The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Meraki Cottage | TravelGround
+26

Meraki Cottage

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 10 reviews for Meraki Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Norman W - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norman W
With friends

Heerlik gekuier. Was ongelukkig slegs vir 1 nag, maar gaan definitief weer.

Meraki Cottage het 'n prgatige ou-huis gevoel wat pragtig herstel en opgradeer is. Baie mooi hout- en binne-afwerkings. Dit is 'n heerlike basis om die Oudsthoorn omgewing vandaan te verken. Baie mooi berguitsig. Die verblyf is baie goeie waarde vir geld. Genoeg komberse en warm beddegoed vir die koudste winternagte.

Anton O - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton O
With spouse/partner

The atmosphere and view is amazing.

Rustic and a great view and historic house. Love it and a great place to find yourself.

June H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
June H
With friends

Definitief die moeite werd.

Baie gerieflike blyplek in pragtige area. Eienaar was vriendelik en gasvry.

Jana L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana L
Family with teenagers

Die beste uitsig ooit.

Ons het so lekker gebly, en die beste van alles is die ongelooflike mooi uitsig oor die berge.

Warrick L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Warrick L
With friends

Very enjoyable overnight stay.

Lovely old house providing a comfortable stay. Excellent value for money in a picturesque setting.

Ben B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ben B
With spouse/partner

Lovely place to stay with amazing facilities and views.

My partner and I were very pleasantly surprised by the beauty of the surrounds, the privacy throughout our stay and the spaciousness of the house.

Margerita J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margerita J
With friends

Dit is 'n baie netjiese plekkie met alle nodige fasiliteite vir 'n ontspanne naweek in die Karoo.

Meraki Cottage is 'n netjies kreatiewe huis wat soos 'n plaashuis leef. Perfek vir 'n naweek weg saam vriende of familie. Klipgooi van Swartberg Manor house wat die heerlikste restaurant het. Wens ons kon langer gebly het. Is definitief op die her-besoeklysie.

HHJ M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
HHJ M
With spouse/partner

Rustig.

Rustige atmosfeer en sou geselliger om die koolstoof gewees het indien dit in werkende toestand was, veral in die baie koue weer. Gee aandag aan die los wasbakkrane. Kan aanbeveel dat daar meer geskiedenis oor huisie verskaf word as leesstof. Daar kan ook kaarte en inligting oor die nabye plekke verskaf word.

Ronel T - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel T
Family with teenagers

Die asemrowende landskap en rustige atmosfeer is vir seker iets wat ons sal onthou!

Meraki Cottage is bekorend omrede als met die natuur in harmonie gebring word. Om vanuit jou slaapkamer venster na die Swartberge te kyk is werklik iets besonders. Ons het heerlik gebraai en het alles in die huis gehad wat nodig was. Die kreatiewe manier waarop die ou plaashuis gerestoureer is, is oral in die huis te sien. Sal vir seker weer hier oornag.

Pieter K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter K
Family with teenagers

Fantastic, comfortable house with more than what you need!

Wonderful place! Can recommend to those looking for a quiet place close to the Swartberg Mountains.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese, gerieflike huis met meer as wat nodig is!

Wonderlike plek! Kan aanbeveel as mens opsoek is na 'n rustige plek naby die Swartberge.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R1 800
per night, for 6 ppl
From
From R1 800
per night, for 6 ppl
From
R1 800
per night, for 6 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6620, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHeqbjw7Km0SHZi9Aa1qp0j9CW4sEF7q1fUkWbLllGlx4tgowqe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 800  per night, for 6 ppl 10 5 1 5 Matjiesrivier Oudtshoorn 6620 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.389788065259 22.066063165396
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!