daniel E
With friends

Gerieflik en netjies.

Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Kamer was skoon en netjies. Vir ons doeleinde was dit perfek. Baie dankie.

Mariëtte V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Mariëtte V
On business

Clean, neat, real value.

This unit was clean and neat and smelled lovely. This was great value for money.

Elzemarie D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzemarie D
Individual traveler

The accommodation suited me perfectly.

Affordable, neat, peaceful atmosphere, and everything we needed was available. I'll definitely make use of this accommodation again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die akkommodasie het my perfek gepas.

Bekostigbaar, netjies, rustige atmosfeer en alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar. Ek sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rika V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika V
Individual traveler

Safe, neat and good value.

Clean, private and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is veilig, netjies en goeie waarde vir geld.

Skoon en lekker privaat en stil.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ananda J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ananda J
With spouse/partner

Verbetering kan gedoen word op hout deure, TV-beeld, linne se skoonheid en verskaffing van toiletpapier.

Wit linne gevlek en geen toiletpapier ontvang. WiFi is 'n probleem.

Menlo Park Bachelor Apartments's response

Baie dankie vir die waardevolle terugvoer. Sal verseker aandag gee aan die advies.
Die TV kanale en Wi-Fi word gereeld getoets. Sal moet vasstel wat die probleem was.

Menlo Park Bachelor Apartments
Duncan H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Duncan H
With spouse/partner

Ongelooflik genotvol.

Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring. Ons het die die tyd by Menlo Park Bachelor Apartments ten volle geniet.Die verblyf was perfek. Die ligging uitstekend om by die Hillcrest Swembad te kom. Die eenheid was alles wat ons nodig gehad het.Die personeel behulpsaam en beleefd. Nogmaals baie dankie aan die Eienaar en LekkeSlaap wat dit alles moontlik gemaak het. As ons weer Pretoria toe kom sal ons graag weer daar wil bly.

Menlo Park Bachelor Apartments's response

Baie dankie vir die ongelooflike terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ek kan julle verseker ook aanbeveel vir enige gasheer as die perfekte gaste. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Beste groete

Menlo Park Bachelor Apartments
Marita S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marita S
On business

Veilig en bekostigbaar. Als was in plek en wat ons nodig gehad het, dit is sentraal geleë, ook naby alles wat ons wou doen en sien.

Diens was uitstekend en verblyf was net waarna ons gesoek het. Veilige onderdak parkering en still buurt. Kon ook die plek maklik kry. Kamer was mooi skoon en het lekker uitgerus gevoel die volgende dag.

Jan V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Dankie vir 'n lekker oorslaap aandjie, sal volgende keer die swembad en braaiplek ook bietjie uittoets. Dankie vir al die hulp.

Lizette L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette L
With spouse/partner

Nice rooms, good security and friendly staff.

Good, affordable accommodation close to Time Square Casino.

Menlo Park Bachelor Apartments's response

You were the perfect guests, thank you for the valuable feedback, much appreciated.

Menlo Park Bachelor Apartments
From R660
per night (for 2 people)
From R660
per night (for 2 people)
From R660
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 39 12th Street, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwM2QwNmMxLTUxMzUtNGZhNy04ZTJiLTA1YzA1MTI0ZDM2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R660  per night (for 2 people) 11 5 1 5 39 12th Street Menlo Park 0081 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.770643 28.254964
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!