The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Merino Cottage | TravelGround
+18

Merino Cottage

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 7 reviews for Merino Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Cornie V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornie V
With spouse/partner

Uiters netjies en baie rustig en stil.

Die ideale naweek wegbreek van die stad.

Chris D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris D
With spouse/partner

Pragtige, netjiese huisie.

Die huisie is pragtig en alles so netjies en skoon. Nina het ons lekker bederf met allerhande goedjies in die huis, vernaam die lekker fudge. Hulle het ons baie vriendelik verwelkom en uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Definitief 'n plekkie wat op ons lys is om na terug te gaan.

Michelle R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle R

Hemel op Aarde.

Daar is nie woorde om hierdie stukkie paradys te beskryf nie. Die foto's doen nie die vestiging van geregtigheid nie. Ons reis baie en hierdie is sowaar die beste plekkie waar ons al ooit gebly het. Ons sal beslis weer 'n draai maak. Dankie Nina vir die bederf met die koekies, beskuit en fudge. Dis die klein goedjies wat die verblyf baie spesiaal maak. Sien julle binnekort weer.

Alida R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida R
With spouse/partner

Wonderlike gasvryheid en gerieflike verblyf.

Gasvrou uiters vriendelik en hulpvaardig. Pragtige cottage met alles wat mens nodig het. Al die plaasbederfies soos plaasmelk, beskuit en koekies maak dit ekstra spesiaal. Sal beslis weer daar oorslaap.

Anel B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel B
Family with young children

Hemel in die Karoo.

Fantastiese gasvryheid! Nina het ons bederf met soet spanspek uit die tuin, vars gebakte beskuit, koekies en fudge! Die lugversorging was wonderlik en die die kothuis eenvoudig stunning!

Geurt B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geurt B
With spouse/partner

Merino Cottage is uitstekend.

Die gastehuis is pragtig gebou en afgewerk, met klomp geskiedenis daarmee saam. Die huisie is uitstekend ingerig met kwaliteit ingedagte. Die gasheer en gasvrou is Karoo-mense wat tyd inrig om hul gaste tuis te laat voel. Dankie aan beide van julle, Abrie en Nina! Ons sal jul plek aanbeveel binne ons netwerk!

Carol H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carol H
With friends

Stunning place with excellent hosts.

We were blown away with the stunning, well appointed cottage. Everything was clean and the decor and attention to detail was superb. It surpassed our expectations. Thank you to Nina for the extras such as fudge on our pillow, tasty rusks and flowers in every room.

From R2 400
per night (for 4 people)
From R2 400
per night (for 4 people)
From R2 400
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Appeldoorn Road, Tuin Farm, Philippolis, 9970, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqxeTBuyOyJKOmVfZVk2ltqPzS1qEcihjoS0w5HK0YKadNeDrcJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 400  per night (for 4 people) 7 5 1 5 Appeldoorn Road Tuin Farm 9970 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.295558669023 25.326919536487
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!