Merino Guest Farm

Add to Favourites

Self Catering R712, Merino Farm, Clarens, 9707, Free State

Map of the Area

Local Area

Die gastehuis is op 'n appel plaas wat tussen die As rivier en sandsteen koppies geleë is. Van die dinge om te doen by ons is om deur die natuur te wandel op na die koppie toe wat 'n 360° uitsig gee op die omliggende plase. As die stap te ver lyk is dit moontlik om bietjie lyn nat te maak in die rivier wat vol forrel is of net langs die rivier se gedruis te sit en weg te raak in jou gedagtes. Daar is ook 'n paar spore wat gevolg kan word met 'n fiets om die plaas te verken. Indien al die dinge te besig is vir jou bring dan jou verkyker en soek vir ons geveerde vriende soos die kalkoen ibis, lang kuif arend of die kaalwang valk. Saans word mens aan die slaap gesus, nie met die lawaai van karre nie maar die stilte van 'n plaas.

Nearby Attractions

Guests that viewed Merino Guest Farm also viewed:

From R620 per night (for 2 ppl)

Accepts online payment through TravelGround.com   
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com